GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Similar documents
GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jesaja sien die Toekoms

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Petrus en die Krag van Gebed

Geloofsvorming by kinders en jongmense

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Petrus en die Krag van Gebed

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Profetiese woord vir 2017 en verder

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

GEBED VIR KERKLEIERS

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

BYBELS-GESONDE GESINNE

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Dawid die Skaapwagter

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Josua - van jongs af n leier

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Waar vind ek n genadige God?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

LoveGodGreatly.com 1

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Volume 3 van 2016 September 2016

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Deur Christus Alleen

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

My liewe broers en susters, ek

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

die goeie en mooi GEMEENSKAP

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

God se Woord. God se Wil

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Transcription:

1 4 November 2018 Jaargang 36 Nommer 41 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Skriflesing vir vanoggend se preek deur Ds Christo Swanepoel kom uit: Psalm 21 en die teks is die hele gelese gedeelte. Tema: God se oorwinning laat sy kinders juig van dankbaarheid in geloofsverwagting Hoofpunte: God se kinders se gejuig God se kinders se dank God se kinders se geloofsverwagting Sing: Psalm 68: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en2; Psalm 40: 4; Psalm 21: 1 en 9; Psalm 99: 1, 2 en 3 Die Aanddiens Soos ons gewoonte is, ruil ons die eerste Sondag van elke maand met ʼn naburige gemeente. Dr Douw Breed preek hier by ons: Skriflesing: Efesiërs 3:14-21. Teks: Vers 19b en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. Tema: Jy is geseën, Gelowige. Leef as geseënde. Sing: Ps 9:1, 7. (Totius) Sing: Ps 139:1, 12. (Totius) Sang Sb. 1-2:1, 2, 3.

2 4 November 2018 MEELEWING Ds. Callie Opperman, die skrywer van die weeklikse Deo Gloria Nuusbrief Manna en Kwartels vir die Gees wat ons met sy toestemming weekliks publiseer, is onlangs deur die FAK vereer. Hy het die Prestige-toekenning ontvang vir sy Afrikaner kultuurbydraes in Namibië by Afrikaanse privaatskole, Dorslandtrekkers gedenkfeeste en Netwerk vir Afrikanerbelange. Baie geluk Callie, welgedaan. (Sommer net terloops. Toe ek in bevelvoerder was van ʼn eenheid in Potchefstroom in 1976 het Callie sy diensplig as kapelaan aldaar gedoen). MANNA EN KWARTELS VIR DIE GEES Ds Callie Opperman, Emeritus Leraar, Swakopnund VAN GEWISSE DOOD GERED Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? ROMEINE 7:24 Wie leef daar, wat nie die dood vrees nie? Niemand! Tog leef baie asof alles by die graf eindig. Asof daar geen beoordeling van my lewe na my dood is nie. Asof daar geen God is wat rekenskap sal eis nie. Vir die apostel Paulus was dit anders. Hy het tot die besef gekom dat sy verhouding met God alles bepaal. Sy lewe was vasgevang deur die dood, omdat hy nie van die slegte kon vrykom nie. Hy het goeie voornemens gehad, maar weer vasgeval in die onaanvaarbare. Hy roep wanhopig uit: Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? (Romeine 7:24)

3 4 November 2018 In die 1500's het 'n man met die naam Maarten Luther geleef. Hy het straf vir sonde gevrees. Daar was geen twyfel dat God oor sy lewe sal oordeel nie. Hy het goed probeer leef, maar nooit vrede in sy hart gekry nie. Sy slegte gedagtes, sondige begeertes, verkeerde dade en totale onvermoë om reg te leef, was vir hom 'n groot struikelblok. Die Romeine-brief het vir hom die antwoord gebring. Daar is tog hoop. Iemand kan hom van die doodsbestaan verlos! God is self die redder. Paulus jubel dit uit: "Aan God die dank! Hy doen dit deur Jesus Christus ons Here." (Rom 7:24-25) Op 31 Oktober elke jaar herdenk Protestante w êreldw yd die reformasie, die herontdekking van die antwoord wat God self gee oor redding van ons doodsbestaan. Kom ons skryf dit weer met vet letters in ons harte en gedagtes. DEUR JESUS CHRISTUS, ONS HERE! Onthou weer vandag * daar is 'n God wat oor jou lewe oordeel - hy keur geen sonde goed nie * ons sal nooit goed genoeg kan leef om sy oordeel vry te spring nie * die ewige doodstraf wag vir alle sondaars - skrikwekkend * Jesus Christus het die straf vir ons sonde gedra - die skrikwekkende kruisdood gesterf * Hy is ons hoop en sekerheid. In Hom gee God vryspraak van ons sondeskuld * VRYSPRAAK! LEWE! In Christus Jesus. Uit genade alleen. Moenie verder soek nie. In Hom het jy alles. Gaan lees weer die Romeine-brief. Oordink die wonder van God se liefde in Jesus Christus. Wie sal ons van ons doodsbestaan verlos? Aan God die dank! Hy doen dit deur Christus Jesus, ons Here.

4 4 November 2018 31 OKTOBER: Die afgelope Woensdag was Hervormingsondag PRESIDENT KRUGER KINDERHUISE SÊ DANKIE! Gereformeerde Kerk Lyttelton, Insake: Kinderhuise van die Gereformeerde Kerke (President Kruger Kinderhuise Pretoria en Reddersburg). Die besture van bogenoemde kinderhuise bedank die diakonieë van die Gereformeerde Kerke wat die President Kruger Kinderhuise (Gereformeerde diakonale instellings) tot op datum in die huidige finansiële boekjaar finansieel ondersteun het. Ons is daarvan bewus dat, onder die huidige ekonomiese omstandighede, diakonieë self 'n groeiende behoefte aan versorging in eie geledere ondervind. Daarom ons opregte dank teenoor diakonieë wat, ondanks

5 4 November 2018 laasgenoemde, getrou hul ondersteuning aan die kinders in ons sorg bied. Kinderhuis Groete, Marlene Spies; Skakelbeampte/ Bemarker En verder Gereformeerde Kerk Lyttelton, Namens die President Kruger Kinderhuise dank ons u opreg vir die kruideniersware as skenking ontvang. Aangesien ons bedryfskostes op hierdie stadium n uitdaging is, is skenkings van hierdie aard vir ons van onskatbare waarde. Dit is voorwaar n groot voorreg om Gereformeerde Kerk Lyttelton se ondersteuning te ervaar. Weereens baie dankie. Vriendelike Groete, President Kruger Kinderhuise Basaar 2018 Ons basaar het gekom en gegaan. Dit was soos in die verlede, een van die groot hoogtepunte op ons kalender. Ons het nog nie al ons somme gemaak nie maar ons is seker daarvan dat ons net so goed soos verlede jaar indien nie beter, gevaar het nie Ons bedank al ons lidmate wat n draai kom maak het en ook familie en vriende saamgebring het. Die Boerebraai van Vrydagaand was n baie groot

6 4 November 2018 sukses n daar was n hond uit n bos gekuier. Die gehalte van die vleis was uitstekend en die saamkuier beter. Saterdagoggende se plaasontbyt is deur 150+ mense bygewoon. Ons sien uit na 2019 se basaar wat geskuif het na Augustus. Teken sommer nou al die datum aan. En Griet sê: Susters... Hartlike dank aan elke suster vir hulle bydraes tydens die basaar van 2018. Ons het ʼn wonderlike spangees gehad. Handegevat en groot sukses behaal. Ons is dankbaar vir die gees van diensbaarheid. Ons het soveel vreugdes beleef. Ons kon nuwe geloofsbande skep en oues weer versterk. Spesiale dank aan elke suster wat ook n sameroeper van n stalletjie was. Die tafels het getuig van julle toewyding. Alle eer aan die Here vir die seëninge in ons gemeente. Griet. DOPPERPARLEMENT: KAMP 6-8 Desember Die Jaarlikse kamp van die Dopperparlement wat in Desember plaasvind, vind vanjaar by die Vaaldam plaas. Dit is ʼn pragtige kampterrein, skoon en netjies. Afgesien van die normale aktiwiteite gaan daar groot vis gevang word. Ek hoor hul praat deesdae van iets is groot en daarom noem ons hierdie geleentheid as die Dopperparlement gaan Groot. Hoe groot? Daar is selfs ʼn boot vir die parlementariërs beskikbaar gemaak. Sou jy wil saamgaan moet jy jou riete roer, daar is nog ʼn paar plekke oop. Praat met Ds Christo, Helgard Cronje of met van die Elfrieda. Kom kuier saam.

7 4 November 2018 HIERDIE WEEK HOU ONS, ONS BESIG MET: Vandag: Die kollekte tydens die erediens is vir die Diens van Barmhartigheid en by die deure vir Instandhouding van die Erediens. Die ouderlinge en diakens van w yke 5 en 6 is aan diens. Die susters van Wyk 18 nooi jou na die diens vir ʼn koppie tee by Dopperdraai. Katkisasie: Die Katkisasie opening in die kerk direk na die erediens. Les 27. Bybelstudie: Daar is nie Bybelstudie gedurende die komende week nie. VERJAARSDAE 4 November: Sr Isabella Kruger 5 November: Sr Susan Larne en Marelize Schieke 9 November: Johan van Dijken KLEINADVERTENSIES R Riempies gebreek/stukkend? Stoele en 2 sitplek banke. Kontak Jan Plomp. 012-667-3003 of 084-767-4880. JOU NUTSMAN: Skakel vir Hendrik van der Linden by 071-220 -5683. Skoonmaak van Matte, Meubels, Leer en Materiaal, Matrasse, Vensters, Geboue, Kantore, Store en Huise. Baie dankie, ALTA by 082-395-6449. NEUTE. Gesels met George Lee oor vrugte en neute. Bel hom by 082-778-5511. Daar is ʼn nuwe pryslys beskikbaar. VLEIS. Chris du P lessis is w eer op spoor met die verskaffing van die vleis. Skakel Chris by 084-517-6308 It s my Party: Reël u kind se partytjie deur Elize Pretorius by 082-356-6603 of 012-663-6142. Al die benodighede vir die partytjie word verskaf.

8 4 November 2018 ALGEMENE INLIGTING Predikant: Ds Christo Sw anepoel, Burgerlaan 113, Lyttelton Manor. 012-664-2195. Selfoon 083-263-7641. E-pos swanepoel.gerefkerk@telkomsa.net Bedieningskommissie: Ouderling Kobus Erasmus. Tel 082-334-1845 Bestuuurskommissie: Ouderling Tiddo Voogt: 0828927748 Voorsitter van die Diakonie: Diaken Johan How ell Tel: 074 077 0001. Susters Voorsitter: Sr Griet Sw anepoel. 012-664- 2195 Die Silwerkrone Voorsitter: Br Jan P lomp 012-667-3003 Orrelis: Jaco Viljoen Tel: 076-554-6527 Koster: Mike Muller 012-667-3241 Kerkkantoor: Dirk Schoeman 082-473-9135 Bankrekening van die Kerk: Absa Bank Lyttelton, Takkode 335-045, Rek No: 0600-340-077 Die Kassier: Ouderling Kobus Robbertse 079-820-1329 Bankrekening van die Diakonie: Bank: ABSA Rek: 600280031 Tak: 632005 Bankrekening van die Susters: Gereformeerde Susters Komitee, ABSA Bank Lyttelton Takkode 335045, Rek No: 600 340 239 Die Koerier: Ferdie van W yk - ferdievw@telkomsa.net Gereformeerde Kerk Lyttelton Skribas: H/v Stasie en Monument Strate Oudl Carl Pohl Navrae: Dirk Schoeman Selfoon: 082-469-1620 Tel 012-664-4325 Oudl Pieter Bos E-pos: gkl@telkomsa.net Selfoon: 081-390-2321 Attes Skriba: Henry Engelbrecht, Tel: 012 664 0714. Selno: 082-680-6821 E-pos: henmet@telkomsa.net Emosionele Ondersteuningsnetwerk: Indien u emosionele bystand weens eensaamheid, siekte, trauma ens. beleef of net wil deel word van die emosionele ondersteuningsnetwerk in ons gemeente, kan u gerus vir Trudie Grobbelaar (koördineerder) skakel by tel: 012 653 1195, of sel: 084 589 5965.