09:30 Oggenddiens. Amen: Sb 13-2

Size: px
Start display at page:

Download "09:30 Oggenddiens. Amen: Sb 13-2"

Transcription

1 Jaargang 3 #19 09:30 Oggenddiens 1 Junie 2014 Ds Willem Steyn Tema: Hemelvaart en Pinkster n toekomsperspektief Sing: Ps 84-2: 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Apostoliese geloofsbelydenis Sing: Sb 12-2:3 Sing: Sb 6-2: 1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Romeine 12: 1-2, 9-21 Sing: Ps 118-2: 8 Skriflesing: 1 Konings 8 Teks: 1 Konings 8:29 Sing: Ps 89-2: 5 Sing: Sb 15-1: 1-4 Amen: Sb :30 International Service Dr Raymond Potgieter Theme: God s love present and future Scripture reading: Romans 8 Key text: Romans 8:39 18:00 Aanddiens Prof Herrie van Rooy Tema: God se beloftes staan vas, al twyfel ons hoeveel Lofpr ing Lied 431 O Gees van Vader en Seun Lied 439 O Heilige Gees, o God in ons Lied 588 O God van hoop, gee ons u vrede Sing: Ps 136-2:1, 2 en 8 Sing: Ps 75-1:1 en 2 Skriflesing: Jeremia 22:24-30, Haggai 2:20-23 Teks: Haggai 2:23 Sing: Sb 3-3:1, 2, 5 en 6 Amen: Sb 13-2

2 Verjaarsdae Vandag, 1 Junie Joao Domingos Aleixo Ben de Klerk Heidrie Greyling Maandag, 2 Junie Jaco Greyling Ig Vorster Dinsdag, 3 Junie Wiida Bisschoff Heleen Coetzee Woensdag, 4 Junie Willemijn de Kock Adri Strijdom Donderdag, 5 Junie Nic Smith Vrydag, 6 Junie Willie Coetzee Hannes van der Walt Liefdegawes by die deure 1 Junie Oggend (diens): Rustenburg-Hulp Oggend (deure): Venterskroon Aand: Meelewingsfonds 8 Junie Oggend: Teologiese Skool Biblioteek Pinkster: Bybelverspreiding 15 Junie Oggend: Bystandfonds vir Diakonie Aand: Meelewingsfonds Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Diaken: Paul Els Ina van der Walt Koos Grobler 2 Martin Mans & Molen Kórus Potchefstroom Gimnasium Musieksentrum bied op Woensdag 11 Junie 2014 om n orrelkonsert aan in die NG Kerk Miederpark (Aarbeilaan). Die bekende Nederlandse orrelis en dirigent, Martin Mans, sal optree. Benewens sy aktiwiteite as kerken konsertorrelis, is hy die begeleier van verskeie kore in Nederland. Martin Mans staan bekend vir sy buitegewone improvisasietalent. Improvisasies van kerkliedere, Nederlandse volksliedere, klassieke temas en musical-temas van Lloyd Webber is op die program. Die konsert beloof om n ligter karakter te hê en in oud-en-jonk se smaak te val. Hy het ook die vermoë om interessante klanke uit die pyporrel te haal. Molen Kórus, n plaaslike kamerkoor onderleiding van Kobus Venter (dirigent van die PUK Koor) en Lorette du Toit, sal die Missa brevis St- Joannis de Deo (Kleine Orgelmesse) vir pyporrel en koor van Joseph Haydn uitvoer. Hierdie konsert dien as fondsinsameling vir die Musieksentrum. Kaartjies vir hierdie konsert kan by Potchefstroom Gimnasium Musieksentrum of by die deure gekoop word teen R100 / volwassene of R50 / skoolkind, en sluit n warm drinkdingetjie in. Kontak Anja Viljoen by vir enige navrae. Teeskinkbeurte 1 Junie KG 1 (Anna Fick) Wyk 1 (Petro van der Vyver) 8 Junie KG 2 (Adelle Lotter) & Wyk 4 (Albertje Fouche) 15 Junie KG 4 (Fransa Vorster) & Wyk 38 Baie dankie!

3 Meelewing Ds Christo (Proffie) van Vuuren ( ) het n oogoperasie gehad. Ons is dankbaar dat dit goed afgeloop het. Ons dink in ons gebede steeds aan tannie Kokkie Helberg. Sy is meestal in die versorgingseenheid. Sterkte ook vir oom Jaap ( ). Baie geluk aan almal wat in die onlangse tyd hul nagraadse grade verwerf het.baie geluk ook aan die promotors. Baie dankie Liewe Gemeente Ek voel net n groot dankbaarheid omdat die Here my genadig was om vir 40 jaar as orrelis julle as gemeente te begelei om die Here te loof, te aanbid, en dankliedere te sing. Ek hoop en bid dat julle my nog die geleentheid sal gee om in die toekoms alleen tot die eer van ons Here Hom en julle te dien met my orrelbegeleiding. Baie dankie. Annatjie Verhoef Pinksterdiens Ons vier eerskomende Sondag Pinkster tydens n multikulturele erediens om 15:00. Ons het al die gemeentes is ons klassis genooi. Bring gerus familie en vriende saam vir hierdie geleentheid om die Here in verskeie tale te aanbid. Hierdie erediens vervang ons gewone Internasionale- en aanderediens. Ons gaan 13:00 saam met die lidmate van Venterskroon middagete eet en saamkuier. Kom kuier gerus saam oor n bietjie sop en n broodjie. Kontak vir Marie de Klerk as jy kan help met die voorbereidings. Welkom hier! Rizaan Olivier Eric Nagel Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting. Diensgroepe Diensgroepe behels n variasie van omgee- en hulpgroepe binne die gemeente. Diakens word aangestel om as sameroepers van n spesifieke diensgroep op te tree. ELKE gemeentelid is welkom om aan te sluit by n diensgroep van jou keuse! Hou die Lantern dop vir n beskrywing van die verskillende diensgroepe waarvan jy kan deel word! WEES die kerk... Vir die volgende paar weke sal daar kort stukkies wees waarin die diensgroepe in die gemeente bekendgestel gaan word. 3 Vertalers & Tolke In ons gemeente is daar n span vertalers en tolke wat n belangrike rol speel: Tolke: Ons Afrikaanse dienste word elke Sondag getolk na Engels toe. Vertalers: Die Lantern word weekliks vertaal na Engels toe vir die Internasionale diens. Ons het egter hulp nodig omdat ons spanne uitgedun raak. Kan jy help met vertaling of tolking? Skakel asseblief vir Fransa by die kerkkantoor ( / gkbult@gmail.com)

4 Sterkte met die eksamen! STUDIESENTRUM Ons studiesentrum begin DV môre-oggend 08:00. Skryf asb vandag nog jou naam op die lys, as jy kan kom diens doen. Skietlyste is deur die week in die Koffiekamer beskikbaar. Volg ons op Facebook en Twitter #gkbult #potchg5 4 Moot Skoolverlaterskamp! Is n Fun en exciting vakansiekamp vir jongmense, in en om Pretoria, waar hulle in ʼn Christelike omgewing relevante geloofsverhoudinge kan kweek terwyl hulle nuwe mense ontmoet, nuwe dinge probeer en ʼn nuwe passie vir God as die fokus van hul lewe ontdek! Daar is lus-vir-die-lewe studente wat saam kamp om jou te help met vrae oor wat dit beteken om ʼn Christen te wees in vandag se tyd en wat saam met jou kan dink, lag en soms selfs huil oor allerhande dinge in jou lewe! Vir die Gr7-9 s is daar ʼn ideale 5 nagte kamp (12 Jul - 17 Julie) teen R670. Vir die ouer Gr10-12 s is daar ʼn bietjie meer lywige kamp (12 Ju1-18 Jul) teen R890 Vir meer inligting, en om in te skryf besoek die website: index.html Het jy geweet? Jy kan die Lanter elke week per e-pos kr Jy kan die preke op CD of ons webblad kr Jy kan elke dag op Facebook n herinnering kr van wie in die gemeente verjaar Skakel Fransa by die kerkkantoor vir navrae

5 SUSTENTASIEFONDS Wat is die Sustentasiefonds? Twee Latynse woorde sus + tenteo Beteken om regop te hou / ondersteun Waarvoor gaan die fondse van die Sustentasiefonds? Woordbediening, sien Handelinge 2012: 78, Waar kom die Sustentasiefonds vandaan? Sinode 1930 : Besluit op `n Sendingfonds ( Duvenagefonds). Sinode 1942 : Besluit op die Eeufeesbediengsfonds. Sinode 1994 : Besluit bg word een fonds GKSA Sustentasiefonds. TER WILLE VAN WOORDBEDIENING Wie beheer die Sustentasiefonds? Deputate deur die Algemene Sinode aangewys. Wie administreer die Sustentasiefonds? Die Admin Buro. Hoe word die fondse aangewend? Volgens die reglement en soos deur die Streeksinodes aangevra. Watter uitgawes word deur die fondse van die Sustentasiefonds gedek? Sustentasie is ALLEEN vir WOORDBE- DIENING. Is daar voldoende fondse in die Sustentasiefonds? Nee, die beraming wat ons nodig het vir 2014 is R [goedgekeur]. Hiervan kan slegs R [48% van goedgekeurde aansoeke] toegeken word. Hoe kan ek hiervoor bydra? 5 Kollektes, spesiale eenmalige skenkingsbedrag, testamentêre bemakings. Die nood is so hoog dat alle vrywillige bydraes waardeer sal word. Bankbesonderhede: ABSA, , verwysing Sustentasiefonds (Naam van donateur/kerk) Hartlike dank vir getroue oorbetaling van kollektes Namens Sustentasiefonds Neem kennis: Op Sondag 22 Junie het ons weer n kollekte vir die Sustentasiefonds. Nie jou Kruispad gekry nie? Ons werk hard hier in die Kruispad-kantoor om n pragtige tydskrif uit te gee met tonne opbouende artikels. Ongelukkig het ons weereens teëspoed gekry met Uitgawe 28. Hierdie keer het die verspreiders 230 tydskrifte laat wegraak. Tot dusvêr het ons uitgevind dat daar 15 tydskrifte is wat nie by die intekenare afgelewer is nie. Hulle was reg geadresseer en een of twee is van mense wat baie jare getroue intekenare is. As jy vermoed dat jy nie jou tydskrif in April gekry het nie, laat weet ons asseblief. Ons is besig om nog kopieë te druk en sal eersdaags aan almal hulle verlore tydskrifte aanstuur. Vriendelike groete, Karin Bain (Redakteur: Kruispad) {Navrae: anneke@kruispad.net} Weet jy van iemand wat kosnood het? Ons gemeente het n kosbank waaruit ons mense kan help veral in n noodgeval. Skakel gerus met die kerkkantoor vir meer inligting. Die kerkkantoor is weeksdae van 08:00 tot 13:00 oop. 5

6 Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor ADVERTENSIES Huis te huur: Adres: Marthinus Wesselstraat 6, Heilige Akker Beskikbaar: Dadelik, Lantermynkontrak Prys: R Kontak Koos Grobler ( / ) vir meer inligting. Woonstel in Groenwilgers Aftree / Versorgingsoord te koop. Skakel of Groenwilgers Woonstel te huur. Skakel Lappies by Advertensies in die Lantern is gratis. Maar hou dit asb kort en stuur dit teen Donderdag 10:00 na die kerkkantoor. Kontak ons Kerkkantoor (tel) (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: Geopende Deure bied aan: Captive in Iran Maryam Rostampour en Marziyeh Amirizadeh is albei in Iran gebore as Moslems. Hulle het albei Christene geword en toe begin met sendingwerk daar. In 2009 is hulle in Tehran gearresteer en vir 259 dae in aanhouding gehou. Kom luister na hul verhaal, en hoe hul vrygelaat is. Dit is gratis, maar bevestig net by women@opendoors.org.za / Meer inligting by Datum: 20 Junie 2014 om 19:00 Plek: NG Kerk Fochville Noord (H/v Eerstestraat & Kraalkopstraat, Fochville) Ons wil graag almal wat verjaar se foto s op die dataprojeksiebord wys. Dit is tog lekker om almal op hierdie manier te leer ken. Stuur asseblief jou foto vir die kerkkantoor, of as jy nie n foto het nie, sal Fransa een van jou kom neem. Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skribas: Ig Vorster: Jaap Verhoef: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Annatjie Verhoef: Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: Kassier: Paul Delicado: Internasionale diens: Ray Everson: Diakonie: Elsa Els: Katkisasie: Braam Pieterse: Kleuterbediening: Marida Coetzee: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Tolkdienste: Kerkkantoor: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Judie Coetzee: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Finansiële kommissie: Carools Reinecke: Eiendomskommissie: Johan van Dijk: Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader Jaargang 4 #25 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader 16 Augustus 2015 Sing: Sb 15-1:1 Sing: Sb 1-4:1,2,3,4 Geloofsbelydenis Sb12:2:1-5 Sing: Sb 2-4:1,3 Skriflesing:

More information

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied Jaargang 2 #39 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied 1 Desember 2013 Sing: Ps. 33-1:1,6 Sing: Ps.33-1:7 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Deut. 5 Sing: Ps.25-1:2,3 Skriflesing:

More information

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Jaargang 5 #25 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Augustus 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Leef biddend, met wysheid, sodat almal die evangelie kan

More information

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF Jaargang 1 #36 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gelowiges wat doen Sing: Ps. 90-1:1,9 Sing: Sb. 12-3:1,2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps. 24-1:2,3 Skriflesing: Jakobus 2:14-26 Teks: Jakobus 2:22 Sing:

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di Januarie 2018 1 Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS: In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot en aanbidding Gen 1-2 (Skepping) Hannes Lof & aanbidding Hy laat

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018 Sendingwerkers vir die week: Benson en Mutende Sakala... doen evangeliseringswerk onder die Somaliërs in Kenia. Hulle werk onder groot druk en is baie afhanklik van die bydraes van ondersteunende gemeentes.

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie 22 Junie 2014 Uitgawe 20/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 18 AUGUSTUS Deurkollekte Jeug SAKELYS : KERKRAAD

More information

Die plek van jou tent

Die plek van jou tent Die plek van jou tent Ons is reeds by die halfpadmerk van die jaar. JUNIE MAAND die sesde maand. Die sesde letter in die Hebreeuse alfabet, is die letter VAV, ook gespel Waw! Die Hebreeuse woord vav/waw

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 5 Mei 2013 Jaargang 27 Nommer 15 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Oggenddiens Die Skriflesing vir vanoggend se preek deur Ds Christo Swanepoel kom uit: Filippense

More information

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is in die Here. Preek 26 April 2015 Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here". Inleiding: My struggle (en jou struggle) met Filippense 4: Daar is min gedeeltes

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

Waar vind ek n genadige God?

Waar vind ek n genadige God? Jaargang 18, Nr. 1 Mrt 2017 Kobus Sandenbergh Een van die vrae wat die wêreldgeskiedenis verander het, was Martin Luther se vraag: Waar vind ek n genadige God? In die Rooms-katolieke kerk van sy dag het

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober

More information

Die Kandelaar 13 November 2016

Die Kandelaar 13 November 2016 Die Kandelaar 13 November 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

More information

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL 1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike

More information

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 40 7 Oktober DIENSBEURT Vandag: Wyke: 14a & 14c Oudle.: Rudi Delport Jan du Preez Diaken: André Els

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 40 7 Oktober DIENSBEURT Vandag: Wyke: 14a & 14c Oudle.: Rudi Delport Jan du Preez Diaken: André Els Waterkruik JAARGANG 50 NO 40 7 Oktober 2012 DIENSBEURT Vandag: Wyke: 14a & 14c Oudle.: Rudi Delport Jan du Preez Diaken: André Els Volgende Sondag:Wyke:14d&e Oudle.: Will Beeton Gerrit Broos Diaken: Daniël

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

2014 het voorwaar. As jy hierdie nuusbrief lees, deel jy Kruispad se visie van Lukas 14:23!

2014 het voorwaar. As jy hierdie nuusbrief lees, deel jy Kruispad se visie van Lukas 14:23! Francois En Rene René @ 073 258 2688 @BerghRene Francois @ 079 498 6099 @Fvdb1963 Landlyn (018) 597 4796 Faks: 086 622 5363 E-Pos: E info@crossroad-ministries.co.za Adres: P.O Box 25, Makwassie, 2650 Crossroad

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag Program vir die dag Hoogtepunte vir die week Maandag 30 Januarie Kerkraadsvergadering 19:00 Jeuglokaal Dinsdag 31 Januarie Adoramus 19:00 Gebedslokaal 09:00 Erediens deur Ds Henk Theart 09:00 Kinderkerk

More information

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009

More information

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens! Die Lewende Kerk! Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie 2016 Baie Welkom by ons Erediens! www.bergbron.org.za Erediens Vandag se erediensword gelei deur ds. Stephan Briel

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 FEBRUARIE Verslae KR / Deurkollekte Jeug Groeigroepe

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 15 Januarie 2017 Jaargang 31 Nommer 02 ONS EREDIENSTE VANDAG GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za Oggenddiens: Die Woord word bedien deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is Samuel

More information

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span My liewe vriend, jy doen regtig wat ʼn gelowige behoort te doen. Ek praat daarvan dat jy jou geestelike broers en susters wat daar by julle langs gekom het,

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit? Dienstye: Alberton LewenSentrum Eredienstye: Sondae 08:15 10:15 18:00 Kerkkantoor: 011 867 7244 Noodnr: 079 524 7945 E-pos: info@als.org.za Webtuiste: www.lewensentrum.org.za Bankbesonderhede: Alberton

More information

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Sakkie Leon Welkom Hannes Lof LB212:1-3 Loof die Heer Hy is goed LB205:1-3 Bring Lof aan die Vader

More information

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4 februarie 2011 Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse.... p4 Leef wat jy droom Ons het almal drome... p7 p2 Fokus p6 p8 p10 Kaleideo Klanke Kuier by... Uitreike p11 Kreatief

More information

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls 1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak

More information

LoveGodGreatly.com 1

LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 2 Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek graag die tyd neem en vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is nie n

More information

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit

More information

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 5 Detoks na gees, siel en liggaam... 5 Rom. 12:1,2... 6 Mat. 4:17... 7 Julle is medewerkers

More information

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

VERANDER GOD SY GEDAGTE? VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.

More information

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan... Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 4 November 2018 Jaargang 36 Nommer 41 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Skriflesing vir vanoggend se preek deur Ds Christo Swanepoel kom uit:

More information

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE Die Kandelaar 27 Januarie 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

More information

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? 1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk

More information

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak) Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self

More information

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Wat beteken dit as Christene sê hulle is gered (saved) of wedergebore (reborn)? Dit beteken hulle het weer n geboorte ondergaan ( is weer

More information

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE 1e Diens WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Saartjie Dirk Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB543:1-3 Here Jesus ek

More information

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Baie welkom by NG Kerk Culembeeck! KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Tel (Kantoor): 011 7691055/6 / 011 7691704 Leraar: Ds Yolandi Kok (079 354 7902) E-pos: kantoor@liveitchurch.com Webblad: www.liveitchurch.com

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks: PUTKOS 30 Junie 2015 Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, 6229 Tel: 041 922 7179 Faks: 086 682 5649 www.uitenhageoos.co.za skriba@uitenhageoos.co.za Versorg en toegerus om strome lewende water te

More information

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 14 AUGUSTUS 2016 Wees Lig! VANOGGEND SE EREDIENS DS ANTON DUVENHAGE (1 TIM 4:1-11) HARTLIK WELKOM Søren Aabye Kierkegaard (1813-1855) was n bekende Deense filosoof

More information

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5 ALGEMEEN KLEREWINKEL 13:00 14:00 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 & 15:00 KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 & 15:00& 16:45 Tennis te Secunda (weg) 0/9 vs L/S Standerton (tuis) Hokkie dogters vs

More information

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel. 1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk REDAKTEURSBRIEF Enigeweersvriende Dis moeilik om te definieer wat n goeie vriend is. Iemand het eendag gesê: Om getroue vriende te hê is soos om n stukkie hemel op aarde te beleef. Maar ai ons skiet soms

More information

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid: Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele

More information

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 7/2013 24 Februarie 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093 Kerkkantoor

More information

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Jer.18:1-10 Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Wat is dit wat tans veroorsaak dat jou geestelike verhouding met God so verwaarloos het dat jy nie meer in die

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans! Williston Garage As jy nog twyfel of jy op die regte pad is, is dit nou die tyd om vorentoe te begin kyk en die doel waarvoor jy geroep is, passievol in te hardloop en te begin DOEN! Jy het kosbare geleenthede

More information