Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid

Size: px
Start display at page:

Download "Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid"

Transcription

1 6 Junie 2018 No Luiheid is n persoonlike keuse. Jy kan dit probeer rasionaliseer, verskonings soek, wetenskaplike redes aanvoer, dit aan jou kinderjare toeskryf, maar aan die einde van die dag is dit n keuse wat jy maak om lui te wees of nie. Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid -Dr ST Potgieter Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid Luiheid gaan nie vanself verdwyn nie. Daar moet aksie van jou kant wees in die remediëring van jou luiheid. Hier is n paar voorstelle wat om te doen: 1. Erken jy is lui. Soos n alkoholis moet erken hy het n probleem, so moet jy erken jy het n probleem. 2. Begin jou dag met die opmaak van jou bed. In die bekende toespraak van die Amerikaanse Vlootadmiraal William H. McRaven, sê hy: If you wanna change the world, start off by making your bed. If you make your bed every morning, you will have accomplished the first task of the day. It will give you a small sense of pride, and it will encourage you to do another task, and another, and another. By the end of the day, that one task completed, will have turned into many tasks completed. 3. Nadat jy jou bed opgemaak, neem n lekker stort, borsel jou tande, kam jou hare en trek vir jou gerieflike netjiese klere aan. Dan gaan jy soveel meer gereed voel om die res van die dag se aktiwiteite aan te pak. 4. Neem een taak wat jy graag wil voltooi. Stel vir jouself tydsbeperking waarbinne jy dit wil voltooi en spring weg en doen dit. Vergeet van ander dinge en fokus op die voltooiing van daardie taak. Dit is goed om te weet jou taak is voltooi en afgehandel. Moenie probeer om alles onmiddellik te wil doen nie. Doen een taak, een projek, op n slag. 5. Kry perspektief op TYD. Hoeveel maande en jare van jou lewe het nie reeds verby gesnel nie? Maak n draai by n ouetehuis en vergewis jouself net weer hoe jy op n hoë ouderdom fisies nie meer die dinge kan doen wat jy voorheen kon doen nie. Of loop in n hospitaalgang af en sien pasiënte aan hul bed vasgekluister. Jy moenie toelaat dat luiheid jou lewe steel, terwyl jy nog die vermoë het om dinge te kan doen nie. Spring uit, koop die tyd uit, en leef jou potensiaal uit. 6. Moenie jouself aan televisie oorgee nie. Dit maak jou nog luier. Staan eerder op en doen dinge. Kom uit die huis, stap na buite en geniet weer die voorreg van fisiese aktiwiteite. 8. Mense raak lui omrede hulle take vir ander mense moet doen. Een van die oplossings hiervoor is om dinge te doen waarvan jy hou. Wees n bietjie selfsugtig en doen dinge wat jy graag wil doen. Doen dinge wat jou n boost sal gee. Moenie die huis skoonmaak omdat jy kuiermense kry nie. Maak die huis skoon omrede jy dit verdien om in n skoon, netjiese en sindelike huis te woon. 9. Beweeg, beweeg, beweeg. Wanneer jy heeldag lê of vir ure voor die televisie sit, maak dit jou net nog luier. Dis die reël van heeldag lê: hoe meer jy lê en niksdoen, hoe meer wil jy lê en niksdoen. Dit is eers wanneer jy besig raak, beweeg en aktiwiteite doen, dat jy meer energie kry om dinge aan te pak. Breek die sirkel van niksdoen en begin beweeg. 10. Skryf een of twee doelwitte vir die dag neer. Plak dit op n plek waar jy dit kan sien. Begin met een van die doelwitte, konsentreer daarop en voltooi dit. Doen dan die volgende doelwit. Doen een doelwit op n slag, voltooi dit en beweeg aan. 11. Kyk na jouself in die spieël. Druk jou gesig teen die spieël, waai vir jouself, trek jou gesig, plooi jou neus. Die man / vrou wat jy in die spieël sien, is alleen aanspreeklik vir jou suksesse en mislukkings in hierdie lewe. Wat gaan jy doen omtrent jou eie luiheid? 12. Hou op om verskonings te maak. Just do it Nike. 13. Soms voel ons angstig, bang en onseker om sekere dinge te doen. Dan vermy ons daardie take. Hierdie angstigheid en onsekerheid is n gevoel wat jou verhinder om take te verrig. Jy moenie toelaat dat hierdie gevoel jou beheer nie. Alternatiewelik kan jy deur rede gedryf word. n Rede waarom jy opstaan en n taak aanpak. Wat bepaal dus jou rigting in die lewe: gevoel of rede? Moenie wag tot jy reg voel om te begin nie. Dit mag dalk nooit gebeur nie. Kry n rede hoekom dinge gedoen moet word, en doen dit. 14. Bepaal die volgende: wat is die voordele wanneer ek n taak voltooi versus die nadele wanneer ek te lui is om n taak te doen. Hoekom is dit vir my belangrik om hierdie projek te doen? Hierin lê dalk vir jou genoeg rede om luiheid af te skud en aktief besig te raak. 15. Moenie wag vir motivering om n taak aan te pak nie. Verrig eers die AKSIE en dan sal motivering vanself volg. Byvoorbeeld: moenie wag vir motivering om te studeer nie. Begin om te studeer. Die sukses wat jy dan Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend 1

2 behaal, sal dien as motivering vir verdere studies. Deur aksie ontwaak die motivering wat binne jou sluimerend lê. 16. Soms is dit slegs n stukkie detail wat jou weerhou om te begin. Stel vas wat maak jou onseker en angstig. Hanteer dit, kry hulp daarmee indien nodig, en begin. 17. Wanneer jy aan die gang is, bly aan die gang. Wanneer jy moeg is, neem n breek en rus. Begin egter so gou as moontlik weer. Uitgerekte tussenposes maak jou lui en traag om weer te begin. 18. Die herstel van luiheid is n proses wat tyd kan neem. Maar moenie opgee nie, werk elke dag aan die helingsproses. Jy sal uitkom by die punt waar jy luiheid oorwin en met vreugde en oorgawe leef. 19. Hou op om ander te hiet en gebied. Staan n slag op en doen die ding self. Teveel mense probeer hul luiheid verdoesel onder die voorwendsel van delegering. Daar is n plek vir delegering, maar die konsep van delegering is nie om as n plaasvervanger vir jou luiheid te dien nie. 20. Luiheid kan ook die gevolg van depressie of n stresvolle lewensstyl wees. In so n geval is dit goed om n sielkundige of dokter te sien. 21. En natuurlik, met die krag van gebed en die genade van die Here is dit altyd moontlik om die luiheid in jou lewe te oorwin. Groete Herman Byleveld Die skool verdaag om 13:00 vir Gr.1-7 tydens die eksamen. Daar sal slegs een busroete wees om 13:00. Donderdag 7 Junie 2018 Eksamenrooster Junie 2018 EBW Gr. 7 (Sessie 1) Engels Gr. 4, 5 & 7 (Sessie 2) Engels Gr. 6 Common Exam (Sessie 2) Baie sterkte aan Emily Smith en Eben Cilliers wat Vrydag aan die ATKV Redenaars Semi-finale rondte deelneem, asook Mieke van der Merwe in Gr. R wat Vrydag aan die Artisticulta Nasionale Redenaars Finaal deelneem! Hulp dringend benodig! Die Graham gesin se huis het Vrydagaand afgebrand. Hulle het dus alles verloor en bly tans in 'n houthuise in 'n informele nedersetting. Ons vra dat ouers wat in die posisie is om te help, asb. die gesin sal ondersteun met klere en basiese gereedskap. Ons wil egter ook 'n versoek instel vir verblyf, as enige iemand dalk daarmee kan help. Hulle is 'n gesin van 6: 'n 3 jarige seun en drie dogters (5 jaar, 7 jaar en 9 jaar). Wat klere groottes betref - Pappa is 'n lang man (seker XL/XLL) en mamma is 'n omtrent 'n "Large". Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie 2018 Dinsdag 12 Junie 2018 Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018 SW Gr. 4-7 Tegnologie Gr. 7 Common Exam (Sessie 1) Wiskunde Gr. 4, 5 & 7 (Sessie 2) Wiskunde Gr. 6 Common Exam (Sessie 2) Afrikaans Gr. 4-7 NT Gr. 4 & 5 NT Common Exam Gr. 6 NW Gr. 7 PSW Gr. 4-7 *Normale skooltye vanaf Vrydag 15 Junie 2

3 6 Junie 2018 Excellence is not being the best; it is doing your best. Unknown Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole. Geen sport oefening vanaf Maandag 4 Junie - Vrydag 15 Junie nie. Oefening hervat Maandag die 18de Junie. OEFENING DATUMS OEFENING DATUMS LANDLOOP TENNIS 16 Mei begin: Woensdae Tennis ligaseisoen 13:45-14:30 KWARTAAL 3 Vrydae oggende 06:45 07:20 EKSAMEN BEGIN VIR LEERDERS 18 JUNIE HOKKIE KLINIEK 19 JUNIE KRIEKET TUIS ( o/10 TOT o/13) OEFENING (o/6 TOT o/13) 20 JUNIE HOKKIE OEFENING/WEDSTRYD 22 JUNIE SKOLE SLUIT 11:00 Mini-Hokkie 2018 Belangrike Datums 1/9 Mini-Hokkie toernooi L/s Protearif Dogters Hokkie 2018 Belangrike Datums 18/6 o/10-o/13 Hokkiekliniek Mullies 19/6 o/10-o/13 wedstryd teen Curro Krugersdorp H/s Curro Krugersdorp 13/7-15/7 o/13 Hokkie dogters toer Konka Brits 21/7 o/11 & o/13 Hokkie dogters Superreeks Seuns Hokkie 2018 Belangrike Datums L/s Jan van Riebeeck 18/6 o/10-o/13 Hokkiekliniek Mullies Rugby 2018 Belangrike Datums 6/6 Rugbyliga Uitspele - H/s Florida kwartfinale 13/6 Rugbyliga Uitspele - semi-finale H/s Florida 16/6 Rugbyliga Finale Sal bevestig word Netbal 2018 Belangrike Datums 19/10 AG Visser Fast 5 o/11-o/13 20/10 Netbal Afsluitings Mini-Krieket 2018 Belangrike Datums 1/9 Mini-Krieket toernooi L/s Protearif Krieket 2018 Belangrike Datums 8/7-11/7 1ste span toer Jabuweni Landloop 2018 Belangrike Datums 9/6 Ekstra Oefening Ruimsig Stadion 16/6 Ekstra Oefening Ruimsig Stadion 20/6 Superreeks Byeenkoms Thaba Trails, Mulbarton 3

4 o/11a & o/13b - Finale ligawedstryd 24 Mei

5 Sing in Harmonie KYKERSKEUSE STEMBESONDERHEDE Stemlyne is oop en sluit Vrydag om 14:00 Hiermee hierdie week se stembesonderhede vir kykerskeuse: Laerskool Louis Leipoldt: 1 Laerskool Wonderboom-Suid: 2 Laerskool Muldersdrif: 3 Curro Hazeldean: 4 Sms die nommer na Die sms lyn is oop en sluit Vrydag om 14:00. As die kykerskeuse verskil van die beoordelaars, gaan nog 'n koor deur na die finaal. SMS kos R3. 5

6 9/2018 Dit is eksamen tyd stres kan jou dieet beïnvloed Stres is n natuurlike reaksie wat ons almal ervaar. Tydens episodes van spanning vind daar fisiologiese veranderinge in die liggaam plaas. Kortisol is een van die hormone wat tydens spanning vrygestel word en dit verhoog onder andere aptyt en verlaag metabolisme. Dus hoe meer spanning hoe meer eet n mens. Smaaklike kos en drankies stimuleer die afskeiding van dopamien en opioïede. Die 2 oordragstowwe laat ons goed voel en verlig die fisieke uitwerking van spanning. Wenke om stres te verlig Slaap genoeg- 7 tot 9 ure per nag Hou gesonde happies byderhand bv. Kasies, volgraan beskuitjies (provitas) Lae glikemiese koolhidrate met n proteïen daarby verhinder dat te veel kortisol afgeskei word, bv appelwiggies met grondboonbotter. Kry genoeg vitamien B en C in, want die liggaam benodig meer hiervan om hormone te vervaardig sodat stres beter hanteer kan word. Oefening stel ook endorfiene vry wat jou goed laat voel. Hoe fikser, hoe minder streshormone word vervaardig. Baie sterkte met die Eksamen!!! Epos my by avaneeden@lantic.net as jy n onderwerp het. Groete Antoinette van Eeden Dieetkundige Bronne: 101 dinge om te weet voor jy dieet Finesse (erkenning aan Claudine Ryan) ; Eet reg Zelda Ackerman Baie geluk aan die volgende twee leerders wat elk n leesvlak op geskuif het: Jean Pretorius Gr. 2.2 vorder na Gr. 3 leesvlak Nelda du Plessis Gr. 6CB vorder na Gr. 7 leesvlak Welgedaan julle twee! 6

7 Naskool Pret Lekker knus en warm op n Wintersmiddag Hier is ons herwinning helde vir April/Mei: Gr. 1 - Mila Keiser & Knowledge Ramoshaba Gr. 2 - Drew McDonald & Kevin Fraser Gr.3 - Euané Basson & Caelee van Wyk Gr. 4 - Geen Gr. 5 - Gene-Lynne Pienaar & Thiana Ackermann Gr. 6 - Laboné van Aswegen & Kayley Barnard Gr. 7 - Suné van Dyk & Nina de Villiers Onderwysers - Juf. Carolien & Juf. Linda 7

8 Die brandweer het die Nulliemaats besoek op Dinsdag 5 Junie

9 Oorhandiging van Liefdadigheids Skenkings 09:30-11:00 Skoolsaal Gr

10 Kaartjie verkope open in die derde kwartaal. 7 September se optrede is slegs vir eregaste. 10

11 11

12 6 Junie 2018 Excellence is not being the best; it is doing your best. Unknown Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole af. 6/6 Rugby Uitspele - kwartfinale H/s Florida 7/6 Eksamen begin Gr. 7 EBW Eksamen Gr. 4,5 & 7 Engels Eksamen Gr. 6 Engels Common Exam 8/6 SW Eksamen Gr. 4-7 ATKV Semi-finaal Tennis Rooibal Rondomtalie H/s Transvalia 9/6 Thys Bezuidenhout Bondedag H/s Noordheuwel 08:00 Landloop Oefening Ruimsig Stadion Tannies Jenny & Moeder verjaar! 10/6 Oom Boykie verjaar! 11/6 Wiskunde Gr. 6 Common Exam Tegnologie Gr. 7 Common Exam Wiskunde Eksamen Gr. 4, 5 & 7 12/6 Afrikaans Eksamen Gr /6 NT Common Exam Gr. 6 NT Eksamen Gr. 4 & 5 NW Eksamen Gr. 7 14/6 PSW Gr. 4-7 Rugby uitspele - semi-finale H/s Florida Inskrywingsvorm beskikbaar op die D6 Kommunikeerder onder Bronne - Algemeen 12

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018 30 Mei 2018 No. 475 bedagsaam en leer om te gee. Soms word die moeilike en onseker tye oor jou pad gestuur, sodat jy radikaal kan verander tot n beter lewe. Wanneer jy broos en onseker voel -Dr ST Potgieter

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018 13 Junie 2018 No. 477 Wees n leier van hoop - Johan Smith Ons leef in n wêreld wat op groot skaal vandag min hoop het of hooploos geword het vir baie. Miljoene mense in Suid-Afrika sit sonder werk en vele

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter 24 Jan. 2018 No. 457 Dr ST Potgieter Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar Aan die begin van n akademiese jaar het leerlinge en studente bepaalde doelwitte, verwagtinge en ook vrese vir

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Voed jou kinders op!

Voed jou kinders op! Let asb. dat die skooltye bly soos gedurende die eksamen tot einde van kwartaal. Voed jou kinders op! 23 Nov. 2017 No. 454 -RadioKansel Ons word aanhoudend deur stories waar kinders hulle onderwysers en

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Hoe om jou kind te help presteer op skool

Hoe om jou kind te help presteer op skool 15 2017 No. 418 17 NT Gr. 4-6 & Tegnologie Gr. 7 20 EBW Gr. 7 23 SW Gr. 4-7 Hoe om jou kind te help presteer op skool Dr. ST Potgieter Ons as ouers wil graag sien dat ons kinders goed doen op skool. Kinders

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

GESONDE EETGEWOONTES *

GESONDE EETGEWOONTES * OpenStax-CNX module: m27833 1 GESONDE EETGEWOONTES * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1: Jul 7, 2009

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? 1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk

More information

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5 ALGEMEEN KLEREWINKEL 13:00 14:00 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 & 15:00 KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 & 15:00& 16:45 Tennis te Secunda (weg) 0/9 vs L/S Standerton (tuis) Hokkie dogters vs

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. GELUKKIGE HUISE Saamgestel deur Willemien Kruger Maart 2011 Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. Met die komplimente

More information

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is in die Here. Preek 26 April 2015 Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here". Inleiding: My struggle (en jou struggle) met Filippense 4: Daar is min gedeeltes

More information

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL 1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. Vas en gebed Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder whether it

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

VERANDER GOD SY GEDAGTE? VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP, glo. Laat ons nou net n oomblik staan terwyl ons die Woord van die Here lees. In Johannes, die 11de hoofstuk, en vanaf die 18de vers. En Betánië was naby Jerusalem, omtrent

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

Seisoen van die Gees

Seisoen van die Gees HENRIWEG 1045 ELDORAIGNE TEL: 012 654 6904 GESPREKSGIDS VIR KLEINGROEPE EN INDIVIDUE 7 Mei 30 Junie 2017 Seisoen van die Gees Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe HOE DIE

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX INHOUDSOPGAWE 1 Kom maar in die water is lieflik 3 2 So, jy wil gedoop word? 9 3 Wat is die doop van die gelowiges? 11 4 Waarom moet ons gedoop word? 17

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

LoveGodGreatly.com 1

LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 2 Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek graag die tyd neem en vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is nie n

More information

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor. 21. MA GENESING Deel in hierdie sessie met die pyn in jou verhouding met jou ma, stiefma, huisma in die geval van n koshuis of kinderhuis met ander woorde met die ma-figuur wat jou grootgemaak het. Indien

More information

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE AA NDBOODSKA PPER DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

www.nglynnwood.co.za Baie welkom as leier van Stadsretreat II! Ja, jy het reg gehoor, jy lei die retreat. Die stadsretreat is n geleenthied vir jou om jou oop te stel vir God soos jy die naweek wil inrig.

More information

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Jer.18:1-10 Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Wat is dit wat tans veroorsaak dat jou geestelike verhouding met God so verwaarloos het dat jy nie meer in die

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Besprekingsvrae vir selgroepe

Besprekingsvrae vir selgroepe Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie

More information

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit

More information

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Wie van julle se gunsteling boek is Jakobus? Ek het min mense al teengekom vir wie Jakobus hulle gunsteling boek is. Hoekom? Want die dinge wat in Jakobus staan val nie altyd

More information

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel. 1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die

More information

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers SCHOLARSHIP 6 MARCH 2018 6 MAART 2018 ISSUE: 8 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die skool se eerste Entrepeneursdag vir die jaar is verlede week gehou. Seuns kon vir hierdie doel n stalletjie

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek 2 Korintiërs 12:7-10 1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings

More information

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE 1e Diens WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Saartjie Dirk Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB543:1-3 Here Jesus ek

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

GEBED VIR KERKLEIERS

GEBED VIR KERKLEIERS GEBED VIR KERKLEIERS HERE, Ek dank U vir ons geestelike leiers wat U aan die liggaam van Christus gegee het om ons te bewaar van elke gevaar, die waarheid in liefde te spreek en ons toe te laat om te groei

More information

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE 6.1 INLEIDING In die navorsing tot dusver - hoofstukke een tot vyf - is kontekste en perspektiewe verduidelik van waaruit ek betrokke sou wou raak in pastoraalterapeutiese

More information

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU In die huis van my Vader Inhoudsopgawe 1. Die Groot Huis van God... 13 2. Die woonkamer... 19 3. Die fondament... 29 4. Die uitkyktoring...

More information

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling) DIE FINALE ROEP deur Deborah Melissa Möller Kopiereg 2011 Deborah Melissa Möller Published by Deborah Melissa Möller at Smashwords Smashwords Edition, License Notes Thank you for downloading this free

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak Inhoudsopgawe 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak 2. Hoe God se beursie werk... 19 Sewe stappe wat jou voorberei om met God saam te werk vir n finansiële wonderwerk

More information

Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: APRILVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 31 Maart.

More information

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen... Mei maand is een van daardie maande in my lewe wat soveel vra! Ek maak reg vir n lang winter voor my (ek hou nie van koud kry nie), my Prinses verjaar (dit is n groot storie), my Pa verjaar (wat n voorreg

More information

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING Help Seniors SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING Deur: Syd Eckley Inleiding Vir die eerste keer in die mensdom se geskiedenis bevind drie tot vier generasies hulleself saam op aarde. Meer mense

More information

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen? Hoofstuk 7: Wat moet ek doen? Jan Roos 1 2 Hoofstuk 7: Wat moet ek doen? My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou voorskryf jou eie, hou jou ore oop vir die wysheid, span jou in om te verstaan.

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE, Dis sekerlik n voorreg om weer terug te wees onder hierdie Spaanse mense vanmôre. En ek wonder of Jim hierdie kry. O, hy kry die opname. Ek het steeds die plaat

More information

Die krag van. n vrou wat bid

Die krag van. n vrou wat bid Die krag van n vrou wat bid 26 Wanneer Die krag n van vrou n vir vrou haarself wat bid bid P HOOFSTUK EEN p Here, trek my nader sodat ek meer intiem saam met U kan wandel V oordat ek die Here leer ken

More information

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse

More information

Paulus se Verbasende Reise

Paulus se Verbasende Reise Bybel vir Kinders bied aan Paulus se Verbasende Reise Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

WYSHEID TEENOOR GELOOF

WYSHEID TEENOOR GELOOF WYSHEID TEENOOR GELOOF, Dankie, Broer Neville. Die Here seën jou. Môre, môre. Broer 2 Môre, vriende. [Iemand sê: Môre, Broer Branham. Red.] Bly om terug te wees in die huis van die Here! 3 Ek is net teruggeroep

More information

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober

More information

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008. Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008. 2 HOE STERK IS JOU GELOOF. Hoofstuk 1 Leer die waarheid ken van

More information