INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER :

Size: px
Start display at page:

Download "INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER :"

Transcription

1 INNIBOS AANSOEKVORM : KARAVAAN- EN TENTKAMPERING BY LAERSKOOL LAEVELD (besprekings open op 12 Maart 2018) APPLICATION FORM : CARAVAN AND TENT CAMPING SITES AT LAERSKOOL LAEVELD (bookings open on 12 th March 2018) ID NO : BEROEP : VAN / SURNAME : VOORLETTERS / INITIALS : NOEMNAAM / NICKNAME : ADRES / ADDRESS : VIR KANTOORGEBRUIK / FOR OFFICE USE DATUM BESPREEK : BESPREKINGS NO : TOTALE BEDRAG : DEPOSITO : UITSTAANDE : BEVESTIG OP : POSKODE / POSTAL CODE : TEL NO s : WERK / WORK SEL / CELL : FAKS / FAX : E-POS ADRES / ADDRESS : DATUMS VAN KAMPERING / DATES OF CAMPING AANKOMS / ARRIVAL : VERTREK / DEPARTURE : AANTAL NAGTE / NUMBER OF NIGHTS : TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : AANTAL PERSONE / NUMBER OF PERSONS VOLWASSENES / ADULTS : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER : KINDERS VOORSKOOLS / CHILDREN PRE -SCHOOL : KINDERS SKOOLGAANDE / CHILDREN SCHOOLGOING : VOERTUIGREGISTRASIENOMMERS / VEHICLE REGISTRATION NO S MOTOR / CAR : KARAVAAN OF SLEEPWA / CARAVAN OR TRAILOR : EKSTRA MOTOR / EXTRA VEHICLE (1 PER STAANPLEK / 1 PER SITE): IS U N STALLETJIE-EIENAAR BY INNIBOS / ARE YOU A TRADER AT INNIBOS? JA / YES NEE / NO INDIEN JA, TIPE PRODUK / IF YES, TYPE OF PRODUCT?

2 2 BETAALWYSE / METHOD OF PAYMENT DEPOSITO VAN 50% IS BETAALBAAR WANNEER U DIE BESPREKING DOEN. DIE UITSTAANDE BEDRAG MOET TEEN 8 JUNIE 2018 TEN VOLLE VEREFFEN WORD (ELEKTRONIESE OORBETALING OF DIREKTE DEPOSITO). INDIEN U NA 8 JUNIE 2018 BESPREEK MOET DIE VOLLE BEDRAG BETAAL WORD EN NIE SLEGS N DEPOSITO NIE. A 50% DEPOSIT IS PAYABLE WITH YOUR INITIAL BOOKING. THE OUTSTANDING AMOUNT MUST BE PAID IN FULL (ELECTRONIC FUNDS TRANSFER OR DIRECT DEPOSIT) BY 8 TH JUNE BOOKINGS AFTER 8 TH JUNE 2018 MUST BE PAID IN FULL. NB : ELEKTRONIES OORPLASING OF DIREKTE DEPOSITO / ELECTRONIC TRANSFER OR DIRECT DEPOSIT : STUUR BEWYS VAN BETALING AAN ME. SONJA HOLTZHAUSEN BY FAKS NO (013) OF PER E-POS AAN bemarking@laerlaeveld.co.za NB : FORWARD PROOF OF PAYMENT ATTENTION ME. SONJA HOLTZHAUSEN BY FAX NO (013) OR PER TO bemarking@laerlaeveld.co.za BANKBESONDERHEDE/BANKING DETAILS : REKENINGNAAM / ACCOUNT NAME : LAERSKOOL LAEVELD BANK : ABSA NELSPRUIT TAKKODE / BRANCH CODE : REKENINGNOMMER / ACCOUNT NO : TIPE REKENING / TYPE OF ACCOUNT : TJEK / CHEQUE NB!!! VERWYSING : U VAN EN KARAVAAN OF TENT / REFERENCE : YOUR NAME AND CARAVAN OR TENT (BV VENTER TENT OF VISSER KARAVAAN) KONTAKBESONDERHEDE / CONTACT DETAILS SONJA HOLTZHAUSEN : (013) /9 (08:00 14:00) OF bemarking@laerlaeveld.co.za GEEN TELEFONIESE BESPREKINGS WORD GEDOEN NIE. SLEGS PER E-POS OF FAKS / NO TELEPHONIC BOOKINGS. ONLY BY MEANS OF OR FAX. FAKSBESPREKINGS / FAX RESERVATIONS : ME. SONJA HOLTZHAUSEN BY FAKS NO (013) E-POS BESPREKINGS / RESERVATIONS : ME. SONJA HOLTZHAUSEN bemarking@laerlaeveld.co.za 1. KANSELLASIE : INDIEN U NA 8 JUNIE 2018 U STAANPLEK KANSELLEER, WORD GEEN TERUGBETALING GEMAAK NIE! CANCELLATION : AFTER 8 TH JUNE 2018 NO REPAYMENT! 2. KAMPEERPLEKKE IS BESKIKBAAR VANAF 10:00 OP DIE DAG VAN DIE BESPREKING EN MOET OM 09:00 OP DIE DAG VAN VERTREK ONTRUIM WORD. U KAN SLEGS TOT 20:00 INBOEK OP DIE DAG VAN BESPREKING, NIE LATER NIE ASB!!!!

3 CAMPING SITES ARE AVAILABLE FROM 10:00 ON THE DAY OF ARRIVAL AND MUST BE VACATED AT 09:00 ON THE DAY OF DEPARTURE. NO ARRIVALS AFTER 20:00 ON THE DAY OF ARRIVAL PLEASE!!!! 3 3. GEEN TROETELDIERE WORD OP DIE TERREIN TOEGELAAT NIE. KAMPEERDERS WIE STAANPLEK BESPREEK HET EN MET N TROETELDIER BY DIE TERREIN OPDAAG, SE BESPREKING SAL GEKANSELLEER WORD EN HUL DEPOSITO VERBEUR. NO PETS WILL BE ALLOWED. RESERVATIONS WILL BE CANCELLED AND DEPOSITS WILL BE FORFEITED. 4. KAMPEERDERS MOET HULLE BEWYS VAN BETALING OF BEWYS VAN BESPREKING TYDENS INBESPREKING KAN TOON. GEEN KAMPEERDER SAL TOEGELAAT WORD SONDER N BEWYS NIE. CAMPERS MUST SUBMIT THEIR PROOF OF RESERVATION OR PROOF OF PAYMENT UPON ARRIVAL. NO CAMPER WILL BE BOOKED IN WITHOUT THIS. 5. LET ASSEBLIEF OP DIE MAKSIMUM AANTAL PERSONE WAT PER STAANPLEK TOEGELAAT WORD. INDIEN DAAR MEER PERSONE IN N GROEP IS, MOET N ADDISIONELE STAANPLEK GEHUUR WORD. LET WEL : ADDISIONELE PERSONE VIR WIE NIE VOORAF BESPREEK IS NIE, SAL NIE OP DIE TERREIN TOEGELAAT WORD NIE. KINDLY NOTE THE MAXIMUM NUMBER OF PERSONS ALLOWED PER SITE. FOR MORE THAN THIS AN EXTRA SITE MUST BE RENTED. TAKE NOTE : BOOKINGS FOR ADDISIONAL VISITORS MUST BE DONE IN ADVANCE. FAILING TO DO SO WILL RESULT IN EXTRA PEOPLE NOT BEING ALLOWED ON THE TERRAIN. 6. SLEGS DIE PERSOON WAT FISIES GAAN KAMPEER, MOET DIE VORM VOLTOOI. VORMS MAG NIE NAMENS IEMAND ANDERS VOLTOOI WORD NIE / APPLICATION MUST BE COMPLETED BY THE PERSON WHO IS CAMPIMG AND NOT ON BEHALF OF SOMEONE ELSE. ALGEMENE REëLS VAN TOEPASSING OP KAMPERING / GENERAL RULES APPLICABLE TO CAMPING Weens klagtes van kampeerders is daar besluit om nie weer groepe studente op die terrein toe te laat nie!!! Let wel dat geen ouer ook n bespreking onder u naam vir n student mag maak nie! 1. Troeteldiere : Geen troeteldiere word toegelaat nie. Jammer geen uitsonderings nie. Pets. No pets allowed no exceptions. 2. Kragpunte. Dit is by alle karavaan en tentstaanplekke beskikbaar. Bring asseblief lang verlengkoorde saam. Volgens munisipale regulasies mag slegs 5 ampère krag per kragpunt voorsien word. Verwarmers, urns en ander elektriese toebehore wat baie krag verbruik, sal dus nie toegelaat word nie aangesien dit te veel krag trek en die krag laat uitskop. Provision of Electricity. Available at all caravan and tent sites. Bring own extention cords. Only 5 amp provided per site therefore no urns, heaters etc. will be allowed.

4 3. Staanplekke / Camping Sites 4 a. Slegs EEN (1) karavaan per staanplek / Only ONE (1) caravan per site. b. Maksimum SES (6) persone per karavaanstaanplek / Max SIX (6) persons per site. c. Maksimum TWEE (2) klein tente of EEN (1) groot tent per staanplek / Max TWO (2) small or ONE (1) large tent per site. d. Maksimum SES (6) persone per tentstaanplek / Max SIX (6) persons per tent site. 4. Tariewe Per Dag / Daily Tarrifs a. Karavane : R per staanplek per dag insluitend TWEE (2) persone. R per dag vir elke ekstra persoon tot n maksimum van VIER (4) ekstra persone. Dus n totaal van SES (6) persone per staanplek. 1). Kinders Babas tot en met een jaar : gratis. Kinders nie skoolgaande : R per dag. Skoolgaande kinders : Volprys. Caravans: R per site per day including TWO (2) persons. R per day for each extra person. Max SIX (6) persons per site. 1). Children Infants up to 1 year : no charge. Children not schoolgoing : R per day. Children schoolgoing : Full tarrif. b. Tente : R per persoon per dag tot n maksimum van SES (6) persone per tentstaanplek. 1). Kinders Babas tot en met een jaar : gratis. Kinders nie skoolgaande : R per dag. Skoolgaande kinders : Volprys. Tents : R per person per day. Max SIX (6) persons per site. 1). Children Infants up to 1 year : no charge. Children not schoolgoing : R per day. Children schoolgoing : Full tarrif.

5 5. Abblusiegeriewe 5 a. Storte : 4 storte vir mans en 4 vir dames. Gebruik water spaarsamig omdat daar baie mense is wat moet stort. b. Krag : Kragpunte is beskikbaar in mans en dames badkamers. c. HOU ASSEBLIEF DIE BADKAMERS SKOON EN NETJIES Ablution Facilities Showers : 4 Showers for men and 4 for ladies. Please use water sparingly. Electricity : Plugs are available in both men and ladies bathrooms. PLEASE KEEP BATHROOMS CLEAN AND TIDY 6. Braaigeriewe / Braai Facilities. Geriewe is by die lapa beskikbaar. Geen houtof kolevure mag op die velde gemaak word nie (DIT SLUIT WEBERS IN). Voorsien asseblief u eie hout of houtskool. Gasbraaiers mag by staanplekke gebruik word / Braai facility is available at lapa. Use own wood or charcoal. No wood or charcoal fires on grass. (THIS INCLUDES WEBERS). Gas braais may be used at sites. 7. Kookwater / Boiling water. Dit sal deurentyd by die lapa in urns beskikbaar wees. Vul asseblief die water aan as dit min raak. Available at lapa. 8. Vullis / Refuse. Moet asseblief nie soliede afval saam met u skottelgoedwater in die afvoerslote weggooi nie. Gebruik die vullisdromme vir soliede afval / all solid refuse to be placed in refuse bins. 9. Toegang tot die Terrein / Entrance to Terrain. By u aankoms sal elke bespreekte kampeerder n toegangspermit ontvang. Vertoon dit asseblief ten alle tye in u voertuig se voorruit. Permitte vir individue sal ook uitgereik word. Indien u die terrein te voet wil betree, moet die permit getoon word/entrance permits will be issued to campers and must be shown to guard upon entering the terrain. 10. Netheid / Tidiness. Hou asseblief die terrein en u staanplek ten alle tye skoon en netjies/please keep the terrain and your site clean and tidy. 11. Buiteperkegebied / Out of Bounds Areas. Die skoolgeboue en omliggende terrein is ten alle tye buite perke vir kampeerders / the school buildings and surrounding terrain are at all times out of bounds for campers. 12. Tentpenne / Tent Pegs. Tentpenne mag nie dieper as 30 cm (1 voet) ingeslaan word nie, aangesien daar besproeiingspype oor die velde loop / Tent pegs may not be longer than 30 cm due to irrigation pipes running across the field. 13. Drankgebruik / Alcohol. Oormatige drankgebruik (drankmisbruik) sal nie toegelaat word nie en enige kampeerder wat hom / haar hieraan skuldig maak, sal versoek word om die terrein te verlaat en sal enige betaling wat reeds gemaak is, verbeur / extensive consumption of alcohol is not permitted and campers will be asked to vacate their sites and forfeit any payment that has been made. 14. Dwelms / Drugs. Geen dwelms sal op die terrein toegelaat word nie. Enige persoon wat hom/haar hieraan skuldig maak, sal summier deur die SAPS in hegtenis geneem word. Die bestuur van die skool behou hom ook die reg voor om enige kampeerder of staanplek te deursoek, sou daar n vermoede bestaan dat daar dwelms op die terrein is / no drugs will be allowed on the terrain and trespassers will be summiraly arrested by the SAPS.

6 15. Geraas / Extensive Noise. Kampeerders word vriendelik versoek om nie uitermatig te lawaai nie. Baie kampeerders is stalletjie-eienaars en wil graag na n lang dag n goeie ruskans geniet. Kampeerders wie nie aan die versoek gehoor gee nie, sal versoek word om die kampeerterrein te verlaat en sal enige betaling wat gemaak is, verbeur / this will not be allowed. 16. Ongemagtigde Toegang / Unauthorised Entrance. Geen ongemagtigde persone sal op die kampterrein toegelaat word nie. Besoekers van kampeerders moet by die kampbestuurder aanmeld alvorens die kampeerarea betree word / no such persons will be allowed on the terrain. Visitors of campers must report to the camp manager. 17. Spoed / Speeding. Die spoedbeperking op die terrein is 5 km per uur. Hierdie spoedbeperking mag onder geen omstandighede oorskry word nie / speeding limit on the terrain is 5 km per hour and may under no circumstances be exceeded. 18. Rook / Smoking. Die hele skool is n openbare fasilteit en is as n rookvrye gebied verklaar. Geen rook word dus op enige plek op die terrein toegelaat nie en daar sal streng opgetree word teen persone wie hulle hieraan skuldig maak/no smoking is allowed / The school has been declared as a no smoking area and therefore no smoking is allowed anywhere on the terrain. 19. Wapens / Arms. Geen wapens van watter aard ookal, sal op die terrein toegelaat word nie. Dit sluit vuurwapens en enige ander gevaarlike wapens in / No weapons of any kind will be allowed on the terrain. This includes firearms or any other kind of dangerous weapons. 20. GPS Koördinate / GPS Coordinates. S E OF / OR 25 29' " 30 57' " ROETEKAART / ROUTE MAP Link : LET WEL : DIE KAMPEERTERREIN OPEN OP MAANDAG 25 JUNIE 2018 OM 10:00 EN SLUIT OP DIE LAASTE DAG VAN DIE FEES, M.A.W. OP SONDAG 1 JULIE 2018 OM 10:00. TAKE NOTE : THE CAMPING TERRAIN OPENS ON MONDAY 25 th JUNE 2018 AT 10:00 AND CLOSES ON THE LAST DAY OF THE FESTIVAL SUNDAY 1 TH JULY 2018 AT 10:00. 6 T.E. Krüger HOOF / PRINCIPAL

BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S

BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT / CAPE AGULHAS MUNICIPALITY BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S 2018/2019 VERHURING VAN SALE & GERIEWE / RENTING OF HALLS AND AMENITIES VAKANSIE-OORDE / HOLIDAY

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E : # I M A G I N E E X P E R I E N C E 2 0 1 8 - A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Mentors Kraal Jeffreysbaai. Dit is van Vrydag 6 Sondag 8 April 2018. Dit kos

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE 1. Agtergrond: Suid-Afrikaanse boere het hul eie families tradisioneel op plase begrawe enplaaswerkers en hul gesinne is ook dikwels op die plaas begrawe. Daar bestaan sterk

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Inligting insake koshuisplasings Hierdie pamflet bevat belangrike inligting oor die koshuisplasingsproses, die plasingsbeleid en die werking van

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES 1 SKOOLFONDS BELEID Skool fooie is voor uitbetaalbaar teen die 3de werksdag van elke maand. Skool fooie is betaalbaar al was u kind siek of met vakansie gedurende die

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017 Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Cape St Martin Private Nature Reserve

Cape St Martin Private Nature Reserve Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 9952 Regulasiekoerant Vol. 575 Pretoria, 3 May Mei 2013 36419 N.B. The Government Printing Works will

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section

More information

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie 22 Junie 2014 Uitgawe 20/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Mount Aqua Wedding Venue

Mount Aqua Wedding Venue Mount Aqua Wedding Venue Email : info@mountaqua.co.za Web : www.mountaqua.co.za Facebook : www.facebook.com/mountaquaweddingvenue Fax : 086 6842 899 Cell : 081 0495 871 GPS co-ordinates : (S 24º 17' 60"

More information

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Wie van julle se gunsteling boek is Jakobus? Ek het min mense al teengekom vir wie Jakobus hulle gunsteling boek is. Hoekom? Want die dinge wat in Jakobus staan val nie altyd

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor. 21. MA GENESING Deel in hierdie sessie met die pyn in jou verhouding met jou ma, stiefma, huisma in die geval van n koshuis of kinderhuis met ander woorde met die ma-figuur wat jou grootgemaak het. Indien

More information

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans! Williston Garage As jy nog twyfel of jy op die regte pad is, is dit nou die tyd om vorentoe te begin kyk en die doel waarvoor jy geroep is, passievol in te hardloop en te begin DOEN! Jy het kosbare geleenthede

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F. IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR

More information

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP, glo. Laat ons nou net n oomblik staan terwyl ons die Woord van die Here lees. In Johannes, die 11de hoofstuk, en vanaf die 18de vers. En Betánië was naby Jerusalem, omtrent

More information

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP 1. PARTYE 1.1 KOPER(S) (die "Koper") Adres: 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper ) Adres: 2. INTERPRETASIE In hierdie ooreenkoms het die volgende woorde die betekenis soos

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER REKINING NOMMER DIE MUNISIPALE BESTUURDER EMTHANJENI MUNISIPALITEIT BESWAAR TEEN DIE BESLUIT VAN DIE MUNISIPALE WAARDEERDER OOR AANGELEENTHEDE RAKENDE N SPESEFIEKE EIENDOM SOOS AANGETOON OF WEGGELAAT UIT

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

Die Mooifonteiner. Eensaamheid.. Vanuit die Voorsitterswa. Danie Dennis. Hoogtepunte

Die Mooifonteiner. Eensaamheid.. Vanuit die Voorsitterswa. Danie Dennis. Hoogtepunte Februarie 2014 Hoogtepunte Oordtariewe skiet die hoogte in Sitrusfees addisionele oord Brandstof pryse Oom Roelie word 65 IN HIERDIE UITGAWE: Kerskamp 2013 2 Casa Caritas 3 Voetspore 5 Brandstofpryse 6

More information

LoveGodGreatly.com 1

LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 2 Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek graag die tyd neem en vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is nie n

More information

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016 Interaksie met Sakekamer 15 Maart 2016 Basis van vertrek moet wees dat alle waterbronne aan die staat behoort en dat die Voëlvleidam soos ander damme in die Wes Kaap deur die Departement van Water en Sanitasie

More information

HIGHLANDS WILDERNIS. GEDRAGSREëLS DEEL 1: ALGEMENE REELS

HIGHLANDS WILDERNIS. GEDRAGSREëLS DEEL 1: ALGEMENE REELS HIGHLANDS WILDERNIS GEDRAGSREëLS DEEL 1: ALGEMENE REELS Om te verseker dat die regte en beleggings van alle eienaars beskerm word en om misverstande uit die weg te ruim, word gedragsrëels neergelê binne

More information

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Verwerking van die Sake van Jou Hart Verwerking van die Sake van Jou Hart www.freshstartforallnations.org Om die Stryd in jou Hart deur te werk n Proses en n pad om jou te help om die stryd van n grief, n leed en n verlies te verwerk Wees

More information

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek 2 Korintiërs 12:7-10 1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings

More information

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 015 GRAAD 9 PUNTE: 100 TYD: UUR AANTAL BLADSYE INSLUITEND VOORBLAD: 7 Wiskunde Graad 9 GET November 015 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Hierdie vraestel

More information

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly. HOE KAN EK OORWIN?, Laat ons ons hoofde buig vir gebed. Onse Vader, ons dank U, vanmôre, vir hierdie wonderlike tyd van weer saam te kom, en om die Woord van die Here oop te maak, Dit voor ons te lê. En

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot en aanbidding Gen 1-2 (Skepping) Hannes Lof & aanbidding Hy laat

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

KRAG VAN TRANSFORMASIE

KRAG VAN TRANSFORMASIE KRAG VAN TRANSFORMASIE, [Broer Branham en gemeente neurie Glo Net Red.] 2 Dit sou soort van moeilik wees vir enigeen om hulleself uit te druk in n n tyd soos hierdie, om te sê hoeveel ek hierdie voorreg

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

AANBOD OM TE KOOP. 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper )

AANBOD OM TE KOOP. 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper ) AANBOD OM TE KOOP 1. PARTYE 1.1 KOPER(S) (die "Koper") Adres: 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper ) Adres: 2. INTERPRETASIE In hierdie ooreenkoms het die volgende woorde die betekenis soos hieronder aangedui:

More information

MABUASEHUBE Julie Pieter Booyens

MABUASEHUBE Julie Pieter Booyens MABUASEHUBE Julie 2010 - Pieter Booyens WANNEER Met die sokker om die draai, en ons maatskappy wat besluit het om die 11 Junie te sluit vir die openings wedstryd, en met die dat die 16de Junie n vakansiedag

More information

INHOUD. Speel is die hoogste vorm van navorsing

INHOUD. Speel is die hoogste vorm van navorsing AFRIKABURN 24-30 APRIL 2017 OORLEWINGS Gids Speel is die hoogste vorm van navorsing Albert Einstein Speel n aktiwiteit wat ons vermaak, amuseer of bevredig; wat ons geniet omdat ons deelneem eerder as

More information

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap #04/2016 Onrus Suidwes-Kaap 15-17 April 2016 1 Onrus, as jy die naam hoor is die eerste wat by jou opkom, Vrydagmiddag se verkeer daar by die Strand verby en dan die pas. Dit is soos om n turksvy af te

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse

More information

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008. Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008. 2 HOE STERK IS JOU GELOOF. Hoofstuk 1 Leer die waarheid ken van

More information

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks: PUTKOS 30 Junie 2015 Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, 6229 Tel: 041 922 7179 Faks: 086 682 5649 www.uitenhageoos.co.za skriba@uitenhageoos.co.za Versorg en toegerus om strome lewende water te

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

R35 BUITE SA R30.43 uitsl. BTW

R35 BUITE SA R30.43 uitsl. BTW R35 BUITE SA R30.43 uitsl. BTW MEI 18 NR.10 MEI INHOUD Uitgawe #10 [ NUUT ] SLUIT AAN BY ONS FACEBOOK OORD-GROEP [ VAT DIE PAD ] 3 LEKKER KAMPE IN SWARTBERGE & KAROO Kampeer, vang vis en ry duine by 'Die

More information

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL 1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike

More information

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel. 1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die

More information

Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS: In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00

More information

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe MTB LAUNCH / BEKENDSTELLING!! The official launch of the San Lameer Estate Mountain Bike Trail took place this past Saturday, 18 June 2016. Set

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Die Studie van Bemiddelings Gebed Gebed vir Ander Die Studie van Bemiddelings Gebed Dit is regtig nie `n geleë tyd om die hoof te sien nie. Hy het pas `n boodskap ontvang dat `n skeepsvrag timmerhout wat vandag moes land, vertraag is.

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

AL DIE BEWYSE WAT JY NODIG HET FORD RANGER. Kyk die ander klipharde Science of Tough toetse op ons webtuiste.

AL DIE BEWYSE WAT JY NODIG HET FORD RANGER. Kyk die ander klipharde Science of Tough toetse op ons webtuiste. GTB69669/A Om meer as 30 ton rotse deur n oop steengroef te sleep is harde werk. Dis hoekom dit een van die Science of Tough toetse is waardeur ons die Ford RANGER sit. En met 470Nm se wringkrag, 4-wiel

More information

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information