J A A R V E R S L A G

Similar documents
this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jesaja sien die Toekoms

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Petrus en die Krag van Gebed

Die Kerk Kry Moeilikheid

Besprekingsvrae vir selgroepe

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Seisoen van die Gees

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Petrus en die Krag van Gebed

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Profetiese woord vir 2017 en verder

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

DIE AA NDBOODSKA PPER

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

ONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

die goeie en mooi GEMEENSKAP

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

KRAG VAN TRANSFORMASIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

Waar vind ek n genadige God?

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Pelgrimstog deur die Lewe

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

GEBED VIR KERKLEIERS

God se Woord. God se Wil

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Josua - van jongs af n leier

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Die plek van jou tent

Ons ervaar almal dat ons politieke leiers n groot invloed

NOVEMBER 2016 Die Kandelaar Bls. 1

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Transcription:

JAARVERSLAG 2018 // 2019 01

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 KULTUUR ARGITEK BRIEF Ek is vandag vol dankbaarheid as ek terugkyk na die jaar wat verby is. Daar het soveel goeie dinge gebeur. Daar is van ons wat nou baie meer geïnteresseerd is in Hom en met n honger na meer leef. Daar is van ons wat besluit het om Hom te vertrou met ons lewens en die lewensreis met Hom te doen. Ons kyk in hierdie jaarverslag terug met dankbaarheid en reflekteer op alles wat in ons gemeenskap gebeur het die afgelope jaar. Mag ons ook in 2019 almal dieper, nader en verder beweeg om te groei in die kuns van die lewe. Shalom Van ons het begin om ons lewens met ander te deel. Ons het die avontuur ontdek om te dien en ons gawes te gebruik. Ek kan aangaan... Vir van ons was dit n moeilike jaar van groot verliese. Hy het ons deurgedra en dra ons nogsteeds. Baie dankie aan almal wat op een of ander manier n bydrae gelewer het om Sy werk te bevorder. Johan Geyser Kultuur Argitek 02

BRIEWE NAVAGASIELEIER VERSLAG Een keer per jaar kry ons as gemeente die geleentheid om terug te kyk en te reflekteer op n jaar in bediening, in die vorm van hierdie jaarverslag. As ons saam terugkyk oor 2018 is daar n groot dankbaarheid in ons harte teenoor die Here en dit veroorsaak n groot opgewondenheid oor wat 2019 en die toekoms vir ons mag inhou. Met ons 2018jaarverslag nooi ek jou uit om saam die groei te vier wat in ons geloofgemeenskap, geografiese gemeenskap en ook wyer plaasgevind het. Ek weet ook dat groei nie die totale afwesigheid van gebrokenheid verseker nie. Daar sal geen verslag kon wees as dit nie was vir die honderde medewerkers in die verskeie afdelings hier by Mosaïek nie! Ons, die voltydse personeel, kontrakwerkers en interns is bevoorreg om saam met julle almal die werk te kan doen waarvoor God ons almal geroep het. In die lig van die wêreldwye finansiële klimaat en die realiteit van ons inkomste in 2017, het die finansiële kommitee n konserwatiewe inkomstebegroting vir 2018 opgestel, met net n 3% groei op 2017. Hierdie begroting het beperkinge op die personeelplan sowel as verskeie van die Mosaïekbedieninge en veral bedieningsprojekte vir 2018 geplaas. In 2018 was die tiendeinkomste 1% minder as die inkomstebegroting. Dit het ongelukkig verdere beperkinge op n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei het maar die uitgawes het terselfdetyd met 5% gegroei. Hierdie tekort is deur n opgehope surplus gefinansier maar indien hierdie tendens aanhou kan dit toekomstige finansiële uitdagings inhou. Nogtans kon ons 2018 afsluit op n gesonde finansiele basis, soos in die finansiële verslag uitgelig word en is ons dankbaar dat ons nogsteeds soveel bedieningsmoontlikhede kon vervul. Baie dankie vir jou getroue bydraes en jou inkoop in God se plan vir Mosaïek. Hierdie verslag is n getuienis van die goeie belegging wat jy deur jou finansiële bydrae gemaak het. Die verslag getuig ook van alles wat jy as persoon in God se Koninkryk gesaai het. Ek kan weereens bevestig dat die leierskap van Mosaïek verantwoordbare finansiële besluite neem soos bevestig word deur ons jaarlikse onafhanklike ouditverslag. Mosaïek is verbind daartoe om n verskil buite die gemeente te maak en dit word bevestig deurdat ongeveer 29 sent van elke rand wat ontvang was in 2018, vir missionele uitdrukkings en UITwaartse inisiatiewe aangewend was. Dit skep moontlikhede vir die planting van nuwe netwerkkerke in informele woongebiede en die uitvoering van verskeie opheffingsprojekte, wat onder meer kos aan armes voorsien. Die 2018verslag wys ons weereens dat God in en deur Mosaïek werk en dat hy elkeen van julle gebruik. Baie dankie vir elke bydrae van elkeen van julle. Ons weet dat sonder julle sonder jou kan ons nie God se droom vir Mosaïek bereik nie. Groete Tiaan Willemse Navigasieleier 22 26 8 6 4 6 LEIERS PERSONEEL KONTRAKTEURS INTERNS PERSONEEL KONTRAKTEURS TOTAAL 72 MOSAÏEKBEDIENINGSPAN WHOLENESSBEDIENINGSPAN 03

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 DIEPER Ons almal kom op n plek in ons reis met die Here waar ons in ons verhouding met Hom wil verdiep. Dit het in my lewe gebeur toe ek en my vrou deel gevorm het van n stilretreat. Dit was uitdagend om hierdie nuwe geloofsgewoonte te beoefen, maar dit het my lewe verander. Ek het die Praxisdienste weekliks op Sondae begin bywoon, en vandag is dit deel van my daaglikse ritme om 12:00 stiltetyd te beoefen. Die Bybel leer my van God, my geloofsgewoontes bring my nader aan God en in my stiltetyd by Mosaïek ontmoet ek God. Whitey van der Linde 04

BYWONING VAN GELEENTHEDE 1 515 80 882 16 772 ORIGINS RETREAT SENTRUM 3 607 3 245 13 115 6 909 TOTAAL 126 045 DIGITALE KANALE AANLYN EN UITSAAI GELEENTHEDE SOSIALE MEDIA 419 INSTAGRAM 6685 FACEBOOK 8 418 MENSE INGESKAKEL OP emosaïek in 2018 82 380 MENSE INGESKAKEL OP FACEBOOK LIVE IN 2018 2146 TWITTER 1477 YOUTUBE 2925 MOSAÏEKAPP FORMASIEREIS ONGEVEER 240 KYKERS PER DAG DIE BOODSKAP ONGEVEER 45 169 KYKERS PER DAG DIE BOODSKAP SONDAG DIENS ONGEVEER 55 982 KYKERS PER UITSENDING 05

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 NADER Ons het na n plek gesoek waar ons as n gesin saam kan groei met God. Wat ons gevind het by Mosaïek is n balans van kennis, en ook emosionele belewenisse met God. Baie dae is die temas van die Teatro dienste dieselfde as die temas wat by die Hoërskoolbediening aangebied word, en ons kan verdiep as gesin met die inhoud en leer by mekaar. Die vryheid in terme van hóé ons God beleef op enige ouderdom is iets wat ek en my gesin nog nêrens anders ervaar het nie. Alette van Zyl 06

GROEPE VAN MOSAÏEK iserve: MEDEWERKERS 1 040 5 GROEPE LUISTERGROEPE: 28 DEELNEMERS ALPHA 170 PERSONE PERSONE GEDOOP: 277 (Volwassenes & kinders) NUWELIDMAATGESPREKKE: 165 PERSONE FORMATIOBYWONING: 219 persone ACADEMI STUDENTE: 53 persone PELGRIMSTOGTE: 9 Pelgrimstogte, 70 Pelgrims GESINS GROEPE 74 GROEPE BELANGEGROEPE: 354 INDIVIDUE 9 GROEPE 81 GROEPE LEWENSGROEPE: 895 INDIVIDUE WHOLENESS GESPREKKE Dieëtkundige 710 Arbeidsterapie 1 081 8 429 Terapeuties 1 943 Potential Coaching 310 Couples Help 307 Gesprekke 1 040 Pastorale gesprekke 1 428 kyknetgebedslyn 409 Geestelike Begeleiding 726 Begeleide gebed 475 07

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 VERDER Die Here was getrou in my lewe en ek wou vir Hom dankie sê. Ek het by MKidz begin as medewerker en is gedoop om my nuwe lewe saam met Hom te simboliseer. Ek wou meer van Hom hê, ek het meer lief vir Hom geword en gevoel Hy roep my vir meer. Ek het op die kyknetlyn begin bid vir mense, en die Here het verskeie geleenthede gestuur. Vandag is ek deel van die Forest Farm bediening vir seribraal gestremdes ek het baie hier geleer. Een daarvan is dat hierdie individue se gebrekke my daagliks herinner aan my eie (emosioneel en geestelik), maar dat God my steeds liefhet en wil gebruik. Cathy Kritzinger 08

EMBARK VOEDING IN GEMEENSKAPPE FACT kombuis: etes per jaar Diepsloot El Shaddai 108 920 Diepsloot Impact Kids 55 524 Diepsloot Genesis 39 368 Kya Sands Impact Kids 49 740 Fact Cosmo City 442 560 Fact Emthonjeni 71 623 Kwaggafontein Impact Kids 72 464 Zandspruit Primary 453 200 Masakane Primary 372 960 Dowling Primary 362 780 Esparanza Laerskool 71 000 Fact Kromdraai 12 272 Fact Witbank 39 814 Fact Hillbrow 111 657 Fact Oasis 8 652 Fact Tweefontein 8 000 Nooitgedacht 187 801 Ntokozweni Secondary 123 601 2 591 936 MISSIONAL IMPACT NETWERKGEMEENTES IN INFORMELE WOONGEBIEDE WERK IN 33 INFORMELE GEBIEDE 48 GEMEENTES IN MOSAMBIEK TOTAAL VAN 114 GEMEENTES DEEL 66 GEMEENTES VAN DIE NETWERK IN SUIDAFRIKA SKOLE GEDIEN ONGEVEER 835 KINDERS BEDIEN 3 LAERSKOLE ONGEVEER 5 HOËRSKOLE ONGEVEER 7 800 KINDERS BEDIEN 09

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 FINANSIES n Paar jaar gelede het n nuwe geleentheid homself voorgedien om na China te verhuis. Ons het geleer dat God oral is en dat ons hom kan aanbid regoor die wêreld. Ten spyte van hindernesse, het die Formasiereis en die aanlynpreke ons gehelp om kontak te behou met ons gemeente. Wanneer ons inskakel op emosaïek voel dit of ons in die dienste in die ouditorium sit en beleef. Ons reis met Mosaïek het 13 jaar gelede begin, en elke jaar vat ons hande met Invest. Die holistiese, geïntegreerde manier hoe hierdie fondse bestuur word resoneer met ons en daarom is dit vir ons belangrik om daarvan deel te wees. René en Anton Allner 010

FINANSIES TERUGVOER VAN 2018 MOSAÏEK BEDRYFSINKOMSTEBRONNE 20 000 000 15 000 000 10 000 000 TIENDES OFFERANDE 5 000 000 ANDER 0 2014 2015 2016 2017 2018 MOSAÏEK TIENDES 2900 2800 2700 2600 2500 2400 2300 630 620 610 600 590 580 570 560 2 707 586 2 590 2 590 2 368 627 598 591 2 815 566 GEMIDDELDE MAANDELIKSE TIENDEBYDRAE PER TRANSAKSIE AANTAL GEMIDDELDE TIENDETRANSAKSIES PER MAAND 2014 2015 2016 2017 2018 TOEDELING VAN UITGAWES 10% 19% 29% MISSIONAL EXPRESSIONS BEDIENINGE BEDRYFSKOSTES ONDERSTEUNINGS PERSONEEL 42% 011

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019 012 Mosaïek 2018 Alle regte voorbehou www.mosaiek.com