Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Size: px
Start display at page:

Download "Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan..."

Transcription

1 Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die Nasionale Instituut vir Dowes. Hierdie band is steeds onbreekbaar. U jaarlikse bydraes aan ons is van onskatbare waarde. U gemeente se oop harte kan persone met gehoorverlies bemagtig om God te ken en voluit te lewe. Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan... U dra by deur die volgende: 1. Sinodale Deuroffer vir die Nasionale Instituut vir Dowes: Die Nasionale Instituut vir Dowes is die enigste instansie in Afrika wat die volle spektrum van behoeftes van Dowes aanspreek. Die deuroffer vir die NID maak dit moontlik om ons dienste aan dowes met uitnemendheid voort te sit. Sien bykomende inligting par 1 2. Sinodale Deuroffer vir Bediening aan Dowes: Geestelike bediening aan Dowes is uiters skaars. Dit is in werklikheid n spesialisveld, omdat Dowes se gestremdheid wentel om taal en kommunikasie. Anders as met baie ander gestremdhede - moet daar spesiaal gefokus word op die manier waarop die Woord van die Here gekommunikeer word aan Dowes. Sien bykomende inligting par 2 3. Spesiale Bydrae of deuroffer: Opleiding en ondersteuning van geestelikge werkers Die NID is die eerste instansie in Afrika wat met die opleiding van Dowe leraars begin het. Oorweeg asseblief ook, indien enigsins moontlik, ʼn deuroffer of bydrae uit u getuienisbegroting vir die opleiding van hierdie skaars noodsaaklikheid. Sien bykomende inligting par 3 Ons vertrou dat u die erns van ons saak begryp. Dankie dat u verstaan dat ons nie ons dienste kan lewer sonder die nodige finansiële ondersteuning nie. Dowes beskik oor n onsigbare gestremdheid daarom is dit dikwels maklik om hul nood aan ondersteuning mis te kyk. Goedhartigheid is n taal wat Dowes kan hoor. Dankie dat u nie hierdie deel van Christus se liggaam ontken nie. Dankie dat u deel bly van n netwerk van liefdevolle hande en harte wat ons diens aan die Dowes moontlik maak.

2 Ons bid oor u die keur van seën uit God se hand. Vriendelike groete Natale Roelofse ADJUNK-UITVOERENDE DIREKTEUR BREEK DIE STILTE Voltooi asseblief die meegaande vorm en pos, faks of e-pos terug aan: Die Nasionale Instituut vir Dowes Posbus 941 Tel : WORCESTER Faks : E-pos : relations.fr@nid.org.za Die NG GEMEENTE. is bereid om die volgende datums in 2018 vir die sinodale deuroffers en/of preek- of spreekbeurt af te staan. SINODALE DEUROFFERS Vir die Nasionale Instituut vir Dowes op Vir die Bediening aan Dowes op SPESIALE DEUROFFER Vir die Nasionale Instituut vir Dowes op AANTAL DOWES IN GEMEENTE: Skriba / Leraar Datum Kontaknommer E-pos Page 2 of 5

3 Page 3 of 5

4 BYKOMENDE INLIGTING Elke deuroffer spreek n spesifieke behoefte aan soos deur die Sinode goedgekeur. Par 1 Die Sinodale deuroffer vir die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) word as volg aangewend: Par 2 Par 3 Bejaardesorg vir Dowes in tehuis op Worcester; Residensiële versorging van volwasse Dowes met meervoudige-gestremdhede (die enigste in Suid- Afrika en Afrika); Ondersteuning van die De la Batskool vir Dowes; Beroepsopleiding aan NID Opleidingstudente Ook vir verdere geestelike versorging van Dowes by NID. Die Sinodale deuroffer vir die Bediening aan Dowes Geestelike versorging van Dowes deur twee gemeentes (Worcester en Bellville) so ver as Vredendal en George; Geestelike bediening aan leerders van De la Batskool, Nuwe Hoop Sentrum vir Gehoorgestremdes, albei op Worcester, en leerders by Noluthando Skool vir Dowes in Khayelitsha; Geestelike bediening aan NID Kollege studente vanoor die hele Suid-Afrika en buurlande; Geestelike bediening aan volwasse meervoudig-gestremde Dowes Geestelike bediening aan bejaarde Dowes in twee ouetehuise vir Dowes. Opleiding en ondersteuning van geestelike werkers Die geestelike nood onder Dowes is angswekkend groot! Page 4 of 5 Die NID het gedurende April 2006 met die opleiding van dowe leraars begin by die eerste teologiese kollege vir Dowes (Deaf Christian Ministry Africa) in Suid-Afrika en Afrika. Onderrig word gedoen in Suid-Afrikaanse Gebaretaal met leermateriaal van Veritas Kollege International, die NG Kerk en die AGS in SA in samewerking met die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Stellenbosch. 16 kandidate het reeds hul opleiding voltooi, en is na verskillende gemeentes regoor Suider-Afrika uitgeplaas en lewer wonderlike dienste tot so ver as Ghana! Hierdie opleiding resorteer vanaf 1 Julie 2017 onder Hugenote Kollege. Ons droom dat al die Dowes in Suid-Afrika en uiteindelik ook Afrika die Evangelie van Jesus Christus in hulle eie taal, Gebaretaal sal kan hoor.

5 Omvang van geestelike bediening aan Dowes en persone met gehoorverlies. Twee NG gemeentes bedien ongeveer 1200 Dowes en persone met gehoorverlies in die Wes-Kaap en aangrensende gebiede. Afgesien van verskeie bedieningspunte, word onder andere na ongeveer 600 Dowe kinders, sowat 80 meervoudiggestremde Dowes, 65 bejaarde Dowes, en 130 dowe studente van regoor Suidelike-Afrika by NID-Opleiding, geestelik omgesien. Die verskil tussen dowe gemeentes en horende gemeentes: Lidmate is Doof met n eie unieke Dowe kultuur wat totaal verskil van die horende kultuur; Gemeentes is ware missionale gemeentes; Lidmate is hoofsaaklik uit die laer inkomstegroepe. Dowes het nie dieselfde bevorderingsgeleenthede as horendes nie, juis as gevolg van kommunikasie- en gevolglike inligtingstekorte; Dowes sosialiseer veral rondom die kerk. As gevolg van die isolasie van Dowes binne die horende wêreld, is dowe gemeentes veel meer as net n kerk. Die volgende sal werklik baie waardeer word: Bid asseblief gereeld vir NID en die gemeentes vir Dowes. Ons sal dit ook regtig waardeer as die deuroffers nie in vakansietye of afnaweke is nie. Net soos dit u deuroffers affekteer het dit ook n direkte invloed op ons werksaamhede, en sal die eerste Sondag na n skoolvakansie of nagmaal-sondag n goeie keuse wees. Kies gerus uit die voorgestelde datums: 6, 13, 20, 27 Mei of 3, 10 Junie of 19, 26 Augustus of Maand vir Dowes 2, 9, 16 September Gee asseblief die toepaslike inligting deur aan u gemeente. Kom besoek ons as groep of tydens n erediens. Dit is n onvergeetlike ervaring. Skakel ons asseblief indien ons kan help met die geestelike bediening van moontlike dowe lidmate in u gemeente. How can they believe in the One of whom they have not heard? And how can they hear without someone preaching to them? Romans 10:14 Page 5 of 5

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

IN HIERDIE UITGAWE: 4de KWARTAAL 2017

IN HIERDIE UITGAWE: 4de KWARTAAL 2017 DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr. 14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika Posbus 9450, Centurion 0046 Tel: 27 12 644-0490 Faks: 27

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span My liewe vriend, jy doen regtig wat ʼn gelowige behoort te doen. Ek praat daarvan dat jy jou geestelike broers en susters wat daar by julle langs gekom het,

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Die Anglo-Boereoorlog *

Die Anglo-Boereoorlog * OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek 2 Korintiërs 12:7-10 1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings

More information

ONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG

ONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG ONS GEE OM MORELETA PARK ASSOSIASIE VENNOOTSKAP VIR GROEI mpa JAARVERSLAG 2016-17 INDEKS 1. Boodskap van die Voorsitter 1 2. Moreletapark Assosiasie 2 3. mpa Byeenkomste 3 4. Dinamiese Jongleraars 5 5.

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? 1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Inhoudsopgawe. Inleiding. Agtergrond. n Teologie van diens. Dienste gelewer. Begunstigdes. Visie vir dienslewering. Befondsing

Inhoudsopgawe. Inleiding. Agtergrond. n Teologie van diens. Dienste gelewer. Begunstigdes. Visie vir dienslewering. Befondsing 2 Inhoudsopgawe 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. Inleiding Agtergrond n Teologie van diens Dienste gelewer Begunstigdes Visie vir dienslewering Befondsing Monitering en evaluering (M&E) Generiese

More information

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS: In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di Januarie 2018 1 Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 RELEVANSIE VAN DIE STUDIE

HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 RELEVANSIE VAN DIE STUDIE HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 RELEVANSIE VAN DIE STUDIE John Kenneth Galbraith (Soos aangehaal in Bridges 1991:IX) sê: "Faced with the choice between changing one s mind and proving that there is no need to

More information

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef DEEL 1 Vreugde is my erfdeel Weet dat jy vreugdevol mag leef Jy is in die span! Jy het n beurs gekry! Ons wil jou graag aanstel! Sal jy met my trou? Mooi so! Jy het die transaksie beklink. Jy het so pas

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 5 Detoks na gees, siel en liggaam... 5 Rom. 12:1,2... 6 Mat. 4:17... 7 Julle is medewerkers

More information

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Omri van Zyl Uitvoerende Direkteur: Agri SA 7 September 2016 Agri Noordwes Kongres Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Droom 2015 Agri SA 2 Suid Afrika

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

ONS GEE OM. mpa JAARVERSLAG

ONS GEE OM. mpa JAARVERSLAG ONS GEE OM mpa JAARVERSLAG 205-6 INDEKS. Moreletapark Assosiasie 2. Boodskap van die Voorsitter 2 3. mpa Byeenkomste 3 4. Dinamiese Jongleraars 6 5. mpa Na Buite 7 6. mpa Span en Medewerkers 0 7. mpa Gebed

More information

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And The Kingdoms Of Lesotho And Swaziland By South Africa

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt

Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt K O N I N K R Y K S T Y D 2 0 1 2 dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt Die energieke gesprekke oor lidmate wat die kerk verlaat,

More information

Die uitdaging aan teologiese opleiding in die NHKA en die HKSA

Die uitdaging aan teologiese opleiding in die NHKA en die HKSA Die uitdaging aan teologiese opleiding in die NHKA en die HKSA J H Koekemoer Universiteit van Pretoria Abstract The challenge posed to theological training in the NHKA and the HKSA We live today in a world

More information

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 FEBRUARIE Verslae KR / Deurkollekte Jeug Groeigroepe

More information

J A A R V E R S L A G

J A A R V E R S L A G JAARVERSLAG 2018 // 2019 01 MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 KULTUUR ARGITEK BRIEF Ek is vandag vol dankbaarheid as ek terugkyk na die jaar wat verby is. Daar het soveel goeie dinge gebeur. Daar is van

More information

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And The Kingdoms Of Lesotho And Swaziland By South Africa

More information

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure beskikbaar)

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure beskikbaar) VERJAARSDAE 15 TOT 21 AUGUSTUS 2010 08/15 TINKIE NORTMANN 2DE STRAAT 11 Blok 1 08/15 TONY ENGELBRECHT HANS STRIJDOMLN 21 Blok 4 08/16 NOLANDI BOTHA MILKWOOD 18 Blok 4 08/16 APIE ERASMUS THEODORESTR 45

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016 Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale

More information

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Wat beteken dit as Christene sê hulle is gered (saved) of wedergebore (reborn)? Dit beteken hulle het weer n geboorte ondergaan ( is weer

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar! NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus 2015 Kempton-Kruin vier 40 jaar! Inhoud Veels geluk Kruin! 3 Voorwoord 4 Verjaarsdagboodskappe 7 Kruin-Uitreik: Van toe tot nou 10 `n Gemeente oppad 12 Verjaarsdagboodskappe

More information

die goeie en mooi GEMEENSKAP

die goeie en mooi GEMEENSKAP die goeie en mooi GEMEENSKAP Inhoudsopgawe Hoe lyk die reis? 4 Die goeie en mooi gemeenskap (Deel 1): 10 Februarie 16 Maart 1. Die goeie en mooi gemeenskap 8 2. Die vreemde gemeenskap 13 3. Die hoopvolle

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID WATERKLOOF AGS n gemeente in die MISSIO DEI netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA kerk GEMEENTEBELEID (Ingevolge die bepalings van artikel 2.4.1 van die konstitusie van die Apostoliese

More information

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike

More information

BADISA dien mense in nood al vyf jaar

BADISA dien mense in nood al vyf jaar BADISA Spieël Mirror! Gesamentlike Bediening van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland) A joint ministry of the DR Church (Western and Southern Cape) and the URCSA (Cape) INkonzo edibeneyo

More information

Daar is konflik in die gemeente

Daar is konflik in die gemeente Daar is konflik in die gemeente Courage may be the most important of all virtues,because without it one cannot practise any other virtue with consistence Maya Angelou Daar is konflik in die gemeente Daar

More information

Besprekingsvrae vir selgroepe

Besprekingsvrae vir selgroepe Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie

More information

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas Welkom 10th Annual Welcome Labor Day Weekend Rusk, Texas Hallo Almal, Welkom by die grootste Suid-Afrikaanse fees in Texas. Ons is bly julle kon by ons aansluit om ons Suid-Afrikaanse kulturele erfenis

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

'n Mens wonder of sinodegangers met eerlikheid kan sê dat hulle gevra wat vir die Here aanneemlik is ( Efesiërs 5:10 ).

'n Mens wonder of sinodegangers met eerlikheid kan sê dat hulle gevra wat vir die Here aanneemlik is ( Efesiërs 5:10 ). Kyk ook: - Die NG Kerk en homoseksualiteit - NGK gemeentes teen gaybesluit - Gay besluit vir eers gestuit - Laat NG kerkrade oor gays besluit - Opbou tot NGK homoseksuele besluit van 2015 - NG teologiese

More information

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en spoed. ʼn Huis bestaan primêr uit ʼn fondament, mure, deure

More information

nuus van ons gemeentes

nuus van ons gemeentes NUUSBRIEF NR 21-2017 WWW.GOUDLAND.ORG.ZA nuus van ons gemeentes Fochville-Noord hou hul jaaarlikse beroemde Famfest op Vrydag 1 September van 10:00 tot laataand Dit is met groot vreugde en opgewondenheid

More information

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur Handleiding 12 Borgskapwerwing en -bestuur bestuur 1 GKSA - Borgskapwerwing Borgsk en bestuur 12.11 INLEIDING Borge stel daarin belang om ʼn kerk te ondersteun en terselfdertyd hulle besigheid, op een of

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

Seisoen van die Gees

Seisoen van die Gees HENRIWEG 1045 ELDORAIGNE TEL: 012 654 6904 GESPREKSGIDS VIR KLEINGROEPE EN INDIVIDUE 7 Mei 30 Junie 2017 Seisoen van die Gees Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe HOE DIE

More information

REDAKSIONEEL NUUS UIT DIE SINODE

REDAKSIONEEL NUUS UIT DIE SINODE Jaargang 16 - Uitgawe 31 12 Oktober 2018 REDAKSIONEEL Welkom by hierdie uitgawe... en by die laaste kwartaal met sy baie dinge! Ons fokus hierdie week op die volgende: Onder Sinodenuus is weer inligting

More information

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL 1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike

More information

Die volgende artikels het in Kerkbode van 19 Februarie 2016 verskyn oor die kerk as missionale kerk:

Die volgende artikels het in Kerkbode van 19 Februarie 2016 verskyn oor die kerk as missionale kerk: Kyk ook: - 2015 NGK homoseksuele besluit - 'n Missionale Kerk? (Jan Louw) - Die missionale kerk-gedagte sit die pot mis Die volgende artikels het in Kerkbode van 19 Februarie 2016 verskyn oor die kerk

More information

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel. 1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die

More information

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 14 AUGUSTUS 2016 Wees Lig! VANOGGEND SE EREDIENS DS ANTON DUVENHAGE (1 TIM 4:1-11) HARTLIK WELKOM Søren Aabye Kierkegaard (1813-1855) was n bekende Deense filosoof

More information

ALPHA Jy s genooi vir ete!

ALPHA Jy s genooi vir ete! NED GEREF GEMEENTE CONSTANTIA TWEEDE UITGAWE SEPTEMBER 2010 ALPHA Jy s genooi vir ete! Reeds in die laat 1970 s is versprei, eers in Brittanje, fers, and what is attracting die Alpha kursus die eerste

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING 2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING INDEKS Voorwoord Jerry Minny (Botswana) Bl. 1 Pieter Loots (Malawi) Bl. 2-3 Tim Van Aarde Bl. 4-5 Petro Zaayman (Hospitaalsending)

More information

Waar vind ek n genadige God?

Waar vind ek n genadige God? Jaargang 18, Nr. 1 Mrt 2017 Kobus Sandenbergh Een van die vrae wat die wêreldgeskiedenis verander het, was Martin Luther se vraag: Waar vind ek n genadige God? In die Rooms-katolieke kerk van sy dag het

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober

More information

GEREFORMEERDE SKRIF GEBRUIK & SKRIFBESKOUING

GEREFORMEERDE SKRIF GEBRUIK & SKRIFBESKOUING GEREFORMEERDE SKRIF GEBRUIK & SKRIFBESKOUING 1 2 Skrifgebruik en Skrifbeskouing in die NG Kerk Inleiding Die Bybel neem in die NG Kerk as gereformeerde kerk ʼn baie belangrike plek in. Toe ons oor ons gereformeerde

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

REDAKTEURS: Daan en Jansie Kilian E-pos: Telefoon: (012) sel: Daan /Jansie

REDAKTEURS: Daan en Jansie Kilian E-pos: Telefoon: (012) sel: Daan /Jansie DAG-EN-NAGEWENING Die winter dag-en-nagewening is verby (dit was 21 Junie) maar die winter nog nie. Ons geniet die feit dat die dae langer word en die nagte korter. Vireers bly die winter n seisoen wat

More information

Die impak van VVA in die jaar wat was. Tien Tafels en Tshehang Development and Training Centre IN DIE KOLLIG: KERSFEES PROVINSIALE NUUSBRIEF

Die impak van VVA in die jaar wat was. Tien Tafels en Tshehang Development and Training Centre IN DIE KOLLIG: KERSFEES PROVINSIALE NUUSBRIEF CLICK HERE FOR THE ENGLISH VERSION DRUK HIER VIR DIE PDF WEERGAWE saamgestel deur www.zpr.co.za VOLUME 4, UITGAWE IN DIE KOLLIG: KERSFEES PROVINSIALE NUUSBRIEF Weereens bereik ons n punt in die jaar wat

More information

Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk

Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk P J W Schutte 1 Departement Nuwe-Testamentiese Wetenskap Universiteit van Pretoria Abstract Missionary diakonia: A challenge to the church This article seeks

More information

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen? Boodskap aan die Algemene Diensgroep Gemeente-ontwikkeling Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen? Deur Neels Jackson 21 Oktober 2008 Goeienaand en dankie

More information

(%/ 6JUHFHFF EFVS #ZCFM.FEJB JO 7FOOPPUTLBQ NFU

(%/ 6JUHFHFF EFVS #ZCFM.FEJB JO 7FOOPPUTLBQ NFU ruisgewys m Vry om die wêreld te dien Hoe lyk gestuurde pastoraat? Om die gemeente weg te gee Metgeselle op n pelgrimsreis Instandhouding vs gestuurdheid Gasvrye mense eet saam aan tafel 7/4 Resensie Resensie

More information

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. GELUKKIGE HUISE Saamgestel deur Willemien Kruger Maart 2011 Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. Met die komplimente

More information

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section

More information