FREEDO. Man s PURPOSE and the GIFTS of the Spirit J2F Book 1

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

God se Woord. God se Wil

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Besprekingsvrae vir selgroepe

Seisoen van die Gees

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Petrus en die Krag van Gebed

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Jesaja sien die Toekoms

Petrus en die Krag van Gebed

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Profetiese woord vir 2017 en verder

Daar is konflik in die gemeente

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Empathy Ouerhandleiding

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

n Groepstudie om jou huwelik te verryk.

Die krag van. n vrou wat bid

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

GEBED VIR KERKLEIERS

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die Kerk Kry Moeilikheid

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

GESONDE EETGEWOONTES *

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

Josua - van jongs af n leier

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

BYBELS-GESONDE GESINNE

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Verwerking van die Sake van Jou Hart

LoveGodGreatly.com 1

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

25 Eenvoudige maniere om in jou woonbuurt sending-gerig te wees (Josh Reeves)

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Dawid die Skaapwagter

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

hoop Hoop Ekstra Plus Hoop ana van Niekerk Alles kan van jou weggeneem word ... behalwe jou n Vrou se reis ana van Niekerk deur kanker

Transcription:

2 Y E N R U O J FREEDO Man s PURPOSE and the GIFTS of the Spirit J2F Book 1 M!

Amanda Buys se Geestelike Dekking Hierdie is n produk deur Kanaän Bedieninge, n nie-winsgewende bediening onder die dekking van: Roly, haar eggenoot vir meer as 35 jaar. River of Life Family Church Pastoor Edward Gibbens Vanderbijlpark Suid-Afrika Tel: +27 16 982 3022 Faks: +27 16 982 2566 E-pos: sharmain@rolfc.co.za Daar is geen kopiereg op hierdie materiaal nie. Geen gedeelte van hierdie materiaal mag egter gereproduseer en/of aangebied word vir persoonlike gewin nie. Alle regte van hierdie materiaal word voorbehou om die Koninkryk van die Here Jesus Christus ALLEENLIK te bevorder. Vir verdere inligting of die plaas van n bestelling, kontak ons asb. by: Posbus 15253 John Vorsterrylaan 27 Panorama Plattekloof Uitbr. 1 7506 Panorama 7500 Kaapstad Kaapstad Suid-Afrika Suid-Afrika Tel.: +27 (0) 21 930 7577 Faks: 086 681 9458 E-pos: kanaan@iafrica.com Webblad: www.kanaanministries.org Kantoorure: Maandae tot Vrydae, 9 VM 3 NM Kanaan In Europa Webblad: www.eu.kanaanministries.org

Die$volgende$is$die$Afrikaanse$weergawe$van$die$Genade$Gawes$vraelys wat$voorkom$in$die$handboek:$j2f1%man s%purpose%and%the%gi7s%of%the%spirit Gebruik die volgende vraelys om jou te help om uit te vind wat jou genadegawe is en om sodoende jou roeping te identifiseer. Aanwysings van hoe om die vraelys te gebruik: Maak elkeen van onderstaande stellings van toepassing op jouself en hoe jy funksioneer in jou omgewing. Sekere vrae mag moeilik wees om te beantwoord, maar beantwoord dit na die beste van jou vermoë. Vir die doel van latere bespreking is dit nuttig om n aantekening te maak van vrae wat vir jou moeilik was om te beantwoord. Onthou: Die akkuraatheid van hierdie vraelys berus op jou eerlikheid and openhartigheid in die beantwoording van die vrae. Hierdie is nie n toets wat regte en verkeerde antwoorde het nie; dit is n hulpmiddel om gedagtes te deel en te bespreek. Gebruik die volgende puntestelsel: As die stelling NOOIT waar is nie, kies 1. As die stelling SOMS waar is, kies 2. As die stelling DIE MEESTE VAN DIE TYD waar is, kies 4. As die stelling ALTYD waar is, kies 5. NOOIT = 1, SOMS = 2, MEESTAL = 4, ALTYD = 5 PUNT NR. VRAAG 1 Dra die waarheid logies en sistematies oor. 2 Maak voorsiening vir toekomstige geslagte (bv. kinders, kleinkinders, ens.) 3 Is hoogs gemotiveerd om te organiseer en planne te implementeer. 1

4 In staat om ernstige verskille sonder kwetsing te hanteer. 5 Het 'n groot kapasiteit om liefde te bewys. 6 Identifiseer die waarheid vinnig en akkuraat. 7 Identifiseer praktiese behoeftes en spreek dit dadelik aan. 8 Bevestig die waarheid deur die feite teen mekaar op te weeg. 9 Is inskiklik teenoor mense met verskillende standpunte. 10 Verkies om gesag uit te oefen onder leiding van gesag. 11 Vermy dit om alleen te wees. 12 Is sensitief vir die emosionele atmosfeer van n groep of individu. 13 Sien alles as òf swart òf wit. 14 Geniet dit om gasvry te wees. 15 Hou daarvan om te studeer en navorsing te doen. 16 Hou daarvan om so lank as moontlik alle opsies oop te hou. 17 Sal kritiek verdra sodat die opdrag uitgevoer kan word. 18 Bou verhoudings met mense ongeag hulle kultuur, ras, geloof, agtergrond, ens. 19 Vermy konflik en konfrontasie. 2

20 Is vinnig om die karakter van individue en groepe op te som. 21 Sal n saak end-uit ondersteun. 22 Beklemtoon feite en is akkuraat met woorde. 23 Hanteer elke situasie as 'n unieke. 24 Is vaardig met die bestuur van tyd. 25 Is passievol daaroor om ander aan te moedig tot n lewe van oorwinning. 26 Is aangetrokke tot mense wat pyn en nood beleef. 27 Beginsels dikteer jou handelinge. 28 Vind dit moeilik om "nee" te sê as daar om hulp gevra word. 29 Probleem-oplossing begin met teoretiese kennis. 30 Neig om meer relatief as absoluut te wees. 31 Is gemaklik met die fasilitering van mense en hulpbronne, om doelwitte en take te voltooi. 32 Wil duidelike reaksie hê wanneer jy onderrig of praat. 33 Onderskei maklik onopregtheid of verkeerde motiewe. 34 Is ywerig om jou eie swakhede en andere s'n te identifiseer. 35 Erkenning van ander mense is noodsaaklik vir jou. 3

36 Leen dinge (bv. boeke) sonder om dit spoedig terug te gee. 37 Beskou familie as belangrik. 38 Verkies om aan te beweeg na 'n nuwe uitdaging sodra 'n taak voltooi is. 39 Jou positiewe houding maak dat jy geliefd is. 40 Is versigtig met woorde en reaksies om te verhoed dat ander seerkry. 41 Voel dat jy altyd jou eie beskouing moet oordra deur woord of daad. 42 Beleef die grootste vreugde deur behulpsaam te wees. 43 Het sterk oortuigings en opinies gegrond op die navorsing van feite. 44 Is begaan oor die groter gemeenskap. 45 Floreer onder stres/druk. 46 Beskou moeilikhede as geleenthede om persoonlik te groei. 47 Dink met jou hart eerder as jou kop. 48 Het definitiewe opinies en oortuigings. 49 Vermy dit om n leier te wees van ander mense of projekte. 50 Geniet dit om alles neer te skryf. 51 Beskou geld as sekuriteit. 4

52 Wil so gou as moontlik die uiteinde van dinge sien. 53 Vind dit maklik om met ander mense te kommunikeer. 54 Voel dinge aan sonder om te kan verduidelik "hoe". 55 Is reguit, uitgesproke en draai nie doekies om nie. 56 Ondersteun diegene in leierskap posisies. 57 58 Geneig om bybelse illustrasies te gebruik eerder as illustrasies uit die alledaagse lewe. Gee vrylik van jou besittings/tyd/liefde, maar is net tevrede met die beste. 59 Geniet langtermyn projekte en hou nie van roetine nie. 60 61 62 Verkies om die waarheid toe te pas eerder as om die waarheid na te vors. Is bly saam met die wat geseën word, en huil saam met dié wat hartseer is. Glo dat beproewings lei tot selfondersoek (persoonlike gebrokenheid) en nederigheid. 63 Is meer ingestel op ander se behoeftes as jou eie. 64 Raak ontsteld as die Skrif/Woord uit konteks aangehaal word. 65 Gee sonder dat ander daarvan weet. 66 Kan maklik take delegeer en toesig hou oor ander. 67 Wil mense voorskryf oor "hoe om dit te doen". 5

68 Hou nie daarvan om aangejaag te word nie. 69 Glo dat ware belydenis goeie vrug tot gevolg sal hê. 70 Werk eerder aan onmiddelike doelwitte as langtermyn doelwitte. 71 Is self-gedissiplineerd en pas selfbeheersing toe. 72 Glo onwrikbaar aan die gee van tiendes en eerste-vrug offerandes. 73 74 Is gewillig om ander die krediet te laat kry solank die taak net voltooi word. Geniet dit om persoonlike berading te doen, maar staak as daar nie n poging tot verandering gesien kan word nie. 75 Is bekend daarvoor om konflik/konfrontasies te vermy. 76 Geneig om net een of twee hegte vriende te hê, en geneig om in jouself gekeerd (introvert) te wees. 77 Wys liefde deur dade en aksies eerder as met woorde. 78 Glo dat die waarheid die krag het om verandering te bring. 79 Word nie maklik om die bos gelei nie/of glo nie sommer net blindelings nie. 80 Skryf gedurig notas aan haarself/homself. 81 Verwag baie van ander mense. 82 Is bedagsaam teenoor ander (doen graag dinge wat jy weet ander mense van hou). 83 Weet dat jy geroep is as intersessor. 6

84 Geneig om die werk eerder self te doen as om te delegeer. 85 Het n uitgesoekte vriendekring gebaseer op gemeenskaplike belangstellings. 86 Hou van waarde vir geld. 87 Weet wanneer om aan te hou om dinge op die bekende manier te doen en wanneer om nuwe idees voor te stel. 88 Het iemand nodig as "klankbord" om te luister na idees/voorstelle. 89 90 Is meer ingestel op geestelike/emosionele spanning as liggaamlike/ fisiese ongemak. Het 'n innige verlange om die openbaring van God se plan te sien alle situasies. 91 Het 'n hoë energievlak. 7

Uitslagkaart van Genadegawes Die hoogste telling verteenwoordig jou genadegawe. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 O G L B H P D Telling Gawe O (Onderrig) G (Gewer) L (Leier) B (Bemoediger) H (Helper) P (Profeet) D (Dienaar) 8