VANDAG SONDAG: 21 FEBRUARIE 2016

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Petrus en die Krag van Gebed

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Petrus en die Krag van Gebed

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Jesaja sien die Toekoms

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Waar vind ek n genadige God?

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Die Kerk Kry Moeilikheid

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Empathy Ouerhandleiding

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Die Kandelaar 13 November 2016

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Weg van kerke, na nuwe tuiste Prof. Nelus Niemandt

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

God se Woord. God se Wil

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Profetiese woord vir 2017 en verder

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Notas... 1 Maart :00 Ipelegeng 18:00 Solid Rock 19:00 Belydenisklas

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure beskikbaar)

J A A R V E R S L A G

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE

IEDERARK. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

BYBELS-GESONDE GESINNE

ALPHA Jy s genooi vir ete!

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Maart 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Transcription:

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! INFORMELE DIENS 08:30 (Kerk) FORMELE DIENS 10:00 (Kerk) Prediker: Ds. Jaco Schoeman Reeks: God aan / by die werk Tema 5: Hanteer stres! (Ons drink tee tussen die eredienste) ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Series: God at work Theme 5: Stress! VANDAG SONDAG: 21 FEBRUARIE 2016 PROMISELAND 08:30 Kleuterhoekie - Kerkhuis Kategese Gr 0 tot gr 1 - Kerkhuis Kategese Gr 2 tot gr 5 Saal PROMISELAND 10:00 (English Service) VGK DIENS 15:00 Saal IN SYNC Kategese Gr 6 tot 11 Lokale 17:00 Jeugdiens - Kerk 18:00 Prediker: Dr. Wicus v d Merwe Tema: It s time to marvel Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Ds. Jaco Schoeman Reeks: God aan / by die werk Tema 5: Hanteer stres! BEDIENINGE SONDAG VANDAG Daar is baie lidmate wat graag by een of ander bediening in die gemeente betrokke wil raak. Ons sonder vandag af sodat jy kan kom kyk, vrae kan vra en sommer bewus word van God se groot werk in en deur ons gemeente. Na afloop van die eredienste sal daar stalletjies op die grasperk wees wat ons gemeente se onderskeie bedieninge bekendstel. VOLGENDE SONDAG: 28 FEBRUARIE 2016 INFORMELE DIENS 08:30 (Kerk) FORMELE DIENS 10:00 (Kerk) Prediker: Dr. Anton Fick Reeks: God aan / by die werk Tema 6: Mislukking, teleurstelling, hoop! (Ons drink tee tussen die eredienste) **Herderleieropleiding: Vind plaas tydens die oggenderedienste: 08:30 EN 10:00 in die Anneks. ENGLISH SERVICE 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Series: God at work Theme 6: Failure, disappointment and hope! Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Dr. Anton Fick Reeks: God aan / by die werk Tema 6: Mislukking, teleurstelling, hoop! PROMISELAND 08:30 Kleuterhoekie - Kerkhuis Kategese Gr 0 tot gr 1 - Kerkhuis Kategese Gr 2 tot gr 5 Saal PROMISELAND 10:00 (English Service) VGK DIENS 15:00 Saal IN SYNC Kategese Gr 6 tot 11 Lokale 17:00 Jeugdiens - Kerk 18:00 Prediker: Dr. Wicus v d Merwe Tema: It s time to marvel

OPLEIDING AAN ALLE HERDERLEIERS VAN SELGROEPE IN CONSTANTIAKRUIN-GEMEENTE Opleiding vind plaas op Sondag 28 Februarie 2016 tydens die oggenderedienste: 08:30 EN 10:00 in die Anneks. (As jy 08:30 bywoon, kan jy die diens om 10:00 bywoon, en andersom). Ons vra vir 2 afgevaardigdes van elke selgroep om dit by te woon: verkieslik die herderleier en onder-herderleier, maar indien enige van julle nie kan nie, stuur asb. ʼn plaasvervanger. Ons versoek julle om die name deur te gee van diegene wat gaan bywoon aan Anne-Marie in die Kerkkantoor by 011 475 1440 of annemarie@constantiakruin.co.za. By voorbaat dank! Ds. Jaco Schoeman VOORBIDDING Pieter Greyling 083 409 6883 Petro Ackerman 072 806 6688 Michelle Smalman 072 692 9467 Ina De Beer 078 434 4014 Denise Koch 084 951 1332 Tillie van Zyl 0834177704 Salome Joubert 082 877 3969 Marie Ludick 011 672 3837 Kobie v d Zwan 082 304 9382 Ansie Krige 082 922 8691 Petro Shawe 072 221 6607 Frans Meyer 072 123 1486 BYBELSTUDIE Woensdae om 10:00 in die Kapel Aanbieder: Dr. Anton Fick REEKS: SPREUKE SLAGSPREUKE VIR DIE LEWE! Tema: Leef met oorleg - Spr. 6:1-19 PANNEKOEK Die ou gewilde jeugpannekoek is terug. Eens op 'n tyd kon jy bestel, vries en eet soos jy lus gekry het. Daardie tyd is terug. Daar word weer gebak op Sondag 13 Maart 2016. Kontak gerus vir Dollie by 0828514876 om jou bestelling te plaas. Jy kan hierdie pannekoek om 17:45 kom afhaal, net voor die InSync erediens. Jy kan kies tussen pannekoek met suiker of daarsonder. Hierdie pannekoek vries wonderlik en word later 'n vinnige happie. Indien jy kan help met die bak en verpak kontak asb. vir Dollie. Sy sal jou goed inlig en waardeer alle hande. Hierdie is die jeug se deurlopende projek, vir die opknapping van die Jeugfasiliteite, wat later in die jaar sal plaasvind. Kostes is R5 per pannekoek of R20 vir 5 pannekoeke. Daar sal slegs ʼn beperkte hoeveel pannekoeke wees wat sonder bestelling gekoop kan word dus is vooraf bestelling by Dollie belangrik. VOLWASSE KATKISASIE Dit gebeur dikwels dat mense graag lidmate van die kerk wil word, en hul babas doop, maar nooit die kans gehad het om belydenis van geloof af te lê nie. Jy is dalk honger om meer te weet van wat die kerk glo, en wat die basiese beginsels van die geloof is. Hier is jou kans. Ons nooi enige belangstellendes uit om deel te word van ʼn volwasse katkisasiekursus. Ons skop einde Februarie af en eindig teen Julie. Kontak gerus die kerkkantoor by 011 475 1440 vir meer besonderhede.

NUUS VAN GEMEENTERAAD Florida Park gemeente: Die gemeente weet reeds teen die tyd dat Florida Park Gemeente (FP) op 1 Maart 2016 een word met Constantiakruin Gemeente (CK). Ons dank die Here vir 'n mooi proses van 'n jaar, waarin die voorbereidende gesprekke en beplanning plaasgevind het! Ons gaan by eerskomende Sondag se erediens 'n lewendige opname maak om hulle te verwelkom en hierdie opname sal tydens 6 Maart se diens by hulle gespeel word. Sondag 6 Maart word ook as 'n eenwordingsdiens ingerig en Dr. Anton sal saam met Andriesa Singleton die Nagmaalsdiens bywoon en 'n woord van verwelkoming rig. Die eenwording beteken dat FP se lidmate en eiendom alles deel word van (CK) en dat Dr. Theo as predikant van CK, vir nog 'n jaar tot einde Februarie 2017, aldaar aangestel word. Ons hanteer Florida Park as 'n volledige bedieningspunt en al die werksaamhede gaan daar voort soos tans, totdat ons Gemeenteraad ʼn finale besluit oor die toekoms van daardie bedieningspunt geneem het. So 'n besluit behoort teen einde Junie geneem te word. Ons vra dat lidmate saam dink en bid vir die uitkoms van FP! Enige lidmaat van Constantiakruin wat besluit het om by Florida Park te aanbid, is welkom om daarmee voort te gaan en dit is nie nodig om lidmaatskap oor te skuif nie, want almal is nou lidmate van Constantiakruin. Jou finansiële bydrae word nog steeds hier inbetaal, want daar is van 1 Maart af net een beursie in CK se naam. Dit sal ons help as jy die kerkkantoor kan verwittig indien jy by FP inskakel, want dan kan ons bepaal wat daardie bedieningspunt finansieel inbring en kos. Dit maak deel uit van ons beplanning vorentoe. Finansies: Ons sê vir die Here dankie vir 'n geseënde jaar 2015. Ons begroting klop danksy besparings en goeie bestuur. Ons bedank elke lidmaat vir getroue bydraes en die bereiking van ons tiende maand doelwit van R1.4 miljoen. Wat 'n voorreg om ons verpligtinge te kon nakom, te midde van moeilike finansiële tye. Ons FK fondse kommissie het reeds die nuwe begroting deurgewerk en die Bestuurspan het dit reeds goedgekeur. Die finale goedkeuring vind op 23 Februarie 2016 plaas en ons vra weereens die gemeente se voorbidding vir verantwoordelike besluite en bestuur van ons finansies. As jy enige navrae of inligting oor ons finansies verlang, kan jy ons voorsitter, Jaco Grobler by 082 454 0960 of Barend Buys by die kerkkantoor by 011 475 1440 kontak. Dankie dat jy saamwerk om die werk van die Here deur ons gemeente voort te sit. Saam is ons beter, tot eer van Sy Naam! KRUINJARE U word uitgenooi na 'n ontbyt op Donderdag 25 Februarie 2016 om 09:30 vir 10:00 by Berlin Restaurant, Ruimsig. Die koste is R60 per persoon, betaalbaar by die restaurant. Vul name in op blou vorms vir bywoning wat beskikbaar is in beide portale en ook Kapel. NB - Roete na Berlin Restaurant - Van Hendrik Potgieter af (kruising Viljoenstraat) - Draai in by Ruimsig Country Estate en ry deur die Estate na die restaurant.

NUWE LIDMATE BYEENKOMS Belangrik: Die Nuwe Lidmate-aand is uitgestel na Woensdag 24 Februarie 2016 om 19:00 in die kapel. Almal wat nuut by ons ingeskakel het, word versoek om die aand by te woon. Kontak gerus vir Elsa in die kerkkantoor by 011 475 1440, vir verdere inligting. GEOPENDE DEURE: 6 MAART OM 18:00 TYDENS INSYNC Jan Vermeer kom vertel van die vervolgde kerk. Hy wys hoe die Liggaam van Christus se verskillende dele na mekaar moet kyk en roep Christene op om vir mekaar te bid. Kom hoor waarheen God Sy kerk stuur. Kom hoor hoe ons kan help. IMPAKWEEK: 7-8 MAART VAN 19:00 TOT 20:30 Dawie Roodt (Hoof-ekonoom van die Efficient Groep) en Theo Venter (Politieke Analis by die Noord Wes Universiteit) is van die sprekers wat kom vertel hoe om met wysheid die Suid-Afrikaanse finansiële en politieke landskap te verken. Bring gerus enige bure en vriende saam. DUIS:LIG - 13 MAART BY INSYNC Die sanggroep, Duis:lig tree Sondag 13 Maart op by InSync se Paassangdiens om 18:00 tot 19:30 in die kerk. Kom geniet ons Praise and Worship saam met hierdie Afrikaanse Gospel groep. Julle sal verbaas wees hoeveel van hulle liedjies sing ons in ons eredienste. Almal welkom! Daar word ʼn kollekte opgeneem om ons onkostes te dek. GEBEDSVENNOTE Gebedsvennote Sondag 6 Maart om 17:00 tot 17:45 in die saal. Ons nooi graag al die ou gebedsvennote om weer saam met hulle kinders tyd voor die Here te spandeer. Verder nooi ons enige belangstellendes uit om hulle name in die voorportaal op te skryf en nuwe vennote te word. Kom ons leer ons kinders bid! ONDERSTEUNINGSGROEPE EN KURSUSSE BERADINGSDIENSTE IN ONS GEMEENTE: Beradingsdienste is gratis beskikbaar vir gemeentelede gedurende die week. Skakel gerus enige een van die beraders om ʼn afspraak te maak indien u ʼn behoefte het om te gesels. Beraders: Daleen Boshoff - 082 770 8135 (Heel Donderdae beskikbaar per afspraak) Braam Steyn - 061 518 2912 Yolanda Beukes - 082 856 4030 Stephan Naudé - 082 948 2883 Alet Reynders - 082 927 9888 Jy is ook baie welkom om met enige een van die leraars 'n afspraak te maak.

GEBEDSBEDIENING: JAKOB-SE-LEER VERSOEKE: Gebedsversoeke: Skryf ʼn nota en plaas dit in die mandjie in die voorportaal van die hoofingang van die kerk, of in die voorportaal van die kapel. Jy kan ook jou versoek per e-pos stuur na: gebed@constantiakruin.co.za. Jy mag anoniem bly. ʼn Span voorbidders sal deur die week oor jou gebedsversoek bid. Dankie-sê: Skryf gerus weer ʼn nota sodat ons saam kan dankie sê. Steek ʼn kersie aan by Jakob-se-Leer in die hoofportaal van die kerk as getuienis. Daar is ook ʼn boek waarin jy kan skryf van hoe jou gebede verhoor is. Kontaknommers: Elmarie 083 307 6949; Lizelle 084 407 2596 JAKOB SE PUT: Ondersteuning vir mense tussen werke. Het jy hulp nodig met jou CV? Het jy al baie aansoeke uitgestuur maar kry geen reaksie nie? Voel jy al moedeloos en weet nie meer watter kant toe nie? Skakel gerus vir Stephan Naudé op 082 948 2883 vir ʼn afspraak. ** Kuier-geleentheid vir almal wat werk soek. Woensdag 24 Februarie 2016 om 10:00 in die Anneks. Bring asb. jou CV saam as ons hom nog nie het nie. Kom ontmoet ander tussen werke en maak nuwe vriende. ** ABOUT HOPE "Depressie-ondersteuningsgroep": Kontak Beatie Schoeman by 083 600 4015. BAIE BELANGRIK: Kom elke eerste Donderdag van elke maand om 19:00, in kamer 3 van die kerkhuis, bymekaar. KANKERONDERSTEUNING VRIENDE VIR CANSA: Kontak Pierre Goetz by 082 377 9729 of per e-pos by pgconsult@mweb.co.za. GRIEFSHARE: Ondersteuningsgroep vir mense wat ʼn geliefde aan die dood afgestaan het. Kontak Alet Reynders by 082 927 9888. MEDIESE STOOR: Die mediese stoor het heelwat krukke, bedpanne, rolstoele, doeke, stutte wat GRATIS aan lidmate geleen word. Maak gebruik hiervan! Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. KOSSTOOR EN KLEREBANK: Die kos en klerestoor is oop Maandae van 09:00 tot 10:00 vir die ontvangs van skenkings of vir hulp aan behoeftiges. Enige skenkings welkom. Kontak Elize Strijdom by 082 833 6695. DIVORCECARE VIR VOLWASSENES: Kontak Alet Reynders by 082 927 9888. PILATESKLASSE: Pilates en strekklasse word aangebied op Dinsdagoggende van 07:00-08:00 in die kerksaal. Kontak Jo-Ann by 083 501 7525. (R50 per klas.) HULP AAN ONS BEJAARDES 75 JAAR EN OUER: Susan Oosthuizen is betrokke by ons bejaardes 75 jaar en ouer. Kontak haar gerus by 082 300 9731. KOOKKUNSKLASSE: Donderdae: 14:00-17:00: Ria Prinsloo 083 676 5653 NAALDWERKKLASSE: Donderdae: 14:00-17:00: Willa Kemp 082 463 6143

SOS: ONDERSTEUNINGSGROEP VIR OUERS EN FAMILIE VAN SUBSTANS- AFHANKLIKES: Kontak Stephanie Henning by 072 347 3792. Vir meer inligting of besprekings, kontak Patricia Burger by 082 899 6129 of info@sosministries.co.za. SKULDBERADING: Cloete Kruger is 'n gemeentelid, maar ook 'n ervare en geregistreerde skuldberader. Hy gee werklik om. Alles is vertroulik, en hy kan help om finansiële skuldstres te verlig. Bel hom gerus vir meer inligting by 011 794 9974 of 082 700 5574. HULP EN HOOP Vrywillige werkers benodig: Ons het so ʼn paar vrywillige werkers nodig wat ʼn passie het vir senior burgers. Hulle moet slegs een keer elke ses weke ʼn groepie van 30 bejaardes lei. Geestelik, maar ook bietjie pret soos bingo, voorlesing, arts and crafts of waar ook al hulle passie lê. Kontak gerus vir Irma Visagie by 084 582 2588. Fred en Martie se sopkombuis het onder n inbraak deurgeloop en o.a. al hulle tuingereedskap verloor. Hierdie gereedskap word gebruik om die groentetuin waaruit sowat 350 kinders daagliks gevoed word te onderhou. Ons doen n beroep op almal wat ekstra tuinvurke, grawe, pikke of enige ander gereedskap het wat in groentetuine gebruik kan word, om dit na die kerkantoor te bring. Kontak vir Stephan Naudé by 082 948 2883 vir enige navrae. Vat My Hand: Benodig bruikbare tweedehandse selfone en/of BlackBerry met laaiers. Kan by Elsa in die kerkkantoor afgegee word. Benodig bruikbare kinderklere in alle ouderdomme vir die klerestoor. Skoolklere ook welkom. Kontak Elise Strijdom by 082 833 6695. Enige navrae, skakel vir Doks Hamman, by 082 923 9837 of dokshamman@gmail.com of vir Stephan Naudé op 082 948 2883. WERKSGELEENTHEID: SOEK N WERK / HET N WERK Eiendomsagente benodig aan die Rand. Gekwalifiseerd of ongekwalifiseerdindiensopleiding. Oud of jonk. Voltyds of deeltyds. ʼn Baie goeie kommissie verdeling en werksvoorwaardes. Freddie de Beer Eiendomme 082 739 5901 debeer38@telkomsa.net " Persoon met elektriese en lugversorging-ondervinding dringend benodig: Moet geldige rybewys hê. Verdere opleiding sal verskaf word en salaris sal tydens onderhoud bespreek word. Stuur CV na: cwvanniekerk@gmail.com Persoon met wye "maintenance" ondervinding benodig: Moet fisies alle werk kan doen. Skakel asb. Monica Davies vir onderhoud: 082 690 9251

NG Weltevreden - 'n Vakante pos as Gemeente Bestuurder beskikbaar van 1 Mei 2016. Kontakpersoon: Barry Nelson - Ouditeursverslag van Diensverhoudingkommissie, epos dokumente na: nellies@netactive.co.za Faks: 011 475 5350. Navrae: Jurie Ferreira: Gemeentebestuurder: Tel. nr: 011 475 5510. Kantoorure: 08:00-13:00 Maandae tot Vrydae. e-pos: bestuurder@ngweltevreden.co.za. Sluitingsdatum: Maandag, 29 Februarie 2016 Poste beskikbaar in Garsfontein, Pretoria. Posisie 1: Multiprof Groep Stadsbeplanner met ondervinding van Grondgebruiksaansoeke deur Plaaslike Owerhede. 5 jaar ondervind. Kantore in Garsfontein. Stuur CV aan abrie@mpdp.co.za Posisie 2: Multiprof Groep is op soek na 'n argitektoniese tekenaar met 'n paar ervaring in residensiële bouplanne. Verkieslik SACAP geregistreer. Salaris R10 000 onderhandelbaar afhangende ervaring. Kantore in Garsfontein Pretoria. E- pos asseblief CV aan abrie@mpdp.co.za ʼn Pos beskikbaar vir ʼn kantoor en administratiewe bestuurder. Werksure: Maandag-Donderdag 8h00-16h00 Vrydae: 8h00-15h00, Stuur CV's na: Email: carine@gofocus.co.za Website: www.gofocus.co.za Ontvangsdame pos beskikbaar. Besigheid: Tswane Digital Solutions. Adres: 62 Shirley Ave East, Murrayfield, Pretoria. Kwalifikasies: Matriek; goeie kommunikasie; Rekenaarvaardig; Telefoonetiket; Afrikaans & Engels. Kandidate van 18 tot 35. e-mail: sales@kmcopiers.co.za Pos beskikbaar vir Produksie Voorman, Minimum kwalifikasies: Matriek. Ondervinding: o Artisan / N3, Produksie bestuurkwalifikasie. 3 jaar ondervinding in die vervaardiging FMCG omgewing. Stuur 'n CV'S AAN: Karen vw@towergroup.co.za WERKSOEKEND: Solly 'n tuinman is op soek na werk. Hy het een dag beskikbaar in die week. Hy is baie betroubaar en altyd vriendelik. Skakel enige tyd vir Mariëtte by 072 954 5481 en Solly by 073 348 7440. Bettie, betroubare, eerbare dame benodig werk vanaf Dinsdae Vrydae. Het verwysing indien benodig. Bettie se telefoonnommer is 082 754 5182. Ben Buys, ʼn 56 jarige man met ʼn B Com graad, soek werk in die finansiële veld. Hy het ondervinding as rekenmeester asook voorraadbeheer en 'warehousing'. Ben kan gekontak word by 082 927 5912. Sannie soek werk in Pastel boekhou en enige algemene kantoorwerk, is dadelik beskikbaar. Tel. 084 043 8333 \ 011 472 7766. Maria soek dringend ʼn inwonende huiswerkerspos. Sal ook bereid wees om stukwerk te doen. Huidige werkgewer verhuis. Kontak Anneke Marx by 072 192 5194 vir verwysing.

Mbali is 'n baie betroubare huishulp. Ons emigreer dus probeer ons haar help om iewers werk te kry. Sy is baie vriendelik en woon in Florida. Sy is een dag in die week beskikbaar. Skakel my gerus. Mariëtte 072 954 5481 en Mbali 073 982 2350. Jongmense wat huise oppas en kyk na troeteldiere regdeur die jaar. o Angelique 0614728656 en Sebastian - 0840834731 Regina soek werk vir Dinsdae en Woensdae. Sy is 'n ware voorslag en is baie betroubaar en kan haar hoogs aanbeveel. Skakel vir Louisa Pretorius vir 'n verwysing by 083 556 4512 of (011) 675-7778. Miriam, ʼn betroubare huishulp, soek werk een dag ʼn week. Sy werk al 15 jaar by my. Skakel Frieda by 0828540322 vir ʼn verwysing. Vir die plasing van advertensies: Hannetjie Brody by 082 578 7598/ (011) 768 4888 of e-pos: brodycj@telkomsa.net voor 16:00 op ʼn Woensdag ALGEMEEN Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke. Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede is ABSA reknr.: 01063330384 Ons versoek ons lidmate om asb. debietorders jaarliks aan te pas. BEDIENINGSPAN Kerkkantoor nr.: Elsa of Anne-Marie 011 475 1440 Webwerf: www.constantiakruin.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 16:00 Behalwe op Maandae en Woensdae van 08:30 tot 16:00 Leraars: Dr. Anton Fick 083 967 2275 Ds. Jaco Schoeman 082 411 4080 Dr. Wicus van der Merwe 082 337 1568 Dr. Theo Marais 082 570 0769 (Floridaparkbediening) Ds. Barend Buys 084 671 0129 (Bedryfshoof en Engelse Bediening) Bestuurder: Geboue en Terrein: Nick van der Merwe 082 578 0580 Jeugwerker: Johann van der Walt 083 497 3776 Multimedia: Marinus Loots 082 928 9773 Oggendtee by Hoërskool Florida met pragtige musikale klanke: Serenade-trio van fluit, tjello en viool asook sang deur Douwe Bijkersma. Saterdag 5 Maart om 09:00 R100 pp Bespreking by Tina Langley 0834775467 of Erasmie Olivier 0842065364