09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

Size: px
Start display at page:

Download "09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens"

Transcription

1 Jaargang 5 #25 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Augustus :30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Leef biddend, met wysheid, sodat almal die evangelie kan hoor Ps 89-1: 1, 6 Ps 71-2: 2, 3 Wetlesing: Kolossense 3: 1-17 Lied 434: 2, 3 Skrifl esing: Kolossense 4:2-6 Teks: Kolossense 4: 2, 5 Sb 14-1: 1, 2 Ps 149-2: 1, 2 Prof Dries du Plooy Tema: Die Heilige Gees as parakleet: ons bystand en voorspraak Ps 75-1: 1, 4 Sb 8-1: 1, 2 Skrifl esing: Johannes 14: Teksverse: Johannes 14: 16-17; 15:26 Ps 33-2: 1, 2, 7 Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met n foto.

2 11:30 International Service Prof Raymond Potgieter Theme: The Power of the Gospel in Thessalonika Scripture: 1 Thessalonians 1 Focus verse: 1 Thessalonians 1:5 ONTHOU Liefdegawes 7 Augustus 14 Augustus 21 Augustus by die deure Oggend: Woordkafee Aand: Meelewingsfonds Oggend: GKSA Sustentasie Aand: Meelewingsfonds Oggend: Emeritaatsfonds Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Teeskinkbeurte 7 Augustus KG 7: Ina van der Walt Wyk 9: Debbie van Tonder Augustus KG 8: Daleen Grobler Wyk 10: Cora de Beer Baie dankie! In die wintermaande drink die lidmate van die Internasionale Diens ook tee en koffie (ipv koeldrank). Onthou daarom om nie die urn, koppies, ens. te bêre na die Afrikaanse Oggenddiens nie. Verjaarsdae Vandag, 7 Augustus Rin-Marie Coetzee Eugene Kruger Marlize le Roux Maandag, 8 Augustus Piet Bester Willem Steyn Dinsdag, 9 Augustus Mariaan Breed WD Schutte Donderdag, 11 Augustus Carli Grobler Saterdag, 13 Augustus Willie Cloete Bybelleesprogram Les 17 (14 Augustus) Dawid en Goliat 1 Samuel 16:1-18:16 Dawid en Saul 1 Samuel 23:7-24:23 Koning Dawid 2 Samuel 5:1-7:29 Die volledige program is per e-pos beskikbaar. Kontak die kerkkantoor vir meer inligting. psalm 47 Juig, o volke, juig! Handklap en betuig voor die HEER jul vreug! 2 Op die gemeentekalender is daar aangedui dat ons op 14 Augustus n gemeente-ete gaan hê. Hierdie geleentheid word uitgestel na die 18e September. Dan sluit ons die Fokustyd sommer lekker gesellig af!

3 Woordkafee en dissipels vir Jesus Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons was bly. So kan Woordkafee se Bestuur saam met die digter van Ps. 126 getuig van God se getrouheid en genade. Net in die eerste helfte van 2016 het Hy reeds groepe Christene wat by Woorkafee vergader, gebruik om n hele aantal nuwe bekeerlinge in sy Koninkryk in te trek. Dit verskil van vorige jare toe Hy meer van individue gebruik gemaak het om hierdie doel te bereik. Soos u moontlik weet, sentreer hierdie bediening om n sentrum met n positief Christelike atmosfeer wat op weeksdae oop ure handhaaf, met vrywilligerhulp bedryf word, besoekers met Christelike liefde ontvang en hulpmiddels wat op Woordverkondiging fokus, byderhand hou. Sedert Januarie vanjaar help ons n kerkgroep wat lidmate ver al uit Ikageng bedien. Hulle gebruik Woordkafee se fasiliteite op Sondae, en soms ook op weeksaande, vir hulle byeenkomste. Net in hierdie jaar het hulle getalle reeds gegroei deur byvoeging van nuwe bekeerlinge. Vier volwassenes kon as nuwe lidmate verwelkom word nadat hulle onderrig en gedoop is. Nog n groeipunt in Woordkafee se bediening is dat daar vanjaar n studente-selgroep om hulp kom aanklop het. Hulle vergader weekliks daar in die aand en werk onder toesig van hulle studentegemeente baie aktief in die studentegemeenskap. Hulle spits hulle daarop toe om studente wat nie reeds by n bestaande kerk inskakel nie na hulle byeenkomste te nooi, hulle op dié wyse te evangeliseer en te bly ondersteun. Hulle getuig teenoor ons dat hulle onder die seënende hand van die Here nie net geestelike en getallegroei beleef nie, maar dat die Here reeds in hierdie jaar n hele aantal bekeerlinge tot sy Koninkryk gevoeg en in hulle kring tuisgebring het. Hulle kerk het die beleid dat sodra n selgroep tot 24 lede gegroei het, dit in twee groepe moet verdeel. Om dié rede moes hierdie groep vanjaar reeds twee keer verdeel. Indien u as kerklidmaat of klein groepie lidmate reeds besig is, of oorweeg om in die plaaslike samelewing positief te reageer op Jesus se maak dissipels opdrag, nooi ons u nou weer om n afspraak te maak en ons by Woordkafee te besoek. Kom kyk hoe Woordkafee se opset en gratis diens u kan help om u eie werk in die Koninkryk te vergemaklik. Woordkafee funksioneer as geregistreerde Organisasie Sonder Winsoogmerk en ons finan sies is oop vir inspeksie. Ons huur vir die werk ruimte is maandeliks die grootste uitgawe. Geeneen van die gereëlde funksionarisse word vir dienswerk vergoed nie. Almal dien as vrywilligers, maar word daardeur ook geestelik opgebou en ons ervaar die geleentheid om daar betrokke te wees as n besondere seën uit die hand van die Here. Theo en Ena Jooste, 4 Augustus 2016 Woordkafee se adres: Stilstraat 8 (tussen Rivierst en Sol Plaatjiestraat, naby Retiefst). Telefoon: of Bank: ABSA [632005] Rekeningnaam: Woordkafee. (NPO ). Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... E-posadres:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor Wil jy graag hier n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe... 3

4 Ons nooi alle susters van die gemeente vir n gesellige koffiedrink op Dinsdagmiddag, 16 Augustus om 17:00 (5uur) by The Black Orchid in James Morokalaan (ou Lombardstraat). (The Black Orchid is twee huise van Pienk Huis af.) Moenie die keer uitmis op die lekker kuier nie! Ons kry mekaar sommer binne - hulle maak vir ons n aantal tafels reg. Ek kan net met dankbaarheid vertel van die troue nabyheid van die Here in alle omstandighede en van sorgsame meelewing van mede-gelowiges. So n bedreigende konfrontasie laat n mens nie onaangeraak nie, maar bo jou eie verwagting ervaar n mens tog weer... dat jy nie bang hoef te wees as jy gaan slaap nie; as jy gaan lê, sal jy rustig slaap want die Here sal jou beskerm (Spreuke 3:24-26) Baie dankie vir die kerkblomme wat Wilma Sondagaand kom kom aflewer het - ek is bevoorreg. Met waardering, Hettie Smit Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Hanco Olivier & Gerhard Oosthuizen Diaken: Johan Reynecke 4 Ons maak met leedwese bekend dat oom Daan Erasmus Dinsdagoggend in die Here ontslaap het. Ons bid tannie Wilta ( ) die troos van die Here toe. Ons dink ook aan Maria en Braam de Villiers ( ) met die afsterwe van Maria se suster, asook aan Helene en Piet van der Walt ( ) met die afsterwe van Helene se broer. Borg- n-bybel Ons het elke jaar n Borg- n-bybel projek waar ons geld bymekaarmaak vir Bybelverspreiding. By die deure is daar spaarhouertjies wat spesiaal vir hierdie projek gebruik kan word. n Bybel kos R79, en ons mik weer soos vorige jare vir 500 Bybels (amper R40 000). Die projek eindig op 18 September. Die spaarhouertjie kan jy sommer in jou handsak of kar bêre - so jy kan sommer jou kleingeld daarin sit. n R5-stuk pas presies in die spaarhouertjies in, en jy kan ook aan die kant van die houertjie jou vordering dophou. Jy is ook welkom om vir vriende n houertjie te vat as hulle ook sal wil help spaar. Ons sal weekliks die vordering op die dataprojeksiebord aandui. Onthou om jou kleingroep se nommer in n papiertjie binne-in die houertjie te sit. Die kleingroep wat die meeste insamel gaan n lekker prys wen! Jy kan ook elektronies jou skenking inbetaal. Maak net seker jou verwysing is reg, anders weet ons nie waarvoor dit is nie: Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjek) Verwysing: BnB KG (sit jou groep nr in)

5 Wegneemete - 26 Augustus Die susters maak weer heerlike bobotie-en-geelrys vir Vrydagaand, 26 Augustus, sodat julle almal kan af hê en net kan kom oplaai! Bakkies teen R25 elk sal te koop wees (met piesang ook) en kan afgehaal word vanaf 5uur tot 6uur. Bestellings moet asb. op die lyste in die portale geplaas word voor Sondagaand 21 Augustus of kontak die kerkkantoor, asb. Fokustyd 2016 Wanneer Tema: die Here my altyd-weer ontmoet...! Ons is baie opgewonde om besig te wees met die uitwerk van die Fokustyd vir hierdie jaar. Vanaf Sondag 14 Augustus tot Sondag 18 September gaan ons DV weer as gemeente op n bepaalde tema fokus. Terwyl ons met herbesinning oor die bediening in en deur die gemeente besig is, is dit belangrik om deurentyd n skerp fokus op die bedieningsboodskap te vestig. Die boodskap van die bediening is en moet altyd Jesus Christus wees. Ons gaan werklike ontmoetings van ons Here met mense in sy tyd op aarde neem en vanuit die Skrifgedeeltes kyk na ons eie persoonlike verhouding met Hom. Hier is voorlopig die subtemas van die Fokustyd: Inleidende preek: Wanneer die Here my altyd-weer ontmoet verander my lewe... Week 1 Wanneer die Here my altyd-weer in my sonde ontmoet... Week 2 Wanneer die Here my altyd-weer in my mensgemaakte godsdiens ontmoet... Week 3 Wanneer die Here my altyd-weer in my menslike beperkings ontmoet... Week 4 Wanneer die Here my altyd-weer in my geloofsworsteling ontmoet... Week 5 Wanneer die Here my altyd-weer in my geloofsvolharding ontmoet... Kleingroepe tydens Fokustyd n Belangrike deel van die Fokustyd is byeenkomste van die gemeente in kleingroepe gedurende die vyf weke. Buite die bestaande kleingroepe en Bybelstudiegroepe wil ons lidmate nou reeds nooi om saam met medegelowiges in daardie vyf weke saam te kom. Daar word kleingroepriglyne uitgewerk wat dit baie maklik maak om die byeenkomste aan te bied. Kry nog ten minste twee gesinne of individuele persone en vra vir n verbintenis om een keer per week gedurende die tyd te ontmoet. Ons sal jou help met opleiding en praktiese hulp. n Uitdaging aan bestaande kleingroepe is of hulle dit nie wil oorweeg om net vir die vyf weke in twee of meer te verdeel en ander gelowiges te nooi om saam met hulle te vergader nie. Daarna kan hulle weer die ou kleingroep vorm. Toerustingsgeleentheid vir Fokustyd-groepleiers Ons nooi al ons kleingroepleiers (of ten minste n verteenwoordiger van elke groep) na hierdie toerustingsgeleentheid: Woensdag 10 Augustus 17:15-18:15 in die stoepvertrek by die kerksaal. Ons gaan tydens hierdie geleentheid ook die nuwe Fokustydboekies uitdeel. 5

6 Edilson Nogueira, van Brasilië, is n lidmaat by ons Internasionale diens. Hy is besig met sy PhD in Missiologie. Hulle kort n wasmasjien, maar omdat hulle einde van die jaar teruggaan, wil hulle nie nou een koop nie. Het jy miskien een om vir hulle te leen? Skakel gerus die kerkkantoor of vir Edilson: ONDERONSIE Die nuutste OnderOnsie, die boekie met lidmaatinligting in, is beskikbaar by die deure. Neem gerus een per besoekpunt. As jy dit elektronies wil hê, kan jy net die kerkkantoor laat weet. NAGMAAL As die Here wil vier ons volgende Sondag weer Nagmaal. Mag ons in voortdurende voorbereiding lewe, vir die Nagmaal maar ook vir die koms van ons Here Jesus Christus. Welkom hier! Piet, Essie, Esmé en Petra Bester BILTONGFEES 2016 in Parys 22 en 23 Aug - Geref. Kerk Parys Vragte biltong op ons jaarlikse Fees van Vrydagmiddag twee uur tot Saterdagaand met baie stalletjies, sang en ander optredes. Toegang R30 per volwassene, R20 vir bejaardes en kinders. Heelwat kindervermaak Vanjaar vir die eerste keer: Eksotiese Biltong R90 per persoon vir die wat belangstel. Waar: Petit Paris Ride Saal (of beter bekend as ou Arwa Saal): Die Venue is geleë op die feesterrein by die Petit Paris Ride Saal, te Bob Horn straat, Parys Wil jy graag n advertensie in die Lantern plaas? Skakel gerus met die Kerkkantoor vir meer inligting. Kontak ons Kerkkantoor (tel) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: faks: Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skriba: Mias Smit: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Anja Viljoen: Kosters: Piet van Maarleveld: Wilma Herbst: Internasionale diens: George Lotter: Katkisasie: Braam Pieterse: Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Klank: Stefan Linde: Tolkdienste: Kerkkantoor: Preekopnames: Kerkkantoor: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG 6 Diakonie: Elsa Els: Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Hanlie Steyn: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Eiendomskommissie: Faan van Wyk: Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: Finansiële kommissie: Lou van Wyk: Kassier: Paul Delicado: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader Jaargang 4 #25 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader 16 Augustus 2015 Sing: Sb 15-1:1 Sing: Sb 1-4:1,2,3,4 Geloofsbelydenis Sb12:2:1-5 Sing: Sb 2-4:1,3 Skriflesing:

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

09:30 Oggenddiens. Amen: Sb 13-2

09:30 Oggenddiens. Amen: Sb 13-2 Jaargang 3 #19 09:30 Oggenddiens 1 Junie 2014 Ds Willem Steyn Tema: Hemelvaart en Pinkster n toekomsperspektief Sing: Ps 84-2: 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Apostoliese geloofsbelydenis Sing: Sb 12-2:3 Sing:

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied Jaargang 2 #39 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied 1 Desember 2013 Sing: Ps. 33-1:1,6 Sing: Ps.33-1:7 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Deut. 5 Sing: Ps.25-1:2,3 Skriflesing:

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF Jaargang 1 #36 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gelowiges wat doen Sing: Ps. 90-1:1,9 Sing: Sb. 12-3:1,2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps. 24-1:2,3 Skriflesing: Jakobus 2:14-26 Teks: Jakobus 2:22 Sing:

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS: In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di Januarie 2018 1 Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie 22 Junie 2014 Uitgawe 20/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 5 Mei 2013 Jaargang 27 Nommer 15 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Oggenddiens Die Skriflesing vir vanoggend se preek deur Ds Christo Swanepoel kom uit: Filippense

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

LoveGodGreatly.com 1

LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 2 Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek graag die tyd neem en vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is nie n

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 FEBRUARIE Verslae KR / Deurkollekte Jeug Groeigroepe

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

BYBELS-GESONDE GESINNE

BYBELS-GESONDE GESINNE 1 BYBELS-GESONDE GESINNE Bybels-gesonde gesinne is die boustene van gesonde gemeentes. Geestelike sterk gesinne in ʼn gemeente laat die gemeente groei. Die teendeel is egter ook waar: Gesinne wat nie volgens

More information

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel. 1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die

More information

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek 2 Korintiërs 12:7-10 1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings

More information

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse

More information

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018 Sendingwerkers vir die week: Benson en Mutende Sakala... doen evangeliseringswerk onder die Somaliërs in Kenia. Hulle werk onder groot druk en is baie afhanklik van die bydraes van ondersteunende gemeentes.

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 15 Januarie 2017 Jaargang 31 Nommer 02 ONS EREDIENSTE VANDAG GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za Oggenddiens: Die Woord word bedien deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is Samuel

More information

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap #04/2016 Onrus Suidwes-Kaap 15-17 April 2016 1 Onrus, as jy die naam hoor is die eerste wat by jou opkom, Vrydagmiddag se verkeer daar by die Strand verby en dan die pas. Dit is soos om n turksvy af te

More information

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? 1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk

More information

Seisoen van die Gees

Seisoen van die Gees HENRIWEG 1045 ELDORAIGNE TEL: 012 654 6904 GESPREKSGIDS VIR KLEINGROEPE EN INDIVIDUE 7 Mei 30 Junie 2017 Seisoen van die Gees Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe HOE DIE

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Jer.18:1-10 Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Wat is dit wat tans veroorsaak dat jou geestelike verhouding met God so verwaarloos het dat jy nie meer in die

More information

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 5 Detoks na gees, siel en liggaam... 5 Rom. 12:1,2... 6 Mat. 4:17... 7 Julle is medewerkers

More information

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

VERANDER GOD SY GEDAGTE? VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.

More information

SONDAG, 17 JANUARIE In Ritme?

SONDAG, 17 JANUARIE In Ritme? Baie welkom by Trinitas! Ons sien onsself as 'n verloste familie van diensknegte wat gestuur is. Ontdek saam met ons wat dit vir jou en Vanderbijlpark beteken! OGGEND 09:00 SONDAG, 17 JANUARIE 2016 In

More information

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk REDAKTEURSBRIEF Enigeweersvriende Dis moeilik om te definieer wat n goeie vriend is. Iemand het eendag gesê: Om getroue vriende te hê is soos om n stukkie hemel op aarde te beleef. Maar ai ons skiet soms

More information

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,

More information

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Baie welkom by NG Kerk Culembeeck! KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Tel (Kantoor): 011 7691055/6 / 011 7691704 Leraar: Ds Yolandi Kok (079 354 7902) E-pos: kantoor@liveitchurch.com Webblad: www.liveitchurch.com

More information

Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

die goeie en mooi GEMEENSKAP

die goeie en mooi GEMEENSKAP die goeie en mooi GEMEENSKAP Inhoudsopgawe Hoe lyk die reis? 4 Die goeie en mooi gemeenskap (Deel 1): 10 Februarie 16 Maart 1. Die goeie en mooi gemeenskap 8 2. Die vreemde gemeenskap 13 3. Die hoopvolle

More information

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot en aanbidding Gen 1-2 (Skepping) Hannes Lof & aanbidding Hy laat

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26

More information

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 29 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Eugene H Peterson sê die mens is n skeppende mens (homo faber). Die mens gebruik instrumente vir sy voortbestaan. Die mense

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit? Dienstye: Alberton LewenSentrum Eredienstye: Sondae 08:15 10:15 18:00 Kerkkantoor: 011 867 7244 Noodnr: 079 524 7945 E-pos: info@als.org.za Webtuiste: www.lewensentrum.org.za Bankbesonderhede: Alberton

More information

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE 7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE Hierdie is n gesamentlike projek van gemeentes binne die Verenigde Ring van Stellenbosch. ELKE RITME WORD GESIMBOLISEER DEUR N BEPAALDE SIMBOOL: Week 1 Spieël Week

More information

Volume 3 van 2016 September 2016

Volume 3 van 2016 September 2016 Deo aan God alle eer Gloria Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Ermelo 1909-2016 Volume 3 van 2016 September 2016 Kinderkerk - 3 Kuierhoekie - 5 Basaar - 6 Klippie in my skoen

More information

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE AA NDBOODSKA PPER DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so

More information

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING 2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING INDEKS Voorwoord Jerry Minny (Botswana) Bl. 1 Pieter Loots (Malawi) Bl. 2-3 Tim Van Aarde Bl. 4-5 Petro Zaayman (Hospitaalsending)

More information

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar! NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus 2015 Kempton-Kruin vier 40 jaar! Inhoud Veels geluk Kruin! 3 Voorwoord 4 Verjaarsdagboodskappe 7 Kruin-Uitreik: Van toe tot nou 10 `n Gemeente oppad 12 Verjaarsdagboodskappe

More information

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag Program vir die dag Hoogtepunte vir die week Maandag 30 Januarie Kerkraadsvergadering 19:00 Jeuglokaal Dinsdag 31 Januarie Adoramus 19:00 Gebedslokaal 09:00 Erediens deur Ds Henk Theart 09:00 Kinderkerk

More information

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00

More information

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span My liewe vriend, jy doen regtig wat ʼn gelowige behoort te doen. Ek praat daarvan dat jy jou geestelike broers en susters wat daar by julle langs gekom het,

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober

More information

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak) Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

ALPHA Jy s genooi vir ete!

ALPHA Jy s genooi vir ete! NED GEREF GEMEENTE CONSTANTIA TWEEDE UITGAWE SEPTEMBER 2010 ALPHA Jy s genooi vir ete! Reeds in die laat 1970 s is versprei, eers in Brittanje, fers, and what is attracting die Alpha kursus die eerste

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL 1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike

More information

www.nglynnwood.co.za Baie welkom as leier van Stadsretreat II! Ja, jy het reg gehoor, jy lei die retreat. Die stadsretreat is n geleenthied vir jou om jou oop te stel vir God soos jy die naweek wil inrig.

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 14 AUGUSTUS 2016 Wees Lig! VANOGGEND SE EREDIENS DS ANTON DUVENHAGE (1 TIM 4:1-11) HARTLIK WELKOM Søren Aabye Kierkegaard (1813-1855) was n bekende Deense filosoof

More information

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier. Suidwes-Kaap Ou Skip Oord 22 24 Januarie 2016 Vrugtekamp Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier Kamp verslag Saterdag Inbetaling, Spelletjies, Boekevat, saam braai

More information

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit

More information