DIE RONDEBOSSIE. Nuwe Byvoeging...

Similar documents
Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Geloofsvorming by kinders en jongmense

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Petrus en die Krag van Gebed

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Petrus en die Krag van Gebed

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Profetiese woord vir 2017 en verder

God se Woord. God se Wil

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Josua - van jongs af n leier

Die Kerk Kry Moeilikheid

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

GEBED VIR KERKLEIERS

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Jesaja sien die Toekoms

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

DIE AA NDBOODSKA PPER

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Maandblad van die NG Moedergemeente, Witbank. Jaargang 59 Nr 2 April tot Junie 2018

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

LoveGodGreatly.com 1

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Leef jy voluit? Waarna verlang jy? Wat motiveer jou? Smag jy. na God? Lees en oordink elkeen van die vrae. en stap saam oppad na n.

HEROUT. Die Grapkas. Geleenthede vir geestelike groei. In hierdie uitgawe: NEEM KENNIS. NG Gemeente Lyttelton-Oos. Maart / April 2007

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. Nuwejaarsdag Markus 1:4-11; Gen 1:1-5, Ps 29, Hand 19:1-7

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Waar vind ek n genadige God?

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Seisoen van die Gees

OKTOBER 2016 Die Kandelaar Bls. 1

Volume 3 van 2016 September 2016

die goeie en mooi GEMEENSKAP

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Pelgrimstog deur die Lewe

ALPHA Jy s genooi vir ete!

Die plek van jou tent

On The Journey n Pinkster /erediens reeks /kamp vir tieners met 5 sessies

To love without knowing how to love wounds the person we love.

BYBELS-GESONDE GESINNE

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

GRATIS Uitgawe No 6 - Desember 2012 Tel: /4114. Gemeente met n Droom

MEI 2017 Die Kandelaar Bls. 1. ook verander na n meer praktiesgerigte

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Pinkster In hierdie uitgawe: Maandelikse gebedstemas. NG Gemeente Meyerspark April Jaargang 10 Uitgawe 3

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

NOVEMBER 2016 Die Kandelaar Bls. 1

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Hartlik welkom aan elkeen vanoggend by ons ontmoeting met die Here

Transcription:

andblad van die NG Kerk Rondebosch Julie 2018 DIE RONDEBOSSIE Ons is n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik. We are an inclusive family who with open doors joyfully reach out to our community. Tel: 021 686 4315 E-pos: ngkrbos@mweb.co.za Besoek ons by: www.ngrondebosch.com Gebed en Nuwe Byvoeging e Kerklike Jaar Klereverkoping Biddag vir Ekologie Sop en Sjerrie Netwerkkursus Tuine en Terrein Nuwe Byvoeging... Op 11 Junie word Dr Andre en Dr ggie Swart se derde kind, ʼn seuntjie Johan Wilhelm Claasen Swart, gebore. Ons gemeente wil hulle baie gelukwens met die nuwe babatjie. Hy is Biddag vir Jeug en Kategese Ansie Verjaar Huis Lückhoff-Ontbyt BADISA besoek Rousmart Leesrooster U-turn Gebed... Hemelse Vader, ons weet dat elke dag wat U vir ons gee, vol nuwe geleentheid is. Ons weet dat vandag geen uitsondering sal wees nie. Ons weet dat ons vandag die geleentheid sal hê om nuttige werk te doen en om ons bestaan in hierdie wêreld te regverdig. Help ons dan om die werk met al ons kragte te doen tot eer van U naam en tot uitbreiding van U koninkryk. Amen Gedagte... Kerke met ʼn toekoms beweeg van... Ons kan nie na Ons kan Wat ons nie het nie na Wat ons het Ons/julle na Ons Ons weet nie na Ons weet nog nie Wat wil mense hê na Wat wil God hê Oorleef na Voluit leef DIE KERKLIKE JAAR In die postmoderne era waarin die Kerk haarself bevind, wil lidmate hulle geloof in God-drie-Enig opnuut ervaar en beleef. Veral in ons aanbiddingsgeleenthede en viering in ons erediens het daar n nuwe soeke na sin en betekenis gekom. Lidmate soek nuwe simbole om die verlossingswerk van Jesus Christus nuut te ervaar en beleef. Binne die liturgie moet die simbole die ontmoeting met God begelei. Simboliek lê verbande tussen hierdie werklikheid en n ander werklikheid, dié van God. e krag van die simbool lê in sy meervoudige betekenis wat jou emosies en gedagtes neem na die werklikheid agter die simbool. e simbool en ritueel moet binne die liturgiese konteks in diens staan van die kommunikasie met God en mekaar. Natuurlik is die nagmaal en doop twee rituele wat gevul is met simboliek en wat baie meer uitgebou kan word. Ons wil in ons gemeente ook baie meer van simboliek gebruik maak. Gaan lees gerus weer die tekste in Eksodus 25 32 hoe die Here aan Moses opdrag gegee het oor die bou van die tent van ontmoeting. Gaan lees ook hoe ryklik dit alles versier was met kleure en simbole. In 2 Kron 3 6 met die bou van die tempel is daar selfs nog meer engele en beelde van beeste, vrugte en blomme. e een manier hoe ons simboliek in ons gemeente wil laat lewe is deur aan te sluit by die kerklike jaar. e tradisie van die kerklike jaar verkondig en vier die drie groot heilsdade van God, nl. sy menswording (Kerssiklus), die lyding, sterwe en opstanding van Christus (Paassiklus) en die uitstorting van die Heilige Gees (Pinkstersiklus). Hierdeur word ons as gelowiges herinner aan dit wat God uit liefde vir ons gedoen het en word ons verryk en versterk in ons geloofslewe. e kerklike jaar of liturgiese jaar is die ritme van die Christelike feesdae en seisoene. t is die polsslag waarmee die Kerk van Christus lewe. e kerklike jaar word veral met kleure en simbole uitgebeeld. e liturgiese bande wat die leraar dra, is in die kleur van die seisoen waarin die kerk haarself bevind. e tye in die jaar wat deur ons Kerk gevier word, is soos volg: e vier Adventsweke en Kersfees e lewe en werk van Jesus Christus in die wêreld (Epifanie Begin van Januarie) e sewe Lydensweke, Goeie ydag en Paasfees Hemelvaart Pinksterfees Drie-eenheidsondag e uitbreiding van die kerk (Koninkrykstyd) Gaan kyk op die laaste bladsy van ons gemeentekalender na die kleure van die seisoene.

Klereverkoping Op 1 Junie hou die dames van ons gemeente ʼn gebruikte klereverkoping. Ons wil graag die gemeente bedank vir elke bydrae wat gemaak is ten opsigte van die verkoping. e inkomste uit die verkoping was R1155. Regs verkoop die dames ʼn paar van die kledingstukke. Anna Shaw, Lenie Chapman, Bettie van Heerden en Ina du Toit was die dag se verkoopspersoneel. Biddag vir Ekologie: 3 Junie 2018 Daar is n bekende gesegde wat lui: Geloof is om bome te plant sodat jou kleinkinders in die skadu kan speel en piekniek hou. Kom ons vat hande en maak ons planeet n beter, mooier en veiliger plek vir ons, ons kinders en ons kinders se kinders! Links: e twee esels met plakkate vol rommel was om die gemeente net weer bewus te maak van die inpak wat ons op ons omgewing het. Dankie aan Ina en Arina vir die maak van die plakkate. 15 Junie hou die gemeente Sop en Sjerrieaand. 35 mense woon dié gesellige aand by. e gemeente se dames het baie moeite gedoen. Bo: is die bobaas-sjefs wat die lekker sop gemaak het. Regs-onder: e lidmate begin die aand met n glasie sjerrie voor die sop. Links-onder: Juliette Kriel lewer verskeie klavieritems.

Tuin en Terrein. e opruimwerk aan die tuin het begin. Hou hierdie spasie dop vir meer foto s soos ons werk om die voorkoms van die kerkkompleks te vernuwe. Baie dankie aan Hester en Arnold Louw dat hulle die binnehof se plaveiselwerk gaan doen. VLNR: riet en Stefan Opperman, Antoinette en Edward Coetzee, Johan rx, Florrie Kerschbaumer (voor), Johann Nieder-Heitmann, Ds Jacob en Riëtte van der Merwe, klein Phillip, Albert en Naomi Willemse en Koos Venter (die man met wie ek n onderhoud gevoer het.) e Netwerk Kursus het oor vier weke gestrek en was leersaam vir elkeen wat vir hierdie kursus ingeskryf het. e lidmate hierbo het hulleself beywer om uit te vind wat hulle gawes werklik is. Na aanleiding van ʼn onderhoud met een van hierdie lidmate was hierdie kursus leersaam en verbasend korrek wat sy geaardheid en gawes betref. Hy sal dit sterk aanbeveel by elke lidmaat van die gemeente. Ook wil ons baie dankie sê aan Richard Dews (een van ons bure) wat vir ons stene en bousand geskenk het. Bydraes ten opsigte van die tuinen terreinprojek kan by die kerkkantoor inbetaal word of via internet bankdienste: NG Kerk Rondebosch ABSA Claremont Rek: 2870141125 Ref: Tuin/Terrein Biddag vir Jeug en Kategese rié Schoeman besoek ons gemeente op 10 Junie 2018. t was lekker om meer van haar werk te hoor. Indien jy graag haar werk wil ondersteun, kan n donasie in die kerk se bankrekening deponeer word met verwysing: rié Schoeman

OP 19 Junie verras die Lewende ord- en Moria - bybelstudiegroepe vir Ansie met haar verjaardag. t was n gesellige kuier-oggend. Ansie wil graag die gemeente opreg bedank vir die bydraes vir die geskenke en vieringe met haar verjaarsdag. Sy het groot waardering vir almal se liefde en omgee. e kategete van ons gemeente het besluit dat al hulle muntlegginginkomste aan BADISA-Wynberg gaan. Op 23 Junie, besoek die jongmense BADISA-Wynberg en oorhandig die muntlegginginkomste en gaan hoor meer van die werk wat BADISA doen. HUIS LüCKOFF JAARLIKSE FONDSINSAMELING e ontbyt by Kelvin Grove vind nderdag, 16 Augustus, om 09:00 plaas. e koste beloop R300 pp en die spreker is Robin Jackman. Ons gemeente samel elke jaar fondse in vir 3 tafels met 10 sitplekke. Indien jy nie die geleentheid kan bywoon nie, is enige donasie welkom. Prof.Kay de Villiers Frances Liebenberg 07.03.1928-05.06.2018 20.11.1920-08.06.2018 Lorna du Toit Kontak asb. Thea, Anna, Ina of Ester 10.12.1930-17.06.2018

So 1 Julie 2018 So 8 Julie 2018 So 15 Julie 2018 So 22 Julie 2018 So 29 Julie 2018 2 muel 1:1, 17-27 2 muel 2:1-16 Psalm 130 2 Korintiërs 8:1-6 2 Korintiërs 8:7-15 rkus 5:1-20 rkus 5:21-43 2 muel 5:1-16 2 muel 5:17-25 Psalm 48 2 Korintiërs 12:2-10 2 Korintiërs 12:11-21 rkus 6:1-13 rkus 6:14-16 2 muel 6:1-16 2 muel 6:17-23 Psalm 24 Efesiërs 1:3-14 Efesiërs 1:15-23 rkus 6:17-29 rkus 6:30-34 2 muel 7:1-14a 2 muel 7:14-29 Psalm 89:20-37 Efesiërs 2:1-10 Efesiërs 2:11-22 rkus 6:45-52 rkus 6:53-56 2 muel 11:1-11 2 muel 11:12-27 Psalm 14 Efesiërs 3:1-13 Efesiërs 3:14-21 Johannes 6:1-15 Johannes 6:16-21 Baie dankie aan elkeen vir die bydrae wat jy gemaak het ten opsigte van ons Winter Warmte projek. Lise van den ol besoek ons gemeente op 24 Junie 2018 en neem al ons donasies in ontvangs. Hulle spreek hulle dankbaarheid uit teenoor die gemeente vir die mooi wyse waarop ons hulle ondersteun. BO: Elizabeth Kluge en Lise van den ol by die bussie waarmee sy alles kom haal het. Lise van den ol Occupational Therapist Head of First Phase I joined the U-Turn team in July 2014. I was privileged to be accepted on the Vodacom Change the rld 2014 team, an initiative by Vodacom to assist professionals to get involved in the NGO sector. Vodacom CTW has made it possible for me to join the U-Turn team in the capacity of 1stPhase Coordinator, bringing rehabilitation services to 1st Phase. I am passionate about seeing people s personalities come to life and seeing them actively partake in life. I am also passionate about the outdoors. If I could spend every day all day out of doors in the mountains or next to the sea, I would be the happiest person in the world. Contact: lise@homeless.org.za