Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018

Size: px
Start display at page:

Download "Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018"

Transcription

1

2

3 Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018 Nuus Hooftrekke SA Rentekoerse was onveranderd gelos op 6.5% met die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee wat nie konsensus gehad het nie. Drie lede wou rentekoerse verhoog maar 4 het gestem om koerse onveranderd te laat. Hoër koerse het gewoonlik 'n negatiewe effek op ekonomiese groei en met 'n hersiene ekonomiese groei (BBP) van slegs 0.7% vir 2018, is dit dalk die beter besluit. As koerse verhoog het, kon die Rand waarskynlik verstewig het, wat verligting kon bring op pryse van ingevoerde goedere soos petrol en olie. Die VSA het hul koerse opgestoot met 25 basis punte, soos verwag. Daar is 'n 67% moontlikheid van 'n verdere verhogings in Desember. Die effek hiervan is dat koerse op staatseffekte in meeste lande verhoog het, wat 'n negatiewe effek op aandele markte het. Motoriste betaal meer vir petrol in Oktober na sterk verhoging in pryse. Die verhoging van R1 op 95 oktaan bestaan uit 48.7c a.g.v. die verswakking in die Rand en 51c a.g.v. internationale produkte (meestal olie) wat toegeneem het. Die handelsgeskil tussen die VSA en China duur voort, wat ontluikendemarkte negatief beïnvloed. Meeste ontluikendemarkte se geldeenhede het verswak en aandelemarkte het 'n negatiewe maand gehad. Daar is wel positiewe nuus, met die VSA wat handelsooreenkoms gesluit het met Mex iko en Canada. Na 'n baie goeie Augustus het die SA beurs terug getrek. Die FTSE JSE Alle Aandele Indeks (TR) het met 4.17%

4 gedaal. Buitelandse beurse het wel positief verhandel, S&P 500 (USD, TR) was op met 0.53% en die FTSE 100 (GBP, TR) het toegeneem met 1.19%. SA Aandele Mark Die FTSE JSE Alle Aandele Indeks (TR) het swak maand gehad en was af met 4.17%. Hulpbronne aandele was vir die tweede maand agtermekaar die top-presterende sektor met die JSE Hulpbron Indeks (TR) wat op is met 0.34%. Die JSE Industriële Indeks (TR) het baie swaar getrek en was af met 7.68%. Die JSE Finansiële Indeks (TR) het beter gevaar en was af met net 2.02%. Top presterende maatskappye was: Impala Platinum het met 53.6% gegroei. Kumba Iron Ore het met 21.1% toegeneem Afrimat is op met 14.8% Lewis Group het met 13.5% gegroei. Sommige maatskappye het 'n moeilike maand gehad: Choppies was sterk af, met 'n daling van 63.7% nadat die maatskappy sperdatum gemis het om finansiële resultate te publiseer. Aspen Pharmacare was af met 41.9% Trustco het met 29.2% gedaal Blue Label Telecoms as 26.8% laer. Blootstelling in aandele was onveranderd in die Dinamika BCI Konserwatiewe Fonds van Fondse en die Dinamika BCI Wêreldwye Buigsame Fonds.

5 SA Genoteerde Eiendom SA Genoteerde Eiendom het die groei van die vorige maand terug gegee in September. Die FTSE JSE Genoteerde Eiendomme Indeks (TR) was af met 2.60%. Die sektor verhandel tans teen baie aantreklike waardasies met 'n opbrengskoers van 8.5%. Daar is wel risiko van 'n rentekoers verhoging wat 'n negatiewe effek op die sektor kan hê. Sommige maatskappye het 'n goeie maand gehad: Sirius Real Estate was op met 7.6% MAS Real Estate het met 6.7% gegroei. Die wat gesukkel het die maand was: Rebosis Property Fund wat 11.9% verloor het Blootstelling aan genoteerde eiendom in albei Dinamika fondse was onveranderd gedurende die maand.

6 Kapitaalmark Die kapitaalmark was vir 'n groot deel van September onderdruk, maar het herstel om positief te sluit. Die All Bond Indeks (TR) het geroei met 0.25%. Gedurende September het die Reserwe Bank se Monetêre Beleidskomitee, drie teen vier, besluit om koerse onveranderd te laat. Opbrengskoers op staatseffekte het marginaal gedaal om rondom 9% te eindig op die R186 staatseffek. Wat egter gebeur het gedurende die begin van Oktober, is dat koerse wesenlik verhoog wat ' n negatiewe effek op die ALBI gaan hê. Die nuutste inflasie (VPI) lesing is vir Augustus het toegeneem met 4.9% jaar op jaar. Dit was laer as die verwagte koers van 5.1% Die drywers vir Julie inflasie (jaar op jaar) was: Onderwys +6.7% Vervoer +9.5% Kapitaalmark opbrengskoerse van die VSA se 10 Jaar skuldbrief het verhoog na 3.07%, wat aandeelmarkte onderdruk geplaas het. Blootstelling aan Inkomste Fondse was onveranderd vir die Dinamika BCI Konserwatiewe Fonds van Fondse.

7 Buiteland Die Rand het van die verliese van September terug gemaak in Augustus, met die Rand wat verstewig het teenoor die Pond met 2.98%, Euro 3.44% en Dollar 3.59%. Die risiko's in die buiteland heers nog steeds, veral die handelsgeskil tussen die VSA en China. Beleggers vermy ontluikende lande soos Suid Afrika, China, Turkye, Brazil ens. Dit plaas ook geweldige druk op hierdie lande se geldeenhede wat 'n negatiewe effek op hul ekonomiese groei kan hê. Later die maand begin maatskappye in die VSA weer met hul kwartaallikse wins verklarings. Die verwagting is weer vir 'n baie sterk jaar op jaar groei in winste van 21.6% vir maatskappye in die S&P 500 Indeks. Groei koerse vir die Europese STOXX 600 Indeks is egter laer op 13.9%. Die mag dalk 'n katalisator wees vir die mark om weer 'n herstel te toon. Die vernaamste beurse was negatief gewees in September, as prestasies gemeet word in Rand. As die beweging van die Rand uitgesluit word, het die S&P500 Indeks (TR, USD) met 0.53% gegroei, die FTSE 100 Indeks was (TR, GBP) op met 1.19% en die DAX (TR, EU) af met 0.81% Blootstelling was onveranderd in die Dinamika BCI Konserwatiewe Fonds van Fondse en die Dinamika BCI Wêreldwye Buigsame Fonds. Vrywaring (Disclaimer) Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk Reg Nr. 2000/006692/07 Dinamika Fonds Bestuurders (Pty) Ltd is n Geregistreerde Finansiële Diensteverskaffer (FSP 12693). Fisiese Adres: Jarrahweg 118, Benoni Landbouhoewes. Tel No: +27 (11)

8 Tel Nr: +27 (11) Die inligting en menings wat hierdie dokument bevat, is ter goeder trou aangeteken en weergegee en ons maak staat daarop dat die bronne daarvan geloofwaardig is. Hoe dit ook al sy, word geen voorstelling, volmag, onderneming of waarborg van watter aard ook al gemaak of verleen rakende die akkuraatheid en / of volledigheid van sulke inligting en / of die korrektheid van sulke menings nie. Enige belegging is spekulatief van aard en dit sluit aansienlike risiko s in. Wanneer enige beleggingsbesluit geneem word, sal u uitsluitlik staatmaak op u eie beskouing en besigtiging van feite en aantekeninge wat betrekking het op so ʼn belegging. Geskiedkundige opbrengste van ʼn belegging is nie ʼn aanduiding van toekomstige prestasie nie. Dinamika Fonds Bestuurders sal nie aanspreeklik gehou word aangaande enige eis, skade, verlies of koste voortspruitend uit of met betrekking tot die vertroue wat u plaas of geplaas het op die inhoud van hierdie dokument, van watter aard ookal nie. Trustee: The Standard Bank of South African Limited: Tel (021) Tel (021) Boutique Collective Investments (RF) (Pty) Limited. Catnia Building Bellville 7530 Tel (021) /1/2. Fax Kollektiewe beleggingskemas is oor die algemeen medium- tot langtermyn beleggings. Die waarde van deelnemende belange kan op- of afgaan en prestasie van die verlede is nie noodwendig ʼn riglyn van toekomstige prestasie nie. Kollektiewe beleggingskemas word teen heersende pryse verhandel en kan aan skriplening deelneem. n Skedule van fooie en kostes en maksimum kommissies is op versoek by maatskappy/skema. Kommissie en aansporings kan betaal word en indien so, word dit in die algehele koste ingesluit. Die Onafhanklike Finansiële Adviseur moet alle fooie aan die belegger bekendmaak. Hierdie fonds mag vir nuwe beleggers gesluit word. Kollektiewe beleggingskemas pryse word op ʼn netto batewaarde basis en ouditeursfooie bereken, bankkoste en trusteekoste word teen die portefeulje gehef. Die portefeuljebestuurder mag tot en met 10% van portefeulje NBW leen om onvoldoende likiditeit te oorbrug. Dinamika Fonds Bestuurders is die bestuurders van die fonds. Verwys asseblief na die fonds se Minimum Openbaarmakingsdokument vir meer inligting. Die dokument moet nie geag word as n uitnodiging om in enige van die Dinamika Fondse te belê nie. Kontak n finansiële adviseer vir advies en meer inligting. Beleggings kan toeneem sowel as daal. Boutique Collective Investments (RF) (Pty) Ltd ( BCI ) is ʼn geregistreerde bestuurder van die Boutique Collective Investments Scheme, goedgekeur in terme van Collective Investments Schemes Control Act, No 45 of 2002 en is 'n volle lid van die Vereniging vir Spaar en Belegging SA

Kwartaalverslag 31 Desember 2016

Kwartaalverslag 31 Desember 2016 Kwartaalverslag 31 Desember 2016 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 4 BATEALLOKASIE... 5 1 FONDS VERWIKKELINGE Naviga BCI Income Planner FvF: SA Effekte het n negatiewe

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd 12 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice.

More information

PSG WEALTH PRETORIA-OOS

PSG WEALTH PRETORIA-OOS PSG WEALTH PRETORIA-OOS Union Caterers 23 Oktober 2014 01 LEON MOSTERT Page 2 2 Copyright PSG 1 Wat is u verwagtinge rondom u beleggings en word dit daarvolgens bestuur? Page 3 Verwagtinge en werklikheid

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Verstaan jou pensioenkeuses by aftrede LID NUUSBRIEF JULIE. Boodskap van die Hoofbeampte. Waar begin n mens dus?

Verstaan jou pensioenkeuses by aftrede LID NUUSBRIEF JULIE. Boodskap van die Hoofbeampte. Waar begin n mens dus? LID NUUSBRIEF JULIE Boodskap van die Hoofbeampte Beste Lede In die vorige uitgawe van Die Neseier het ons ten slotte kortliks gekyk na oorwegings rondom aftreebeplanning waarvan julle bewus moet wees,

More information

Universiteit Stellenbosch NUUSBRIEF NEWSLETTER. Voorsittersverslag

Universiteit Stellenbosch NUUSBRIEF NEWSLETTER. Voorsittersverslag USAF Universiteit Stellenbosch Stellenbosch University AFTREDEFONDS RETIREMENT FUND NUUSBRIEF NEWSLETTER INHOUD Voorsittersverslag Dit is aangenaam om n terugblik op die afgelope paar maande van 2017 te

More information

NUUSBRIEF DESEMBER 2016

NUUSBRIEF DESEMBER 2016 NUUSBRIEF DESEMBER 2016 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET INHOUDSOPGAWE In hierdie uitgawe 1) BELEGGINGSBELEID EN AANPASSINGS 2 1.1 RSA Makelaars Beleggingsbeleid 2 1.2 Lewende Annuïteit: Jaarlikse

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS

More information

NUUSBRIEF Menlyn. Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Die boustene van jou belegging verstaan en bevraagteken voor jy dit aanvaar.

NUUSBRIEF Menlyn. Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Die boustene van jou belegging verstaan en bevraagteken voor jy dit aanvaar. Oktober 2017 NUUSBRIEF Menlyn Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Marius Cornelissen Wat is Bitcoin? Bitcoin is n digitale of kriptogeldeenheid wat in 2009 geskep is deur n onbekende persoon wat die skuilnaam

More information

NUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017

NUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017 Oktober 2016 NUUSBRIEF Menlyn Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017 Grafiek 2: Suid-Afrikaanse sakevertroue (1976-2016) Marius Cornelissen Die Nkandla-saga, grootskaalse korrupsie, die krisis

More information

Die jaar om finansieel fiks te word! LID NUUSBRIEF. Boodskap van die Hoofbeampte

Die jaar om finansieel fiks te word! LID NUUSBRIEF. Boodskap van die Hoofbeampte LID NUUSBRIEF Januarie 2014 Boodskap van die Hoofbeampte Beste lede Ons hoop julle het n heerlike feestyd saam met familie en vriende deurgebring. Namens die Media24 Aftreefonds wens ek julle n wonderlike

More information

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde 2 PREDIKANTE IN-FONDS LEWENDE ANNUÏTEIT INHOUDSOPGAWE Agtergrond 4 1. Wie kan

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

TOEKOMS BEPLAN N GEORGANISEERDE

TOEKOMS BEPLAN N GEORGANISEERDE 360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 19 2 de Kwartaal Junie 2018 Newsletter of The Core Group Issue 19 2 nd Quarter June 2018 BEPLAN N GEORGANISEERDE TOEKOMS INDEKS Teenvermydingsreëls Is die waardasie

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Meeste mense voel oor Annuïteite soos oor hulle skoonma s. Hulle wens hulle het dit nie gehad nie! Gelukkig is daar darem van ons wat

More information

Boodskap van die Hoofbeampte LID NUUSBRIEF. Oktober Beste lede. Vriendelike groete Lynn van der Merwe

Boodskap van die Hoofbeampte LID NUUSBRIEF. Oktober Beste lede. Vriendelike groete Lynn van der Merwe LID NUUSBRIEF Oktober 2014 Boodskap van die Hoofbeampte Beste lede Dit was lekker om uit die reaksie op die ledevraelys te sien dat baie lede die Fonds se kommunikasie geniet en die inligting kan gebruik.

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

PL A ASLIKE BELEGGINGS

PL A ASLIKE BELEGGINGS PLAASLIKE BELEGGINGS GLACIER PLAASLIKE BELEGGINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte se finansiële

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016 Interaksie met Sakekamer 15 Maart 2016 Basis van vertrek moet wees dat alle waterbronne aan die staat behoort en dat die Voëlvleidam soos ander damme in die Wes Kaap deur die Departement van Water en Sanitasie

More information

EKWITEIT IN KAPITAALWINSBELASTING

EKWITEIT IN KAPITAALWINSBELASTING Omstctcon100Q Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoih Onderwys r;ojaar:::!btandfg2001 WETENSKAPLIKE BYDRAES REEKS H: INOUGURELE REDE NR. 180 EKWITEIT IN KAPITAALWINSBELASTING Prof K Coetzee lnougurele

More information

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F. IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die invloed van vakbonde *

Die invloed van vakbonde * OpenStax-CNX module: m25212 1 Die invloed van vakbonde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER REKINING NOMMER DIE MUNISIPALE BESTUURDER EMTHANJENI MUNISIPALITEIT BESWAAR TEEN DIE BESLUIT VAN DIE MUNISIPALE WAARDEERDER OOR AANGELEENTHEDE RAKENDE N SPESEFIEKE EIENDOM SOOS AANGETOON OF WEGGELAAT UIT

More information

PRESS STATEMENT BY THE MINISTER OF FINANCE

PRESS STATEMENT BY THE MINISTER OF FINANCE PRESS STATEMENT BY THE MINISTER OF FINANCE (13th September, 1965) THE Government has during the past months been engaged in relieving the inflationary pressure on the economy, without restricting economic

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

More information

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Omri van Zyl Uitvoerende Direkteur: Agri SA 7 September 2016 Agri Noordwes Kongres Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Droom 2015 Agri SA 2 Suid Afrika

More information

krag van Die buitengewone saamgestelde rente JANUARIE Boodskap van die Hoofbeampte Lid Nuusbrief Eenmalige addisionele vrywillige bydrae van R15 000

krag van Die buitengewone saamgestelde rente JANUARIE Boodskap van die Hoofbeampte Lid Nuusbrief Eenmalige addisionele vrywillige bydrae van R15 000 Lid Nuusbrief JANUARIE Boodskap van die Hoofbeampte Beste Lid Welkom terug en alles van die beste vir die jaar wat voorlê! Goeie aftreebeplanning is afhanklik van die bydraes wat jy lewer en die beleggingsopbrengste

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di Januarie 2018 1 Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017 Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021)

26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021) 26 September 204 Carine van Zyl Tel: (02) 808 589. SAFEX (MTM-PRYSE) Die MTM-prys op Vrydag 26 September 204 vir koringlewering in Oktober was R3 640 per ton gelewer te Randfontein. MTM-pryse (26/09/204)

More information

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor. 21. MA GENESING Deel in hierdie sessie met die pyn in jou verhouding met jou ma, stiefma, huisma in die geval van n koshuis of kinderhuis met ander woorde met die ma-figuur wat jou grootgemaak het. Indien

More information

HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG

HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG REMGRO BEPERK / GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG VERSLAE AAN AANDEELHOUERS HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG INLEIDING Vanweë die feit dat Remgro n beleggingshouermaatskappy is, is tradisionele prestasiemetings,

More information

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016 Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale

More information

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section

More information

Inhoudsopgawe / Index

Inhoudsopgawe / Index Inhoudsopgawe / Index 8. AANVULLENDE RAPPORT VAN DIE ROEPENDE KERKRAAD SUPPLEMENTARY REPORT OF CALLING CHURCH COUNCIL Bl Page 600 8AA 9. AANVULLENDE RAPPORT VAN DIE DEPUTATE KORRESPONDENSIE VAN DIE AGENDA

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 015 GRAAD 9 PUNTE: 100 TYD: UUR AANTAL BLADSYE INSLUITEND VOORBLAD: 7 Wiskunde Graad 9 GET November 015 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Hierdie vraestel

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/21

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/21 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/21 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

Cape St Martin Private Nature Reserve

Cape St Martin Private Nature Reserve Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 9952 Regulasiekoerant Vol. 575 Pretoria, 3 May Mei 2013 36419 N.B. The Government Printing Works will

More information

Een van die eerste gedagtes in n boer

Een van die eerste gedagtes in n boer PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> NOVEMBER 2016 Hou reënval rekords om risiko te verminder Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees Binne: Een van die eerste

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

jou e-tydskrif propvol goeie nuus

jou e-tydskrif propvol goeie nuus BOER hier jou e-tydskrif propvol goeie nuus www.boerhier.co.za Uitgawe 3 GRATIS INHOUD 2 Wanneer n geleentheid reg voor jou staan 3 n Plesier met Miniatuur Ponies 4 Die Pan Mill staan nie terug vir Harde

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. 1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. GEEN VERDERE VRAE. VERDERE ONDERVRAGING DEUR MNR. SCHABORT: Op die lode Vloer waar Dr. Aggett ondervra

More information

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober

More information

VERSLAE AAN AANDEELHOUERS

VERSLAE AAN AANDEELHOUERS VERSLAE AAN AANDEELHOUERS VERSLAE AAN AANDEELHOUERS Voorsitter en Hoofuitvoerende beampte se verslag JOHANN RUPERT VOORSITTER THYS VISSER HOOFUITVOERENDE BEAMPTE MET N OOGOPSLAG BEKENDSTELLING VAN KING

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) 1. Teks Vergelding 38 Julle het gehoor dat daar gesê is: 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand. 39Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak) Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self

More information

J A A R V E R S L A G

J A A R V E R S L A G JAARVERSLAG 2018 // 2019 01 MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 KULTUUR ARGITEK BRIEF Ek is vandag vol dankbaarheid as ek terugkyk na die jaar wat verby is. Daar het soveel goeie dinge gebeur. Daar is van

More information

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction from the dominium - toets Voorgeskrewe werk Hierdie eenheid

More information

Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?

Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? Die groeiende getal van opregtheid van hart en waarheid soekers struikel oor ʼn ontstellende bewering: oor die eis van die Roomse Katolieke dat

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA PIETER CHRISTIAAN VAN WYK. [1] Hierdie is n aansoek deur die Staat ingevolge artikel 310A

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA PIETER CHRISTIAAN VAN WYK. [1] Hierdie is n aansoek deur die Staat ingevolge artikel 310A In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Appèl Nr: A58/2013 DIE STAAT Applikant en PIETER CHRISTIAAN VAN WYK Respondent UITSPRAAK DEUR: KRUGER, R GELEWER OP: 9 MEI

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not re

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not re Pretoria, 7 March 2011 Maart No. 34083 2 No. 34083 GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not received due to

More information

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE 6.1 INLEIDING In die navorsing tot dusver - hoofstukke een tot vyf - is kontekste en perspektiewe verduidelik van waaruit ek betrokke sou wou raak in pastoraalterapeutiese

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Die Anglo-Boereoorlog *

Die Anglo-Boereoorlog * OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

More information

CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE

CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE Saak Nr 245/83 M C TRANS-NATAL STEENKOOLKORPORASIE BEPERK - en - CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE VIVIER Wnd AR. Saak nr 245/83 M C IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED. C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: 2010-08-17 Datum van uitspraak: IN DIE NOORDGAUTENG HOE HOF (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES

More information

-14.1% +11.6% +10.2% +34.2% GEOUDITEERDE GEKONSOLIDEERDE RESULTATE

-14.1% +11.6% +10.2% +34.2% GEOUDITEERDE GEKONSOLIDEERDE RESULTATE GEOUDITEERDE GEKONSOLIDEERDE RESULTATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE EN VERKLARING VAN KONTANTDIVIDEND HOOFTREKKE Wesensverdienste per aandeel Wesensverdienste per aandeel uitgesluit Mediclinic herfinansieringskoste

More information

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE 1. Agtergrond: Suid-Afrikaanse boere het hul eie families tradisioneel op plase begrawe enplaaswerkers en hul gesinne is ook dikwels op die plaas begrawe. Daar bestaan sterk

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information