Geloofsvorming by kinders en jongmense

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jesaja sien die Toekoms

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

God se Woord. God se Wil

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Petrus en die Krag van Gebed

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Petrus en die Krag van Gebed

Josua - van jongs af n leier

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Die Kerk Kry Moeilikheid

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Dawid die Skaapwagter

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Daar is konflik in die gemeente

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Profetiese woord vir 2017 en verder

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

BYBELS-GESONDE GESINNE

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

DIE AA NDBOODSKA PPER

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Volume 3 van 2016 September 2016

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Seisoen van die Gees

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

LoveGodGreatly.com 1

Die Studie van Bemiddelings Gebed

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Empathy Ouerhandleiding

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Leef jy voluit? Waarna verlang jy? Wat motiveer jou? Smag jy. na God? Lees en oordink elkeen van die vrae. en stap saam oppad na n.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Transcription:

Geloofsvorming by kinders en jongmense

1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

Jongmense verlaat die Kerk na belydenisaflegging They graduate out of church

Wat is die ooreenstemmende faktore by jongmense wat steeds betrokke is in die kerk na belydenisaflegging?

Hoe gaan dit in ons huise vandag? Wat het hierdie toestand veroorsaak? Wat kan die kerk doen om hierdie probleem aan te spreek?

Wie het die grootste invloed op geloof? Ma - 41 % Pa - 19 % Vriende - 10% Volw. buite k 10% Ds. - 8% Volw binne k 7% Ouma - 5%

Hoe lyk die geloofslewe in die ouerhuise vandag? Geloofsgesprekke met kinders: 13% Geen geloofsgesprekke: 59,32% Gesinne lees gereeld Bybel: 6,89% Gesinne lees nooit Bybel: 68,96% Gesinne doen diens: 50% Gesinne doen nooit diens: 50% Gesinne bid saam: 8,47% Gesinne bid nooit saam: 74,57

Hoe lyk die geloofslewe in die ouerhuise vandag? Gesinne saam in erediens: 22,8% Gesinne nooit/ongereeld: 44,94% Geloofstorie hoor: P 32; M 44% Geloofstorie nooit hoor: P 68%; M 56% Sien ouers Bybel lees: P 18,64% M 27,57% Sien ouers nooit lees: P 57% M 35% Ouers lees Bybel/Kbybel: P 12% M 47% Ouers lees nooit B/Kb: P 24% M 5%

Ooreenstemmende faktore waar jongmense sterk geloofs-id het Waar die gesin gereeld saam Bybel gelees het Waar kinders gereeld pa sien Bybel lees het Waar gesin gereeld saam gebid het Waar gesin saam erediens bygewoon het Waar gesin gereeld saam met mekaar oor geloofsake gepraat het Waar beide ouers hulle geloofstories gereeld gedeel het.

Ooreenstemmende faktore waar jongmense steeds betrokke sal wees na Belydenisaflegging Waar kinders saam met ouers gereeld eredienste bygewoon het Waar jongemense self n erediens bygewoon het voor belydenisaflegging Waar beide ouers betrokke was in die kerk Waar die kerk n belangrike rol in die huis gespeel het

Wanneer het ouers die grootste positiewe invloed in hulle kinders se lewens? Gesin gereeld saam Bybel lees Beide ouers gereeld vir kinders Bybel/Kind gelees Waar beide ouers gereeld gesien is Bybel lees Waar gesin gereeld saam gebid het Waar gesin gereeld eredienste bygewoon het Waar beide ouers gereeld hulle geloofstories gedeel het.

Bevindings Beslisde verband tussen ouermentoraat voor belydenisaflegging en geloofsidentiteit na die tyd. Beslisde verband ouerbetrokkenheid voor belydenisaflegging en betrokkenheid van jongmense na belydenisaflegging. Die kerk sal ouers weer moet insluit in Jeugbediening Die kerk sal haar betrokkenheid by en toerusting t.o.v. ouermentoraat aan ouers kernbesigheid van jeugbediening moet maak.

Bevindings Die kerk sal n denkskuif moet maak t.o.v. die huis. Skuif weg van kerkgesentreerde- huisondersteunende jeugbediening na n huis-gesentreerde kerkondersteunende bediening.

Geleefde geloof, wek/skep/vorm geleefde geloof. Die kerk kan nie die rol van die ouers oorneem nie, die kerk moet n ruimte skep waar ouers die selfvertroue kry om geloof oor te dra.

Hoe gaan dit met die geloofsvorming in die huise in julle gemeente vandag? As die toekoms van die kerk van huise afhang, wat beteken hierdie inligting vir die gemeente?

Dit bring ons by die rol van die kerk in geloofsvorming

Wat dink jy is die doel van jeugbediening?

Wat dink ouers is die doel van jeugbediening?

Mark de Vries Chasing the wrong numbers

Ben Freudenburg

Ouers is die primêre persone wat onderrig gee in die kerk en die familie is die God gegewe instelling om geloofsontwikkeling in kinders en jongmense se lewens te fasiliteer en om geloof van een generasie na n volgende oor te dra.

Ou Paradigma Kerk-gesentreerd Huis-ondersteunend

Nuwe Paradigma Huis-gesentreerd Kerk-ondersteunend

One of the greatest challenges facing the church is to determine how we can equip the home to be the primary place where faith is nurtured through our existing ministry structures. Mark Holmen

Bou nog n silo Kerk met n familiebediening Bedieninge Baba Kleuter Kinder Tiener Jong volwasse Manne en Vroue Familie

Geloofsvorming Tuis Kerk deur familiebediening Bedieninge Geloofsvorming tuis Baba Kleuter Kinder Tiener Jong volwasse Manne en Vroue Misionêre bediening

Moenie ophou waarmee julle besig is nie!!

Hoe lyk n bediening dan nou prakties van gemeente kant af? Hou aan waarmee jy besig is Sluit aan by bestaande geleenthede Toerusting aan ouers en families Milestonebedieningsondersteuning Betrokkenheid by skole

Vat dit nou huis toe

Toerusting aan ouers en families Doop Seën mekaar in die familie Gesinstafel etentyd en hoe om as gesin saam Bybel te lees - Gebed en hoe om saam te bid Diensbaarheid as gesin en n familie diensprojek Ek en geld Geloofsmentorskap Ek en die gebruik van die rekenaar Verhoudings Gawekursus

Toerusting aan ouers en families Wat gebeur tydens so n byeenkoms? 1. Motiveer hulle Beginsel uit Bybel, wys hulle op hulle belangrike rol, hulle invloed ens. Wys miskien video-clip 2. Modelleer n geestelike gewoonte Wys hoe om dit met kinders te doen 3. Laat hulle oefen 4. Neem-dit-huis-toe-materiaal

Elke DAG in elke huis Bid oor hoogte- en laagtepunte D A Lees saam die Bybel B Wat sê Bybel oor Hoogte-en laagte C 'n Plek waar mense God se hart beleef!

Leer ouers hoe om spesiale tye te benut Reistye Tye van siekte Bed-toe-gaan-tye Etenstye Vakansietye Skep nuwe onthou-tye Een-tot-een-tye

Selfde boodskap - nuwe baadjie