Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Jesaja sien die Toekoms

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Petrus en die Krag van Gebed

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Petrus en die Krag van Gebed

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Empathy Ouerhandleiding

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die Kandelaar 13 November 2016

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Profetiese woord vir 2017 en verder

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Die Kerk Kry Moeilikheid

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

VANDAG SONDAG: 21 FEBRUARIE 2016

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

Die plek van jou tent

Josua - van jongs af n leier

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Volume 3 van 2016 September 2016

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Hartklop. Wees Lig! 20 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM. VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die Mooifonteiner. Eensaamheid.. Vanuit die Voorsitterswa. Danie Dennis. Hoogtepunte

die goeie en mooi GEMEENSKAP

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:


WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Hartklop. Wees Lig! 24 JULIE van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE FAMILIEDIENS

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Hartklop. Wees Lig! 4 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Dawid die Skaapwagter

LoveGodGreatly.com 1

Wees LIG! MEI 2018 HARTLIK WELKOM! VANOGGEND SE PINKSTER NAGMAALDIENS TEKS VIR 27 MEI DR WILHELM BURGER ROM. 8:26-32 DR WILHELM BURGER (HAND 2:37-42)

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

NG KERK CONSTANTIA/HOUTBAAI

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

Waar vind ek n genadige God?

Transcription:

In n Seisoen van Gebed Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: 012 654 6904 FAKS: 086 598 3922 bedien@eldofam.co.za www.eldofam.co.za 09:00 EREDIENS (NAGMAAL) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00 ELDO-CHOMPS in die ELDO-CHOMPS SAAL Nicolette Dorfling 14:00 TSOSELETSO SERVICE Teboho Mohokare 18:00 DIENS@6 Morné Jacobs 09:00 EREDIENS (DOOP) André Joubert 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00 ELDO-CHOMPS in die ELDO-CHOMPS SAAL Nicolette Dorfling 10:00 KOFFIE-KAFEE 14:00 TSOSELETSO SERVICE Teboho Mohokare 18:00 DIENS@6 Luné Pauley 09:00 EREDIENS 09:00 MINI-CHOMPS in die ARK 09:00 ELDO-CHOMPS in die ELDO-CHOMPS SAAL Nicolette Dorfling 14:00 TSOSELETSO SERVICE Teboho Mohokare 18:00 DIENS@6 Rudolph Botha

Daar is gebedsversoek-kaartjies in die banke geplaas. Indien jy n gebedsversoek het, voltooi die kaartjie en sit dit saam met jou kollekte in die kollekte houer. Dit word konfidensieël hanteer deur ons gebedsbediening en indien nodig sal hulle jou kontak. Dinsdagoggende om 09:30 in die Eldo-Chomps Saal o.l.v. André Joubert. ALMAL IS GENOOI! (Om in liefde te aanbid) Dinsdagaande om 18:30 in die Kapel. Aanbiddende sang (10 min) Skriflesing/stilte (10 min) Aanbiddende sang (10 min) ALMAL IS GENOOI! Ons kom Vrydagoggende om 06:00 tot 06:30 te Frederiklaan 1038 bymekaar om vir 20 minute te mediteer. ALMAL IS GENOOI! Indien u weet van iemand wat in die hospitaal opgeneem is, volwassenes en/of kinders, of self opgeneem gaan word, skakel ASSEBLIEF die leraar of die gemeentekantoor (012 654 6904). Indien u graag huisbesoek van ds André wil ontvang, skakel hom of die gemeentekantoor. DANKIE Daar word vriendelik versoek dat enige donasies vir die karwag wat tydens die eredienste die motors oppas, in die boksies by die deure geplaas word en nie aan hom gegee word nie. Ons betaal die maatskappy vir wie hy werk op n maandelikse basis n fooi vir sy dienste. BAIE DANKIE VIR U SAMEWERKING! Ons vra voorbidding vir die Gemeenteraadsvergadering wat gehou gaan word op 01 Maart 2018 om 18:00 Die gemeente moet kennis neem van die dokument oor interne beheermaatreëls waaraan die Gemeente voldoen en dat dit by die gemeentekantoor ter insae beskikbaar is. Tydens die Kersdag-deurkollekte is die bedrag van R6 712.80 geskenk. Finans Komitee het besluit dat hierdie gelde oorbetaal moet word aan die Sinodale Bedieningsfonds en dat dit ook so in die toekoms geallokeer moet word.

Ons eerste Vis-Eet-Vir-Danville aand vind plaas op MAANDAGAAND 26 FEB 2018 By Ocean Basket, Eldoraigne vanaf 18:00 21:00 Bespreek asseblief jul tafels by 012-654-9188 Kom ondersteun ons asseblief. Dis n heerlike geleentheid vir kleingroepe om saam te kuier. NAVRAE: JACO 082-699 4383 / HETTIE 082-336-2216 GEE, GAAN, GENIET en GEBED Ons nooi jou uit om by ons bediening in 2018 in te skakel en iets vir n kinderhart te beteken wat smag na n bietjie liefde en omgee. Jy kan betrokke raak deur te: GEE: GAAN en GENIET: GEBED: Ons stuur maandeliks bederfkos vir ons seuns. Vir meer besonderhede kontak Hensa van Wyk 083 609 1345. Ons kuier en kamp en gaan saam op uitstappies. Vir meer besonderhede kontak Laetitia Marais by 083 606 4280. Onthou asseblief om Abraham Kriel Kinderhuis in julle gebede te hou: vanaf die hoof, maatskaplike werkers, kinderversorgers, kinders met gebroke harte, ens, ens. Die Senior Kerk Aksie verkoop weer poeding vandag na die erediens. Gertie vra enige hulp van die seniors met hierdie fondsinsamelingsprojek. Skakel haar by 012 654 4187 of 084 710 0108 Die Vreugdediens bied weer op 4 Maart n Koffie-Kafee aan. Kom geniet heerlike filter koffie, koek en tert. Ons vra asseblief bydraes van gebak. Indien jy n skenking wil maak, skryf jou naam op die lys in die binnehof. ONDERSTEUN ONS ASSEBLIEF! Orna 083 655 8146 012 658 0188

Uil Neste Die Mini- en Eldo-Chomps maak plastiek houers bymekaar vir n organisasie wat dit dan gebruik om neste te maak vir uile. Was asseblief die houers en bring dit saam na die Eldo-Chomps saal toe, waarna ek dit sal gaan afgee by die depot. Help ons asseblief om n sukses hiervan te maak! Groete Nicolette Ons is op soek na n musiekbegeleier (verkieslik kitaar) vir die Adormaus dienste teen vergoeding soos bepaal deur Finansies. Die verpligtinge is hoofsaaklik: 1. Adoramus dienste - elke Dinsdag in die Kapel gedurende skoolkwartale (vanaf 18:15 tot 19:00) - datums soos aangedui op die kalender 2. Eucharistie elke laaste Dinsdag van die maand in die kerk (dieselfde opgaaf as die Adoramusdienste) - datums soos aangedui op die kalender 3. Eucharistie tydens Pinksterweek (06:00) in die Kapel - datum soos aangedui op die kalender 4. Begeleiding tydens die Retreat naweek in Oktober- datum soos aangedui op die kalender. 5. Voorbereiding vir alle dienste sluit in die saamstel van skyfies vir elke geleentheid. Bladmusiek en liedjies is alles beskikbaar en die nodige opleiding/orientasie sal gereël word. Kontak: Alta Theron (082 262 2153) of Andre Joubert (081 568 5568) indien jy belangstel.

Miskien maak n nuwe visie vir die 2018 dalk vir jou nou n deur oop! Die Vreugdediens se Blomme-Bediening wil graag nog mense bykry in ons spannetjie. Is daar dalk iets wat êrens in jou roer en jy dink dat jy al lankal wag op n geleentheid om iets skeppends te doen? Ons Blomme-span is uitgedun en ons wil graag nog mense bykry. Hier is n geleentheid wat dalk nou tot jou spreek. Dit behels dat jy slegs n paar keer gedurende die jaar verantwoordelik sal wees vir n pragtige blommeskepping in die kerk, vir belangrike geleenthede soos Nagmaal, Doop, Pinkster, ens. Die Blommelys is in werking en wat lekker is, jy kan vergoed word vir jou onkostes. Ons wil graag net jou talent gebruik en jy sal nie oorlaai word met beurte nie so enigiets waarvoor jy kans sien. Kontak asseblief vir Gerda Reyneke by 012 653 2823 of 083 415 6720 as jy graag betrokke wil raak. Baie dankie dat ons op jou kan staatmaak! ADVERTENSIES DOMESTIC CHEF provides practical cooking courses for your domestic assistant. Call 083 229 1622 domesticchefsa@gmail.com Classes at Eldoraigne Family Church 1045 Henri Road, Eldoraigne VERBLYF GESOEK.. Werkende, middeljarige dame is op soek na n tuinwoonstel in die Eldoraigne, Wierdapark, Clubview en/of Hennopspark area. R4 300 per maand vir begin April of Mei. Skakel asseblief Jolanda Bezuidenhout by 012 653 7318 of 064 837 7178. JOU NUTSMAN: Kontak JAAP VAN JAARSVELD by 083 469 4397 (of Anje by 082 878 1541) as u op soek is na 'n vriendelike, doeltreffende en bekostigbare Nutsman. Ons werk is betroubaar en deeglik en ons kan jou met byna enigiets help.