Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 38. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 9/ September 2018

Size: px
Start display at page:

Download "Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 38. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 9/ September 2018"

Transcription

1 Hoërskool Elspark Tel: /4 Faks: Rooikat-nuus Uitgawe # 38 NUUSBRIEF 9/ tember 08 Geagte Ouers Baie geluk aan al die Graad 0 en leerlinge wat verkies is tot die leerlingraad van 09. Hulle het reeds begin diens doen en gaan eerskomende naweek op n kamp. Die hoofleiers word dan op die prysuitdeling, wat vroeg in die 4de kwartaal plaasvind, aangewys. Welkom aan ons nuwe personeel wat vanaf tember by ons aangesluit het. Hulle is me. B. Jacobs (Afrikaans en LO) asook mnr. D. Breytenbach (RTT en IT). Baie dankie vir almal wat gehelp het om van ons lentedag feesvieringe n sukses te maak. Die Donkey Quiz Pret-aand is ook goed bygewoon. Geluk aan ons leerlinge wat uitgeblink het met sporten kultuur prestasies. Sien die uitslae hieronder. Ons revue deelnemers is almal hard aan die oefen en klankopnames word hierdie week gedoen. Ons sien uit na hul optrede by Emperors Palace op 9 en 0 tember. Kom ons bid almal vir ons Matrieks wat druk besig is met hul Voorbereidende Eksamen. Matrieks se voorkoms moet steeds volgens skoolreëls wees. Vergunnings m.b.t. die matriekafskeid sal volgende week deurgegee word. Estie-Groete Mnr. J. van Niekerk LEERLINGRAAD 08/09 Baie geluk aan die volgende leerlinge wat op die leerlingraad verkies is: Graad 0 0 Walter Coetzee 0 Dione Barnard 03 Katlego Chimpini 04 Dezhane Diamond 05 J L Espach 06 Bevan Goliath 07 Ofentse Mashile 08 Junior Masuku 09 Alicia Mthimkhulu 0 Bridget Nkosi Page of

2 Lerato Tloubatla Graad 0 Taeleah Bradbury 0 Anthony Ackhurst 03 Christiaan Barnard 04 Tiaan Bekker 05 John Bester 06 Zandre Bester 07 Bebe Botha 08 Nicolaas Britz 09 Marno de Kock 0 Justin Deyzel Kirsten Faber Alzane Goeieman 3 Andrew Gooding 4 Roashen Hendricks 5 Chizelle Jordaan 6 Ashnitte Legolie 7 Monique Lewis 8 Shantey Lewis 9 Nande Maduna 0 Gopolong Maleka Faith Malekane Juane Meyer 3 Jua-Nel Meyer 4 Michael Steenkamp 5 Anuchka Nell 6 Chezelle Nortman 7 Siphokazi Ntombela 8 Renette Oosthuizen 9 Ari Potgieter 30 Belinda Pretorius 3 Sky Rossouw 3 Jadin Roux 33 Teko Sello 34 Tiaan Stols 35 Leon Theunissen 36 Dylan van Aswegen SPORT & KULTUUR *Jukskei Die Jukskei seisoen het verlede Saterdag tot n einde gekom met die laaste wedstryde wat in Alberton gespeel is. Geluk aan die vlolgende leerders wat gekies is vir die Sentraal Gauteng oefenspan: Ashnitte Legolie, Spencer Steyn, Andries Bester en Devon Buitendag. *Krieket Geluk aan ons eerste krieketspan wat hul wedstryd teen Maranatha Skool met 8 paaltjies gewen het. Ons o/4 span het net-net met paaltjie teen Marais Viljoen verloor. *Germiston Eisteddfod Die Germistonse Eisteddfod is sedert die begin van die derde kwartaal aan die gang. Van ons leerders het baie goed presteer. Voorgeskrewe Poësie: Kelebogile Skhosana 80% Iphile Nkomo 80% Rifumo Mhlongo 88% Makabongwe Nkosi 9% Onvoorbereide lees: Kitsoyarona Mashaba 96% Redenaars: JL Espach 88% MUNTLEGGING: Die muntlegging se datum is aangeskuif tot verdere kennisgewing. ADMINISTRATIEWE POS BESKIKBAAR CV s word ingewag vir n administratiewe pos. Sien advertensie aangeheg. SKOOLGELDE Baie dankie aan al ons ouers wat getrou hul skoolgelde betaal. tember skoolfonds is reeds betaalbaar. Skoolgeld is vooruit betaalbaar teen die 7de van elke maand.!! Uitstaande gelde!! Alle agterstallige gelde is betaalbaar voor 30 tember 08. Page of

3 Bank besonderhede: Bank: FNB Bank Tjekrekening no.: Tak kode: 009 Verwysing: u familie kode of kind se naam en van NB!! Volgens die Finansiële Beleid van Hoërskool Elspark, indien u rekening meer as twee maande agterstallig is, word die hele jaar se uitstaande skoolgelde oorhandig aan CeeBee Debt Collectors. Kontak die finansies kantoor indien u enige navrae het - Tel: /4 of ronelsmit@hselspark.co.za Ander datums 6-9 t Leerlingraad kamp vir 09 7 t Gr Funksie 3-5 Okt Boogskiet Nasionaal 5-0 Okt Revue 0 Okt Pretdag 03 Nov Senior Burgersportdag 03 Nov Boogskiet Prysuitdeling 7 Nov Boogskiet 3D Kwartale 08 3: 3 Jul - 8 4: 09 Okt - Des Page 3 of

4 HULPVERLENING ROOSTER: 08 GR.8- Sien aangeheg TOETSROOSTER GR. 8 DERDE KWARTAAL 08 Sien aangeheg VOORLOPIGE VOORBEREIDENDE EKSAMENROOSTER GR Sien aangeheg NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GR. EINDEKSAMENROOSTER 08 Sien aangeheg ADMINISTRATIEWE POS Sien aangeheg Page 4 of

5 HOЁRSKOOL ELSPARK EXTRA CLASS/HULPVERLENGING:08 GR. 8 GR. 9 GR. 0 GR. MAANDAG/ MONDAY Afr. /SW/SS NW./Tegnologie NS,/ Tech Wisk. Gelet.Mat Lit/Te.Wisk, Tec Maths/ IGO,EGD/ RTT.CAT/ IT. Eng/Rel, /Rek.Acc. Teg. Wet Tec. Science DINSDAG/ TUESDAY Eng,/EBW/EMS/ Rek./Acc Afr, /SW/SS Afr/, LW,LS/Toerisme, Tourism/ Wisk. Maths FW.PS/ Wisk Maths/Wisk.Gelet,Maths Lit/ T Wisk,Tech Maths/IGO,EGD/ RTT CAT/ IT/Rek, Acc WOENSDAG/ WEDNESDAY Wisk/ SK, Maths/A+C Eng/, EBW/Rek. EMS/ACC FW, PS/Teg. Wet, Tec. Science,/BS/ Houtb, Woodwork/Pas endraaifitting + Turning/ Motors/Elektries Elec Wisk Maths/ BS,/Elektries,Elec/Houtb, Woodworking/ Motors/ Pas + DraaiFitting + Turning DONDERDAG/ THURSDAY NW./Tegnologie NS, /Tech Wisk./ SK. Maths,/ A+C Eng,/Rel/, RekAcc/ Geo. Afr/ LW, LS/ ToerismeTourism Page 5 of

6 DATUM/D ATE HOËRSKOOL ELSPARK TOETSROOSTER/ CYCLE TEST: GR. 8 - DERDE KWARTAAL/TERM THREE 08 GR. 8 Gr. 9 Gr. 0 Gr.. Afrikaans ( SK/AC ( Afrikaans ( 3. EBW/EMS ( English ( Geo. /Rek. Acc ( English ( Afrikaans ( 8. NW/NS ( Wisk./Maths ( English ( IGO-EGD/RTT- CAT 30 Tegnologie/Technolo gy ( NW/NS ( LW-LS ( BS/ FW- PS/Teg Wet. Tech Sci. ( 4 t. SK/AC ( EBW/EMS ( IGO-EGD/IT/RTT - CAT LW.-LS ( 6 t. English ( Tegnologie/Technolog y ( Wisk.- Maths/Wisk.Gelet.- Maths Lit./ Tegniese Wisk.- Tech. Maths Teg. vakke Tech. Sci./Toerisme- Tourism ( t. NW/NS ( NW/NS ( Teg. vakke Tech. subjects/toerisme Tourism Rel. ( 3 t. Wisk./Maths( Afrikaans ( BS/ FW.-PS/Teg. Wet,- Tech. Sci. ( Wisk. Maths./WiskGele t. Maths. Lit/Teg Wisk.- Tech. Maths ( 7 t Eng. 3(.5 uur/hrs) Eng. 3 (.5 uur/hrs) Eng. 3 (.5 uur/hrs) Eng. 3 (.5 uur/hrs) 8 t. Afr.3 (.5 uur/hrs) Afr. 3 (.5 uur/hrs) Afr. 3(.5 uur/hrs) Afr. 3(.5 uur/hrs) Page 6 of

7 GRAAD VOORBEREIDENDE EKSAMEN 0 AUGUSTUS 7 SEPTEMBER 08 A. Botha Die graad -leerlinge neem asseblief kennis van die volgende inligting: *Die kandidate moet uur voor die eksamen begin reeds in die eksamenlokaal sit. * Geen tasse, selfone of ander elektroniese middele ( slim horlosies mag in die eksamenlokaal ingebring word nie). *Die kandidate mag slegs in die eksamenlokaal wees en nie tussen die geboue/klasse nie. *Die volgende dokumentasie moet (in n deurskynende plastiese sakkie) met elke sitting getoon word vir toelating tot die eksamenlokaal: *Identiteitsboek/-kaart, *Rooster en Eksamenreëls *Slegs n deursigtige pennesakkie word toegelaat. *Sakrekenaars word slegs toegelaat met die vakke waarvoor dit n vereiste is. *Al die kandidate verdaag aan die einde van die sessie nadat ALMAL se antwoordstelle ingeneem is. *LET WEL: Die kleredragskode van Hoërskool Elspark is n voorvereiste vir toelating tot die eksamenlokaal. *Indien n kandidaat hom/haar skuldig maak aan enige oortreding van die eksamenreëls (insluitend n steurnis/ontwrigting in die eksamenlokaal veroorsaak), kan dit lei tot weerhouding van die res van die eksamen. Baie sterkte en voorspoed met die eksamen. Maak ons trots op julle. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSC) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 08 HoëRSKOOL ELSPARK Datum Dag Tyd Vak Vraestel Tydsduur English FAL 3.5 hrs 09:00 Maandag 3.5 hrs 4:00 Afrikaans HT ```.5 uur Dinsdag Woensdag 09:00 Afrikaans HT uur Donderdag Vrydag 4:00 Siviele Tegnologie 3 hrs Maandag 4:00 English FAL hrs Dinsdag 09:00 IT 3uur Page 7 of

8 Woensdag IGO 3uur Donderdag 09:00 RTT 3uur Wiskunde Vrydag 09:00 Wiskundige Geletterdheid Tegniese Wiskunde Maandag 09:00 Lewensoriëntering CAT uur 04- Dinsdag 09:00 English FAL hrs 4:00 RTT Woensdag 09:00 Besigheidstudies Donderdag 09:00 IT 4:00 Religie uur Wiskunde Vrydag 09:00 Wiskundige Geletterdheid Tegniese Wiskunde Maandag 09:00 Afrikaans HT.5 uur Dinsdag 09:00 IGO 3uur Woensdag Donderdag 09:00 Religie uur Vrydag 09:00 Fisiese Wetenskap Tegniese Wetenskap Maandag 09:00 Fisiese Wetenskap Tegniese Wetenskap Dinsdag 9-0- Woensdag Donderdag 09:00 Geografie 4:00 Geografie ½ uur 4:00 Elektriese Tegnologie Motors Pas + Draaiwerk - Vrydag 09:00 Lewenswetenskap ½ uur Page 8 of

9 Monday Erfenisdag Dinsdag Woensdag 09:00 Lewenswetenskap ½ uur Donderdag 09:00 Toerisme Vrydag SKOOL SLUIT Page 9 of

10 HOËRSKOOL ELSPARK NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GR. EINDEKSAMENROOSTER 08 Die kandidate MOET uur voor die eksamen begin reeds in die eksamenlokaal sit. Die vak wat die betrokke dag geskryf word se handboeke moet vanaf 8:00/3:00 by die spesifieke plek wat aangewys word, ingehandig word. GEEN TASSE, SELFONE, ANDER ELEKTRONIESE MIDDELE MAG SAAMGEBRING WORD NIE. (Los dié genoemde media BY DIE HUIS/IN DIE MOTOR.) Die kandidate MAG SLEGS IN DIE EKSAMENLOKAAL WEES EN NIE TUSSEN DIE SKOOLGEBOUE/KLASSE NIE. Die leerders moet die volgende toon voordat hul in die eksamenlokaal toegelaat word: *Identiteitsboek *Rooster Al die leerders verdaag aan die EINDE van die sessie as al die kandidate se antwoordstelle ingeneem is. Netheid: hare en kleredrag is n voorvereiste vir toelating tot die eksamen. DATUM VAK VRAESTEL TYDSDUUR TYD Ma 5/0 RTT (Prakties) 09:00 :00 Di 6/0 IT (Prakties) 09:00 :00 Di 3/0 English FAL uur 09:00 :00 Do 5/0 Toerisme 09:00 :00 Inligtingstegnologie 4:00 7:00 Vry 6/0 Wiskunde 09:00 :00 Wiskundige Geletterdheid 09:00 :00 Tegniese Wiskunde 09:00 :00 Religiestudie uur 4:00 6:00 Ma 9/0 Wiskunde 09:00 :00 Wiskundige Geletterdheid 09:00 :00 Tegniese Wiskunde uur 4:00 6:00 Di 30/0 Geografie (Teorie) 09:00 :00 Geografie (Kaartwerk) ½ uur 4:00 5:30 Do 0/ Afrikaans Huistaal uur 09:00 :00 Vry 0/ Fisiese Wetenskap (Fisika) 09:00 :00 Page 0 of

11 Tegniese Wetenskap 09:00 :00 Religiestudie uur 4:00 6:00 Ma 05/ Fisiese Wetenskap (Chemie) 09:00 :00 Tegniese Wetenskap 09:00 :00 RTT (Teorie) 4:00 7:00 Do 08/ English FAL ½ uur 09:00 :30 Siviele Tegnologie 4:00 7:00 Vry 09/ Lewenswetenskap ½ uur 09:00 :30 Meganiese Tegnologie 4:00 7:00 Ma / Lewenswetenskap ½ uur 09:00 :30 Ingenieursgrafika + Ontwerp 4:00 7:00 Wo 4/ Afrikaans Huistaal ½ uur 09:00 :30 Elektriese Tegnologie 4:00 7:00 Ma 9/ Ingenieursgrafika + Ontwerp 4:00 7:00 Do / Besigheidstudies 09:00 :00 Vry 3/ Afrikaans Huistaal 3 ½ uur 09:00 :30 Ma 6/ English FAL 3 ½ uur 09:00 :30 Page of

12 Page of

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers SCHOLARSHIP 6 MARCH 2018 6 MAART 2018 ISSUE: 8 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die skool se eerste Entrepeneursdag vir die jaar is verlede week gehou. Seuns kon vir hierdie doel n stalletjie

More information

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5 ALGEMEEN KLEREWINKEL 13:00 14:00 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 & 15:00 KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 & 15:00& 16:45 Tennis te Secunda (weg) 0/9 vs L/S Standerton (tuis) Hokkie dogters vs

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016 LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

LAERSKOOL ROODEKRANS NOVEMBER 2018 EKSAMENROOSTER EN AFBAKENINGS GR. 5

LAERSKOOL ROODEKRANS NOVEMBER 2018 EKSAMENROOSTER EN AFBAKENINGS GR. 5 LAERSKOOL ROODEKRANS NOVEMBER 2018 EKSAMENROOSTER EN AFBAKENINGS GR. 5 EKSAMEN NOVEMBER 2018 INTERMEDIÊRE- EN SENIORFASE (GR. 4 - GR. 7) Geagte Ouers Die EKSAMENROOSTER vir 8-23 November 2018 is sodanig

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Die plek van jou tent

Die plek van jou tent Die plek van jou tent Ons is reeds by die halfpadmerk van die jaar. JUNIE MAAND die sesde maand. Die sesde letter in die Hebreeuse alfabet, is die letter VAV, ook gespel Waw! Die Hebreeuse woord vav/waw

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 9952 Regulasiekoerant Vol. 575 Pretoria, 3 May Mei 2013 36419 N.B. The Government Printing Works will

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL c entre Number andidate Number Name www.xtremepapers.com MRIGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education FRIKNS S SEON LNGUGE Paper 2 Listening 0548/02 SPEIMEN [REVISE

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di Januarie 2018 1 Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste

More information

Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch

Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch Oorlewingsgids Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch Wat is Ingenieurswese, en hoe maak ek 'n sukses van my graadprogram? 2011 "An engineer has to know a lot

More information

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 015 GRAAD 9 PUNTE: 100 TYD: UUR AANTAL BLADSYE INSLUITEND VOORBLAD: 7 Wiskunde Graad 9 GET November 015 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Hierdie vraestel

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Geagte Ouers / Voogde en Florries REüNIES Met die oog op n matriekreünie later die jaar sal dit waardeer word as alle matrikulante van 1965 hul besonderhede (naam, van, e-posadres en selnommer) kan stuur

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter 24 Jan. 2018 No. 457 Dr ST Potgieter Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar Aan die begin van n akademiese jaar het leerlinge en studente bepaalde doelwitte, verwagtinge en ook vrese vir

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting

More information

UITGAWE 2 OVIES. is kompeterend! OVIES. is talentvol! OVIES OVIES. is vrolik! is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!

UITGAWE 2 OVIES. is kompeterend! OVIES. is talentvol! OVIES OVIES. is vrolik! is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!! UITGAWE 2 OVIES is kompeterend! OVIES is talentvol! OVIES is vrolik! OVIES is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!! REDAKTEURSBRIEF Beste Ovies REDAKTEURS BRIEF Die tweede kwartaal het verby

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018 30 Mei 2018 No. 475 bedagsaam en leer om te gee. Soms word die moeilike en onseker tye oor jou pad gestuur, sodat jy radikaal kan verander tot n beter lewe. Wanneer jy broos en onseker voel -Dr ST Potgieter

More information

Voed jou kinders op!

Voed jou kinders op! Let asb. dat die skooltye bly soos gedurende die eksamen tot einde van kwartaal. Voed jou kinders op! 23 Nov. 2017 No. 454 -RadioKansel Ons word aanhoudend deur stories waar kinders hulle onderwysers en

More information

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier. Suidwes-Kaap Ou Skip Oord 22 24 Januarie 2016 Vrugtekamp Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier Kamp verslag Saterdag Inbetaling, Spelletjies, Boekevat, saam braai

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS

More information

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho Come for the SUN Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho NUUS NEWS 1 THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI The May 2006 issue of TOUR- ISM UPDATE has the following to say

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES 1 SKOOLFONDS BELEID Skool fooie is voor uitbetaalbaar teen die 3de werksdag van elke maand. Skool fooie is betaalbaar al was u kind siek of met vakansie gedurende die

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017 Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E : # I M A G I N E E X P E R I E N C E 2 0 1 8 - A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Mentors Kraal Jeffreysbaai. Dit is van Vrydag 6 Sondag 8 April 2018. Dit kos

More information

Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid

Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid 6 Junie 2018 No. 476 7. Luiheid is n persoonlike keuse. Jy kan dit probeer rasionaliseer, verskonings soek, wetenskaplike redes aanvoer, dit aan jou kinderjare toeskryf, maar aan die einde van die dag

More information

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016 Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale

More information

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER :

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER : INNIBOS 2018 1 AANSOEKVORM : KARAVAAN- EN TENTKAMPERING BY LAERSKOOL LAEVELD (besprekings open op 12 Maart 2018) APPLICATION FORM : CARAVAN AND TENT CAMPING SITES AT LAERSKOOL LAEVELD (bookings open on

More information

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied Jaargang 2 #39 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Onse Vader laat U wil geskied 1 Desember 2013 Sing: Ps. 33-1:1,6 Sing: Ps.33-1:7 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Deut. 5 Sing: Ps.25-1:2,3 Skriflesing:

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie 22 Junie 2014 Uitgawe 20/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings. HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNSTE TEORIE VRAESTEL GRAAD 9 DATUM: Junie 2015 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME F. WEEKS MODERATOR: ME L. KOK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM en

More information

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan... Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe MTB LAUNCH / BEKENDSTELLING!! The official launch of the San Lameer Estate Mountain Bike Trail took place this past Saturday, 18 June 2016. Set

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

Hoe om jou kind te help presteer op skool

Hoe om jou kind te help presteer op skool 15 2017 No. 418 17 NT Gr. 4-6 & Tegnologie Gr. 7 20 EBW Gr. 7 23 SW Gr. 4-7 Hoe om jou kind te help presteer op skool Dr. ST Potgieter Ons as ouers wil graag sien dat ons kinders goed doen op skool. Kinders

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS: In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00

More information

Van harte geluk aan die hele span, asook mev. Derika Walstra. Dit was voorwaar n puik prestasie en welgedaan!

Van harte geluk aan die hele span, asook mev. Derika Walstra. Dit was voorwaar n puik prestasie en welgedaan! Januarie 2016-paaiement vroegtydig betaal moet word, reeds vanjaar as dit enigsins moontlik is. Gewoonlik is die geldsake maar knap wanneer die skool in Januarie heropen, vandaar die voortydige versoek.

More information

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 33/2017 15 Oktober 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

More information

Diewe slaan toe. Waarskuwing Inbrake neem toe. Dokter in ongeluk. Inwoners van Heilbron, Bennie Coetzer en. Iewers tussen Maandagnag en Dinsdagoggend

Diewe slaan toe. Waarskuwing Inbrake neem toe. Dokter in ongeluk. Inwoners van Heilbron, Bennie Coetzer en. Iewers tussen Maandagnag en Dinsdagoggend WEEK 3 Deel 109 VRYDAG - 26 Januarie 2018 If it is not in the Heilbron Herald, it is only a rumour. www.heilbronherald.co.za R2-00 (BTW ingesluit) Diewe slaan toe 'n Bekende boukontrakteur van Heilbron,

More information

Die Kandelaar 13 November 2016

Die Kandelaar 13 November 2016 Die Kandelaar 13 November 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap #04/2016 Onrus Suidwes-Kaap 15-17 April 2016 1 Onrus, as jy die naam hoor is die eerste wat by jou opkom, Vrydagmiddag se verkeer daar by die Strand verby en dan die pas. Dit is soos om n turksvy af te

More information

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE The Fairmont Land Service group has spent the most of 2016 collecting, cleaning, cutting and assembling 2l bottles to build a greenhouse. This greenhouse has now been mostly

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

GRONDWET VAN DIE MPUMALANGA SIRKEL VAN DIE PROKUREURSORDE VAN DIE NOORDELIKE PROVINSIES (INGELYF AS DIE PROKUREURSORDE VAN TRANSVAAL)

GRONDWET VAN DIE MPUMALANGA SIRKEL VAN DIE PROKUREURSORDE VAN DIE NOORDELIKE PROVINSIES (INGELYF AS DIE PROKUREURSORDE VAN TRANSVAAL) GRONDWET VAN DIE MPUMALANGA SIRKEL VAN DIE PROKUREURSORDE VAN DIE NOORDELIKE PROVINSIES (INGELYF AS DIE PROKUREURSORDE VAN TRANSVAAL) AANGESIEN 1. Die Raad van die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies

More information

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike

More information

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 29 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Eugene H Peterson sê die mens is n skeppende mens (homo faber). Die mens gebruik instrumente vir sy voortbestaan. Die mense

More information

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Inligting insake koshuisplasings Hierdie pamflet bevat belangrike inligting oor die koshuisplasingsproses, die plasingsbeleid en die werking van

More information

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie MIDDELMISBRUIK SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres

More information

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde 2 PREDIKANTE IN-FONDS LEWENDE ANNUÏTEIT INHOUDSOPGAWE Agtergrond 4 1. Wie kan

More information

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep. Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie

More information

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail:dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 4/05/2011 Geagte ouers/voog(de) Dear Parents/Guardian(s) CONGRATULATIONS to the following

More information

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld. n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand

More information

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas Welkom 10th Annual Welcome Labor Day Weekend Rusk, Texas Hallo Almal, Welkom by die grootste Suid-Afrikaanse fees in Texas. Ons is bly julle kon by ons aansluit om ons Suid-Afrikaanse kulturele erfenis

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017

This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017 Nuusblad van die Pretoria Triumph Sportmotorklub / Newsletter of the Pretoria Triumph Sports Car Club May2017 This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar.

More information

e-hervormer VOORBLAD Matriek 2009 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad

e-hervormer VOORBLAD Matriek 2009 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 22 Oktober 2009 Jaargang 2 Uitgawe 37 Matriek 2009 VOORBLAD In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Sien Afrikaanse deel van brief hieronder: Dear Sir/Madam

Sien Afrikaanse deel van brief hieronder: Dear Sir/Madam From: Dirk Pretorius [mailto:dirk.pretorius@aurecongroup.com] Sent: 22 July 2016 02:25 PM Subject: Proposed Upgrade and Surfacing Of Divisional Road DR01609 and a Portion DR01625 within the Rondevlei Village,

More information

Die Anglo-Boereoorlog *

Die Anglo-Boereoorlog * OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: MOSIES

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   MOSIES JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 8/2018 MOSIES Mnr Christo du Rand verjaar Saterdag, 10 Maart en mnr Pierre Fourie Sondag, 11 Maart. Baie geluk! JV-BERGFIETS

More information

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00

More information

Oestyd skop af. Bekende kassier vermoor. Dit het onder die VVA bestuur se. Vrydagaand 20 April was Heilbron. Libram sal gemis word

Oestyd skop af. Bekende kassier vermoor. Dit het onder die VVA bestuur se. Vrydagaand 20 April was Heilbron. Libram sal gemis word WEEK 15 Deel 109 DONDERDAG - 26 April 2018 If it is not in the Herald, it is only a rumour. www.heilbronherald.co.za R2-00 (BTW ingesluit) Oestyd skop af Graanprodusente hard aan die werk om hul oes af

More information

The Gateway Skool Nuusbrief ONS SAAL!!

The Gateway Skool Nuusbrief ONS SAAL!! Junie 2012 04/2012 The Gateway Skool Nuusbrief ONS SAAL!! Dit was n baie emosionele oomblik toe die skoolsaal se deure amptelik vir die eerste keer geopen is. Ons geliefde Wynand Theunissen het op gepaste

More information

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak) Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt

Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt K O N I N K R Y K S T Y D 2 0 1 2 dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt Die energieke gesprekke oor lidmate wat die kerk verlaat,

More information

Jongman sterf aan hartaanval

Jongman sterf aan hartaanval WEEK 2 Deel 109 VRYDAG - 19 Januarie 2018 If it is not in the Heilbron Herald, it is only a rumour. www.heilbronherald.co.za R2-00 (BTW ingesluit) Jongman sterf aan hartaanval Na die opgewonde viering

More information

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek

More information

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT As we approach the end of the year and we reflect on the past Twelve months one again realizes that time has simply flown by and we wonder what has happened. This is so symptomatic of the modern world.

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Volume 3 van 2016 September 2016

Volume 3 van 2016 September 2016 Deo aan God alle eer Gloria Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Ermelo 1909-2016 Volume 3 van 2016 September 2016 Kinderkerk - 3 Kuierhoekie - 5 Basaar - 6 Klippie in my skoen

More information

Die Kandelaar 8 April Deurkollekte: Alimentasie Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

Die Kandelaar 8 April Deurkollekte: Alimentasie Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie. Die Kandelaar 8 April 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

More information

PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP. Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary)

PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP. Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary) PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary) BISHO/KING WILLIAM S TOWN Vol. 24 26 APRIL 2017 No. 3831

More information

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section

More information

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID WATERKLOOF AGS n gemeente in die MISSIO DEI netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA kerk GEMEENTEBELEID (Ingevolge die bepalings van artikel 2.4.1 van die konstitusie van die Apostoliese

More information

27 Augustus Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

27 Augustus Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 27 Augustus 2017 24 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018 13 Junie 2018 No. 477 Wees n leier van hoop - Johan Smith Ons leef in n wêreld wat op groot skaal vandag min hoop het of hooploos geword het vir baie. Miljoene mense in Suid-Afrika sit sonder werk en vele

More information