Die Kandelaar 13 November 2016

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die Kandelaar 16 Oktober 2016

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Die Kandelaar 8 April Deurkollekte: Alimentasie Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Jesaja sien die Toekoms

Die Kerk Kry Moeilikheid

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Empathy Ouerhandleiding

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 2:5-11 Tema: Dié God vir wie ek luister en leef. Deurkollekte: Fonds vir die Bediening Kerkjeug.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Josua - van jongs af n leier

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Profetiese woord vir 2017 en verder

LoveGodGreatly.com 1

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Seisoen van die Gees

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

NG KERK CONSTANTIA/HOUTBAAI

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Waar vind ek n genadige God?

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

aan God alle eer Kinderkerk - 2 Tolderia Kerssangdiens - 7 Gemeente Ermelo Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

God se Woord. God se Wil

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Besprekingsvrae vir selgroepe

GEBED VIR KERKLEIERS

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

DIE AA NDBOODSKA PPER

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Transcription:

Die Kandelaar 13 November 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: INSLUITING Vandag 09:00 Dr Carel Teks: Lukas 15:1-7 Tema Insluiting: Gebeure wat rimpelings in die hemel veroorsaak. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem Geen Baba- en Kleuterkerk, Junior- of Senior-Omgeegroepe nie. 18:00 Dr Carel (Corné en Arno Kramer van Masedonië) Teks: Lukas 15:8-10 Tema Insluiting bring blydskap in die hemel. 20 November 2016 09:00 Roepingsfees! 18:00 KERSSANGFEES NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! Besoekers en nuwe lidmate kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. Welkom aan Corné en Arno Kramer uit Masedonië Ons verwagting is om ons hart te deel oor die mense met wie ons werk en ook te vra vir meer intensiewe gebed in die komende 2-3 jaar. 1

Verjaardae Ons wens die volgende persone baie geluk met hul verjaardae: 13 Nov Estelle du Rand Versterstr 23 14 Nov Jurie Burger 0766836737 Henk Steyn 0828049488 Aletta Kellerman 0823508826 Willie Botha, Henriette Grovestr Font Stander 0515229457 15 Nov Yolandi Clapton 0825934851 Jeffrey Dowd 0721351906 Marlize Pretorius 0766006483 Elreza Vorster 0832624139 16 Nov Marelize Visser 0833817971 17 Nov Deoné Niemann Mauritzstr 3 Hanna-Mari de Kock 0515221683 Amoré van Wyk 0515225647 Pieter Pretorius 0827730409 Elize Scholtz 0515221748 18 Nov Rouxbaix Steenkamp 0515222448 Frikkie Calitz 0833819656 19 Nov Noeléne van Rooyen 0828279530 Inger Reyneke 0826651051 BAIE GELUK! Baie geluk aan Mias Nortier met die legitimasie hierdie week. Die hele gemeente word hierheen uitgenooi. Dit vind plaas op Donderdag 17 November om 18:00 by die Rooikerk En dan weereens baie geluk aan Mias en Yolande met hul huweliksbevestiging eerskomende Saterdag! SIEKES Bertus Liebenberg, 0824650034 Hi almal! Vandag is ons nuus minder goed. Na nuwe X-strale en ondersoeke is vasgestel dat daar wel sakkies vol vog om Bert se long is, maar daar is ook erge verdikking van die longvlies. TB, infeksie, ens is deur lab-toetse uitgesluit. Hy word die 21 Nov opgeneem en die 22ste geopereer. Biopsies sal dan in die teater ontleed word. Sou dit nie kwaadaardig wees nie, sal dr probeer om die verdikking te verwyder. Indien wel, sal daar dán eers besluit word oor verdere behandeling. Ons erken dat dit nie is wat ons graag wou hoor nie en dat die wag nogal moeilik is, maar ons vertrou steeds volledig op ons God se grootheid, goedheid en Sy wil... Dankie dat ons sò staat kan maak op jul gebede. Met liefde en dankies uit ons harte Alet Hanekom sterk tuis aan. Dries Schultz is baie ernstig siek en is in Medi-Clinic. Martin Scholtz, 0836563065, is met kanker gediagnoseer. Hy is in MediClinic. Annelie Litthauer, 0725802365 is in Medi-Clinic vir verdere toetse. Hendrina Jacobs (Marais] Willisstr, Wasco W/S 4, 0795065014, is in die hospitaal. Lief en leed Ignis, die kleinseun van Naas en Lettie Bezuidenhout, 083 4071520, het so ʼn rukkie gelede ʼn terugslag gehad maar het sodanig herstel dat hy verlede week ʼn mondelinge eksamen afgelê het wat BAIE goed afgeloop het. 2

NOVEMBERMAAND IS STEEDS TIENDEMAAND-DANKOFFERMAAND Ons mikpunt vir hierdie jaar is R120 000 en ons staan tans op R6 500. Gee asb soos die Here jou lei en vertrou saam met ons dat Hy aan ons gemeente die fondse sal voorsien om 'n inpak te maak in hierdie wereld. Gebruik die ekstra 10de-maand-dankofferkoevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies Gebedsbediening Jou lewensdoel is veel groter as jou persoonlike vervulling, jou innerlike vrede of selfs jou geluk. Dis veel groter as jou gesin, jou loopbaan of selfs jou wildste drome en ambisies. As jy wil weet waarom jy op dié planeet geplaas is, moet jy met God begin. Jy is deur sy doel en vir sy doel gebore. Die Doelgerigte Lewe, Rick Warren Kom bid saam met die Gebedsbediening. Kontak Hilda 083 732 1025 3

Rooikerk-Dagboek November 17 November Een dag Stilwees-retraite 20 November 09:00 Roepingsfees! 18:00 KERSSANGFEES! 27 November Leiersbevestiging Op die afgelope Leiersvergadering is die volgende persone gekies om op die Raad te dien: Jan Joubert Kobus van der Walt Estie Greeff Gerty van Aswegen Rooikerk-Stories "If we want to affect the world, we have to minister through stories they can relate to." -Bishop TD Jakes- [Global Leadership Summit 2016) Ons wil graag einde 2017 'n koffietafelboek uitbring met stories uit die Rooikerk publiseer. Kom deel jou storie en wys vir die wêreld dat die Here leef. Om stories op die webwerf te laai: Gaan na www.rooikerk.co.za - klik op WIE IS ONS - klik op ROOIKERK-STORIES en vul die vorm in. Stories kan anoniem gelaai word as jy dit so sou verkies. Anders kan stories/getuienis ook ingestuur word na rooikerk@gmail.com (foto s ook welkom). Of gee 'n afskrif in by inligtingstoonbank [Gemerk - Vir Aandag ROOIKERK-STORIES]. Alle getuienisse gaan op die webwerf gelaai word en sal daar besigtig kan word. Ons sien daarna uit om van julle te hoor. Die Bemarking- en Kommunikasiediensgroep! 4

NOG ʼn SKEPPIE-PROJEK (VERWYS BL 3) Agtergrond: Kospryse en Lewenskoste het die afgelope jaar skerp gestyg. Baie mense veral ons ouer mense se finansiële vermoëns hou nie tred hiermee nie. In die meeste huishoudings gebeur dit dat daar wel van tyd tot tyd genoeg kos oor is ná ʼn gesinsmaal, sodat mens ʼn porsie sou kon uitskep. Met die Nog ʼn skeppie -projek vra ons jou of jy asseblief so ʼn porsie sal kan afstaan. Dus Neem Sondae by die kerk se kombuis ʼn bakkie (reeds in sakkie met etiket op). Skryf op die etiket wat dit is en datum waarop jy dit gepak het. Vries die porsie. Bring Sondae na Kerk en ons sal sorg dat dit goed aangewend word. 2 Korinthiërs 8:12-15: As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie. Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie: maar sodat daar ewewig sal wees, moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig. Daar staan ook geskrywe: Die met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met bietjie, nie te min nie. Vir enige navrae: Ronél vd Walt (0828208408) NEEM KENNIS ASB! Indien u die Kandelaar per e-pos wil ontvang, gaan teken in op die Kandelaar by die Kerk se webtuiste: WWW.ROOIKERK.CO.ZA] Werksgeleenthede Indien jy werk soek of oor ʼn werkgeleentheid beskik, skakel Marietjie 060 336 3759. Indien iemand weet van mans wat werk soek by TradeZone is twee poste oop vir drywers met kode 8 of 11. Kontak vir Coen dringend by 0799114436. 5

UITREIK! UITREIK! UITREIK! Almal wat belangstel, word uitgenooi om Dinsdag 15 November saam met Peter Howe na die Tsepo House Day Care te gaan. Hulle vertrek om 09:45 vanaf die Rooikerk en sal ook om 10:00 by die Engen Garage langs die CRC-kerk nog mense kry wat van daar af gaan. DIENSGELEENTHEDE Hier is ʼn geleentheid vir iemand om ʼn verskil in kinders se lewe te maak. Op die span wat die geestelike versorging by Carpe Diem doen, word mense benodig. Gaan bid asseblief daaroor en as dit jy is wat dan geroepe voel, maak asseblief kontak met Carel by 0828217600. ************* Die JEUGDIENSGROEP is op soek na mense wat volgende jaar wil kom saamwerk met ons kinders! Daar word gesoek na aanbieders van die baba- en kinderkerk, aflosse vir beide ons junior- en seniorgroepe asook ook iemand wat van volgende jaar af die Graad 7-groep wil vat (Sondagmiddae). Die jeugdiensgroep soek ook na 'n drarekenaar laptop" wat gebruik kan word tydens die kinderkerk en ander jeugaktiwiteite in die week. Die Jeuggroep wil volgende jaar begin om n Jeugspan op te lei wat binne en buite die gemeente diens te doen. As so iets op jou hart lê, kontak asseblief dr Carel [082 821 7600] of vir Elretha [0849651404] Enige iemand wat ons kan help of vir meer inligting, kontak asb. Elretha 084 965 1404. **************** Is daar dalk iemand wat sy weg oopsien om te help met die weeklikse opdatering van ons buite-kennisgewingbord? Kontak Carel of Riana by die kantoor. ***************** 6

DIENSGELEENTHEDE VERVOLG Daar is n behoefte in die gemeente vir lees- en skryfklasse vir ongeletterde volwassenes. Indien jy dalk jou weg oop sien en kennis dra om dit te kan doen, kontak Carel asb. DIENSGROEP VIR GESTUURDHEID is op soek na lidmate wat deel wil word van hierdie span. Die Diensgroep vir Gestuurdheid vloei voort uit die voormalige Suider-Afrikaanse Vennootskap van Gestuurde Gemeentes (SAVGG). Waar laasgenoemde groep in 2014 afgesluit het, is daar n aantal sake waarvoor voortgaande verantwoordelikheid geneem moet word. Dit sluit die sentralisering en bestuur van gestuurde uitdagings en prosesse in, en die ondersteuning wat die Rooikerk in hierdie verband bied. So is daar gestuurdes wat deur die gemeente d.m.v. kommunikasie, gebede en ook finansiële bydraes, ondersteun word. Die Diensgroep vir Gestuurdheid poog om op die hoogte te bly van gestuurde uitdagings en om, soos en waar nodig, ook met die Diensgroep vir Finansies te skakel. Daar word kwartaalliks aan die leiersraad terugvoer gegee oor die stand van die gemeente se betrokkenheid ten opsigte van gestuurdheid. KONTAKPERSOON: Jean van Biljon: 084 626 0825 Ons stel bekend Rooikerk-huis!! Ons is opgewonde om almal in die gemeente te vertel, dat ons onder leiding van die Here, amptelik ons eerste Rooikerk-huis begin. Rooikerk-huis bied aan elkeen die geleentheid rondom ons gestuurde uitdaging om mense te bemagtig, uit te leef. Almal in die gemeente word genooi om betrokke te raak. Hierdie is ʼn gemeenteprojek. Ken jy iemand wat die potensiaal het om ʼn goeie werker te wees, maar nog nooit ʼn geleentheid gehad het nie? Ken jy iemand wat hard werk, maar ʼn inkomste verdien wat oorlewing amper onmoontlik maak? Ken jy iemand wat net bietjie aanmoediging en opleiding nodig het om weer op sy eie voete te kan staan? Indien jy so iemand ken, moet jy sorg dat ons daardie persoon ontmoet, dat hy/sy/hulle in die Rooikerk-huis ʼn plek kan kry. 7 Vervolg..

By Rooikerk-huis wil ons: Die gemeente en gemeenskap gebruik om vir sy inwoners werksgeleenthede te skep. Dienste aan die gemeente en gemeenskap lewer, waardeur werk geskep word en ondervinding verkry word. Die inwoners as totale mense ondersteun en ontwikkel Die inwoners laat inskakel by sowel die kerk as die gemeenskap. Ons benodig dus ondersteuning in die vorm van: Die skep van werksgeleenthede. Ondersteuning van dienste wat gelewer word. Opleidingsgeleenthede. Donasies. Ons gaan ʼn leë huis op 1 Desember huur. God het in die harte van ongelooflike mense gewerk. Hulle maak dit vir ons moontlik om die eerste maand se huur en die deposito te betaal. Ons eerste uitdaging is om die Rooikerk-huis te meubileer. Wat kan jy bydra? Kontant, bed, matras, hangkas, tafel, stoel, kombuisware, linne, yskas, vrieskas, stoof, alles wat ʼn huis nodig het. Ons glo dat God mense sal gebruik om hierdie huis te laat begin en volhoubaar te laat voortbestaan. Wil jy nie asb. daaroor gaan bid en met ons kontak maak as jy iemand ken wat jy dink daar moet bly nie? Wil jy nie asb. daaroor gaan bid en ons kontak met dit waarmee jy kan help nie? Ons sal Sondag 20 November ook vorms uitdeel wat ons behoeftes baie duideliker sal uiteensit, waar jy ook kan aandui waar jy kan help. Dit is egter nie nodig om vir die vorm te wag as jy reeds nou hulp kan aanbied nie. Alle fondse sal deur Cherie by die kerkkantoor hanteer word. Daar sal ʼn afsonderlike rekening vir die Rooikerk-huis geskep word. Rooikerk-huis gaan nie deur die begroting van die kerk finansieel ondersteun kan word nie. Vir meer inligting kontak gerus Gerty e-pos: vanaswegena@ufs.ac.za 0836098007, of Louise 0620071952, e-pos: louise@nwisp.co.za Die eiendom wat ons vir die Rooikerk-huis huur, het twee enkelwoonstelle. Ons wil hierdie woonstelle verhuur om die koste van die huis te help dra. Die woonstelle is beskikbaar vanaf 1 Desember 2016. Die huur beloop R2400 per maand. Water is ingesluit en daar is voorafbetaalde krag. Kontak Gerty 0836098007. 8

MISSIE JAPAN - Tobie en Annelie de Wet saam met Dr Carel en Heila 9

Geluk aan almal wat hierdie week verjaar Sondag 13 November: Johan du Plessis van Huis 103 Maandag 14 November: Susan Stevens van Huis 128 Vrydag 14 November: Stienie Schutte van VE Ons eredienste 13 November: Voorbereidingsdiens. Dr Roelf. Tema: Kom ons sê vanoggend: Nogtans sal ons jubel in die Here...! Skriflesing: Habakuk 3:18-19. 20 November: Nagmaalsdiens, dr Roelf. Tema: Jesus se nag..., uit Lukas 22:61. Ons Saalgroepsbyeenkoms vir bybelstudie: Volgende byeenkoms op 15 November om 10:00. Tema: Kersfees kom! 10

Ons voorbidding Marthie Linde (Huis 150) wat tuis baie siek is. Frans (VE) en Ria Laubscher (Huis 144). Frans is al lank siek. Ben (VE) en Stella van den Berg (Huis 168). Ben is ook reeds n ruk in die VE. Cora Ludick (VE) het ook ons voorbidding nodig. Bid vir Bossie Knoetze met haar kroniese pyn (Huis 13). Dit gaan baie beter met Triena Joubert van Huis 47 na haar ingrypende operasie. Annatjie Bezuidenhout vra vir ons voorbidding vir haar immobiliteit (VE). Hettie du Plessis van die VE. Ina Rawstone (VE) was in Pasteur Hospitaal vir knierehabilitasie. Inligting Dr Roelf Lindeque beplan om DV Desembermaand op verlof te wees. Hy sal Kersfeesoggend om 09:00, wat die laaste Sondag van 2016 is, ons erediens waarneem. Hy sal vanaf Sondag 1 Januarie 2017 weer aan diens wees. Ds Jean van Biljon, wat die Rooikerk se diensgroepleier van Gestuurdheid is, sal die eerste drie Sondae in Desember die eredienste waarneem. 11