Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Size: px
Start display at page:

Download "Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di"

Transcription

1 Januarie Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste en geleenthede laat ons die handelinge van God met ons vier en herdenk. Die aanbiddingsruimte word versier met simboliek volgens die kerkjaar. 6 Sa 7 SO OGGENDDIENS 8 Ma 9 Di Epifaniefees 6 Januarie is Epifaniefees wanneer ons die openbaring van God aan mense vier. Dit dui op die einde van kerstyd en die begin van die tydperk wat tot lydenstyd duur. 10 Wo 11 Do 12 Vr 13 Sa 14 SO OGGENDDIENS 15 Ma TOERUSTINGTAAKGROEP 19:00 16 Di BARMHARTIGHEIDSTAAKGROEP 13:00 EREDIENSTAAKGROEP 19:00 1

2 Januarie Wo SKOLE OPEN JEUG+UITREIKTAAKGROEP 19:00 18 Do 19 Vr Kategese-beplanningskamp 20 Sa Kategese-beplanningskamp n Geleentheid vir die Kategete om mekaar beter te leer ken en ook om die jaar se Kategese te beplan. 21 SO OGGENDDIENS DOOP KATEGESE-OPENING WEEK VAN GEBED Belydenisgroeporiëntering 22 Ma WEEK VAN GEBED 18:30 23 Di WEEK VAN GEBED 18:30 24 Wo WEEK VAN GEBED 18:30 25 Do WEEK VAN GEBED 18:30 26 Vr Kerkraadbeplanningskamp Tydens die Week van Gebed kom die gemeente elke aand tot Donderdag in die kerkgebou bymekaar om te bid vir God se seën op die jaar. 27 Sa 28 SO Kerkraadbeplanningskamp (Voorlopige begroting) OGGENDDIENS Voorstelling van kategete Katkisante-ouerbyeenkoms 29 Ma 30 Di 31 Wo 2

3 Februarie Do 2 Vr 3 Sa 4 SO OGGENDDIENS NAGMAAL Deurkollekte Bybelverspreiding 5 Ma EIENDOMTAAKGROEP 18:00 6 Di 7 Wo 8 Do FINANSIESTAAKGROEP (BEGROTING)19:00 9 Vr Agenda Kerkraadsvergadering sluit 10 Sa 11 SO OGGENDDIENS DOOP Biddag vir Opvoeding en Onderwys Kerkraadagenda beskikbaar Lydensweke begin 12 Ma 13 Di 14 Wo 15 Do Lydenstyd...begin 7 Sondae voor Goeie Vrydag. Ons dink terug aan die lyding wat Christus vir ons deurgemaak het. Donker kleure, n doringkroon en spykers word gebruik as simbole. Alle blomme word ook uit die kerkgebou verwyder. 3

4 Februarie Vr 17 Sa 18 SO OGGENDDIENS 19 Ma KERKRAADSVERGADERING 19:00 20 Di 21 Wo 22 Do 23 Vr Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 Lees hiervan by die Diens van Barmhartigheidtaakgroep 24 Sa 25 SO OGGENDDIENS 26 Ma 27 Di 28 Wo 4

5 Maart Do 2 Vr 3 Sa 4 SO OGGENDDIENS 5 Ma 6 Di BARMHARTIGHEIDSTAAKGROEP 13:00 7 Wo Dankfeesbeplanning 18:00 8 Do 9 Vr 10 Sa Ons kom elke Woens-dag in die Kameel bymekaar om die jaar se Dankfees te beplan. Kom neem deel en help om hierdie jaar se Dankfees n wonderlike ervaring te maak. 11 SO OGGENDDIENS DOOP 12 Ma EREDIENSTAAKGROEP 19:00 13 Di 14 Wo Dankfeesbeplanning 18:00 15 Do 5

6 Maart Vr 17 Sa 18 SO OGGENDDIENS 19 Ma TOERUSTINGTAAKGROEP 19:00 20 Di 21 Wo MENSEREGTEDAG 22 Do 23 Vr Palmsondag...is die Sondag voor Goeie Vrydag waartydens ons die intog van Jesus in Jerusalem vier. 24 Sa 25 SO 26 Ma OGGENDDIENS PALMSONDAG PAASSANGDIENS 27 Di 28 Wo 29 Do 30 Vr 31 Sa Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 SKOLE SLUIT GOEIE VRYDAG NAGMAAL 09:00 Deurkollekte Bybelverspreiding Paastyd...strek van Goeie Vrydag, wanneer Jesus gekruisig is, tot Sy opstanding op Paasfees. Sy opstanding merk die einde van die lyding en die begin van die Pinkstersiklus wat 50 dae duur tot Pinksterfees wanneer ons die uitstorting van die Heilige Gees vier. 6

7 April SO OGGENDDIENS PAASFEES Dag van Danksegging en Verootmoediging 2 Ma GESINSDAG 3 Di 4 Wo 5 Do 6 Vr 7 Sa 8 SO OGGENDDIENS 9 Ma 10 Di SKOLE OPEN JEUG+UITREIKTAAKGROEP 19:00 11 Wo Dankfeesbeplanning 18:00 12 Do 13 Vr 14 Sa 7

8 April SO OGGENDDIENS DOOP 16 Ma 17 Di 18 Wo Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 Dankfeesbeplanning 18:00 19 Do 20 Vr 21 Sa 22 SO OGGENDDIENS 23 Ma EIENDOMTAAKGROEP 18:00 24 Di 25 Wo Dankfeesbeplanning 18:00 26 Do 27 Vr VRYHEIDSDAG 28 Sa 29 SO OGGENDDIENS 30 Ma SKOLEVAKANSIEDAG 8

9 Mei Di WERKERSDAG 2 Wo Dankfeesbeplanning 18:00 3 Do 4 Vr 5 Sa 6 SO Toerusting vir Kerkraad en gemeente 09:00 13:00 OGGENDDIENS ARBEIDSONDAG DOOP 7 Ma FINANSIESTAAKGROEP 19:00 8 Di Agenda Kerkraadsvergadering sluit 9 Wo Dankfeesbeplanning 18:00 10 Do 11 Vr 12 Sa Soetdoring: 09:00 Hemelvaartdienste} Jasmyn: 10:00 Kerkgebou: 18:30 Hemelvaart...is 40 dae na Paasfees wanneer ons Jesus se hemelvaart vier. Die Sondag na Hemelvaart begin die Pinksterreeks. Soos met die Week van Gebed kom die gemeente elke aand tot Donderdag in die Kerkgebou bymekaar om die werk van die Heilige Gees te vier. 13 So OGGENDDIENS PINKSTER Moedersdag Kerkraad agenda beskikbaar 14 Ma PINKSTER 15 Di PINKSTER 9

10 Mei Wo PINKSTER 17 Do 18 Vr 19 Sa PINKSTER Pinksterfees...is 10 dae na Hemelvaart. Ons vier die uitstorting van die Heilige Gees en al sy gawes wat Hy aan ons skenk. Na Pinkster begin die Koninkrykstyd. 20 SO OGGENDDIENS NAGMAAL PINKSTERFEES 21 Ma KERKRAADSVERGADERING 19:00 22 Di 23 Wo 24 Do 25 Vr Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 Dankfeesbeplanning 18:00 26 Sa DANKFEES Ons Dankfees is n Basaar waarmee ons aan God wil dankie sê en saam wil kuier as sy huisgesin! Die gemeente vier ook die verskillende bedieninge van die gemeente. Omgeegroepe en individue beman die stalletjies. Daar is vermaak, lekker kos en heerlike saamkuier. 27 SO 28 Ma 29 Di 30 Wo OGGENDDIENS TRINITEITSONDAG Dankfees en Gemeenteviering Triniteitsondag...is die eerste Sondag na Pinksterfees wanneer ons besondere aandag aan die Drie-eenheid van God gee. 31 Do 10

11 Junie Vr 2 Sa 3 SO OGGENDDIENS 4 Ma 5 Di 6 Wo Dankfeesverslagvergadering 18:00 7 Do 8 Vr 9 Sa 10 SO 11 Ma OGGENDDIENS DOOP Biddag Jeug en Kategese 12 Di 13 Wo 14 Do 15 Vr 11

12 Junie Sa JEUGDAG 17 SO 18 Ma OGGENDDIENS Vadersdag Nasionale Biddag vir Blindes 19 Di 20 Wo 21 Do Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 22 Vr SKOLE SLUIT 23 Sa 24 SO OGGENDDIENS 25 Ma 26 Di 27 Wo 28 Do 29 Vr 30 Sa 12

13 Julie SO OGGENDDIENS 2 Ma 3 Di 4 Wo 5 Do 6 Vr 7 Sa 8 SO OGGENDDIENS 9 Ma 10 Di 11 Wo 12 Do 13 Vr 14 Sa 15 SO OGGENDDIENS 16 Ma 17 Di SKOLE OPEN BARMHARTIGHEIDSTAAKGROEP 13:00 JEUG+UITREIKTAAKGROEP 19:00 13

14 Julie Wo 19 Do 20 Vr 21 Sa 22 SO 23 Ma 24 Di OGGENDDIENS DOOP Konsep Jaarprogram 2019 TOERUSTINGTAAKGROEP 19:00 EIENDOMTAAKGROEP 18:00 25 Wo 26 Do FINANSIESTAAKGROEP 19:00 27 Vr 28 Sa 29 SO OGGENDDIENS NAGMAAL Deurkollekte Bybelverspreiding 30 Ma EREDIENSTAAKGROEP 19:00 31 Di 14

15 Augustus Wo GHOLFDAG 2 Do 3 Vr Agenda Kerkraadsvergadering sluit 4 Sa 5 SO 6 Ma OGGENDDIENS Gideons Kerkraad agenda beskikbaar 7 Di 8 Wo 9 Do NASIONALE VROUEDAG 10 Vr SKOLEVAKANSIEDAG 11 Sa 12 SO OGGENDDIENS 13 Ma KERKRAADSVERGADERING 19:00 14 Di 15 Wo Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 15

16 Augustus Do 17 Vr 18 Sa 19 SO OGGENDDIENS DOOP 20 Ma TOERUSTINGTAAKGROEP 19:00 21 Di 22 Wo 23 Do 24 Vr 25 Sa 26 SO OGGENDDIENS NAGMAAL Deurkollekte Bybelverspreiding 27 Ma EREDIENSTAAKGROEP 19:00 28 Di 29 Wo 30 Do 31 Vr 16

17 September Sa 2 SO 3 Ma Toerusting vir Kerkraad en Gemeente 09:00 13:00 OGGENDDIENS Nasionale biddag vir Dowes 4 Di 5 Wo 6 Do 7 Vr 8 Sa 9 SO 10 Ma 11 Di 12 Wo OGGENDDIENS DOOP Finalisering Jaarprogram 2019 BARMHARTIGHEIDSTAAKGROEP 13:00 Afronding Belydenisgroep 13 Do 14 Vr 17

18 September Sa Aksie 60 Funksie 16 SO OGGENDDIENS BELYDENISAFLEGGING 17 Ma JEUG+UITREIKTAAKGROEP 19:00 18 Di 19 Wo 20 Do 21 Vr 22 Sa 23 SO OGGENDDIENS 24 Ma ERFENISDAG 25 Di EIENDOMTAAKGROEP 18:00 26 Wo 27 Do FINANSIESTAAKGROEP 19:00 28 Vr Agenda Kerkraadsvergadering sluit SKOLE SLUIT 29 Sa 30 SO OGGENDDIENS 18

19 Oktober Ma 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr 6 Sa 7 SO OGGENDDIENS Kerkraad agenda beskikbaar Biddag vir Bejaardes 8 Ma 9 Di SKOLE OPEN Dankfeesbeplanning (2019) 19:00 10 Wo 11 Do 12 Vr 13 Sa 14 SO OGGENDDIENS NAGMAAL Deurkollekte Bybelverspreiding 15 Ma KERKRAADSVERGADERING 19:00 19

20 Oktober Di 17 Wo 18 Do 19 Vr Kersmark Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 (By Soetdoring Aftree-oord) Die Kersmark gee geleentheid aan die gemeente om enigiets wat hulle maak of verkoop by n stalletjie op die kerkterrein te verkoop. n Tiende van die inkomste gaan dan na die kerk toe. Kontak die kerkkantoor om n stalletjie te huur. 20 Sa Kersmark 21 SO OGGENDDIENS DOOP Biddag vir Gesondheidsdienste 22 Ma Kersmark 23 Di Kersmark 24 Wo Kersmark 25 Do Kersmark 26 Vr Kersmark Gemeentelede probeer om minstens n tiende van hul inkomste vir die werk van die Here te gee. Die lofofferfees gaan ook gepaard met n kuiergeleentheid na die oggendiens om die gemeente se verjaarsdag te vier. 27 Sa Kersmark 28 SO OGGENDDIENS Lofofferfees Gemeente verjaar [59 Jaar] 29 Ma Kersmark 30 Di Kersmark 31 Wo Kersmark 20

21 November Do Kersmark 2 Vr Kersmark 3 Sa 4 SO OGGENDDIENS 5 Ma 6 Di 7 Wo 8 Do 9 Vr 10 Sa 11 SO OGGENDDIENS DOOP AFSLUITING 12 Ma 13 Di 14 Wo Christusfees Sangdiens Soetdoring 15 Do Christusfees Sangdiens Jasmyn 16 Vr 21

22 November Sa 18 SO 19 Ma OGGENDDIENS Biddag Beskermingsdienste CHRISTUSFEES SANGDIENS 20 Di 21 Wo Wonderboom Senior Aksie byeenkoms 11:00 22 Do 23 Vr 24 Sa 25 SO OGGENDDIENS NAGMAAL Deurkollekte Bybelverspreiding Advent begin 26 Ma 27 Di 28 Wo 29 Do Advent...is die begin van die kerkjaar. Dit begin 4 weke voor Kersfees. Ons dink terug aan die verwagte Messias wat met Kersfees gekom het. Advent eindig wanneer ons Jesus se koms met Kersfees vier. 30 Vr 22

23 Desember Sa 2 SO OGGENDDIENS DOOP 3 Ma 4 Di 5 Wo 6 Do 7 Vr 8 Sa 9 SO OGGENDDIENS 10 Ma 11 Di 12 Wo SKOLE SLUIT 13 Do 14 Vr 15 Sa 23

24 Desember SO OGGENDDIENS VERSOENINGSDAG 17 Ma OPENBARE VAKANSIEDAG 18 Di 19 Wo 20 Do 21 Vr 22 Sa 23 SO OGGENDDIENS 24 Ma Kersfees! Die Christus is hier! Ons hoef nie meer vir Hom te wag nie. Met Kersfees vier ons Jesus se koms na die wêreld en wat dit vir ons beteken. 25 Di CHRISTUSFEES EREDIENS 09:00 26 Wo WELWILLENDHEIDSDAG 27 Do 28 Vr 29 Sa 30 SO OGGENDDIENS 31 Ma OUJAARSDIENS 18:00 24

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN 09:00 Erediens Januarie 207 2 3 4 5 6 7 Nuwejaarsdag 8 09:00 Erediens (S7) 9 0 SKOLE HEROPEN 2 3 4 5 09:00 Erediens (S) Deurkollekte: Helpmekaarfonds Inskrywings 2:00 Nuwejaarsbraai 6 7 8 9 20 2 8:30 Week

More information

2018 Kalender Calendar

2018 Kalender Calendar 2018 Kalender Calendar NUWEJAARSDAG NEW YEAR S DAY Admin Kantoor Office open(s) 1 2 3 4 5 6 JANUARIE JANUARY 7 8 9 10 11 12 13 SKOLE OPEN 14 15 16 17 18 19 20 SCHOOLS OPEN Service 09:00 Jeug: Leieropleiding

More information

DIE RONDEBOSSIE. Nuwe Byvoeging...

DIE RONDEBOSSIE. Nuwe Byvoeging... andblad van die NG Kerk Rondebosch Julie 2018 DIE RONDEBOSSIE Ons is n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik. We are an inclusive family who with open doors joyfully reach

More information

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. Nuwejaarsdag Markus 1:4-11; Gen 1:1-5, Ps 29, Hand 19:1-7

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. Nuwejaarsdag Markus 1:4-11; Gen 1:1-5, Ps 29, Hand 19:1-7 Januarie 2018 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag Markus 1:4-11; Gen 1:1-5, Ps 29, Hand 19:1-7 Epifaniefees (Jesus se doop) 7 8 9 10 11 12 13 Straatwerk 1 Kor 6:12-20; 1 Sam 3:1-10, (11-20); Ps 139:1-6, 13-18, Joh

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS: In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

January/Januarie Angus SA The Angus Society of SA Die Angus Genootskap van SA

January/Januarie Angus SA The Angus Society of SA Die Angus Genootskap van SA January/Januarie 204 Stamboek open New Years Day Nuwejaarsdag 8 2 3 4 5 6 7 8 9 0 Angus Office Re-opens 2 3 4 5 6 7 8 9 20 2 22 23 24 25 Wes- en Suid-Kaap AJV, Worcester Worcester Show 26 27 28 29 30 3

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Baie welkom by NG Kerk Culembeeck! KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Tel (Kantoor): 011 7691055/6 / 011 7691704 Leraar: Ds Yolandi Kok (079 354 7902) E-pos: kantoor@liveitchurch.com Webblad: www.liveitchurch.com

More information

www.nglynnwood.co.za Baie welkom as leier van Stadsretreat II! Ja, jy het reg gehoor, jy lei die retreat. Die stadsretreat is n geleenthied vir jou om jou oop te stel vir God soos jy die naweek wil inrig.

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Paasfees Die wekroep tot n beter lewe. Kom ons leer by mekaar.

Paasfees Die wekroep tot n beter lewe. Kom ons leer by mekaar. Die wekroep tot n beter lewe. Kom ons leer by mekaar. KERKKANTOOR Ure: Ma.- Vry.: 08:00-12:30 Tel. 013 656 1948 Faks. 013 656 4396 Posbus 136 Witbank 1035 E-pos: klipkerk@mweb.co.za EREDIENSTE Kerkgebou

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

Maandblad van die NG Moedergemeente, Witbank. Jaargang 59 Nr 2 April tot Junie 2018

Maandblad van die NG Moedergemeente, Witbank. Jaargang 59 Nr 2 April tot Junie 2018 Die wekroep tot n beter lewe. Kom ons leer by mekaar. Maandblad van die NG Moedergemeente, Witbank. Jaargang 59 Nr 2 April tot Junie 2018 KERKKANTOOR Ure: Ma.- Vry.: 08:00-12:30 Tel. 013 656 1948 Faks.

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018 Sendingwerkers vir die week: Benson en Mutende Sakala... doen evangeliseringswerk onder die Somaliërs in Kenia. Hulle werk onder groot druk en is baie afhanklik van die bydraes van ondersteunende gemeentes.

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 6 April 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend. Webtuiste:

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 6 April 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend. Webtuiste: SONDAG 6 APRIL Vyfde Sondag in Lydenstyd 09:00 Erediens Geen kategese (Skoolvakansie) Geen aanddiens MAANDAG 7 APRIL 19:00 Bedryfspanvergadering DINSDAG 8 APRIL 09:00 Sustersbiduur / Bybelstudie WOENSDAG

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 29 JANUARIE 4de Sondag ná Epifanie 09:00: Erediens:

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Maart 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Maart 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Maart 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 MAART Deurkollekte : Jeug Groeigroepe Week 6 09:00

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

HEROUT. Die Grapkas. Geleenthede vir geestelike groei. In hierdie uitgawe: NEEM KENNIS. NG Gemeente Lyttelton-Oos. Maart / April 2007

HEROUT. Die Grapkas. Geleenthede vir geestelike groei. In hierdie uitgawe: NEEM KENNIS. NG Gemeente Lyttelton-Oos. Maart / April 2007 Die Grapkas Aangepas 'n Dame gaan sien die dokter vir haar jaarlikse ondersoek. Die verpleegster vul die kaart in. "Hoeveel weeg u?" "52 kg" Die verpleegster laat haar op die skaal klim en die naald gaan

More information

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY Bladsy 2 INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY 1 Lent 2018: As-Woensdag 14 12 Februarie 6 Februarie 2 Lent 2018: Jesus se uitnodiging 19 Februarie 9 3 4 5 6 7 Lent 2018: Om die bose te oorwin 26 Februarie

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

Tekens, simbole en rituele met die fokus op Suid Afrika

Tekens, simbole en rituele met die fokus op Suid Afrika Tekens, simbole en rituele met die fokus op Suid Afrika Die kreatiewe benutting van allerlei tekens, simbole en rituele in eredienste en kerkvergaderings (van o.a. die N.G. Kerk) as 'n poging om die kerk

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

MEI 2017 Die Kandelaar Bls. 1. ook verander na n meer praktiesgerigte

MEI 2017 Die Kandelaar Bls. 1. ook verander na n meer praktiesgerigte MEI 2017 Die Kandelaar Bls. 1 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord PINKSTER Meimaand is tradisioneel in die N.G. Kerkfamilie Pinkstermaand. Die pinksterbidure is uniek aan die N.G. Kerkfamilie en

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00

More information

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag Program vir die dag Hoogtepunte vir die week Maandag 30 Januarie Kerkraadsvergadering 19:00 Jeuglokaal Dinsdag 31 Januarie Adoramus 19:00 Gebedslokaal 09:00 Erediens deur Ds Henk Theart 09:00 Kinderkerk

More information

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk REDAKTEURSBRIEF Enigeweersvriende Dis moeilik om te definieer wat n goeie vriend is. Iemand het eendag gesê: Om getroue vriende te hê is soos om n stukkie hemel op aarde te beleef. Maar ai ons skiet soms

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie 22 Junie 2014 Uitgawe 20/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

PAASFEESNOTAS MAART 2011 NED GEREF GEMEENTE CONSTANTIA LEES OOK. Onthou die - 3. Kruise Seisoene

PAASFEESNOTAS MAART 2011 NED GEREF GEMEENTE CONSTANTIA LEES OOK. Onthou die - 3. Kruise Seisoene NED GEREF GEMEENTE CONSTANTIA PAASFEESNOTAS MAART 2011 LEES OOK As ons gemeente op reis sou gaan - 3 Malta se twee Kruise - 5 Kampnuus - 9 Gedagtes rondom Lyding in Lydenstyd - 11 Omdat ons klein is...

More information

Wees LIG! MEI 2018 HARTLIK WELKOM! VANOGGEND SE PINKSTER NAGMAALDIENS TEKS VIR 27 MEI DR WILHELM BURGER ROM. 8:26-32 DR WILHELM BURGER (HAND 2:37-42)

Wees LIG! MEI 2018 HARTLIK WELKOM! VANOGGEND SE PINKSTER NAGMAALDIENS TEKS VIR 27 MEI DR WILHELM BURGER ROM. 8:26-32 DR WILHELM BURGER (HAND 2:37-42) HARTLIK WELKOM! Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles Hartklop 20 Pinksterfees verteenwoordig n draaipunt in die geskiedenis van die kerk. Terwyl die dissipels kort na Jesus

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 15 Januarie 2017 Jaargang 31 Nommer 02 ONS EREDIENSTE VANDAG GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za Oggenddiens: Die Woord word bedien deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is Samuel

More information

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 14 AUGUSTUS 2016 Wees Lig! VANOGGEND SE EREDIENS DS ANTON DUVENHAGE (1 TIM 4:1-11) HARTLIK WELKOM Søren Aabye Kierkegaard (1813-1855) was n bekende Deense filosoof

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE 7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE Hierdie is n gesamentlike projek van gemeentes binne die Verenigde Ring van Stellenbosch. ELKE RITME WORD GESIMBOLISEER DEUR N BEPAALDE SIMBOOL: Week 1 Spieël Week

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 FEBRUARIE Verslae KR / Deurkollekte Jeug Groeigroepe

More information

die goeie en mooi GEMEENSKAP

die goeie en mooi GEMEENSKAP die goeie en mooi GEMEENSKAP Inhoudsopgawe Hoe lyk die reis? 4 Die goeie en mooi gemeenskap (Deel 1): 10 Februarie 16 Maart 1. Die goeie en mooi gemeenskap 8 2. Die vreemde gemeenskap 13 3. Die hoopvolle

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 18 MAART Deurkollekte Jeug Oostelike Sinode vergader

More information

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico Voetspore Herfs uitgawe - 2017 In dié krag van die Heilige Gees Dr. Jorrie Potgieter Een ding wat ek in die meer as 25-jaar in die bediening geleer het, is dat mens nooit moet dink dat jy weet in watter

More information

Waar vind ek n genadige God?

Waar vind ek n genadige God? Jaargang 18, Nr. 1 Mrt 2017 Kobus Sandenbergh Een van die vrae wat die wêreldgeskiedenis verander het, was Martin Luther se vraag: Waar vind ek n genadige God? In die Rooms-katolieke kerk van sy dag het

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 24 Mei 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 24 Mei 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 24 Mei 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 24 MEI 09:00 Erediens: Ds Freddie Schoeman Tema: Ons

More information

J A A R V E R S L A G

J A A R V E R S L A G JAARVERSLAG 2018 // 2019 01 MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 KULTUUR ARGITEK BRIEF Ek is vandag vol dankbaarheid as ek terugkyk na die jaar wat verby is. Daar het soveel goeie dinge gebeur. Daar is van

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 5 Mei 2013 Jaargang 27 Nommer 15 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Oggenddiens Die Skriflesing vir vanoggend se preek deur Ds Christo Swanepoel kom uit: Filippense

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Pinkster In hierdie uitgawe: Maandelikse gebedstemas. NG Gemeente Meyerspark April Jaargang 10 Uitgawe 3

Pinkster In hierdie uitgawe: Maandelikse gebedstemas. NG Gemeente Meyerspark April Jaargang 10 Uitgawe 3 NG Gemeente Meyerspark April 2013 - Jaargang 10 Uitgawe 3 Pinkster 2013 Pinkster is altyd n spesiale tyd van die jaar. Net die woordjie pinkster bring by baie mense mooi en wonderlike herinneringe uit

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

e-hervormer VOORBLAD Matriek 2009 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad

e-hervormer VOORBLAD Matriek 2009 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 22 Oktober 2009 Jaargang 2 Uitgawe 37 Matriek 2009 VOORBLAD In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

Goeie Nuus Maandblad April 2009

Goeie Nuus Maandblad April 2009 Goeie Nuus Maandblad April 2009 NG Gemeente Meyerspark - Jaargang 5 Uitgawe 12 Fees-uitgawe 4 SENIOR BEDIENING N DINAMIESE ERVARING! - Ds Niekie Rothmann As n mens hoor van Meyerspark se Senior Bediening

More information

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan... Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die

More information

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens! Die Lewende Kerk! Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie 2016 Baie Welkom by ons Erediens! www.bergbron.org.za Erediens Vandag se erediensword gelei deur ds. Stephan Briel

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 18 AUGUSTUS Deurkollekte Jeug SAKELYS : KERKRAAD

More information

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

VERANDER GOD SY GEDAGTE? VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.

More information

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4 februarie 2011 Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse.... p4 Leef wat jy droom Ons het almal drome... p7 p2 Fokus p6 p8 p10 Kaleideo Klanke Kuier by... Uitreike p11 Kreatief

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE AA NDBOODSKA PPER DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 4/2013 3 Februarie 2013 Inhoud: Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093

More information

Cape St Martin Private Nature Reserve

Cape St Martin Private Nature Reserve Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New

More information

GRATIS Uitgawe No 7 - April 2013 Tel: /4114

GRATIS Uitgawe No 7 - April 2013 Tel: /4114 GRATIS Uitgawe No 7 - April 2013 Tel: 013 262 3381/4114 Ons groet. Na meer as dertig jaar in die gemeente het dit tyd geword om te groet en het dit oorstaptyd geword. In hierdie tyd het ses predikante

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 29 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Eugene H Peterson sê die mens is n skeppende mens (homo faber). Die mens gebruik instrumente vir sy voortbestaan. Die mense

More information

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks: PUTKOS 30 Junie 2015 Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, 6229 Tel: 041 922 7179 Faks: 086 682 5649 www.uitenhageoos.co.za skriba@uitenhageoos.co.za Versorg en toegerus om strome lewende water te

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP, glo. Laat ons nou net n oomblik staan terwyl ons die Woord van die Here lees. In Johannes, die 11de hoofstuk, en vanaf die 18de vers. En Betánië was naby Jerusalem, omtrent

More information

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR, Beslis n grootse voorreg om hier te wees, om hierdie mooi getuienisse te hoor van hierdie broers wat ons Here Jesus liefhet. Nou, ek lewe nog op die die Hoe sal ek sê? Die inspirasie

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

moedernuus NUUSBRIEF VAN DIE NED. GEREF. GEMEENTE HUMANSDORP MAART 2011 BRIEF AAN DIE GEMEENTE Liewe Broer en Suster in Christus!

moedernuus NUUSBRIEF VAN DIE NED. GEREF. GEMEENTE HUMANSDORP MAART 2011 BRIEF AAN DIE GEMEENTE Liewe Broer en Suster in Christus! Liewe Broer en Suster in Christus! moedernuus NUUSBRIEF VAN DIE NED. GEREF. GEMEENTE HUMANSDORP MAART 2011 BRIEF AAN DIE GEMEENTE Aan die begin van die jaar staan mens altyd verwonderd oor die vooruitsig

More information

Hartklop. Wees Lig! 20 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM. VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1

Hartklop. Wees Lig! 20 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM. VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1 Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 20 SEPTEMBER 2015 Wees Lig! VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1 Een van die merkwaardigste oomblikke in Jesus se bediening was toe Hy kindertjies

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT As we approach the end of the year and we reflect on the past Twelve months one again realizes that time has simply flown by and we wonder what has happened. This is so symptomatic of the modern world.

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak) Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self

More information

27 Augustus Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

27 Augustus Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 27 Augustus 2017 24 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek 2 Korintiërs 12:7-10 1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings

More information