Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013
|
|
- Hester Anthony
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd 12 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.
2 Week in oorsig 12 April 2013 JSE Die gebeure in Korea het hierdie week weer heelwat aandag getrek maar nie werklik n wesenlike invloed op wêreldmarkte gehad nie. Bekommernis heers steeds dat Noord-Korea die spanning kan vererger deur iets ondeurdag te doen, maar die algemene gevoel is dat hierdie maar net n herhaling van vorige jare se retoriek is. Die verswakking in die Yen het die Nikkei in Japan n stewige hupstoot gegee met die gevolg dat die indeks meer as 4% in die week gestyg het. Die Dow Jones in die VSA het ook so 1,5% gestyg en die FTSE in Londen het met byna 2,5% verbeter. Plaaslik op die JSE het die indeks van Alle aandele met byna 1% verhoog, ten spyte van n meer as 3% daling in die Goud indeks. Die Finansiele indeks het met byna 2% gestyg, veral danksy n goeie beweging in die prys van Capitec, terwyl die Nywerheids Indeks weinig verandering getoon het. Die prys van goud was verlede week opnuut onder druk en het gedaal van $1580 per ons na $1536. Die prys van platinum het met 1% gedaal en Brent ru-olie met 2%. Die dalende olieprys tesame met die sterker Rand, wat teen die US$ verstewig het van R9,08 na R8,93 beteken dat ons in die komende maande dalk n bietjie verligting in die prys van brandstof gaan ervaar. DIt sal help om die pyn wat gaan opduik uit die betaling van E-Toll bietjie beter te maak. Aandeel van die week: Die Bidvest groep se bedrywighede strek oor vier kontinente waar hulle dienste, verhandeling en verspreiding van produkte verrig. Die groep bestaan uit vier afdelings naamlik, Bidvest Suid Afrika, Bidvest Voedsel dienste, Bidvest Namibië, en Bidvest Korporatiewe dienste wat weer elkeen onderverdeel word. Alhoewel Bidvest blootstelling in die buiteland het, verneem hulle om trots Suid Afrikaans te bly. Die groep het stewige interm resultate gelewer vir die periode geëindig Desember Die groep se inkomste het jaar-op-jaar met 12% gestyg. Verdienste per aandeel het met 18% gegroei tot op sent en dividende per aandeel het met 15,7% toegeneem tot op 324 sent per aandeel. Slegs 27% van die groep se winste het oorsprong buite Afrika. Bidvest Suid Afrika Soos gesien in die grafiek het Bidvest `n groot belang in Suid Afrika in verskillende industrië. Inkomste het met 6% gegroei, grotendeels te danke aan Bidvest motor verkope en Bidvest verskeping.
3 Bidvest Motor afdeling, onder andere, besit meer as 100 bekende motor handelsmerk besighede in Suid Afrika McCarthy Motor groep, Mccarthy Call a Car en Burchmores. Bidvest dienste bied `n wye reeks skoonmaakmiddels, sekuriteits dienste ensomeer. TMS groep en Top turf het goed presteer. Bidvest verskeping en vervoer se inkomste het met 14% gegroei maar het `n laer winsmarge gehad oor laer vragvolumes. Vervoer van vloeistowwe vanaf Richards het effens verswak as gevolg van Transnet se nuwe pyplyn. Bidvest Elektiriese afdeling sorg vir vervaardiging en verspreiding van verskillende elektriese produkte en dienste. Bidvest Voedsel dienste Die afdeling se inkomste het met 17% gegroei, ondersteun deur die verswakking in die Rand. Bidvest Asië bestaan uit lande soos Australië, Nieu- Seeland, Singapore en Sjina waarin elkeen unieke voedseldieste lewer. Bidvest Europa dra die grootste inkomste by tot die afdeling soos in die grafiek waargeneem. Bidvest Fresh het die beste gevaar terwyl Deli XL in Nederland `n verlies gelewer het. Bidvest Suidelike Afrika het sterk resultate gelewer met groei in verkope en inkomste. Bidvest Namibië Inkomste het met 34% gegroei ten spyte van `n 25% vermindering van kwota allokasies, laer vangs effektiwiteit en hoë kwota koste vir BidFish. BidCom kommersiële en industriële dienste het swakker presteer as wat verwag is. Verskepings dienste het afgeneem as gevolg van laer hawe aktiwiteite. Algeheel is bedrywighede in Namibië nog redelik stadig maar daar is geen twyfel dat hierdie afdeling tot die standaard van Bidvest sal presteer.
4 Bidvest Korporatiewe dienste se inkomste het met 27% gegroei die laaste jaar. Hulle bied verskillende dienste aan beleggers asook bestuur van besighede, bemarking en opleiding tot die groep se afdelings. Hierdie afdeling het `n belegging in MSC Sport, On Time Automotive, die Bidvest Wits football klub en nog vele ander. Aandeel prestasie: BVT Aanbeveling Bidvest het `n uitstekende portfolio met die verskillende besighede wat deel vorm van die groep. Daar word verwag dat Bidvest Suid Afrika steeds organiese groei sal toon met die oog op verdere verkrygings. Verder beplan hulle om kliënte diens te verbeter asook beter beheer uitoefen oor kostes. Die bestuur is vol vertroue dat die groep se finansiële posisie goed lyk om verder die Bidvest voetspoor te vergroot en uit te brei. Bidvest se aandeelprys is om en by R 225,50 met n PV van 15.4.Ons verwag dat die groep se winste met 15% sal groei vir die volgende finansiële jaar geëindig Junie 2014, wat die PV sal afbring na 12. Daarom beveel ons aan om hierdie aandeel vir die langtermyn te koop.
5 PSG Menlyn Tel: +27 (12) , Fax: +27 (12) PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Marius Cornelissen Magdeleen Cornelissen Martin Louw Ben Fraser Gerda Potgieter Laurie Brecher E-pos adres Portfolio bestuurder Finansiële Beplanner Portfolio bestuurder Administratiewee assistent Administratiewee assistent Administratiewee assistent
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:
More informationDinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018
Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018 Nuus Hooftrekke SA Rentekoerse was onveranderd gelos op 6.5% met die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee wat nie konsensus gehad het nie. Drie
More informationSpreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017
1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts
More informationKwartaalverslag 31 Desember 2016
Kwartaalverslag 31 Desember 2016 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 4 BATEALLOKASIE... 5 1 FONDS VERWIKKELINGE Naviga BCI Income Planner FvF: SA Effekte het n negatiewe
More informationAIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 19 KIMBERLEY, 20 AUGUST AUGUSTUS
More informationDEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING
KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE
More informationDankie dat jy hierdie eboek gekoop het!
Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa
More informationDans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS
OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN
More informationGeloofsvorming by kinders en jongmense
Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?
More informationFilippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du
Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte
More informationDie Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool
Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za
More informationGOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond
Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy
More informationJesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationFaith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.
Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.
More informationAgri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1
Omri van Zyl Uitvoerende Direkteur: Agri SA 7 September 2016 Agri Noordwes Kongres Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Droom 2015 Agri SA 2 Suid Afrika
More informationPreek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:
Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat
More informationHOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG
REMGRO BEPERK / GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG VERSLAE AAN AANDEELHOUERS HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG INLEIDING Vanweë die feit dat Remgro n beleggingshouermaatskappy is, is tradisionele prestasiemetings,
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec
Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More informationDie Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.
SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)
More informationNUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017
Oktober 2016 NUUSBRIEF Menlyn Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017 Grafiek 2: Suid-Afrikaanse sakevertroue (1976-2016) Marius Cornelissen Die Nkandla-saga, grootskaalse korrupsie, die krisis
More informationDIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.
DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
More informationDie Anglo-Boereoorlog *
OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS
More informationPSG WEALTH PRETORIA-OOS
PSG WEALTH PRETORIA-OOS Union Caterers 23 Oktober 2014 01 LEON MOSTERT Page 2 2 Copyright PSG 1 Wat is u verwagtinge rondom u beleggings en word dit daarvolgens bestuur? Page 3 Verwagtinge en werklikheid
More informationOm te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.
Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het
More informationVERVULLING MET DIE HEILIGE GEES
SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering
More informationToestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.
Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie
More informationWEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM
WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek
More informationBlue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter
1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.
More informationDit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.
n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand
More informationOns het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.
Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help
More informationAIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21
More informationOns doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...
Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die
More informationDIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.
SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die
More informationInleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal
Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal Die Bybel is werklik n merkwaardige stel boeke. Dit be vat so baie: so baie verhale, so baie karakters, so baie emo sies, so baie gebeure, so baie
More informationSinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016
Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale
More informationInteraksie met Sakekamer. 15 Maart 2016
Interaksie met Sakekamer 15 Maart 2016 Basis van vertrek moet wees dat alle waterbronne aan die staat behoort en dat die Voëlvleidam soos ander damme in die Wes Kaap deur die Departement van Water en Sanitasie
More informationSo is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)
Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self
More informationNEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.
NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated
More informationEen van die eerste gedagtes in n boer
PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> NOVEMBER 2016 Hou reënval rekords om risiko te verminder Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees Binne: Een van die eerste
More informationREMGRO BEPERK Registrasienommer 1968/006415/06 ISIN ZAE Aandelekode REM TUSSENVERSLAG
Registrasienommer 1968/006415/06 ISIN ZAE000026480 Aandelekode REM TUSSENVERSLAG ONGEOUDITEERDE RESULTATE VIR DIE SES MAANDE GEËINDIG 31 DESEMBER 2014 HOOFTREKKE Intrinsieke netto batewaarde per aandeel
More informationEmpathy Ouerhandleiding
Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...
More informationHandleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur
Handleiding 12 Borgskapwerwing en -bestuur bestuur 1 GKSA - Borgskapwerwing Borgsk en bestuur 12.11 INLEIDING Borge stel daarin belang om ʼn kerk te ondersteun en terselfdertyd hulle besigheid, op een of
More informationWord n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach
Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017
More informationFor 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009
For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009
More informationProfetiese woord vir 2017 en verder
Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.
More information'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationBybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationDie 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante
Ontmoeting 16 Die 10 plae Aan die einde van die ontmoeting moet die kinders besef hoe lief God Sy volk het, dus elkeen van ons ook en dat Hy deur extreme measures sal gaan om ons te help. Teks: Eks 7 11
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër
Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting
More informationDEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE
DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section
More informationINHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:
INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10
More informationAnnuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08
Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08 Meeste mense voel oor Annuïteite soos oor hulle skoonma s. Hulle wens hulle het dit nie gehad nie! Gelukkig is daar darem van ons wat
More informationNUUSBRIEF DESEMBER 2016
NUUSBRIEF DESEMBER 2016 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET INHOUDSOPGAWE In hierdie uitgawe 1) BELEGGINGSBELEID EN AANPASSINGS 2 1.1 RSA Makelaars Beleggingsbeleid 2 1.2 Lewende Annuïteit: Jaarlikse
More informationTable of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018
Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds
More informationGod se Woord. God se Wil
God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer
More informationDie effek van dalende goudmynproduksievlakke op indiensname in die Dr. Kenneth Kaundadistriksmunisipaliteit
678 Die effek van dalende goudmynproduksievlakke op indiensname in die Dr. Kenneth Kaundadistriksmunisipaliteit The effect of declining goldmine production levels on employment in the Dr. Kenneth Kaunda
More informationJan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!
Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil
More informationTable of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017
Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds
More informationEpifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?
Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in
More informationGroenvoer Hidroponies
Groenvoer Hidroponies Sonneblomme Doel: Om jou eie stelsel te bou op die mees effektiefste metode sodat groenvoer deurlopend geproduseer kan word. Ons sal kyk na verskillende metodes en hoeveelhede maar
More informationFasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry
Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder
More informationVERSLAE AAN AANDEELHOUERS
VERSLAE AAN AANDEELHOUERS VERSLAE AAN AANDEELHOUERS Voorsitter en Hoofuitvoerende beampte se verslag JOHANN RUPERT VOORSITTER THYS VISSER HOOFUITVOERENDE BEAMPTE MET N OOGOPSLAG BEKENDSTELLING VAN KING
More informationONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG
ONS GEE OM MORELETA PARK ASSOSIASIE VENNOOTSKAP VIR GROEI mpa JAARVERSLAG 2016-17 INDEKS 1. Boodskap van die Voorsitter 1 2. Moreletapark Assosiasie 2 3. mpa Byeenkomste 3 4. Dinamiese Jongleraars 5 5.
More informationJan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself
Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26
More information26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021)
26 September 204 Carine van Zyl Tel: (02) 808 589. SAFEX (MTM-PRYSE) Die MTM-prys op Vrydag 26 September 204 vir koringlewering in Oktober was R3 640 per ton gelewer te Randfontein. MTM-pryse (26/09/204)
More informationJan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?
Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor
More informationGeologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And
Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And The Kingdoms Of Lesotho And Swaziland By South Africa
More informationDie Kerk Kry Moeilikheid
Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationSluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening
Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir
More informationJosua - van jongs af n leier
Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë
More informationGebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?
1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk
More informationthis room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle
Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor
More informationMEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend
Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 FEBRUARIE Verslae KR / Deurkollekte Jeug Groeigroepe
More informationSEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING
Help Seniors SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING Deur: Syd Eckley Inleiding Vir die eerste keer in die mensdom se geskiedenis bevind drie tot vier generasies hulleself saam op aarde. Meer mense
More informationIN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE
IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit
More informationVolume 3 van 2016 September 2016
Deo aan God alle eer Gloria Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Ermelo 1909-2016 Volume 3 van 2016 September 2016 Kinderkerk - 3 Kuierhoekie - 5 Basaar - 6 Klippie in my skoen
More informationPREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde 2 PREDIKANTE IN-FONDS LEWENDE ANNUÏTEIT INHOUDSOPGAWE Agtergrond 4 1. Wie kan
More informationTOEKOMS BEPLAN N GEORGANISEERDE
360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 19 2 de Kwartaal Junie 2018 Newsletter of The Core Group Issue 19 2 nd Quarter June 2018 BEPLAN N GEORGANISEERDE TOEKOMS INDEKS Teenvermydingsreëls Is die waardasie
More information1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls
1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not re
Pretoria, 7 March 2011 Maart No. 34083 2 No. 34083 GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not received due to
More informationDie 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.
Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie
More informationOpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25019 1 Kleursimboliek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 PERSOONLIKE
More informationErediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:
Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele
More informationHoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my
As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar
More informationONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1
Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 9952 Regulasiekoerant Vol. 575 Pretoria, 3 May Mei 2013 36419 N.B. The Government Printing Works will
More informationDie invloed van vakbonde *
OpenStax-CNX module: m25212 1 Die invloed van vakbonde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationfinansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid
finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid n Versameling van artikels geskryf deur Jannie Rossouw, Hoof: Sanlam Besigheidsmark Inhoud 02 04 06 08 10 Hoe om
More informationDEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef
DEEL 1 Vreugde is my erfdeel Weet dat jy vreugdevol mag leef Jy is in die span! Jy het n beurs gekry! Ons wil jou graag aanstel! Sal jy met my trou? Mooi so! Jy het die transaksie beklink. Jy het so pas
More informationCape St Martin Private Nature Reserve
Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New
More informationVan paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die
Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 5 Detoks na gees, siel en liggaam... 5 Rom. 12:1,2... 6 Mat. 4:17... 7 Julle is medewerkers
More informationPreek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".
Preek 26 April 2015 Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here". Inleiding: My struggle (en jou struggle) met Filippense 4: Daar is min gedeeltes
More informationOndersteun sendelinge en raak deel van ʼn span
Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span My liewe vriend, jy doen regtig wat ʼn gelowige behoort te doen. Ek praat daarvan dat jy jou geestelike broers en susters wat daar by julle langs gekom het,
More informationDie vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en
Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en spoed. ʼn Huis bestaan primêr uit ʼn fondament, mure, deure
More informationJak 4:1-10 Waar is jou hart?
Jak 4:1-10 Waar is jou hart? Wie van julle se gunsteling boek is Jakobus? Ek het min mense al teengekom vir wie Jakobus hulle gunsteling boek is. Hoekom? Want die dinge wat in Jakobus staan val nie altyd
More informationSuidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.
Suidwes-Kaap Ou Skip Oord 22 24 Januarie 2016 Vrugtekamp Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier Kamp verslag Saterdag Inbetaling, Spelletjies, Boekevat, saam braai
More informationBesprekingsvrae vir selgroepe
Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie
More informationPreek 2 Korintiërs 12:7-10
1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings
More informationProvincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015
PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper
More information