Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

IN HIERDIE UITGAWE: 4de KWARTAAL 2017

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Jesaja sien die Toekoms

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Die Anglo-Boereoorlog *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Profetiese woord vir 2017 en verder

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

ONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

God se Woord. God se Wil

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Inhoudsopgawe. Inleiding. Agtergrond. n Teologie van diens. Dienste gelewer. Begunstigdes. Visie vir dienslewering. Befondsing

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Petrus en die Krag van Gebed

Empathy Ouerhandleiding

HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 RELEVANSIE VAN DIE STUDIE

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Petrus en die Krag van Gebed

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Die Kerk Kry Moeilikheid

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Josua - van jongs af n leier

ONS GEE OM. mpa JAARVERSLAG

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt

Die uitdaging aan teologiese opleiding in die NHKA en die HKSA

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

J A A R V E R S L A G

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure beskikbaar)

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

die goeie en mooi GEMEENSKAP

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

WATERKLOOF AGS. n gemeente in die MISSIO DEI. netwerk van die APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. kerk GEMEENTEBELEID

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

BADISA dien mense in nood al vyf jaar

Daar is konflik in die gemeente

Besprekingsvrae vir selgroepe

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

'n Mens wonder of sinodegangers met eerlikheid kan sê dat hulle gevra wat vir die Here aanneemlik is ( Efesiërs 5:10 ).

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

nuus van ons gemeentes

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Seisoen van die Gees

REDAKSIONEEL NUUS UIT DIE SINODE

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Die volgende artikels het in Kerkbode van 19 Februarie 2016 verskyn oor die kerk as missionale kerk:

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

ALPHA Jy s genooi vir ete!

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING

Waar vind ek n genadige God?

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

GEREFORMEERDE SKRIF GEBRUIK & SKRIFBESKOUING

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

REDAKTEURS: Daan en Jansie Kilian E-pos: Telefoon: (012) sel: Daan /Jansie

Die impak van VVA in die jaar wat was. Tien Tafels en Tshehang Development and Training Centre IN DIE KOLLIG: KERSFEES PROVINSIALE NUUSBRIEF

Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?

(%/ 6JUHFHFF EFVS #ZCFM.FEJB JO 7FOOPPUTLBQ NFU

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

Transcription:

Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die Nasionale Instituut vir Dowes. Hierdie band is steeds onbreekbaar. U jaarlikse bydraes aan ons is van onskatbare waarde. U gemeente se oop harte kan persone met gehoorverlies bemagtig om God te ken en voluit te lewe. Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan... U dra by deur die volgende: 1. Sinodale Deuroffer vir die Nasionale Instituut vir Dowes: Die Nasionale Instituut vir Dowes is die enigste instansie in Afrika wat die volle spektrum van behoeftes van Dowes aanspreek. Die deuroffer vir die NID maak dit moontlik om ons dienste aan dowes met uitnemendheid voort te sit. Sien bykomende inligting par 1 2. Sinodale Deuroffer vir Bediening aan Dowes: Geestelike bediening aan Dowes is uiters skaars. Dit is in werklikheid n spesialisveld, omdat Dowes se gestremdheid wentel om taal en kommunikasie. Anders as met baie ander gestremdhede - moet daar spesiaal gefokus word op die manier waarop die Woord van die Here gekommunikeer word aan Dowes. Sien bykomende inligting par 2 3. Spesiale Bydrae of deuroffer: Opleiding en ondersteuning van geestelikge werkers Die NID is die eerste instansie in Afrika wat met die opleiding van Dowe leraars begin het. Oorweeg asseblief ook, indien enigsins moontlik, ʼn deuroffer of bydrae uit u getuienisbegroting vir die opleiding van hierdie skaars noodsaaklikheid. Sien bykomende inligting par 3 Ons vertrou dat u die erns van ons saak begryp. Dankie dat u verstaan dat ons nie ons dienste kan lewer sonder die nodige finansiële ondersteuning nie. Dowes beskik oor n onsigbare gestremdheid daarom is dit dikwels maklik om hul nood aan ondersteuning mis te kyk. Goedhartigheid is n taal wat Dowes kan hoor. Dankie dat u nie hierdie deel van Christus se liggaam ontken nie. Dankie dat u deel bly van n netwerk van liefdevolle hande en harte wat ons diens aan die Dowes moontlik maak.

Ons bid oor u die keur van seën uit God se hand. Vriendelike groete Natale Roelofse ADJUNK-UITVOERENDE DIREKTEUR BREEK DIE STILTE Voltooi asseblief die meegaande vorm en pos, faks of e-pos terug aan: Die Nasionale Instituut vir Dowes Posbus 941 Tel : 023 342 5555 WORCESTER Faks : 023 342 8866 6849 E-pos : relations.fr@nid.org.za Die NG GEMEENTE. is bereid om die volgende datums in 2018 vir die sinodale deuroffers en/of preek- of spreekbeurt af te staan. SINODALE DEUROFFERS Vir die Nasionale Instituut vir Dowes op Vir die Bediening aan Dowes op SPESIALE DEUROFFER Vir die Nasionale Instituut vir Dowes op AANTAL DOWES IN GEMEENTE:.............. Skriba / Leraar Datum Kontaknommer E-pos Page 2 of 5

Page 3 of 5

BYKOMENDE INLIGTING Elke deuroffer spreek n spesifieke behoefte aan soos deur die Sinode goedgekeur. Par 1 Die Sinodale deuroffer vir die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) word as volg aangewend: Par 2 Par 3 Bejaardesorg vir Dowes in tehuis op Worcester; Residensiële versorging van volwasse Dowes met meervoudige-gestremdhede (die enigste in Suid- Afrika en Afrika); Ondersteuning van die De la Batskool vir Dowes; Beroepsopleiding aan NID Opleidingstudente Ook vir verdere geestelike versorging van Dowes by NID. Die Sinodale deuroffer vir die Bediening aan Dowes Geestelike versorging van Dowes deur twee gemeentes (Worcester en Bellville) so ver as Vredendal en George; Geestelike bediening aan leerders van De la Batskool, Nuwe Hoop Sentrum vir Gehoorgestremdes, albei op Worcester, en leerders by Noluthando Skool vir Dowes in Khayelitsha; Geestelike bediening aan NID Kollege studente vanoor die hele Suid-Afrika en buurlande; Geestelike bediening aan volwasse meervoudig-gestremde Dowes Geestelike bediening aan bejaarde Dowes in twee ouetehuise vir Dowes. Opleiding en ondersteuning van geestelike werkers Die geestelike nood onder Dowes is angswekkend groot! Page 4 of 5 Die NID het gedurende April 2006 met die opleiding van dowe leraars begin by die eerste teologiese kollege vir Dowes (Deaf Christian Ministry Africa) in Suid-Afrika en Afrika. Onderrig word gedoen in Suid-Afrikaanse Gebaretaal met leermateriaal van Veritas Kollege International, die NG Kerk en die AGS in SA in samewerking met die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Stellenbosch. 16 kandidate het reeds hul opleiding voltooi, en is na verskillende gemeentes regoor Suider-Afrika uitgeplaas en lewer wonderlike dienste tot so ver as Ghana! Hierdie opleiding resorteer vanaf 1 Julie 2017 onder Hugenote Kollege. Ons droom dat al die Dowes in Suid-Afrika en uiteindelik ook Afrika die Evangelie van Jesus Christus in hulle eie taal, Gebaretaal sal kan hoor.

Omvang van geestelike bediening aan Dowes en persone met gehoorverlies. Twee NG gemeentes bedien ongeveer 1200 Dowes en persone met gehoorverlies in die Wes-Kaap en aangrensende gebiede. Afgesien van verskeie bedieningspunte, word onder andere na ongeveer 600 Dowe kinders, sowat 80 meervoudiggestremde Dowes, 65 bejaarde Dowes, en 130 dowe studente van regoor Suidelike-Afrika by NID-Opleiding, geestelik omgesien. Die verskil tussen dowe gemeentes en horende gemeentes: Lidmate is Doof met n eie unieke Dowe kultuur wat totaal verskil van die horende kultuur; Gemeentes is ware missionale gemeentes; Lidmate is hoofsaaklik uit die laer inkomstegroepe. Dowes het nie dieselfde bevorderingsgeleenthede as horendes nie, juis as gevolg van kommunikasie- en gevolglike inligtingstekorte; Dowes sosialiseer veral rondom die kerk. As gevolg van die isolasie van Dowes binne die horende wêreld, is dowe gemeentes veel meer as net n kerk. Die volgende sal werklik baie waardeer word: Bid asseblief gereeld vir NID en die gemeentes vir Dowes. Ons sal dit ook regtig waardeer as die deuroffers nie in vakansietye of afnaweke is nie. Net soos dit u deuroffers affekteer het dit ook n direkte invloed op ons werksaamhede, en sal die eerste Sondag na n skoolvakansie of nagmaal-sondag n goeie keuse wees. Kies gerus uit die voorgestelde datums: 6, 13, 20, 27 Mei of 3, 10 Junie of 19, 26 Augustus of Maand vir Dowes 2, 9, 16 September Gee asseblief die toepaslike inligting deur aan u gemeente. Kom besoek ons as groep of tydens n erediens. Dit is n onvergeetlike ervaring. Skakel ons asseblief indien ons kan help met die geestelike bediening van moontlike dowe lidmate in u gemeente. How can they believe in the One of whom they have not heard? And how can they hear without someone preaching to them? Romans 10:14 Page 5 of 5