Hoe om jou kind te help presteer op skool

Size: px
Start display at page:

Download "Hoe om jou kind te help presteer op skool"

Transcription

1 No NT Gr. 4-6 & Tegnologie Gr EBW Gr SW Gr. 4-7 Hoe om jou kind te help presteer op skool Dr. ST Potgieter Ons as ouers wil graag sien dat ons kinders goed doen op skool. Kinders beskik nie almal oor dieselfde vermoëns nie, maar elke kind kan wel binne sy potensiaal presteer. Dit is vir n kind se eiewaarde goed indien hy presteer. Natuurlik moet ons verwagtinge realisties wees en moet ons nie aan ons kinders eise stel waarby hulle nie kan uitkom nie. Onmoontlike standaarde maak kinders moedeloos en laat hulle soos mislukkings voel. In hierdie artikel kyk ek kortliks hoe jy jou kind kan help en ondersteun met sy akademie: Toon n positiewe gesindheid teenoor jou kind se skoolwerk. Ouers wat negatief staan, breek n kind se selfvertroue en moed. Selfs wanneer n kind swakker vaar, wys steeds jou positiewe ingesteldheid en aanmoediging. Ontmoet jou kind se onderwysers. Ouers ken gewoonlik die onderwysers in die laerskool, maar laat dikwels na om die hoërskool-onderwyser te leer ken. Leer ken jou kind se onderwysers en skakel met hulle wanneer dit nodig is. Bespreek jou kind se akademiese vordering en vra dat hulle jou betyds sal kontak indien daar probleme is. Woon oueraande by. Bly op hoogte met jou kind se skolastiese vordering. Moenie wag tot die einde van die jaar en dan skielik wakker skrik nie. Hou deur die loop van die jaar kontak met die onderwysers, monitor jou kind se skoolwerk en gryp betyds in wanneer n probleem opduik. Vra vrae soos: Wat presies is my kind se probleem? Wat kan ons doen om hom te help? Watter hulp kan die skool aanbied? Wat kan ek as ouer doen? Sorg dat jou kind studeer en sy huiswerk doen. Moenie verskonings aanvaar en toelaat dat jou kind nie sy huiswerk doen nie. Sorg vir n goeie studieplek by die huis. Wanneer jou kind studeer moet jy probeer om ander attraksies minder te maak. Indien die televisie n probleem raak, skakel dit af. Speel jou kind op sy selfoon wanneer hy moet studeer, neem dit af vir die duur van studietyd. Kinders kan ook nie met harde musiek studeer nie. Wanneer jou kind met n vak(ke) probleme het, kry vir jou kind ekstra hulp. Ek het byvoorbeeld al gesien hoe kinders met Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend

2 Wiskunde sukkel, vir ekstra klasse gegaan het, en baie baat daarby gevind het. Indien jou kind studieprobleme het, neem hom na iemand wat hom met sy studiemetode en leertegnieke kan help. Soms werk kinders hard en spandeer ure aan hul studies, maar as gevolg van n verkeerde werkwyse behaal hulle steeds nie sukses nie. Kommunikeer met jou kind. Wanneer daar n goeie verhouding tussen ouer en kind is, sal jou kind ook meer vrymoedigheid hê om met jou te praat wanneer hy n leerprobleem ondervind. Dit is hartseer wanneer kinders sukkel en nie met hulle ouers hieroor kan praat nie, want hulle is skaam, bang of het net te min vertroue in hul ouers. Hou kontak met die skool en hoor wat hulle kan bied om jou kind te help soos byvoorbeeld remediëring en ander vorme van leerderondersteuning. Moedig jou kind aan om verantwoordelikheid vir sy studies te neem. Leer jou kind om onafhanklik te studeer baie kinders verwag hulle ouers moet hulle leer. Begin deur vir jou kind reëls neer te lê en daarby te hou, sodat hy selfdissipline ontwikkel. minder aandag kry. Verkeerde vriende kan ook jou kind by ongewensde aktiwiteite betrek. Moedig jou kind aan om positiewe vriende te maak wat hom sal aanspoor om akademies te presteer. Sommige kinders het nie die vermoë om in die normale skool te vorder nie. Dan is n evaluasie deur n sielkundige of ander kundiges nodig, sodat ekstra hulp en moontlik ook gespesialiseerde onderwys, oorweeg kan word. Somtyds sien die kind swak en is n bril die oplossing. Soms is dit n intellektuele probleem. Soms is dit n leesprobleem. Kortom: indien nodig, moet jy jou kind laat evalueer. Help jou kind om goeie gewoontes aan te leer. Goeie gewoontes ten opsigte van sy studie, maar sorg ook vir fisiese oefening, gesond eet, genoeg slaap en n gebalanseerde lewensstyl. Skep vir jou kind n gelukkige ouerhuis. Elke kind kan volgens sy vermoë presteer. Dit is ons as ouers se plig en voorreg om ons kind hierin te help. n Sprankie wysheid vir die dag: Ek het nooit gedroom van sukses nie. Ek het daarvoor gewerk. Estee Lauder Mullie groete, Herman Byleveld Die regte vakkeuse is belangrik. Soveel kinders neem vakke wat nie by hulle persoonlikheid, belangstelling, vermoë en aanleg pas nie. Neem jou kind na n kundige voorligter of sielkundige wat hom kan help om die regte vakkeuse te vind. Monitor jou kind se aktiwiteite. Sommige kinders spandeer teveel tyd voor die televisie, met games, op die internet, Whatsapp of Facebook. Ander kinders se sosiale lewe neem weer alles oor. Daar moet n beperking op sulke aktiwiteite geplaas word. Leer jou kind om sy tyd reg te bestuur. Skoolwerk is prioriteit en moet genoegsame aandag en tyd kry. Verkeerde vriende. Jy moet jou kind se vriende monitor. Verkeerde vriende trek jou kind af en maak dat skoolwerk Daar sal op Maandae geen LEESKLASSE na skool wees as gevolg van Uur-vir-Kultuur. Ons hervat weer in die 2de kwartaal. 2

3 Redenaars en Kekkelbekkieuitslae Redenaars 2017 Beste in Graad 1 1. Morgan Payne 2. Anika Janse v. Rensburg 3. Inge Conradie Beste in Graad 2 1. Luther Bakkes 2. Elizmarie van der Merwe 3. Brigitte Olivier Beste in Graad 3 1. Zanri Dicks 2. Mia van Tonder 3. John Grubb Algehele wenners van graad 1 tot 3 1. Morgan Payne 2. Luther Bakkes 3. Zanri Dicks 4. Mia van Tonder Beste in Graad 4 1. Blyde Schoeman 2. Reinhardt Neuper 3. Henri Bakkes Beste in Graad 5 1. Ewald van der Merwe 2. Mia Roets 3. Zak van Rooijen Algehele wenners van graad 4 tot 5 1. Blyde Schoeman 2. Reinhardt Neuper 3. Henri Bakkes 4. Ewald van der Merwe Beste in Graad 6 1. Eben Cilliers 2. Michael Neuper 3. Ernst Joubert Beste in Graad 7 1. Jolize Joubert 2. Cameron-Skye Stoltz 3. Robert Laubscher Algehele wenners van graad 6 tot 7 1. Eben Cilliers 2. Jolize Joubert 3. Cameron-Skye Stoltz 4. Michael Neuper 5. Robert Laubscher Kekkelbek 2017 Beste in Graad 1 1. Leanay Abrahamse 2. Ethan Botha 3. Brioné Wahl Beste in Graad 2 1. Rixon Wilken 2. Liehani Heymans 3. Genevieve de Villiers Beste in Graad 3 1. Deoné Mouton 2. Marné Malan 3. Chris van Vuuren Algehele wenners van graad 1 tot 3 1. Deoné Mouton 2. Rixon Wilken 3. Liehani Heymans 4. Genevieve de Villiers 5. Marné Malan Beste in Graad 4 1. Lente de Villiers 2. Liam Blake 3. Carla Kwakernaak Beste in Graad 5 1. Zené Havenga 2. Shane Niemandt 3. Connor Stoltz 4. Teané van den Berg Algehele wenners van graad 4 tot 5 1. Lente de Villiers 2. Liam Blake 3. Zené Havenga Beste in Graad 6 1. Nina de Villiers 2. Johnson Ncube 3. Justin Myburgh Beste in Graad 7 1. Keara van der Westhuizen 2. Megan Payne 3. Arno Verster Algehele wenners van graad 6 tot 7 1. Keara van der Westhuizen 2. Megan Payne 3. Arno Verster 4. Nina de Villiers 3

4 Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie onganiseerders/skole. Die Snr. rugbyoefening begin op Maandag, *Daar is 'n vergadering vir al die rugbyafrigters en ouers vir o/6 - o/13 op om 18:00 o/8 tot o/13 in die skoolsaal, en o/6 en o/7 in die personeelkamer. KDP ATLETIEKBYEENKOMS Sterkte aan al ons atlete wat deur is en aan die Krugersdorp Byeenkoms gaan deelneem op 15 Februarie 2017, te Hoërskool Noordheuwel. Dit begin om 09:00. Snr. Netbal Kamp : Netbalkamp vir o/10-o/13 te Achterbergh. * Alle o/10 tot o/13 dogters moet asseblief so gou as moontlik n afskrif van hul geboortesertifikaat en n NUWE ID grootte foto by die skoolkantoor inhandig (daar is n spesiale houer daarvoor). Dit is n departementele vereiste. Rugby Toere 2017 Thys Bezuidenhout Rugbyweek 31 Maart tot 1 April 2017 o/8 en o/9: R280 pp (etes, vervoer en T- hemp) Slaap tuis. Tennis het weer begin op Maandae om 13:00 vir Juniors (Gr. 1 en 2) en 14:00 vir Seniors (Gr. 3 7). Onthou tekkies en raket! Belangrike Sportdatums 2017 Mini-Netbal Oefentye: BEGIN op MAANDAG 20/02 o/6 Maandae, Woensdae, Donderdae vanaf 7:20 8:00 o/7 & o/8 Dinsdae en Donderdae vanaf 13:00 14:00 o/9 Dinsdae en Donderdae 13:15 tot 14:30 o/6 20 Oefen voor skool Klinieke o/7 21 o/8 22 o/9 23 o/6 22 Oefen voor skool o/6 23 Oefen voor skool o/9 9 Mrt. L/s Muldersdrif Super 12 o/6 o/9 15 Mrt. L/s Horison Sportdag o/6 o/8 24 Mrt. Sportdag o/9 25 Mrt. Dr Malan Super 12 Finale Tau Rugby Oefentye: BEGIN op DINSDAG, 21 FEBR o/6 - Dinsdae en Donderdae vanaf 7:00 8:00 o/7 - Dinsdae en Donderdae vanaf 13:15 14:00 Tau rugby 06 en 0/7: 0/8 val nie meer onder Tau-rugby nie, hulle speel 15man. o/6 Oefen voor skool 21 o/7 Oefen na skool o/6 Oefen voor skool 23 o/7 Oefen na skool o/6 o/7 15 Mrt. L/s Horison Sportdag 22 Mrt. L/s Helderkruin Toernooi 24 Mrt. Sportdag 29 Mrt. L/s Helderkruin Toernooi o/10 : R440 pp (verblyf, etes, vervoer en T-hemp). *** Prestige week Menlopark - 6 tot 8 April 2017 o/11, 2de & 1ste Span Kostes: R1,500pp (sluit in verblyf en etes vir x2 nagte, toernooigeld, T-hemde x2, spanfoto en professionele afrigtingsessies). 4

5 Netbal: 20-Febr Febr 06-Mar 07-Mar 08-Mar 13-Mar 16-Mar 20-Mar 28-Mar 20-Apr 06-Mei 15-Mei 16-Mei Oefeninge begin (o/10, o/11, o/12 en o/13 oefen in skooltyd) Leerders kan in BK-drag skool-toe kom. Netbal kamp o/10 o/13 bane en Achterbergh Kampterrein Netbal: D2 o/12 L/S Protearif proewe Nettbal: D2 o/13 proewe Netbal: GSS Placements D2 U/12 & U/13 Netbal: D2 o/12 en L/S o/13 finale proewe Randfontein Netbal: Helderkruin vriendskaplik Netbal: GSS o/12, 13 EG Jansen, proewe Boksburg Netbal: Unika vriendskaplik Liga begin (wedstyddatums sal bevestig word) H/S EG Netbal: GSS Finale Jansen, proewe o/12 o/13 Boksburg Netbal: D2 finale Netbal: D2 finale Rugby 0/8-0/13: 20-Febr Mar Oefeninge begin (o/8, o/9, o/10, o/11, o/12 en o/13 oefen in skooltyd) Leerders kan in BK-drag skool-toe kom. Rugby: Vriendskaplik vs. Kdp Noord 09-Mar Super 12 wedstryde 14-Mar 16-Mar 25-Mar 28-Mar 01-Apr 08-Apr 28-Apr Rugby: o/12 & o/13 Wes-proewe Rugby: Vriendskaplik vs. Jan Cilliers Super 12 Finale Rugby: Vriendskaplik vs. Unika Thys Bezuidenhout Rugby kamp o/8 o/10 o/11 o/13 Rugbytoer Rapportryer vriendskaplik Westgold Dr. Malan, Alberton Magalies, Noord-Wes L/skool Menlopark IT IS Dynamic Golf TOURNAMENT TIME!!! Dynamic Golf will be hosting our 1st tournaments for Details for event for LITTLE GOLFERS aged 8yrs and younger : WHERE : Top Tee, Rangeview WHEN : Saturday 18th March TIME : Shot gun start at 9:00 ENTRY FEE : R170 Details for TEAM EVENT for little golfers aged 9yrs and older : WHERE: Eagle Canyon (adult & little golfer team event) WHEN: Saturday 25th March TIME: Tee off - between 12:44-13:16 ENTRY FEE: R440/ team JOIN US FOR A FAMILY FUN DAY! For more information OR to enter, contact Marc on UUR VIR KULTUUR 2017 Begin 13 X6 weke Uitstalling Mrt. Uitstalling in saal 13:00 tot 16:00 Gesondheid! Die B Vitamiene: Daar is 8 B-vitamiene naamlik: B1 Tiamien B2 Riboflavien B3 Niasien B5 Pantoteensuur B7- Biotien B9 Foliensuur B12 Kobalamien Al die bogenoemde vitamiene is wateroplosbaar en behoort elke dag deur voedsel ingeneem te word. Volgende keer meer oor Vitamien B1 Epos my by avaneeden@lantic.net as jy n onderwerp het. Groete, Antoinette van Eeden, Dieetkundige, Pr

6 Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie onganiseerders/skole af. 2017/02/ /02/ /02/17 Jnr koor oefen Atletiek Krugersdorp H/s Noordheuwel World Read Aloud Day: Afrikaans, English & African Languages Herwinning Herwinningsarea Toets: NT Gr. 4-6 en Tegnologie Gr. 7 Voortrekkers spanbyeenkoms o/13 Netbalproewe Rugby en Netbal: oefening begin (sien Sport) 2017/02/20 Sportvergadering: rugbyafrigters EN ouers 18:00: o/8 tot o/13 in die skoolsaal, en o/6 en o/7 in die personeelkamer Toets: EBW Gr /02/ /02/ /02/23 Snr koor oefen Uur vir kultuur Mini netbal kliniek o/7 Atletiek D2 Mini netbal kliniek o/8 Jnr koor oefen Mini netbal kliniek o/9 Toets: SW Gr. 4-7 H/s Noordheuwel 2017/02/24 Herwinning Herwinningsarea 2017/02/ /02/25 Netbal kamp o/10 - o/ /02/25 Juf. Annah verjaar 2017/02/27 Uur vir Kultuur Snr koor oefen 2017/02/28 Mnr. Elvis verjaar Achterbergh Kampterrein bane 6

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter 24 Jan. 2018 No. 457 Dr ST Potgieter Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar Aan die begin van n akademiese jaar het leerlinge en studente bepaalde doelwitte, verwagtinge en ook vrese vir

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid

Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid 6 Junie 2018 No. 476 7. Luiheid is n persoonlike keuse. Jy kan dit probeer rasionaliseer, verskonings soek, wetenskaplike redes aanvoer, dit aan jou kinderjare toeskryf, maar aan die einde van die dag

More information

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018 30 Mei 2018 No. 475 bedagsaam en leer om te gee. Soms word die moeilike en onseker tye oor jou pad gestuur, sodat jy radikaal kan verander tot n beter lewe. Wanneer jy broos en onseker voel -Dr ST Potgieter

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Voed jou kinders op!

Voed jou kinders op! Let asb. dat die skooltye bly soos gedurende die eksamen tot einde van kwartaal. Voed jou kinders op! 23 Nov. 2017 No. 454 -RadioKansel Ons word aanhoudend deur stories waar kinders hulle onderwysers en

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5 ALGEMEEN KLEREWINKEL 13:00 14:00 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 & 15:00 KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 & 15:00& 16:45 Tennis te Secunda (weg) 0/9 vs L/S Standerton (tuis) Hokkie dogters vs

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Jer.18:1-10 Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Wat is dit wat tans veroorsaak dat jou geestelike verhouding met God so verwaarloos het dat jy nie meer in die

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Besprekingsvrae vir selgroepe

Besprekingsvrae vir selgroepe Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? 1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek 2 Korintiërs 12:7-10 1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

Seisoen van die Gees

Seisoen van die Gees HENRIWEG 1045 ELDORAIGNE TEL: 012 654 6904 GESPREKSGIDS VIR KLEINGROEPE EN INDIVIDUE 7 Mei 30 Junie 2017 Seisoen van die Gees Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe HOE DIE

More information

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. GELUKKIGE HUISE Saamgestel deur Willemien Kruger Maart 2011 Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. Met die komplimente

More information

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor. 21. MA GENESING Deel in hierdie sessie met die pyn in jou verhouding met jou ma, stiefma, huisma in die geval van n koshuis of kinderhuis met ander woorde met die ma-figuur wat jou grootgemaak het. Indien

More information

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25019 1 Kleursimboliek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 PERSOONLIKE

More information

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep. Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal Die Bybel is werklik n merkwaardige stel boeke. Dit be vat so baie: so baie verhale, so baie karakters, so baie emo sies, so baie gebeure, so baie

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018 13 Junie 2018 No. 477 Wees n leier van hoop - Johan Smith Ons leef in n wêreld wat op groot skaal vandag min hoop het of hooploos geword het vir baie. Miljoene mense in Suid-Afrika sit sonder werk en vele

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Wie van julle se gunsteling boek is Jakobus? Ek het min mense al teengekom vir wie Jakobus hulle gunsteling boek is. Hoekom? Want die dinge wat in Jakobus staan val nie altyd

More information

BYBELS-GESONDE GESINNE

BYBELS-GESONDE GESINNE 1 BYBELS-GESONDE GESINNE Bybels-gesonde gesinne is die boustene van gesonde gemeentes. Geestelike sterk gesinne in ʼn gemeente laat die gemeente groei. Die teendeel is egter ook waar: Gesinne wat nie volgens

More information

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. Vas en gebed Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder whether it

More information

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E : # I M A G I N E E X P E R I E N C E 2 0 1 8 - A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Mentors Kraal Jeffreysbaai. Dit is van Vrydag 6 Sondag 8 April 2018. Dit kos

More information

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP, glo. Laat ons nou net n oomblik staan terwyl ons die Woord van die Here lees. In Johannes, die 11de hoofstuk, en vanaf die 18de vers. En Betánië was naby Jerusalem, omtrent

More information

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13 Inhoud Bladsy Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13 IV. BOU JOU HUWELIK 18 Welkom! Baie welkom by die dooptoerusting.

More information

Hoe om vriende te maak

Hoe om vriende te maak 29 Nov. 2017 No. 455 Hoe om vriende te maak Baie mense worstel met eensaamheid en n gebrek aan vriende. Die feesseisoen lê om die draai en dis hierdie tyd van die jaar waarin mense se eensaamheid nog meer

More information

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

VERANDER GOD SY GEDAGTE? VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

!"#2 OKTOBER 2012 HOE OM SUKSESVOL TE WEES OP SKOOL

!#2 OKTOBER 2012 HOE OM SUKSESVOL TE WEES OP SKOOL !"#2 OKTOBER 2012 HOE OM SUKSESVOL TE WEES OP SKOOL Hoe om suksesvol te wees op skool Watter woord sou jy gebruik om te beskryf hoe jy skool beskou? Vervelig of inspirerend? Frustrerend of lonend? Stresvol

More information

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS Kwartaal 1 1 WEEK 1-5 Hoofstuk 1:Ontwikkeling van die self in die samelewing 1. Lewensvaardigheid wat nodig is om aan tepas by verandering as deel van n gesonde leefstyl

More information

Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: APRILVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 31 Maart.

More information

Die Anglo-Boereoorlog *

Die Anglo-Boereoorlog * OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

More information

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike

More information

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. 1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. GEEN VERDERE VRAE. VERDERE ONDERVRAGING DEUR MNR. SCHABORT: Op die lode Vloer waar Dr. Aggett ondervra

More information

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel. 1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die

More information

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit? Dienstye: Alberton LewenSentrum Eredienstye: Sondae 08:15 10:15 18:00 Kerkkantoor: 011 867 7244 Noodnr: 079 524 7945 E-pos: info@als.org.za Webtuiste: www.lewensentrum.org.za Bankbesonderhede: Alberton

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) 1. Teks Vergelding 38 Julle het gehoor dat daar gesê is: 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand. 39Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is in die Here. Preek 26 April 2015 Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here". Inleiding: My struggle (en jou struggle) met Filippense 4: Daar is min gedeeltes

More information

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,

More information

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister. DIE KIES VAN N BRUID, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister. 2 Ek is sekerlik bly om weer hier te wees, vanaand, in hierdie pragtige ouditorium, en onder hierdie

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie... INHOUDSOPGAWE Inleiding... 9 Gesprek 1: Oor die groter prent... 17 Gesprek 2: Oor haar vriende... 37 Gesprek 3: Oor haar akademie... 54 Gesprek 4: Oor haar lyf... 71 Gesprek 5: Oor haar geloof... 86 Gesprek

More information

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level AFRIKAANS 8679/2 PAPER 2 Reading and Writing OCTOBER/NOVEMBER SESSION 2002 1 hour 45 minutes Additional materials:

More information

GESONDE EETGEWOONTES *

GESONDE EETGEWOONTES * OpenStax-CNX module: m27833 1 GESONDE EETGEWOONTES * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1: Jul 7, 2009

More information

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen... Mei maand is een van daardie maande in my lewe wat soveel vra! Ek maak reg vir n lang winter voor my (ek hou nie van koud kry nie), my Prinses verjaar (dit is n groot storie), my Pa verjaar (wat n voorreg

More information

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING Help Seniors SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING Deur: Syd Eckley Inleiding Vir die eerste keer in die mensdom se geskiedenis bevind drie tot vier generasies hulleself saam op aarde. Meer mense

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

Pelgrimstog deur die Lewe

Pelgrimstog deur die Lewe Pelgrimstog deur die Lewe Stadsretreat IV Die diepste versugting van gelowiges is om te groei in geloof en ons dors daarna om in intieme kontak met God te leef. Hierdie diep begeerte nooi ons op verskeie

More information