GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Similar documents
GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Jesaja sien die Toekoms

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Petrus en die Krag van Gebed

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Die Kerk Kry Moeilikheid

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Profetiese woord vir 2017 en verder

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Josua - van jongs af n leier

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

LoveGodGreatly.com 1

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

BYBELS-GESONDE GESINNE

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

GEBED VIR KERKLEIERS

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Dawid die Skaapwagter

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

God se Woord. God se Wil

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Visie: Gedring deur God se Liefde leef ons om Hom te verheerlik Missie: Geloof, Koinonia en Getuienis. Jaargang 18 2de Kwartaal 2017

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Die plek van jou tent

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Empathy Ouerhandleiding

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Volume 3 van 2016 September 2016

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

HEROUT. Die Grapkas. Geleenthede vir geestelike groei. In hierdie uitgawe: NEEM KENNIS. NG Gemeente Lyttelton-Oos. Maart / April 2007

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Bid vir Suid-Afrika! 40-dae Gebedsgids vir versoening 7 Mei 15 Junie 2016

Bid vir Suid-Afrika! 40-dae Gebedsgids vir versoening 7 Mei 15 Junie 2016

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Kopiereg Shama Bedienings Bladsy 1 van 61

Transcription:

1 15 Januarie 2017 Jaargang 31 Nommer 02 ONS EREDIENSTE VANDAG GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za Oggenddiens: Die Woord word bedien deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is Samuel 17. Teks: Samuel 17: 45. Tema: Die Here skenk oorwinning aan die nederige gelowige. Hoofpunte: Dawid se wapens. Dawid se gesindheid. Dawid se oorwinning. Sing: Psalm 48: 1 en 4; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 139: 1 en 12; Psalm 48: 3 en 4; Psalm 48 2 en 5. Aanddiens. Ds Swanepoel bedien die Woord vanaand. Die Skriflesing is Eksodus 31: 12-18 en Matteus 12: 1-8. HK Sondag 38 is aan die orde. Tema: Die Sabbatdag is die teken van God se orde in menslike tyd. Hoofpunte: God se tydorde. God se tydorde onder mense. Die teken van God se orde onder mense. Sing: Psalm 118: 1 en 12; Psalm 36: 2; Skrifb 10-2; Psalm 63: 2 en 3. MEELEWING Ons het geen nuus ontvang nie en is dankbaar dat dit met almal

2 15 Januarie 2017 goed gaan. MANNA EN KWARTELS VIR DIE GEES FOKUSVERS: Ek is die Here. Omdat Ek getrou is aan my verbond, het Ek jou geroep. Ek hou jou vas, Ek beskerm jou en Ek maak jou my verbond met my volk, my lig vir die nasies. (Jesaja 42:6) FOKUSGEDAGTE: LIG VIR DIE NASIES! Welkom weereens by die DEO GLORIA KUBERBRIEF leserskring! Mag die Outeur van die Bybel, God self wat mense gebruik het om sy goeie boodskap vir die nasies neer te skryf, hierdie nederige dienswerk seën. Mag dit bydra tot beter kennis van sy goeie wil, maar ook jou verhouding met Hom versterk. Vrede en vreugde toegebid vir 2017! Vandag se dagstukkie kom uit Jesaja 42, die eerste van vier liedere wat oor God se dienaar handel. In vers 6 lees ons dat hierdie dienaar deur God geroep is, dat hy deur God beskerm word, dat die dienaar ʼn LIG VIR DIE NASIES sal wees. Wie is hierdie dienaar? Watter waarde het Hy vir die kerk van Christus vandag en vir die (heiden)nasies? Die Here, wat Homself aan Moses as EK IS, bekend gemaak het, is hier aan die woord. Het ʼn verbond met die nakomelinge van Abraham, Isak en Jakob gesluit. Reeds vir Abraham is beloof: In jou sal al die volke van die aarde geseën wees. (Genesis 12:3). Die ou volk Israel is geroep om God se naam groot te maak en om sy wil bekend te maak. Hulle moes ʼn lig vir die nasies wees. Maar weens hulle swakheid en ongehoorsaamheid het hulle nie daarin geslaag nie. Jesaja profeteer vir hulle in ʼn tyd toe hulle verswak was, geestelik en materieel. Die volk van die Here was in ballingskap, ʼn slawevolk vir die heidense owerhede. Maar die Here van die verbond bly die magtige, die skepper en heerser oor die nasies (Jes 42:5). Hy is getrou aan sy beloftes.

3 15 Januarie 2017 Daarom is in sy groot verlossingsplan voorsiening gemaak vir ʼn ander dienaar, die Seun van God, wat mens sou word. So sou Hy hierdie taak voltooi. Hy word God se verbond, sodat die stukkende verhouding met God deur Hom herstel kon word. En die profesie word vervul (lees in Matteus 12:17 e.v.). Jesus is die Dienaar! Hy het kom voltooi wat die mense-dienaar nie kon doen nie. Hy is die LIG VIR DIE NASIES! Aan die begin van die nuwe jaar word ons herinner aan die roeping van elke gelowige, elke gemeente, elke Christelike kerkverband. Ons moet dienaars wees, wat die enigste God en sy leer moet bekend maak. Al is die kerk menslik swak, is ons krag in die Dienaar Jesus Christus. Die Gees van God is aan Hom gegee, sodat ook sy liggaam die kerk die krag sou hê om hulle taak te voltooi. WEES DUS - DEUR DIE KRAG EN GENADE VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS - SY LIG IN DIE WÊRELD. Daar is nog baie wat nie die Verlosser Dienaar ken en in Hom glo nie. Jy kan instrument wees tot hulle redding. Dr Callie Opperman Gereformeerde Kerk Windhoek-Suid DIE REFORMASIE 500 JAAR In die lig van die 500-jarige herdenking van die Reformasie het ons dit goed gedink om die kollig op die verloop van die reformasie te plaas. Ons beplan om dit in die Koerier met n aantal artikels te doen en hier is die eerste aflewering. Deel : 1 Op 10 November 1483 in n klein dorpie, Eisleben in die Saxony distrik in Duitsland het Hans en Margarethe Luther hulle eerste van sewe kinders, n seuntjie, in die wêreld verwelkom. En soos die gebruik in daardie tyd was, is hy na St. Martin, die heilige op wie se feesdag hy gebore is, vernoem. Die Saxony distrik was onder die politiese beheer van die Romeinse Pous en Martin het in die Rooms Katolieke kerk grootgeword. n Kerk wat in daardie tyd vir Jesus as ongenaakbare, onnaderbare, regter voorgestel het. n Kerk wat

4 15 Januarie 2017 net op die hel, engele, demone, sonde, oordeel en heiliges gefokus het. Dit het n geweldige invloed op Luther gehad. Luther se pa, Hans was daarop gesteld dat sy seun goed opgevoed moes wees en het elke sent van sy klein inkomste as kopermyner daarvoor gebruik. En so het Luther in Mei 1505 regte begin studeer. Sowat n jaar later het sy lewe egter n drastiese wending geneem. Op n dag, op pad terug van universiteit af na sy ouerhuis, het n elektriese donderstorm bo Luther uitgebars en hy is byna deur die weerlig getref. In sy vrees het hy net daar n gelofte afgelê en belowe dat hy n monnik sal word as hy die storm oorleef. En so het Martin Luther n maand later n monnik geword, tot sy pa se ontsteltenis. Met erkenning aan Moira Kloppers op die Solidariteit Blog ROCCO DE VILLIERS 20 JANUARIE Komende Vrydagaand gaan Rocco de Villiers vir ons n kavier uitvoering gee. Dit is die eerste geleentheid van die jaar waar ons gemeente informeel bymekaar kom. Die uitvoering is gratis en die Silwerkrone en die susters het dit goed gedink dat ons saam kan kuier en na die uitvoering wat in die kerk sal plaasvind, n piekniek in die kerksaal te hou. Dit is min dat ons die geleentheid het om gratis na so n begaafde pianis kan luister. Besoek hierdie skakel op youtube om n voorsmakie van sy werk te kry: https://www.youtube.com/watch?v=aqt0uflybum Die uitvoering begin om 19:00 en u word versoek om teen die tyd reeds, te sit. Pak n piekniekmandjie en kom kuier saam. Vir meer inligting bel vir Marie Greyling by 082-664-9527. PROPPIES VIR N ROLSTOEL Ons stoom voort met hierdie projek. Net om jou geheue te verfris, ons versamel plastiese proppies en dekseltjies met die oog om rolstoele vir minder bevoorregte gestremdes aan te koop. Ons praat van koeldrankproppies, jogurt- en margarien houer se deksels. Ons het nou meer as dubbel die gewig in proppies nodig om n

5 15 Januarie 2017 rolstoel te kan borg. Plaas die proppies in n houer op die verhoog asb. Karen Dormehl koördineer die projek. 079-495-3004 SILWERKRONE Die Silwerkrone hou hulle eerste ledevergadering eerskomende Donderdag 19 Januarie. Hulle het ʼn kunstenaar uit eie geledere wat gaan optree en dit is ʼn verrassing. Alle lede word genooi om dit by te woon en ook die lidmate wat nog nie lede is nie maar belangstel, word ook genooi. Die beplanning vir die res van die jaar sal beskikbaar gestel word. Kom saam sodat op die hoogte kan kom van die verwikkeling van die jaar. OUER EN KINDER- GROEP Ons het n nuwe groep in ons gemeente begin vir ouers met kinders tussen 0 en 13 jaar. Tans is daar 41 gesinne wat kinders het wat in die ouderdoms groep val. Die doel van die groep is om n geleentheid te skep vir die ouers en kinders om mekaar beter te leer ken en sodoende meelewing tussen ons as gelowiges te bevorder. Die eerste funksie is reeds 17 Februarie 2017, hier by die kerk. Alle ouers met kinders tussen 0 en 13 jaar word genooi om die geleentheid by te woon. Jy hoef slegs jou eie drinkgoed en eetgerei te bring. Die kos sal voorsien word en elkeen kan eet, gaan en kuier soos wat gemaklik is. Daar word n kamp-naweek beplan vir 10-12 Maart 2017. Dit is sommer n Lekker-kuier-leer-ken-mekaar-geenprogram-vet-pret naweek. Verdere detail sal nog gegee word. Die derde funksie is die 8 September 2017 waar ons pizza op die vuur gaan maak, en marshmallows braai. Dan gaan ons ook tafels op die stoep sit tydens nagmaaletes waar ons as groep lekker kan saamkuier. Vir meer inligting kontak vir Fritz & Marlette van Rooyen (0825547930), Chris & Leanie du Plessis (0823710638) of Johan & Adele Drenth (0827702710)

6 15 Januarie 2017 BEROEPE ONTVANG Proponent DJ Malan (Danie) na Uitschot. Opname in die Hospitaal: Ons plaas n hoë premie daarop om ons lidmate wat hospitaliseer word te besoek. Ons versoek u om ons te laat weet indien uself of ʼn lid van u familie in die hospitaal opgeneem word. Laat weet asb vir Dirk in die kerkkantoor by 012-664-4325 of u wyksouderling of diaken. Ons vra u om ons hiermee te help.

7 15 Januarie 2017 HIERDIE WEEK HOU ONS, ONS BESIG MET: Vandag: Die kollekte tydens die erediens is vir die diens van barmhartigheid en by die deure vir die in standhouding van die Erediens. Die ouderlinge en diakens van wyke 10 en 11 is aan diens. Die susters van wyk 14 nooi jou vir ʼn koppie tee. Die katkisasie open na die diens in die kerk. Die ouers word versoek om de opening by te woon. Maandag: Die Bedieningskommissie vergader. Dinsdag: Bybelstudie in die kerksaal. Woensdag: Kerkraad en Diakonie vergader. Die susters van wyk 15 skink tee. Donderdag: Die Silw erkrone het hul eerste lede vergadering en Bybelstudie in die saal vir die werkendes. VERJAARSDAE HIERDIE WEEK Vandag: Sr Trudie Grobbelaar, Herman le Roux en Alison Glanvil. 17 Januarie: Chris Smit. 18 Januarie: Ronel du P lessis en haar seun Tertius. 20 Januarie: Hannelie W alton. Riempies gebreek/stukkend? Stoele en 2 sitplek banke. Kontak Jan Plomp. 0126673003 of 0847674880. Skoonmaak van Matte, Meubels, Leer en Materiaal, Matrasse, Vensters, Geboue, Kantore, Store en Huise. Baie dankie, ALTA by 082 395 6449. DRY & LIVE BLOOD ANALYSIS / ACU-PRESSURE PAIN THERA- PYKINESIOLOGY - TOUCH 4 HEALTH - HEALING THE NATURAL WAY Alida Jansen - 083 612 0427. To man nothing sounds as sweet as the sound of his name unkown

8 15 Januarie 2017 ALGEMENE INLIGTING Predikant: Ds Christo Sw anepoel, Burgerlaan 113, Lyttelton Manor. 012-664-2195. Selfoon 083-263-7641. E-pos swanepoel.gerefkerk@telkomsa.net Bedieningskommissie: Ouderling Kobus Erasmus. Tel 082-334-1845 Bedryfskommissie: Ouderling Carel I mpey Tel: 082 928 4751 Voorsitter van die Diakonie: Diaken Johan van Rooyen Tel: 083-430-5884 Susters Voorsitter: Sr Griet Sw anepoel. 012-664-2195 Die Silwerkrone Voorsitter: Br Jan P lomp 012-667-3003 Orrelis: Tertius du P lessis, Tel: 083-963-9993 Koster: Mike Muller 012-667-3241 Bank: A bsa Bank Lyttelton, Takkode 335-045, Rek No: 0600-340-077 Bankrekening van die Diakonie: Bank: ABSA Rek: 600280031 Tak: 632005 Die Koerier: Ferdie van W yk - ferdievw@telkomsa.net Gereformeerde Kerk Lyttelton Skribas: H/v Stasie en Monument Strate Oudl Carl Pöhl Navrae: Susan Schoeman Selfoon: 082-469-1620 Tel 012-664-4325 Oudl Pieter Bos E-pos: gkl@telkomsa.net Selfoon: 081-390-2321 Attes Skriba: Henry Engelbrecht, Tel: 012 664 0714 Selno: 082-680-6821 E-pos: henmet@telkomsa.net Emosionele Ondersteuningsnetwerk: I ndien u emosionele bystand weens eensaamheid, siekte, trauma ens. beleef of net wil deel word van die emosionele ondersteuningsnetwerk in ons gemeente, kan u gerus vir Trudie Grobbelaar (koördineerder) skakel by tel: 012 653 1195, of sel: 084 589 5965.