HANDLEIDING VIR DIE GEBRUIK VAN DOKUMENTE

Size: px
Start display at page:

Download "HANDLEIDING VIR DIE GEBRUIK VAN DOKUMENTE"

Transcription

1 HANDLEIDING VIR DIE GEBRUIK VAN DOKUMENTE Mpumalanga

2 1. Aanstelling van opvoeder - EDU 1 (Application for an Educator s post) - EDU 4 (Notice of assumption of duty) - Matrieksertifikaat - Kwalifikasies (met akademiese rekord) Professioneel en akademies - Sertifikaat van diens - SACE-sertifikaat - Huweliksertifikaat - ID - Z 56 deur bank ingevul. Heg bankstaat aan (met bankstempel). - Nie RSA-burgerskap: Paspoort en Werk Permit (geldig vir tydperk van indiensneming) NB: Kyk mooi na vervaldatum van tydelike SACE-sertifikaat. Nuwe opvoeder word aangestel op: Matriek + 3 jaar = RWK 13 (OSD kode: 056) Matriek + 4 jaar = RWK 14 (OSD kode: 085) 2. EDU - Vorms - EDU 6 - Baie belangrike dokument (Stop salaris op Persal) Word gebruik by: Bedanking Permanente en tydelike opvoeders Aftrede Sterfte saam met doodsertifikaat Promosie na ander provinsie Oorplasing na ander provinsie - EDU 9 - Permanente opvoeder oorplaas na ander skool - EDU 8 Verlenging van kontrakte Tydelike opvoeders - EDU 7 Oorplasing van Tydelike opvoeders na ander skool - EDU 2 Magtiging om pos te adverteer en te vul PLAASVERVANGER - EDU 4 - Aanvaarding van diens en vir Bevordering - EDU 5 - Vries salaris Mpumalanga Dokumente Handleiding

3 3. Behuising toelaag dokumente # Indien man en vrou in onderwys is, kwalifiseer net een vir toelaag. # Plaasvervangers en EDC opvoeders kwalifiseer nie vir toelaag nie. Eienaar - Aansoek om behuisingstoelaag. Eienaar ( OWNER ) - Registrasie van verband (Prokureursbrief) - Bankbrief uiteensetting van lening bv. bedrag, rente, termyn - Beëdigde verklaring dat jy in die huis bly. - ID gewaarmerkte afskrif - Huweliksertifikaat Huurder - Aansoek vir behuisingstoelaag vir TENANT (Huurder) - Ooreenkoms tussen huurder en eienaar (Kontrak) - Beëdigde verklaring dat jy in huis bly - ID gewaarmerk Huis verkoop - Nulstaat van ou verband en dan weer aansoek vir subsidie verwys na eienaarparagraaf. Huis volop betaal - Nulstaat - Transportakte - Beëdigde verklaring dat jy nog in huis bly 4. Mediese fonds # Moet in n Departementele pos wees. (Tydelik/Permanent) # Plaasvervangers en EDC opvoeders kwalifiseer nie vir medies nie. # Kry vorms op GEMS se webtuiste Mpumalanga Dokumente Handleiding

4 5. Bedanking - Dekkingsbrief - EDU 6 (Geteken deur Hoof, Opvoeder en Kringkantoor) = In duplikaat - Z Z 894 Bankvorm of Z1525 (Makelaar) - Z 864 Persoonlike inligting - Salaris advies - Choice form upon Resignation - SARS Belasting sertifikaat - ID man en vrou - Huweliksertifikaat - Acknowledgement of Departmental Debt - Addisionele vorm: Departmental Liability Form GEPF en WP Hoofde moet in gedagte hou, dat indien dokumente later as 3 maande voor die tyd ingehandig word, dit dalk nodig sal wees om n EDU 5 in te vul, om die salaris te vries. Wenke: Gebruik swart pen Geen tippex Duimafdrukke is verpligtend Geen dubbelskryf bv. n 5 verander na n 2 Bankvorm baie netjies met bankstempel Eie bankrekeningnommer Nadele van bedanking: Verloor bonus GEEN PRO RATA BONUS Verloor verlofdae Capped Leave Verloor mediese subsidie Verloor behuisings toelaag 6. Aftrede - Dekkingsbrief - EDU 6 (Geteken deur Hoof, Opvoeder en Kringkantoor) - Z 894 Bankvorm - Z 864 Persoonlike besonderhede - Z 583 Voortgesette mediese lidmaatskap - Mediese lidmaatskap-sertifikaat - Choice form for State Subsidised Medical Contribution - Choice form upon Retirement - Salarisstrokie - Tax Certificate - ID man en vrou gewaarmerk Mpumalanga Dokumente Handleiding

5 - Huweliksertifikaat - Acknowledgement of Departmental Debt - Addisionele vorm: Departmental Liability Form GEPF en WP1002 Wenke: Voltooi netjies met swart pen Geen tippex Voltooi volledig Duimafdrukke is verpligtend Eie bankrekeningnommer 7. Afsterwe van lid A. Eis van begrafnisvoordeel - Z 300 (Begrafnisvoordeel) - Z 894 (Bankbesonderhede van wie eis bv. man, vrou, broer, suster) - Z 864 (Persoonlike besonderhede) - Doodsertifikaat - Huweliksertifikaat - ID oorledene - ID persoon wat eis - SARS nr van oorledene As man en vrou bygedra het of bydra tot Pensioenfonds, kan daar 2 keer geëis word. Voltooi dan 2 volledige stelle dokumente. Kyk dan net by gedeelte A van Z300 waar die pensioennommer ingevul word. B. Eis van maandelikse pensioen - EDU 6 - Z Z 894 (Bank) - Z 583 (Medies) Heg lidmaatskapsertifikaat aan - Z 864 (Persoonlike besonderhede) - Doodsertifikaat - Huweliksertifikaat - ID oorledene - ID persoon wat eis - SARS nr van oorledene Mpumalanga Dokumente Handleiding

6 8. Rekeningnommer by Bank verander - Revised Z 56 Wenke: Met swart pen voltooi Volledig deur bank voltooi Heg aan: - Rekeningstaat van nuwe bankrekeningnommer - ID gewaarmerk - Beëdigde verklaring as salaris in gesamentlike rekening inbetaal moet word 9. Langdienserkenning Beleid tot 1Aug Jaar Diens: # 10 dae opgehoopte verlof # Sertifikaat 30 Jaar Diens: # 15 dae opgehoopte verlof # Horlosie / Kontantbedrag #Sertifikaat 40 Jaar Diens: # Geen erkenning Beleid vanaf 1Aug Jaar Diens: # Kontantbedrag voor aftrekkings # Sertifikaat 30 Jaar Diens: # Kontantbedrag voor aftrekkings # Sertifikaat 40 Jaar Diens: # Kontantbedrag voor aftrekkings # Sertifikaat R7 500 R7 920 R8 371 R8 882 R9 291 R R R R R R R R R R Verlofdae word afgetrek van dae op strokie. (Voor 1 Augustus 2012) - Aanstellingsdatum moet korrek wees. - Moet aaneenlopende diens wees. - Voltooi amptelike Departementele vorm. o Kwalifiseer voor 1 Augustus 2012 = Application for long service award certificate as well as other related benefits (Qualifying period 20/30 years. o Kwalifiseer vanaf 1 Augustus 2012 (HRM directive 17 of 2012) = Application for long service award certificate as well as other related benefits (Qualifying period 10/20/30/40 years) Period after 30 July 2012 Mpumalanga Dokumente Handleiding

7 10. Mediese verlof - Pilir dokument Wenke: Gebruik eers 36 dae siekverlof (werksdae) Voltooi dan Application Form for Temporary Incapacity Leave Short Periods 1 29 dae Voltooi dan Application Form for Temporary Incapacity Leave Long Periods 30 + dae Datums moet presies op mekaar volg Heg soveel moontlik doktersverslae aan, bv: Bloedtoetse Radiologie Kliniese verslae Huisdokter se verslae Indien siektetoestand van so n aard is en spesialiste beveel permanente ongeskiktheid aan Voltooi dan Permanent ill health capacity volledig met alle doktersverslae. Wanneer n persoon op Mediese pensioen gaan moet Annexure E: Head of Department s Report To Health Risk Manager For Ill-Health Retirement voltooi word. 11. Oorplasing van opvoeders na ander provinsie Net permanente opvoeders Na Mpumalanga - Is daar n pos beskikbaar? - Opvoeder skryf brief gee rede. - Skoolhoof en SGB motiveer. - Kringkantoor motiveer. - Streekdirekteur keur goed. - Stuur goedkeuringsbrief na provinsie waar opvoeder is. Van Mpumalanga na bv. Gauteng - Alle dokumente net soos bogenoemde. - Mpumalanga Streekdirekteur moet nog steeds goedkeur ( Release letter ). - Gauteng moet goedkeur. - Mpumalanga moet release. Tydelike opvoeders sal moet bedank. Mpumalanga Dokumente Handleiding

8 12. Kwalifikasie verbetering (PAM B.10) - Indien n opvoeder wat RWK 13 is n vierde jaar by doen, verander KERF. - RWK 14 Verbeter kwalifikasies, net KONTANTBONUS. # Vakverklaring met datum waarop laaste vak geskryf is # Afskrif van graad sertifikaat # ID # Brief (Hiermee doen ek....) Onthou: Moet inhandig binne 12 maande nadat kwalifikasie ontvang is. 13. Beheerliggaam erkenning - PAM B Collective Agreement 4 of 2003 o 1 Julie Maart 2003 = Geen erkenning vir BL jare. o BL erkenning vanaf 1 April 2003 tot 31 Desember Een kerf vir elke vol jaar tot op datum van aanstelling. - 1 Januarie 2008 Een kerf vir elke 12 maande. - Skryf brief en heg dienssertifikaat aan. 14. Hervestiging Voordele (Resettlement Benefits) (HRM Directive 8 of 2007) - Moet inhandig binne 90 dae (3 maande) nadat onkoste aangegaan is, en betaling moet afgehandel wees 6 maande daarna. - Wie kwalifiseer? o Eerste aanstelling / First appointment o Herontplooiing / Redeployment o Bevordering / Promotion o Verplasing nie op eie aanvraag / Transfer not by own request o Afsterwe / Demise o Aftrede 15. SACE - Indien voor klas staan, moet jy by SACE geregistreer wees. - Ongekwalifiseerde persone/persone wat nie RSA burgers is nie, kan net tydelik registreer (jaarliks) - Voltooi relevante registrasie vorm wat op Mpumalanga Dokumente Handleiding

9 17. Besering aan diens - Binne 12 maande na insident aanmeld, anders verbeur kans tot vergoeding. - As werkgewer nie die insident aanmeld nie, moet werknemer W.Cl.3 invul. Werkgewer: - Vul W.Cl.2 in en rapporteer binne 7 dae aan Kommissaris ( Compensation Commissioner ) - Ander verslae wat later volg: o W.Cl.4 (1ste mediese verslag) o W.Cl.5 (Vordering en finale mediese verslag) o W.Cl.6 (Onmiddellik invul nadat werknemer terug is by die werk) Alle vorms is beskikbaar by: Egskeiding en Pensioen Moenie Pensioen deel maak van egskeidings ooreenkoms! Laat weet GEPF so gou moontlik van die egskeiding (Z103) - Eiser nie n lid van GEPF o Gesertifiseerde kopie van die egskeidings bevel/ooreenkoms o Gesertifiseerde kopie van skikkingsbevel (indien bereik is) o Gesertifiseerde kopie van huweliksertifikaat o Dekbrief gerig aan REGSAFDELING van Pensioene in Pretoria, waarin kontakbesonderhede van nie-lid voormalige eggenoot voorkom (selfoon, landlyn nommer, e-pos adres en posadres) Sodra GEPF tevrede is dat die bevel dit regverdig dat pensioen uitbetaal moet word aan die nie-lid voormalige eggenoot, sal die n Keuse vorm aan die voormalige eggenoot stuur. - Eiser n lid van GEPF o Voltooide Keuse vorm o Gesertifiseerde kopie van ID o Gesertifiseerde kopie van dokument wat belastingnommer kan verifieer o Gesertifiseerde kopie van egskeidings bevel/ooreenkoms o Gesertifiseerde kopie van skikkingsbevel (indien bereik is) o Gesertifiseerde kopie van huweliksertifikaat 19. Salarisskale - Salarisskale beskikbaar op SAOU webwerf. Mpumalanga Dokumente Handleiding

10 20. Lidmaatskap - Indien n persoon lid is van ander unie, moet hulle n brief skryf waarin hulle bedank vanuit die unie. - Studente betaal nie fooie nie. - Lede wat aansoek doen vir Pensioen lidmaatskap word gekeur, maar betaal ook nie n fooi nie. - Departementele aansoeke en Beheerliggaam aansoeke betaal wel n vasgestelde fooi. - Stel SAOU in kennis van volgende: o Lid se van verander (bv. in huwelik bevestig word) o Lid skuif van skole/provinsie/van BL-pos na Departementeel/bedank en na privaatskool skuif VUL NUWE RELEVANTE VORM VIR SITUASIE IN! o Lid op pensioen gaan/bedank uit die onderwys (kanselleer lidmaatskap) o Lid sterf Vorms beskikbaar op webwerf / SVV / VVV 21. Verlof - PAM Hoofstuk H - Opsomming van Diensvoorwaardes beskikbaar by SVV/VVV LET WEL: Nuwe verlof vorm vir Onderwysers vanaf Januarie Gepubliseer in: STAATSKOERANT, 27 NOVEMBER 2014 No Skoolgebaseerde kantoorpersoneel gebruik n ander vorm. 22. Konflikhantering/Griewe - PAM Hoofstuk G (Griewe Prosedure) - Vorm: PAM Annexure G.1 - Vir die verwysing van griewe na CCMA en ELRC is daar ander vorms wat voltooi moet word. Raadpleeg die Provinsiale sekretaris. 23. Kortlysting/Onderhoude/Aanstellings - Kortlysting en Onderhoude (Skool-gebaseerde poste) o PAM B.5.4 o PAM B.5.5 (Aanstelling) - Kortlysting en Onderhoude (Kantoor-gebaseerde poste) o PAM B.5.6 o PAM B.5.7 (Aanstelling) Mpumalanga Dokumente Handleiding

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde 2 PREDIKANTE IN-FONDS LEWENDE ANNUÏTEIT INHOUDSOPGAWE Agtergrond 4 1. Wie kan

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017 Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP 1. PARTYE 1.1 KOPER(S) (die "Koper") Adres: 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper ) Adres: 2. INTERPRETASIE In hierdie ooreenkoms het die volgende woorde die betekenis soos

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER REKINING NOMMER DIE MUNISIPALE BESTUURDER EMTHANJENI MUNISIPALITEIT BESWAAR TEEN DIE BESLUIT VAN DIE MUNISIPALE WAARDEERDER OOR AANGELEENTHEDE RAKENDE N SPESEFIEKE EIENDOM SOOS AANGETOON OF WEGGELAAT UIT

More information

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 015 GRAAD 9 PUNTE: 100 TYD: UUR AANTAL BLADSYE INSLUITEND VOORBLAD: 7 Wiskunde Graad 9 GET November 015 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Hierdie vraestel

More information

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Meeste mense voel oor Annuïteite soos oor hulle skoonma s. Hulle wens hulle het dit nie gehad nie! Gelukkig is daar darem van ons wat

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. Vas en gebed Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder whether it

More information

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL c entre Number andidate Number Name www.xtremepapers.com MRIGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education FRIKNS S SEON LNGUGE Paper 2 Listening 0548/02 SPEIMEN [REVISE

More information

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike

More information

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. 1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. GEEN VERDERE VRAE. VERDERE ONDERVRAGING DEUR MNR. SCHABORT: Op die lode Vloer waar Dr. Aggett ondervra

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

AANBOD OM TE KOOP. 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper )

AANBOD OM TE KOOP. 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper ) AANBOD OM TE KOOP 1. PARTYE 1.1 KOPER(S) (die "Koper") Adres: 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper ) Adres: 2. INTERPRETASIE In hierdie ooreenkoms het die volgende woorde die betekenis soos hieronder aangedui:

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP. Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary)

PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP. Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary) PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary) BISHO/KING WILLIAM S TOWN Vol. 24 26 APRIL 2017 No. 3831

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS

More information

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction from the dominium - toets Voorgeskrewe werk Hierdie eenheid

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016 Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale

More information

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Verwerking van die Sake van Jou Hart Verwerking van die Sake van Jou Hart www.freshstartforallnations.org Om die Stryd in jou Hart deur te werk n Proses en n pad om jou te help om die stryd van n grief, n leed en n verlies te verwerk Wees

More information

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Inligting insake koshuisplasings Hierdie pamflet bevat belangrike inligting oor die koshuisplasingsproses, die plasingsbeleid en die werking van

More information

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED. C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: 2010-08-17 Datum van uitspraak: IN DIE NOORDGAUTENG HOE HOF (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter 24 Jan. 2018 No. 457 Dr ST Potgieter Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar Aan die begin van n akademiese jaar het leerlinge en studente bepaalde doelwitte, verwagtinge en ook vrese vir

More information

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016 Interaksie met Sakekamer 15 Maart 2016 Basis van vertrek moet wees dat alle waterbronne aan die staat behoort en dat die Voëlvleidam soos ander damme in die Wes Kaap deur die Departement van Water en Sanitasie

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E : # I M A G I N E E X P E R I E N C E 2 0 1 8 - A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Mentors Kraal Jeffreysbaai. Dit is van Vrydag 6 Sondag 8 April 2018. Dit kos

More information

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan applikant die. volgende regshulp in die kennisgewing van mosie vorder:

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan applikant die. volgende regshulp in die kennisgewing van mosie vorder: VRYSTAAT HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die aansoek tussen:- ROBERT OOSTUIZEN Aansoeknommer : 2520/2012 Applikant en JACOBUS LOMBARD Respondent CORAM: VAN ZYL, R GELEWER OP: 4 FEBRUARIE

More information

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan. applikant die volgende regshulp in die kennisgewing van

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan. applikant die volgende regshulp in die kennisgewing van VRYSTAAT HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die aansoek tussen:- ROBERT OOSTUIZEN Aansoeknommer : 2520/2012 Applikant en JACOBUS LOMBARD Respondent CORAM: VAN ZYL, R GELEWER OP: 4 FEBRUARIE

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER :

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER : INNIBOS 2018 1 AANSOEKVORM : KARAVAAN- EN TENTKAMPERING BY LAERSKOOL LAEVELD (besprekings open op 12 Maart 2018) APPLICATION FORM : CARAVAN AND TENT CAMPING SITES AT LAERSKOOL LAEVELD (bookings open on

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 9952 Regulasiekoerant Vol. 575 Pretoria, 3 May Mei 2013 36419 N.B. The Government Printing Works will

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA [KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING] JACOBUS PETRUS NAUDÉ Eerste Applikant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA [KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING] JACOBUS PETRUS NAUDÉ Eerste Applikant IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA [KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING] SAAKNOMMER: 14267/2006 In die saak tussen: JACOBUS PETRUS NAUDÉ Eerste Applikant PETRA JACOBA NAUDÉ Tweede Applikant en MARIÉ

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Jer.18:1-10 Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Wat is dit wat tans veroorsaak dat jou geestelike verhouding met God so verwaarloos het dat jy nie meer in die

More information

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,

More information

Universiteit Stellenbosch NUUSBRIEF NEWSLETTER. Voorsittersverslag

Universiteit Stellenbosch NUUSBRIEF NEWSLETTER. Voorsittersverslag USAF Universiteit Stellenbosch Stellenbosch University AFTREDEFONDS RETIREMENT FUND NUUSBRIEF NEWSLETTER INHOUD Voorsittersverslag Dit is aangenaam om n terugblik op die afgelope paar maande van 2017 te

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep. Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie

More information

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE 1. Agtergrond: Suid-Afrikaanse boere het hul eie families tradisioneel op plase begrawe enplaaswerkers en hul gesinne is ook dikwels op die plaas begrawe. Daar bestaan sterk

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse

More information

Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal Die Bybel is werklik n merkwaardige stel boeke. Dit be vat so baie: so baie verhale, so baie karakters, so baie emo sies, so baie gebeure, so baie

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID WATERKLOOF AGS n gemeente in die MISSIO DEI netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA kerk GEMEENTEBELEID (Ingevolge die bepalings van artikel 2.4.1 van die konstitusie van die Apostoliese

More information

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m30920 1 Meetkunde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 MEETKUNDE, DATAHANTERING

More information

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE AA NDBOODSKA PPER DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so

More information

ALFABET VAN DIE HUWELIK

ALFABET VAN DIE HUWELIK ALFABET VAN DIE HUWELIK Aanvaarding Aanvaar mekaar vir wie julle is. Moet nie jou maat probeer beitel tot die perfekte huweliksmaat nie. Bederf As julle lief is vir mekaar sal julle mekaar altyd bederf.

More information

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F. IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? 1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk

More information

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Wie van julle se gunsteling boek is Jakobus? Ek het min mense al teengekom vir wie Jakobus hulle gunsteling boek is. Hoekom? Want die dinge wat in Jakobus staan val nie altyd

More information