JULIE Wel, ek hoop om sommer baie karavane by ons AGM Rally ook te sien.
|
|
- Ralph Henry
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 CHAIRMAN S REPORT JULIE 2017 Ons naweek by Bahati was weereens iets wat mens altyd sal onthou. Ons was 11 karavane en shame, een plakkers tent. Dit voel of elke maand se Rally net lekkerder en lekkerder raak. Ek was bietjie skepties omtrent die Hobo Tema en het regtig nie gedink die lede sal saam speel en, soos party lede, die ding so ernstig opvat en hulle karavaan verruil vir n tent en regte plakkerslewe nie. Welgedaan Johnny en Annemarie, dit was puik gedoen. al julle moeite. Die park self is baie mooi en die eienaars het regtig uit hulle pad gegaan om ons die naweek te laat geniet. Dankie Annelie en Johan vir I am disappointed that we only received a few feedbacks from our members regarding nominations for Best Park of the Year, which parks to visit next year and Good Fellowship Award. The Committee always try not to make decisions on their own, but to involve our members, but with the lack of interest from our members, we have no choice than to make decisions on their behalf. Our AGM meeting will be held on Saturday, 12 August 2017 starting at 10h30 in the hall next to the swimming pool at the Richards Bay Caravan Park and I urge all our members to please attend the meeting, even if you do not want to Rally for the weekend. I wish each Natal Region a prosperous AGM and may all decisions taken be fruitful and to the benefit of our members and I wish all success to all the new elected Committees. Dankie Johnny and Willem wat aangebied het om hulle gas braais ens. te bring vir die Stir-fry ete Saterdagaand. Ek sien sommer hier kom nog n lekker naweek. Wel, ek hoop om sommer baie karavane by ons AGM Rally ook te sien. The Intention Slips for the Rally Natal weekend in September at Leasure View, Port Edward, is attached again to our newsletter. It will be really good if a few of our members could try and attend this rally which is always a very pleasant weekend. The closing date for the Intention Slips and payments are the end of August The plan is that everyone going down from here will meet at the Ultra City outside Richards Bay early on Friday Morning to travel together to be able to park together at Leasure View on arrival. Groete LOURENS
2 RALLY MASTER S REPORT Hi everyone We were 12 members at the Hobo Rally that was held at Baha Wild Camp. What a treat this once again was. This is a new park on our calender and boy did it surprise us, and so did some of our members too. Most of the members were very excited about the hobo theme, maar die Venters, kyk mense hulle het daar opgedaag met even n stukkende checkers trolley wat uitmekaar val en met cable es aanmekaar gesit is. Hulle het n proper Hobo Shelter daar opgeslaan geen karevaan in sig. Die park is pragg uitgelê en met die aankoms voel jy of jy in die hartjie van die bosveld is. Friday night we were all welcomed by Lourens at his van at pay-in and then we all moved to the Arlow s shelter where we were all treated with soup and bread from the soup kitchen. Therea1er we all enjoyed the fire ll late. Saturday morning my son, Jaco, woke us up with screaming madly when the li4le tamed duiker baby buck came to beg for his daily apple that he is ge5ng from the visitors each day. Later is meeste mense na die kerk se tee tuin toe waarna hulle vir n wildsrit gegaan het op die plaas. Saterdag aand is dit toe die hobo ball gewees en mense het Johan en Annelie nie baie harde werk ingesit om die swembad area in n hobo tema te omskep vir ons hobos nie. Ons het heerlik aan Bunny Chows gesmul en weer tot laat gekuier om die groot vuur. Sunday nobody felt like packing up to go unl it started to look like the rain is on us. We gathered together under the trees for Friendlies. The Bohm family basically took all the prizes except the Venters that just had to win the main prize (for originality and true hobo spirit), of another weekend at Baha for 4 people sponsored by Annelie and Johan, the owners of the park. Wel ek hoop om almal weer by die volgende Rally te sien wat ook ons Algemene Jaarvergadering is as jy dit nie kan maak om te kamp nie, kom dan asb. net vir die vergadeirng, ons het julle nodig om besluite te maak vir die volgende jaar. Kamp groete Leon - Rally Master North Coast
3 SECRETARY S SCRIBBLE En wat was my verbasing groot toe ons by Baha aankom en n regte Hobo kamp daar aantref. Ek het nooit gedink die lede sal so game wees om sommer vir die hele naweek hobos te wees nie. Annemarie en Johnny het ons almal stom gehad met hulle oorspronklikheid. Hulle het hulle gerieflike karavaan vir die naweek verruil vir n tent en kartonbox tuiste, kompleet met kerse en gasstofie. Selfs die baba melk blik is omskep in n ketel. Dis is ook hoekom hulle die prys vir die beste Hobos vir die naweek gewen het, julle het dit regg in alle opsigte verdien. The weekend started with fun and ended with fun. Thanks to each and every one who rallied this weekend for the lovely atmosphere and cammeradi amongst us. Vrydagaand se heerlike Bu4ernut en groente sop uit Willem en Corrie se sopkombuis was uit die boeke ons het almal geeet en weer geeet en sowaar daarna nog lekker koek en tert gekry om Willem en Chantelle se verjaarsdae te vier. Saterdagoggend het n klompie van ons die plaaslike kerk se tee tuin gaan ondersteun en sowaar weer koek en tert geniet. Our Marshalls were Anshun & Wolfgang Bohm & Ernst also helped them to provide us with the most delicious bunny chows at Saturday night s Hobo Ball. Thanks to Annelie & Johan, the owners of Baha, who also joined us. They made huge tables for us to use and to sit at, did a display to fit in with our hobo theme and made lamp stands for decoraon at the braai/swimming pool area. The park was very well maintained and clean. Everyone agreed that we will definitely rally at this park again. Everyone enjoyed the bonfire that were kept going unl late. Thanks to everyone coming in their hobo oubits to join in the fun again. Wolfgang and Anshun won the prize for Best Dressed Hobo Man and Woman. Ernst won the prize for the direst Hobo you must see his face on the photos. Sjoe. Ek hoop die seep wat jy gewen het kan jou skoon maak hoor!! Sondagoggend was almal maar traag om op te pak, maar toe die weer begin donker word en dit lyk of die reën ons gaan vang, is daar nogal met spoed opgepak. Dankie Schalk en Desire vir julle vinnige besoek en om Friendlies saam ons te geniet waar ons uiteindelik die KSA 70ste Verjaarsdag koek kon sny en geniet. Dankie ook Johnny en Annemarie vir die verjaarsdag koek om Johnny se verjaarsdag Maandag te vier. Nee kyk, daar was omtrent die naweek lekker gesmul aan die koeke. It was not nice at all to pack up and leave and certain members, Nico, Machel and Johan sat with big smiles on their faces because being pensioners, they decided to stay for another 2 days. Lucky people!!! LUCKY DRAWS AND RAFFLES Jan van Wyk & Annemarie Venter won the Pick-a-Box cash money prizes. The puzzle piece draw was won by Hercules de Beer. FOUND A MEMBER DISK Ernst Bohm eventually received his Found a member disk for introducing Denzell & Ruve Jardin as members. STIRRER SPOONS Zelma was the lucky one to get the ladies spoon this month and Nico got the men s spoon. LIEF EN LEED Jacques O4o se operasie is vir eers uitgestel as gevolg van toerusng wat benodig word vir die operasie en uit voorraad is. Ons vertrou dat die operasie sommer gou gedoen sal word en dat Jacques dan gesond sal word. Sterkte vir julle Thys, Elsabe, Jacques en familie. Dit klink vir my of Rene darem al meer op die been is en mooi aansterk na die operasie. Lourens het ook so vinnig vir n week in die hospitaal gaan draai met die sellulis probleem in sy been, maar is ook alweer op en aan die gang. NEXT RALLY - Our AGM Rally will be held at the Richards Bay Caravan Park during the weekend of August Block G sites (as marked on the map sent with the mail) were allocated to us. Intenon Slips and all informaon about the arrangements for the weekend were sent out to all members. Please remember to send your Intenon Slips in before the closing date. The tariffs for this weekend will be: Members: Adults: R90-00 (pppn), Pensioners: R75-00 (pppn), Children ages 5-17 : R75-00 (pcpn) Non-members/visitors: Adults: R (pppn), Pensioners: R90-00 (pppn), Children ages 5-17 : R90-00 (pppn) SEPTEMBER 2017 RALLY NATAL Die Rally is ons Jaarlikse Banana Games naweek waar al ons Natal Streke saam Rally en sport spanne opmaak en teen mekaar deel neem. Natal Streek bied die speletjies/sport aan en Alfred County hanteer die Rally vir die naweek. Die Rally vind plaas by Leasure View, Port Edward tydens die naweek van Sept met die Maandag as n vakansiedag wat die naweek dan n lekker lang naweek maak. Die komitee sal bly wees as daar immers n paar van ons lede sal probeer om saam af te ry en die naweek daar te gaan geniet. Ek heg weer die Intenon Slip met al die inligng vir die Rally aan die Panga. OCTOBER MYSTERY RALLY Informaon regarding this Secreve Rally will be given at a later stage. Keep watching this space. Hope everyone enjoy all the photos of our Hobo weekend and that we will see you all at our next Rally just here on our doorstep. Thea
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13 NORTH COAST REGION COMMITTEE Chairman: Lourens Lemmer Vice-Chairman: Willem Arlow Chief Rally Master: Leon Jacobs Secretary: Thea Kruger Treasurer: Monese Minnie Additional Member Ernst Bohm CCSA NORTH COAST REGION BANKING DETAILS: Bank Institution: First National Bank Type Account : Current Account No Branch: Empangeni Branch No PO Box 3901, MEERENSEE 3901 MAIN WEBSITE: go to REGIONS, click on NORTH COAST icon Website: VERJAARSDAE: AUGUST Japie Bezuidenhout 10 Nico Snyman 12 Leon Jacobs 29 Laura Kennedy SEPTEMBER Johan Fourie
14 12 & 13 AUGUST SEPTEM- BER & 15 OCTOBER & 05 NOVEM- BER & 03 DECEM- BER 2017
15 Personal Information Surname First name (Him) (Her) address Vehicle Registration numbers Rally Natal 22/25 September 2017 Intention Slip Region Cell Number Membership number Vehicle Caravan Extra vehicle Rates for the weekend (includes rally fee & raffle ticket) Rate Adult / night *Child/ night Extra adult visitor (non member) / night *Extra child visitor (non member) / night *NB. Children under 12 years of age You are more than welcome to stay extra days either before or after the rally at the same rate Food order Friday night Hamburgers Boerewors Rolls Price Qty Amt Large flap Jacks (4) (butter & jam included) Total No of Persons Amount nights Total 0.00 Food order Saturday night Price Qty Amt 0.00 Curry & Rice with Sambals Chicken Au Gratin with creamy mushroom sauce, rice & salad 0.00 Hot dogs for kids All of the above meals includes dessert Total 0.00 Payment details Park fees 0.00 Banking Details: Food 0.00 Caravan Club of SA - Alfred County Region Total R0.00 NEDBANK Nedbank Marine Drive Shelly Beach Account Number Branch Code Kindly use your surname and region as reference Please your intention slip and proof of payment to: alfredcountycc@gmail.com and booker@mweb.co.za Any queries please contact Glenda Booker or Caravanning with County is "lekka" NB Closing date 31st August 2017
APRIL Nobody were very keen to pack up on Tuesday morning and we all left again in convoy. Thanks everyone for a wonderful weekend.
APRIL 2018 CHAIRMAN S REPORT Goeie dag almal Wat maak n Rally so opwindend en lekker. As 11 karavane aan hulle voertuie agter mekaar inval en saam-saam vertrek na n Rally. Dit is net iets wat jy nie kan
More informationBlue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter
1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.
More informationSpreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017
1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts
More informationFilippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du
Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte
More informationSo is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)
Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self
More informationYours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT
As we approach the end of the year and we reflect on the past Twelve months one again realizes that time has simply flown by and we wonder what has happened. This is so symptomatic of the modern world.
More informationOnrus #04/ April Suidwes-Kaap
#04/2016 Onrus Suidwes-Kaap 15-17 April 2016 1 Onrus, as jy die naam hoor is die eerste wat by jou opkom, Vrydagmiddag se verkeer daar by die Strand verby en dan die pas. Dit is soos om n turksvy af te
More informationSuidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.
Suidwes-Kaap Ou Skip Oord 22 24 Januarie 2016 Vrugtekamp Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier Kamp verslag Saterdag Inbetaling, Spelletjies, Boekevat, saam braai
More informationJesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationFaith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.
Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.
More informationNEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.
NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated
More information19-21 Februarie Sondag erediens en voorsitterstee. Welkom en hallo sê
19-21 Februarie 2016 Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier Saterdag Inbetaling, Spelletjies, Boekevat, saam braai Kamp verslag SWK Laslappie 1 Waar moet ek begin
More informationJan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?
Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor
More informationOm te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.
Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het
More informationPetrus en die Krag van Gebed
Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDie Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool
Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za
More informationWelkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas
Welkom 10th Annual Welcome Labor Day Weekend Rusk, Texas Hallo Almal, Welkom by die grootste Suid-Afrikaanse fees in Texas. Ons is bly julle kon by ons aansluit om ons Suid-Afrikaanse kulturele erfenis
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër
Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.
DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
More informationFAIRMONT S GREEN GREENHOUSE
FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE The Fairmont Land Service group has spent the most of 2016 collecting, cleaning, cutting and assembling 2l bottles to build a greenhouse. This greenhouse has now been mostly
More informationGOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond
Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy
More informationPetrus en die Krag van Gebed
Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS
OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN
More information11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die
INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...
More information'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationBybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationBybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter
Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationIN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE
IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit
More informationGebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?
1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk
More informationSAWA ALBATROS NUUSBRIEF DESEMBER 2017
SAWA ALBATROS NUUSBRIEF DESEMBER 2017 Uit die Burgemeester se pen Beste Albatrossers Die jaar het werklik vining verby gesnel en die Kersseisoen is hier. Dit was n besige jaar met hoogtepunte wat ons nog
More information1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls
1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak
More informationToestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.
Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie
More informationSluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening
Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir
More informationthis room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle
Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor
More informationGeloofsvorming by kinders en jongmense
Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?
More informationDawid die Skaapwagter
Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationDie Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.
SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)
More informationSONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS
SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot en aanbidding Gen 1-2 (Skepping) Hannes Lof & aanbidding Hy laat
More informationDie Kerk Kry Moeilikheid
Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9
Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee
More informationSPORE. Maart 2010 Uitgawe 8. Uitgegee deur SAWA Luiperds
SPORE Maart 2010 Uitgawe 8 Uitgegee deur SAWA Luiperds Voorsitter se boodskap Redaksionele kommentaar Pitkos 3 Humor 3 Luiperds ou-baarde (bo 60) Luiperds se 3de kerskamp stel nuwe Luiperds tem Badplaas
More informationEpifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?
Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in
More informationDIE AA NDBOODSKA PPER
DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so
More informationNEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho
Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say
More information, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.
DIE KIES VAN N BRUID, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister. 2 Ek is sekerlik bly om weer hier te wees, vanaand, in hierdie pragtige ouditorium, en onder hierdie
More informationUitgawe 2: Januarie- 2 Mei 2016
Uitgawe 2: Januarie- 2 Mei 2016 Een foto sê n duisend woorde Inhoudsopgawe 1. Voorwoord & Country Park. 2. Kyk hoe nostalgies raak die bestuur. 3. Die manne op die bestuur lê ook n eier. 4. Neil aan die
More informationHiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.
HOE KAN EK OORWIN?, Laat ons ons hoofde buig vir gebed. Onse Vader, ons dank U, vanmôre, vir hierdie wonderlike tyd van weer saam te kom, en om die Woord van die Here oop te maak, Dit voor ons te lê. En
More informationONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1
Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober
More informationTeks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:
Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,
More informationhierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.
PARA DOKS, Goeiemôre, vriende. Dis n voorreg om vanmôre weer hier te wees. En, nou, hulle het vir my gesê hulle het n spesiale byeenkoms gehad, en het n bietjie notule gehou. En hulle wou hê ek moes na
More informationHOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE
HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE 6.1 INLEIDING In die navorsing tot dusver - hoofstukke een tot vyf - is kontekste en perspektiewe verduidelik van waaruit ek betrokke sou wou raak in pastoraalterapeutiese
More informationCape St Martin Private Nature Reserve
Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New
More informationErediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:
Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele
More informationPosbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:
PUTKOS 30 Junie 2015 Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, 6229 Tel: 041 922 7179 Faks: 086 682 5649 www.uitenhageoos.co.za skriba@uitenhageoos.co.za Versorg en toegerus om strome lewende water te
More informationVolume 3 van 2016 September 2016
Deo aan God alle eer Gloria Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Ermelo 1909-2016 Volume 3 van 2016 September 2016 Kinderkerk - 3 Kuierhoekie - 5 Basaar - 6 Klippie in my skoen
More informationDIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD
DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD, Dankie vir die tyd. [Broer Neville sê: Amen. Red.] Ek het vir Broer Neville gesê: Is jy seker jy het nie n klein bietjie salwing vanmôre nie? 2 Ek kom hierheen om vir
More informationVERVULLING MET DIE HEILIGE GEES
SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering
More informationIK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.
IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR
More informationWYSHEID TEENOOR GELOOF
WYSHEID TEENOOR GELOOF, Dankie, Broer Neville. Die Here seën jou. Môre, môre. Broer 2 Môre, vriende. [Iemand sê: Môre, Broer Branham. Red.] Bly om terug te wees in die huis van die Here! 3 Ek is net teruggeroep
More informationONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID
ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID, Ek ag dit n groot voorreg om vanaand hier te wees, by hierdie mooi byeenkoms van Christenmense, om hierdie geleentheid te hê om met julle te praat
More informationINHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:
INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10
More informationDIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.
SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die
More informationNow as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---
Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as
More informationHoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê
Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet
More informationDankie dat jy hierdie eboek gekoop het!
Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa
More informationWord n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach
Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017
More informationTOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP
TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP, glo. Laat ons nou net n oomblik staan terwyl ons die Woord van die Here lees. In Johannes, die 11de hoofstuk, en vanaf die 18de vers. En Betánië was naby Jerusalem, omtrent
More informationNGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL
1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike
More informationHoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.
GELUKKIGE HUISE Saamgestel deur Willemien Kruger Maart 2011 Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. Met die komplimente
More informationJan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself
Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26
More informationaan God alle eer Kinderkerk - 2 Tolderia Kerssangdiens - 7 Gemeente Ermelo Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Deo aan God alle eer Gloria Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Ermelo 1909-2017 Volume 1 van 2017 Mei 2017 Kinderkerk - 2 Tolderia 2017-4 Kerssangdiens - 7 OORDENKING: AS
More informationDie 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante
Ontmoeting 16 Die 10 plae Aan die einde van die ontmoeting moet die kinders besef hoe lief God Sy volk het, dus elkeen van ons ook en dat Hy deur extreme measures sal gaan om ons te help. Teks: Eks 7 11
More informationIN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU
IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU In die huis van my Vader Inhoudsopgawe 1. Die Groot Huis van God... 13 2. Die woonkamer... 19 3. Die fondament... 29 4. Die uitkyktoring...
More informationDit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.
n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand
More informationDie Elander. Nuwe bestuur vir 2014
Jaargang 1 Lente 2013 Nuwe bestuur vir 2014 Die voorste nuusblad in die Ooste Cobus Smit, Derrick Nelson, Dániel van Deventer, Mike Jennings en Wikus van Zyl Elzabie Nelson, Vlooi (Gerhard) Swanepoel en
More informationn Gids om kinders tuis te help lees en skryf
Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste
More informationKRAG VAN TRANSFORMASIE
KRAG VAN TRANSFORMASIE, [Broer Branham en gemeente neurie Glo Net Red.] 2 Dit sou soort van moeilik wees vir enigeen om hulleself uit te druk in n n tyd soos hierdie, om te sê hoeveel ek hierdie voorreg
More informationNG KERK CONSTANTIA/HOUTBAAI
NG KERK CONSTANTIA/HOUTBAAI Tweede Uitgawe Oktober 2009 IN HIERDIE UITGAWE: Ons predikantspaar van 25 jaar Constantia Jeugnuus Die Lewende Bybel Vriendekring funksie Bid vir ons Sendelinge Houtbaai Kersopvoering
More informationwww.nglynnwood.co.za Baie welkom as leier van Stadsretreat II! Ja, jy het reg gehoor, jy lei die retreat. Die stadsretreat is n geleenthied vir jou om jou oop te stel vir God soos jy die naweek wil inrig.
More informationVERANDER GOD SY GEDAGTE?
VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.
More informationJan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!
Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil
More informationDie Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4
februarie 2011 Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse.... p4 Leef wat jy droom Ons het almal drome... p7 p2 Fokus p6 p8 p10 Kaleideo Klanke Kuier by... Uitreike p11 Kreatief
More informationLeef jy voluit? Waarna verlang jy? Wat motiveer jou? Smag jy. na God? Lees en oordink elkeen van die vrae. en stap saam oppad na n.
Waarna verlang jy? Leef jy voluit? Wat motiveer jou? Lees en oordink elkeen van die vrae en stap saam oppad na n lewe van oorvloed in Christus vandag! Smag jy na God? 2 Paspoort tot die Lewe: Stadsretreat
More informationTo love without knowing how to love wounds the person we love.
To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein
More informationJosua - van jongs af n leier
Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë
More informationRIDDERS OP REIS TURKYE - MEI 2016
RIDDERS OP REIS TURKYE - MEI 2016 1. DIE REISVERHAAL Hierdie was my tweede keer in Turkye. Die eerste keer was in Mei 2013 saam met my dierbare familie. Ons was op die passasierskip die Norwegian Jade
More informationThis Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017
Nuusblad van die Pretoria Triumph Sportmotorklub / Newsletter of the Pretoria Triumph Sports Car Club May2017 This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar.
More informationBesprekingsvrae vir selgroepe
Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie
More informationNed Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend
Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 18 AUGUSTUS Deurkollekte Jeug SAKELYS : KERKRAAD
More informationEK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK
EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK, Julle mag maar sit. Dis goed om weer vanaand terug te wees. Dankbaar dat ons nou weer hierdie geleentheid het om die Here te dien. En nadat ek julle so lank gehou het gisteraand,
More informationAftreestories. Sonsondergang in die Bosveld Foto Thinus du Plessis
Aftreestories Sonsondergang in die Bosveld Foto Thinus du Plessis Thinus du Plessis 2011 Inhoudsopgawe 1. Noordwaarts... 3 2. Kampery by Tzaneendam... 5 3. Rondritsery... 8 4. Tussen rondrits tot terugrits...
More informationvan migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter
1000 die eerste dae van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter Die Eerste 1000 dae van Migrasie is n selfgepubliseerde projek. 2014 Omslagontwerp en bladuitleg Amelia Sonnekus van Shining
More informationHenriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:
In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00
More informationWEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM
WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek
More informationKANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus
KANT KIES VIR JESUS 669 Kant Kies Vir Jesus ` Een of ander plek in Louisville waar jy_jy eet, en dit word genoem^laat ons sien, Dogpatch Restaurant. Ek het vandag een gekry. As iemand daar eet, dan neem
More informationDIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID
DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID 1 DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID ` Julle kan maar sit. Ek is soort van meegevoer, hier ingekom en Broer Moore en hulle almal hier op die platvorm gesien, die
More informationUitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...
Mei maand is een van daardie maande in my lewe wat soveel vra! Ek maak reg vir n lang winter voor my (ek hou nie van koud kry nie), my Prinses verjaar (dit is n groot storie), my Pa verjaar (wat n voorreg
More informationALFABET VAN DIE HUWELIK
ALFABET VAN DIE HUWELIK Aanvaarding Aanvaar mekaar vir wie julle is. Moet nie jou maat probeer beitel tot die perfekte huweliksmaat nie. Bederf As julle lief is vir mekaar sal julle mekaar altyd bederf.
More informationPreek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".
Preek 26 April 2015 Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here". Inleiding: My struggle (en jou struggle) met Filippense 4: Daar is min gedeeltes
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting
More information