KWARTAAL INLIGTING 1/2017

Similar documents
Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Empathy Ouerhandleiding

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Jesaja sien die Toekoms

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

2018 Kalender Calendar

Josua - van jongs af n leier

Die Kerk Kry Moeilikheid

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Getuienisdag. 09:15 Sondagskool Gr 1 6 Doop Selleiers vergadering Kruislig Koffiediens

Jaargang 16 - Uitgawe 2 26 Januarie 2018 REDAKSIONEEL

Petrus en die Krag van Gebed

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Die Kandelaar 13 November 2016

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Profetiese woord vir 2017 en verder

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Petrus en die Krag van Gebed

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Seisoen van die Gees

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

NUUSKRUMMELS: 13 SEPTEMBER 2018 NUUS UIT DIE KERKKANTOOR: Baie geluk aan hierdie groepie wat die Gebedskursus vir 2018 suksesvol voltooi het!

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Hartklop. Wees Lig! 20 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM. VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1

J A A R V E R S L A G

Die plek van jou tent

Waar vind ek n genadige God?

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure beskikbaar)

25 Eenvoudige maniere om in jou woonbuurt sending-gerig te wees (Josh Reeves)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

VANDAG SONDAG: 21 FEBRUARIE 2016

SONDAG, 17 JANUARIE In Ritme?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Besprekingsvrae vir selgroepe

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

God se Woord. God se Wil

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

On The Journey n Pinkster /erediens reeks /kamp vir tieners met 5 sessies

Volume 3 van 2016 September 2016

Transcription:

Baie welkom by NG Kerk Culembeeck! KWARTAAL INLIGTING 1/2017 Tel (Kantoor): 011 7691055/6 / 011 7691704 Leraar: Ds Yolandi Kok (079 354 7902) E-pos: kantoor@liveitchurch.com Webblad: www.liveitchurch.com Facebook: Live it Churh en Live it Gesinne EREDIENSTE Geinsdiens 8:30, Oggenddiens 9:30 en Aanddiens 18:00 Behalwe in die skoolvakansie of langnaweke dan is daar net een oggenddiens 9:30. NUWE LIDMATE Baie welkom aan nuwe lidmate en besoekers. Maak asseblief na die diens kennis met die prediker en voltooi n vorm in die voorportaal sodat ons jou op hoogte kan hou van gebeure. Speisiale welkom aan: Tommie en Anette Myburgh asook Pieter en Estelle De Lange en hul kinders Anèlia, Zia en Duan 26 Januarie- Abba Straatbid 28 Januarie- Vroue Kratiewe Oggend (9:00) 29 Januarie- Kinderkleingroepleiersvergadering (9:30) 30 Januarie- Gesinne Noodfonds Vergadering 1 Februarie- Basaarvergadering (19:00) 3 Februarie- Gesinne kamp by die kerk 4 Februarie- Bid vir besighede (6:00) 6 en 13 Februarie- Doopkursus (19:00) 20 Februarie- Kerraadsvergadering 21 Februarie- Alfa Reuinie (19:00-21:00) 24 Februarie- Gemeente Basaar 25 Februarie- Vroue Uitstappie na die Botaniese Tuine 26 Februarie- Gebedswaak (11:00-16:00) BELANGRIKE DATUMS VIR DIE KWARTAAL: 1 Maart- Aswoensdagdiens (19:00) 3 Maart- Wêrels biddag vir Besighede 4 Maart- Bid vir Besighede (6:00), Wêreld Biddag vir Mans 5 Maart- Nuwe Lidmate Kuier (10:30) 10-12 Maart- Mighty Men Bushveld 11 Maart- 7 Ritmes vir Kinders 13 Maart- Kerkraadsvergadering 14 Maart- 60+ Klub: Bybelvasvra (10:00) 18-20 Maart- Imagine Heidelberg 20 Maart- Skole Vakansiedag 21 Maart- Menseregtedag 24 Maart- Vroue Fliek saam 25 Maart- Kerkraad Care and Grow 24-26 Maart- Kinderkamp Rockey Valley 31 Maart- Skole Sluit PREEKTEMAS Oggend- en Aanddiens 15 Januarie Ons beweeg terugwaarts om ons wortels in God se storie te vind. 22 Januarie Ons beweeg voorwaarts met die Koninkryk van God in ons vissier. 29 Januarie Ons beweeg metwaarts as deel van n gemeenskap van gelowiges. 5 Februarie Ons beweeg inwaarts, daar waar God in die kern van ons wese werk. 12 Februarie Ons beweeg uitwaarts na ander buite ons geloofgemeenskap. 19 Februarie Ons beweeg opwaarts in aanbidding.

Op 1 Maart begin Lydingstyd met Aswoensdag en dan skop ons af met n nuwe preekreeks: Oggenddiens Lewe by die kruispad (reis deur Markus) Daar is 40 dagstukkes by die kerkkantoor beskikbaar of per e-pos asook Groeigroep/Kleingroep besprekingsvrae vir 7 weke Aanddiens Loskerf (reis deur Lukas) Daar is 40 dagstukkes by die kerkkantoor beskikbaar of per e-pos asook Groeigroep/Kleingroep besprekingsvrae vir 7 weke Gesinsdiens Ons is op die oomblik besig met n skattejag na WYSHEID. Daarna heet ons julle welkom by Live it Church se wetenskap lab ons gaan van gehoorsaamheid leer met behulp van n paar laboratorium eksperimente! BERADING Persone wat berading benodig is welkom om die kerkkantoor skakel om n afspraak te maak met ds.yolandi. HUISBESOEK As jy graag huisbesoek wil ontvang, kontak asb die kerkkantoor. KURSUSSE Die Doopkursus is 6 en 13 Februarie. Daar word van voornemende doop ouers verwag om beide sessies by te woon. Vir Registrasie kontak asseblief die kerkkantoor. VROUEBEDIENING Vroue Uitstappie na die Botaniese Tuine 25 Februarie 2017. Vir die vroue wat lewenslustig voel en hou van stap, kom stap saam kom kuier saam en geniet dit net om gesond te wees. Wêreld Biddag vir Vroue 3 Maart 2017 Vroue Fliek saam 24 Maart 2017 om 19:00 As jy graag deel wil wees of nuwe idees het kontak vir Francis Lourens 079 881 2624 Maandae en Woensdae 18:00 en Saterdae 8:30 word daar Cobra fit by die kerk aangebied.dit is n oefen program en gemeentelede word uitgenooi om kostevry saam te oefen. MANNEBEDIENING Wêreld Biddag vir Mans 4 Maart 2017 Mighty Men Bushveld Polokwane 10-12 Maart 2017 As jy graag betrokke wil raak of idees het kontak vir Johan De Jager by 082 828 8120 KINDERS, JEUG en JONG VOLWASSENES LAERSKOOLKINDERS: GONS byeenkomste vir voor- en laerskool kinders op Woensdagaande van 18:00 tot 19:00. Kinderkamp 24-26 Maart 2017 Dis n kamp vir Laerskoolkinders by Rockey Valley. SEWE RITMES VIR KINDERS Werkswinkel vir ouers en jeugwerkers, 21 Maart 8:30 13:00 by die kerk Koste R20 per persoon. Boek beskikbaar teen R100. Bespreek jou plek by die kerkkantoor.

HOëRSKOOLKINDERS: ALPHA YOUTH FILM SERIES Donderdagaande van 19:00 tot 21:00 Imagine 18-20 Maart 2017 Kontak Lorraine Prinsloo vir inskrywings by 084 062 4444 Kinders van reg oor die land kom saam om te groei in geloof deur Praise en Worship sessies en inspirerende sprekers! JONG VOLWASSENES: byeenkomste op Woensdagaand van 19:00 tot 21:00 SENIORS EN 60+ KLUB Elke Woensdag is daar n Biduur by Senior Park (10:00) en Zonneveld (11:00) 10 Februarie 10:00 Senior en 60+ Klub Valentydstee 14 April 10:00 Goeie Vrydag Nagmaal by Senior Park KLEINGROEPE Die volgende Kleingroepe kom weekliks bymekaar. Indien jy by n groep wil aansluit, kontak gerus die groepleier: Oggende: Petro Meintjes (011 769 1704), Susan Naude (073 181 2473), Maggie Venter (011 762-3245) Weeksaande: Wilna Gerber (084 253 1991), Thys Hartzer (011 769 1524), Marius Nel (083 444 2553), Kobus Rheeder (083 275 8311), Eddie van der Westhuizen (011 762 3178), Marius Nel (083 444 2553) Groepe waarby jy ook kan aansluit: n MANNE-GROEP (kontak Marius by 0834442553), die LIVE IT 20 S (kontak Christelle van Rooyen 079 687 3942) en die SENIOR-KLUB (kontak Jeanette by 0721481263). Raak betrokke by n Groeigroep tydens Lydingstyd. Hierdie groep gaan net vir 7 weke ontmoet. Kontak die kerkkantooor om jou plek te bespreek GEBED Indien jy n gebedsversoek het kan jy dit op n epos adres vir ons deurstuur by: pray4me@gmail.com of Whatsapp/SMS vir Jeanette Viljoen. Die Gebedsketting is n Whatsapp groep van bidders wat bid soos versoeke inkom. Kontak Jeanette Viljoen om deel van die gebedsketting te word (by 072 148 1263). Ons wil graag tydens die Gesinsdiens en Aanddiens n intersessor span bymekaar kry om vir ons gemeente se kinders in te tree. Kontak asb Menette by die kerkkantoor as die Here jou lei om by die groep betrokke te raak. TUIN VAN HERINNERING Daar is Nissies in die Tuin van Herinnering beskikbaar kontak die kerkkantoor vir n kontrak. FASILITEITE Die gemeente verhuur sy fasiliteite uit vir funksies (troues, verjaarsdag-partytjies, kinder-partytjies, konferensies, ens). Kontak die kerkkantoor vir meer besonderhede. WAAR KAN EK HELP Die Tabitas hou hulle volgende Jumble Sale op 1 Februarie 2017. Skenkings van ou klere, gordyne, kombuisware, ornamente en wat ook al verkoop kan word op n Jumble Sale, kan kerk toe gebring word. Noodspens Neem n sakkie in die voorportaal en plaas die onbederfbare produkte in die Inkopiewaentjie in die portaal asseblief. Let wel dat die items op die sakkie sleg n riglyn is.

Adelaar Broodjie Projek skenk brood of maak EFT skenking met verwysing Adelaar Begrafnisse: Ons gemeente maak graag n ete vir die huisgesin. Indien jy dalk n ete wil kook om die familie op die manier by te staan, kontak asseblief die kerkkantoor. Papierherwinning: Bring gerus koerante, tydskrifte & papier vir die MONDI-drom by die kerk Seniorpark bussie: Indien iemand weet van n bussie wat die kerk kan koop teen n spesiale prys kontak asb die kerkkantoor, Fondsinsamelingsprojekte: Basaar Ons hou op 24 Februarie basaar op Hoërskool Bastion se gronde. Die tema is Toeka tot nou. As jy betrokke wil raak by die reelings woon asseblief die basaarvergadering by by die kerk op Dinsdag 31 Januarie om 19:00 Varkieprojek: Elke gesin het n varkie gekry om vol mintstukke te maak. Op 25 Junie hou ons n Varkbraai en al die vol varkies kom terug kerk toe. CHEDDER en GOUDA kaas beskikbaar @ R78 per kg. Indien jy belangstel, kontak Riaan Nel by 083 556 0138. WAAR KAN EK GEE Geloofsoffers en Wêreldsending:: Hierdie geld gee lidmate vir ons sendelinge se salarisse. Dit is n bo-enbehalwe gee in die geloof wie dit gee VERTROU die Here vir die fondse en is bereid om OPOFFERINGS te maak om te kan gee. Bid asseblief dat die Here jou sal lei of jy moet gee of nie. EFT verwysing GBO [BEGROOT: R 122 400 - SOVER ONTVANG: R 77 710] Mangweni Uitreik: Ons doen n Mangweni uitreik in die jaar. Indien jy dit oorweeg om saam te gaan of betrokke wil wees. Ons benodig ook borge vir die uitreik kontak Stefan Lourens by 079 881 2624. Tot op hede het ons R 3 788 ontvang vir die uitreik. November dankfees: Totale inkomste R 90 055 tot op datum. BAIE DANKIE aan elkeen vir hul bydra! Deurkollektes vir 2016 word ingesamel ten bate van NG Welsyn. Totaal van R6 299.65 is reeds oorbetaal. Die gesinsdiens en aanddiens se deurkollekte word ingesamel ten bate van die gesinne in nood fonds. Gesinne in Nood: ons help gesinne wat in die moeilikheid kom. Lidmate kan spesifiek vir hierdie fonds bydra en dit word net vir gesinne in nood gebruik. Ons gebruik dit tans vir beradingsessies vir kinders en ook om behoeftige kinders se na-skool te betaal. EFT verwysing GESINNE HOE KAN EK GEE Soos met die ander dinge in jou lewe, vra ook vir die HERE hoe jy moet deel wees van die werk wat in die gemeente gedoen word EFT N G Gemeente Culembeeck, ABSA, HORISON, TJEKREKENING, NOMMER: 330 580 623 Debietorder: Oorweeg n vaste maandelikse bedrag d.m.v. n debietorder. Debietorder-vorms is in die portaal beskikbaar. Krediet- of debietkaart masjien (die ABSA-pebble) is op Sondae in die hoofportaal beskikbaar. SNAP SCAN kan ook gebruik word (kyk uit vir die QR-kode). Dankie vir almal wat hulle bydraes vir die gemeente gee. Die Totale Inkomste tot Desember is R 1 567 263 en die uitgawes is R 1 660 936. Die tekort vir die jaar tot datum is R 93 673.