Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04

Size: px
Start display at page:

Download "Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04"

Transcription

1 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) (072) Many receive advice, only the wise profit from it. - Publilius Syrus Verwagte prysbeweging Nabymaand Vêrmaand Mielies: Sonneblom: Sojabone: Makelaars: Norman Botma (018) (083) norman.botma@senwes.co.za Marcel Lombard (018) (082) marcel.lombard@senwes.co.za Handré van Heerden (018) (060) handre.vanheerden@senwes.co.za Bennie Scheepers (018) (060) bennie.scheepers@senwes.co.za Corn Jul18 Corn Dec18 SRW Wheat Jul18 HRW Wheat Jul18 MGEX Wheat Jul18 Soya Jul18 Soya Nov18 Wisselkoerse ZAR/USD ZAR/EUR USD Index USD/EUR Koring: Internasionale Indekspryse 2018/06/ /06/01 Netto 06:00 12:00 Indeks /06/ /06/01 Netto 06:00 12:00 % % % % % Markinligting: Thys Grobbelaar (018) thys.grobbelaar@senwes.co.za Hansie Swanepoel (018) hansie.swanepoel@senwes.co.za Weeklikse In- en Uitvoere Weeklikse Lewerings 0 Belangrike Datums 2018/06/ /06/ /01/00 Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app Navrae : market@senwes.co.za /

2 Mielies Internasionaal Verhandeling op die VSA mark was vir die grootste deel van verlede week gekenmerk deur sterk prysveranderinge in beide rigtings na die langnaweek. Die mark het egter Vrydag konsolideer en prysbewegings was hoofsaaklik beïnvloed deur korttermyn tegniese verhandeling. Dit is egter vanoggend duidelik dat die oornag verhandeling onder druk is met pryse wat oor die algemeen n hele paar sent laer is teenoor Vrydag 12:00. Die waarskynlike rede vir die oorwegende prysdruk die afgelope week is die gunstige VSA plantvordering en bo-gemiddelde goeie toestand van die oes wat reeds opgekom het. Buite markte begin ook waarskynlik n rol speel in prysvorming. Eerstens het West Texas Intermediate (WTI) ru-olie pryse weer sterk onder die $70/vat vlak inbeweeg na VSA ru-olie produksie die hoogste vlakke nog ooit bereik het. Tweedens begin markte weer onseker raak oor moontlike handelsooreenkoms veranderinge met China na die VSA in die week aangekondig het dat n 25% belasting op $50 miljard se invoere uit China ingestel gaan word. Verder het die VSA regering aangekondig dat hulle nie uitsonderings gaan maak en bestaande handelsvennote uitsluit met beplande heffings op aluminium en staal invoere nie. Die mielie mark se spesifieke fokus sal dus vorentoe val op oeskwaliteit wat hoofsaaklik beïnvloed sal word deur die weer. Die nuutste droogte monitor dui daarop dat die geaffekteerde gebied die kleinste is sedert November verlede jaar. Sommige van die vlakte gebiede word steeds ernstig geraak. e mieliepryse het Vrydag sterker vertoon en vir alle kontrakte nader aan die dag se hoogtepunte gesluit. Die prysondersteuning was egter deurlopend in lyn met heersende pariteit. Die prysverandering verlede week het egter tot n groot mate sekere sleutel ondersteuningvlakke op die hoof verhandelingsmaande bevestig. Ten spyte van die heersende ondersteuning in n potensiële opwaartse prys band is daar n ook sterk divergensie tussen prys hoogtepunte en leidende indikatore wat kan dui op moontlike prysdalings vorentoe. Die realiteit dat plaaslike mielies egter steeds kompeterend was in die wêreldmark die afgelope tyd het pryse wel ondersteun en aggressiewe prysdalings beperk. Hierdie raming het egter dramaties verander. e geelmielies gelaai op ʼn skip in Durban is tans sowat $24/mt duurder as mielies gelaai op ʼn skip in die VSA golf. Die liggingsvoordeel wat SA het teenoor die VSA en Suid-Amerika na lande in Asië veroorsaak egter wel dat Suid-Afrikaanse geelmielies tans ten minste $3.50/mt duurder is indien die mielies daar afgelaai word. Die Rand verhandel sedert Vrydag 12:00 sowat 2 sent sterker. Die verwagte prysbeweging tydens markopening, gegewe die netto negatiewe VSA prysbeweging, behoort negatief te wees. Pariteite WM - Invoerpariteit YM - Invoerpariteit VSA Spot VSA Jul18 Mex VSA Spot VSA Jul18 Arg PMB: PMB: RFN: RFN: WM - Uitvoerpariteit YM - Uitvoerpariteit Spot Jul18 Des18 Spot - Arg VSA Spot Jul18 DBN: DBN: RFN: RFN: Safex Mieliepryse 2018/06/01 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WMAZ Jul WMAZ Dec WMAZ Mar YMAZ Jul YMAZ Dec YMAZ Mar Opsiepryse WM YM Jul Jul Sep Sep Dec Dec Jul Jul Sep Sep Dec Dec

3 Oliesade Internasionaal Amerikaanse Sojaboonpryse verhandel Vrydag relatief kalm en sluit die sessie ietwat hoër af. Hierdie styging volg op posisies wat voor die naweek ontruim word, wat markte effe ondersteuning gee. Pryse is egter op die oornagverhandelings skerp laer, met gunstige weerstoestande wat voorspel word. Sojaboonuitvoere neem hierdie week weer skerp toe met miljoen ton wat gerapporteer is. Die aanplantings syfers uit Amerika is uitstekend. Vir die week geëindig is 77% van die Sojaboonoes reeds geplant. Dit is 21% meer as verlede week en 15% bo die 5 jaar gemiddeld. 47% van die plantjies het ook reeds oorgekom teenoor die 32% vyf-jaar gemiddeld. Daar word vanaand opgedateerde aanplantingssyfers vrygestel. Chinese maatskappye het, volgens gerugte, sowat 10 skepe aangekoop. Handelaars is egter steeds versigtig om VSA sojabone aan te koop, met spanning tussen die VSA en China wat hoog loop. Spekulante verhoog hulle netto lang posisie met 3,686 kontrakte vir 'n totaal van 81,154 ton. Die Julie Sojaboonkontrak verhandel tans op $ Oliesade verhandel Vrydag sterker, maar swakker as wat die pariteite sou aandui. Die verhandeling deur die oggend is egter sterker, met 'n verswakkende wisselkoers wat ondersteuning bied. Die reeks van verhandelings is kleiner as in vorige sessies. Julie Sonneblom styg R26/ton om te sluit op die R4670/ton vlak. Desember Sonneblom styg R20/ton en sluit op R4920/ton. Die spread tussen Julie en Desember is nou R250/ton. Die pariteitsbeweging is vandag R60/ton negatief. Pariteite Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil PMB: DBN: RFN: RFN: Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit Invoerprys: Invoerprys: Huidige persmarge (R/ton): Huidige persmarge (R/ton): Safex Oliesaadpryse 2018/06/01 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag SUNS Jul SUNS Dec SUNS Mar SOYA Jul SOYA Dec SOYA Mar Opsiepryse Sonneblom Sojaboon Jul Jul Dec Dec Mar Mar Jul Jul Dec Dec Mar Mar

4 Koring Internasionaal VSA koring verhandel afwaarts weens tegniese verkope. Die Amerikaanse winterkoring word tans op 38% goed-tot-uitstekend geraam. Die winterkoring is 61% aar gestoot. Die vyf jaar gemiddeld is 64%. Algerië het hul aankope van 4.4 miljoen skepels die afgelope week by Frankryk gedoen. Daar word verwag dat Russiese uitvoere vir die komende jaar tussen 6% en 11% kan afneem. Tekens van ergot word geïdentifiseer en Egipte het 2.3 miljoen skepels Russiese koring afgekeur. Oekraine se uitvoere vir die 2017/18 seisoen is 10% laer as die vorige seisoen. Japan is in die mark om 3.6 miljoen skepels by die VSA en Kanada aan te koop. VSA uitvoerverkope het op 11 miljoen skepels vir die week uitgekom. Weekliks moet 32.6 miljoen skepels uitgevoer word om by die USDA verwagtinge uit te kom. Julie 2018 koring sluit R12 positief teen R3875 terwyl Desember 2018 R3 positief teen R3863 sluit. Die Rand is die primêre dryfveer en volumes is redelik laag. Die R3900/ton vlak vir Desember 2018 vorm tot nou toe 'n sterk weerstandsvlak. Produsente kan prysings naby hierdie vlakke begin benut. Die nuwe invoertarief is gepubliseer teen R en effektief van 21 Mei Die vorige tarief was R394.90, maar op 10 April 2018 het 'n hernude tarief van R geaktiveer. Vir die huidige bemarkingsjaar (1 Oktober September 2018) is daar dus reeds miljoen ton ingevoer, teenoor die wat uitgevoer is. Die grootste invoere kom van Rusland, terwyl die meeste uitvoere na Zambië gaan. Die afgelope week is ton ingevoer. Pariteite Koring Invoerpariteit VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland Paarl deur Kaap: RFN deur DBN: Safex Koringpryse 2018/06/01 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WHEAT Jul WHEAT Dec WHEAT Mar Opsiepryse Koring Koring Jul Jul Sep Sep Dec Dec

5 Weer RSA :1-week neerslae RSA : 2-week neerslae RSA : 1e week temperatuur RSA : 2e week temperatuur Internasionaal - VSA VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae VSA : 7-dag temperatuur VSA : 14-dag temperatuur Frans Dreyer:

6 Finansiële Nuus Indeks Vandag Gister Dow Jones % S&P % Nasdaq % FTSE % DAX % HangSeng % Vandag Gister Goud - ZAR % Goud - $ % Brent ru-olie % Indeks Vandag Gister Internasionale Ekonomiese Aanwysers Netto Netto Netto % % e Ekonomiese Aanwysers % JSE Algeheel % JSE Top % Ekonomiese Nuus Die rand het Vrydag sywaarts teenoor vernaamste geldeenhede verhandel. Die rand verhandel tans rondom R12.64 teenoor die Amerikaanse dollar. Die Amerikaanse dollar verhandel tans net onder $1.17 teenoor die euro. Amerikaanse indiensnamesyfers was Vrydag heelwat beter as verwagtinge vrygestel. Daar was verwag dat daar gedurende Meimaand 185,000 werksgeleenthede geskep was. Dit was egter heelwat beter as verwagtinge op 223,000 werksgeleenthede. Tesame hiermee was die werkloosheidskoers ook vrygestel. Die werkloosheidskoers vir Meimaand was 3.8%, wat 0.1% laer was as die vorige 3.9%. Die wisselvalligheid in die rand behoort voort te duur soos wat internasionale markte die hoof bepalende faktor bly in die afwesigheid van enige wesenlike plaaslike ekonomiese nuus. Brent ru-olie het Vrydag effens laer verhandel en onder $77 per vat inbeweeg. Die JSE se indeks vir alle aandele het sterk ondersteuning gekry en heelwat hoër verhandel om op 57,282 te sluit. USD/ZAR Grafiek

7 Kontakbesonderhede en vrywaring Frans Dreyer (018) (079) Bestuurder Susari Geldenhuys (018) (072) Opsieskrywer Makelaars Norman Botma Marcel Lombard (018) (018) (083) (082) Handré van Heerden Bennie Scheepers (018) (018) (060) (060) Markinligting Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel (018) (018) (083) (083) Vrywaring Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/21

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/21 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/21 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021)

26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021) 26 September 204 Carine van Zyl Tel: (02) 808 589. SAFEX (MTM-PRYSE) Die MTM-prys op Vrydag 26 September 204 vir koringlewering in Oktober was R3 640 per ton gelewer te Randfontein. MTM-pryse (26/09/204)

More information

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd 12 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice.

More information

Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018

Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018 Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018 Nuus Hooftrekke SA Rentekoerse was onveranderd gelos op 6.5% met die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee wat nie konsensus gehad het nie. Drie

More information

Kwartaalverslag 31 Desember 2016

Kwartaalverslag 31 Desember 2016 Kwartaalverslag 31 Desember 2016 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 4 BATEALLOKASIE... 5 1 FONDS VERWIKKELINGE Naviga BCI Income Planner FvF: SA Effekte het n negatiewe

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep. Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE 1. Agtergrond: Suid-Afrikaanse boere het hul eie families tradisioneel op plase begrawe enplaaswerkers en hul gesinne is ook dikwels op die plaas begrawe. Daar bestaan sterk

More information

Die invloed van vakbonde *

Die invloed van vakbonde * OpenStax-CNX module: m25212 1 Die invloed van vakbonde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG

HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG REMGRO BEPERK / GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG VERSLAE AAN AANDEELHOUERS HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG INLEIDING Vanweë die feit dat Remgro n beleggingshouermaatskappy is, is tradisionele prestasiemetings,

More information

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016 Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale

More information

WEEKLY. 20 March 2019 FOOD-FOR-THOUGHT

WEEKLY. 20 March 2019 FOOD-FOR-THOUGHT WEEKLY 20 March 2019 FOOD-FOR-THOUGHT Weather South Africa, South America and North America 10 day forecast Parities Import and Export parities of yellow maize Weekly SAFEX price movements SAFEX closing

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017 Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak) Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self

More information

NUUSBRIEF DESEMBER 2016

NUUSBRIEF DESEMBER 2016 NUUSBRIEF DESEMBER 2016 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET INHOUDSOPGAWE In hierdie uitgawe 1) BELEGGINGSBELEID EN AANPASSINGS 2 1.1 RSA Makelaars Beleggingsbeleid 2 1.2 Lewende Annuïteit: Jaarlikse

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1 BYLAAG NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1 BYLAAG *GEOGA3* Hierdie bylaag bestaan uit 13 bladsye. 2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2016) FIGUUR 1.1: ATMOSFERIESE VERANDERINGE

More information

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016 Interaksie met Sakekamer 15 Maart 2016 Basis van vertrek moet wees dat alle waterbronne aan die staat behoort en dat die Voëlvleidam soos ander damme in die Wes Kaap deur die Departement van Water en Sanitasie

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

NUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017

NUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017 Oktober 2016 NUUSBRIEF Menlyn Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017 Grafiek 2: Suid-Afrikaanse sakevertroue (1976-2016) Marius Cornelissen Die Nkandla-saga, grootskaalse korrupsie, die krisis

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. 1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. GEEN VERDERE VRAE. VERDERE ONDERVRAGING DEUR MNR. SCHABORT: Op die lode Vloer waar Dr. Aggett ondervra

More information

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Omri van Zyl Uitvoerende Direkteur: Agri SA 7 September 2016 Agri Noordwes Kongres Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Droom 2015 Agri SA 2 Suid Afrika

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas Welkom 10th Annual Welcome Labor Day Weekend Rusk, Texas Hallo Almal, Welkom by die grootste Suid-Afrikaanse fees in Texas. Ons is bly julle kon by ons aansluit om ons Suid-Afrikaanse kulturele erfenis

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting

More information

Boere moet verskillende hoede opsit. Op n byna daaglikse basis sal n boer n aantal verskillende

Boere moet verskillende hoede opsit. Op n byna daaglikse basis sal n boer n aantal verskillende PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> desember 2018 Mense, vennootskappe en vordering Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees binne: 02 Kom ons kyk terug op ons

More information

PSG WEALTH PRETORIA-OOS

PSG WEALTH PRETORIA-OOS PSG WEALTH PRETORIA-OOS Union Caterers 23 Oktober 2014 01 LEON MOSTERT Page 2 2 Copyright PSG 1 Wat is u verwagtinge rondom u beleggings en word dit daarvolgens bestuur? Page 3 Verwagtinge en werklikheid

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM

AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM Aardrykskunde/VS1 AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 Aardrykskunde/VS1 2 Aardrykskunde/VS1 3 FIGUUR 1.6 MAANDAG JULIE 17, 2:26 NM Golwe teister die suidkus van die Java-eiland nadat 'n tsunami-waarskuwing

More information

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED. C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: 2010-08-17 Datum van uitspraak: IN DIE NOORDGAUTENG HOE HOF (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES

More information

CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE

CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE Saak Nr 245/83 M C TRANS-NATAL STEENKOOLKORPORASIE BEPERK - en - CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE VIVIER Wnd AR. Saak nr 245/83 M C IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

PULA IMVULA. Daar is n ou Afrika spreekwoord wat. van passie, doelwitte & vordering. November Groei saam. Van mentees tot wenners

PULA IMVULA. Daar is n ou Afrika spreekwoord wat. van passie, doelwitte & vordering. November Groei saam. Van mentees tot wenners PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> November 2018 Die viering van passie, doelwitte & vordering Daar is n ou Afrika spreekwoord wat sê dat om iets self te sien, anders

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Jy mag die vraag vra: Hoekom n artikel oor. Dink uit die boks, dink AGRITOERISME. Lees Binne: MAART Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere

Jy mag die vraag vra: Hoekom n artikel oor. Dink uit die boks, dink AGRITOERISME. Lees Binne: MAART Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> MAART 2017 Dink uit die boks, dink AGRITOERISME Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees Binne: 04 08 Die gebruik van hitte-eenhede

More information

Leer Beter Dink Module 1 *

Leer Beter Dink Module 1 * OpenStax-CNX module: m36342 1 Leer Beter Dink Module 1 * Erenst van Niekerk This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 Abstract Dit is belangrik

More information

Die Anglo-Boereoorlog *

Die Anglo-Boereoorlog * OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

2. Historiese ontwikkeling van Uitenhage

2. Historiese ontwikkeling van Uitenhage Gemeenskapsanaliese-verslag 1.Inleiding 2. Historiese ontwikkeling van Uitenhage 3. Toekomstige ontwikkeling 4. Spesifieke Nood 5. Hulpbronne en Gawes in die gemeenskap 6. Bronnelys 1. Inleiding Uitenhage

More information

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

veranderings. Dit is egter die wyse waarop daar aangepas word by hierdie veranderings wat dit positief of negatief maak. Die misdaadverskynsel is n

veranderings. Dit is egter die wyse waarop daar aangepas word by hierdie veranderings wat dit positief of negatief maak. Die misdaadverskynsel is n -i- VOORWOORD Die Departement Korrektiewe Dienste is lank reeds n dinamiese Departement wat voortdurend verander ten einde sy doelwitte te bereik. Penitensiêre Penologie word dan ook direk geraak wanneer

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

Groenvoer Hidroponies

Groenvoer Hidroponies Groenvoer Hidroponies Sonneblomme Doel: Om jou eie stelsel te bou op die mees effektiefste metode sodat groenvoer deurlopend geproduseer kan word. Ons sal kyk na verskillende metodes en hoeveelhede maar

More information

Die plek van jou tent

Die plek van jou tent Die plek van jou tent Ons is reeds by die halfpadmerk van die jaar. JUNIE MAAND die sesde maand. Die sesde letter in die Hebreeuse alfabet, is die letter VAV, ook gespel Waw! Die Hebreeuse woord vav/waw

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER REKINING NOMMER DIE MUNISIPALE BESTUURDER EMTHANJENI MUNISIPALITEIT BESWAAR TEEN DIE BESLUIT VAN DIE MUNISIPALE WAARDEERDER OOR AANGELEENTHEDE RAKENDE N SPESEFIEKE EIENDOM SOOS AANGETOON OF WEGGELAAT UIT

More information

Een van die eerste gedagtes in n boer

Een van die eerste gedagtes in n boer PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> NOVEMBER 2016 Hou reënval rekords om risiko te verminder Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees Binne: Een van die eerste

More information

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde 2 PREDIKANTE IN-FONDS LEWENDE ANNUÏTEIT INHOUDSOPGAWE Agtergrond 4 1. Wie kan

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E : # I M A G I N E E X P E R I E N C E 2 0 1 8 - A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Mentors Kraal Jeffreysbaai. Dit is van Vrydag 6 Sondag 8 April 2018. Dit kos

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Meeste mense voel oor Annuïteite soos oor hulle skoonma s. Hulle wens hulle het dit nie gehad nie! Gelukkig is daar darem van ons wat

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

NUUSBRIEF Menlyn. Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Die boustene van jou belegging verstaan en bevraagteken voor jy dit aanvaar.

NUUSBRIEF Menlyn. Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Die boustene van jou belegging verstaan en bevraagteken voor jy dit aanvaar. Oktober 2017 NUUSBRIEF Menlyn Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Marius Cornelissen Wat is Bitcoin? Bitcoin is n digitale of kriptogeldeenheid wat in 2009 geskep is deur n onbekende persoon wat die skuilnaam

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

PULA IMVULA. Landboukontrakteurs. Kontrakwerk is besig om meer en meer. wat jy nodig het om te weet. Lees Binne: oktober 2014

PULA IMVULA. Landboukontrakteurs. Kontrakwerk is besig om meer en meer. wat jy nodig het om te weet. Lees Binne: oktober 2014 PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> oktober 2014 Landboukontrakteurs wat jy nodig het om te weet 04 Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees Binne: Is jy n leier

More information

Verstaan jou pensioenkeuses by aftrede LID NUUSBRIEF JULIE. Boodskap van die Hoofbeampte. Waar begin n mens dus?

Verstaan jou pensioenkeuses by aftrede LID NUUSBRIEF JULIE. Boodskap van die Hoofbeampte. Waar begin n mens dus? LID NUUSBRIEF JULIE Boodskap van die Hoofbeampte Beste Lede In die vorige uitgawe van Die Neseier het ons ten slotte kortliks gekyk na oorwegings rondom aftreebeplanning waarvan julle bewus moet wees,

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

Klimaat en plantegroeistreke van die wereld *

Klimaat en plantegroeistreke van die wereld * OpenStax-CNX module: m24331 1 Klimaat en plantegroeistreke van die wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

Boodskap van die Hoofbeampte LID NUUSBRIEF. Oktober Beste lede. Vriendelike groete Lynn van der Merwe

Boodskap van die Hoofbeampte LID NUUSBRIEF. Oktober Beste lede. Vriendelike groete Lynn van der Merwe LID NUUSBRIEF Oktober 2014 Boodskap van die Hoofbeampte Beste lede Dit was lekker om uit die reaksie op die ledevraelys te sien dat baie lede die Fonds se kommunikasie geniet en die inligting kan gebruik.

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V MODEL 007 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Rekenaartoepassingstegnologie/V DoE/Model 007 VRAAG : TOTAAL 8 punte. Aantal sigbladlêers

More information

Cape St Martin Private Nature Reserve

Cape St Martin Private Nature Reserve Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New

More information