ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9
|
|
- Randell Ross
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 015 GRAAD 9 PUNTE: 100 TYD: UUR AANTAL BLADSYE INSLUITEND VOORBLAD: 7
2 Wiskunde Graad 9 GET November 015 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord ALLE vrae.. Vraag 1 bestaan uit 5 meervoudige keuse vrae. Leerders moet slegs die letter van die korrekte antwoord in hulle antwoordstel skryf. (bv: 1.1 B).. Wys ALLE bewerkings duidelik en volledig.. n Goedgekeurde (nie-programmeerbare en nie-grafiese) sakrekenaar mag gebruik word. 5. Antwoorde moet PRESIES dieselfde genommer word as wat die vrae in die vraestel genommer is. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te werk.
3 Wiskunde Graad 9 GET November 015 VRAAG x A. C. 8 8x B. x D. 8x 8 x 1. Die -D vorm met 5 vlakke, 5 hoekpunte en 8 rande is n: A. silinder B. driehoekige prisma C. vierkantige piramide D. driehoekige piramiede 1. Die reguitlyn grafiek y+x+1=0 sal die x-afsnit sny by die punt: A. ( ; 0) 1 B. ( ;0) C. ( ; 0) 1 D. ( ;0) 1. Wat word dit genoem as parallele lyne mekaar sny by n snylyn? A. Vertikaal regoorstaande hoeke is supplimentêr B. Ko-binne hoeke is gelyk C. Die som van hoeke is D. Ooreenstemmende hoeke is gelyk 1.5 Tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle sal 110 lê? A. 109 and 111 B. 10 and 11 C. 15 and 0 D. 10 and 11 (10)
4 Wiskunde Graad 9 GET November 015 VRAAG.1 Vereenvoudig: , 15 5 ().1. 1 (0,5) (). Mandla en Sipho samel onderskeidelik R 900 in vir liefdadigheid in die verhouding 5:. Bereken die bedrag wat Mandla en Sipho onderskeidelik ingesamel het. (). Bereken die saamgestelde rente as R6 500 belê word vir jaar met 7,5% rente per jaar. () VRAAG (1).1 Vereenvoudig: x b 81x 1 b 6 () (). Faktoriseer volledig:.. 1 x ().. x x 15 (). Los op vir x : ().. x x 5 () (16)
5 Wiskunde Graad 9 GET November 015 VRAAG Figuur 1 Figuur Figuur.1 Al die figure bo is gemaak uit vuurhoutjies Voltooi die volgende tabel: (6) Driehoek (n) Getal vuurhoutjies (Tn).1. Skryf n vergelyking neer om te bepaal die getal vuurtjies in die n de figuur. ().1. Hoeveel vuurhoutjies sal daar wees in figuur 15? ().1. Watter figuur nommer sal uit 171 vuurhoutjies bestaan? () VRAAG 5 (1) B 1 F C A 55 E 1 5 D 5.1 ABCD is n parallelogram. Bepaal met redes die grootte van die volgende hoeke: B 1 () 5.1. A () 5.1. C () 5.1. B () 5. Gegee driehoek ABC, met DE//BC. A 1cm 0cm D 1 1 1cm E B 5cm 5 C
6 Wiskunde Graad 9 GET November Bewys dat ADE ABC. () 5.. Bepaal die lengte van AD en EC. (5) 5. In die diagram bo, BF=CE,AC= DF en AB=DE Bewys dat BC = EF. () 5.. Bewys dat ABC DEF. () 5.. Hoekom is B= E? (1) 5.. Wat is die verhouding tussen AB en ED? () (8) VRAAG 6 In die onderstaande diagram is n gelyksydige driehoek wat op n vierkant sit, met n ingeslote sirkel wat al die kante van die vierkant raak. A 8 cm B C D E 6.1 Bereken die ingekleurde oppervlakte van die diagram, as die hoogte van die driehoek 6,9cm is. Gebruik =, 1,en rond jou antwoord af na TWEE desimale plekke. (8) 6. Bereken die omtrek van driehoek ABC. () (10) 6
7 Wiskunde Graad 9 GET November 015 VRAAG Die sirkeldiagram ( pie chart ) wys hoe R105 miljoen van die maatskappy se begroting, verdeel was tussen die verskelleude dienste in 01. MAATSKAPPY SE UITGAWES IN 01 Behuising,% Beskerming, 17% Skulde,15% Ander,18% Gesondheid,11% Opvoeding,19% Welstad, 1% Vervoer & Komminikasie,% Hoeveel geld was begroot vir onderwys? () 7.1. Watter persentasie was begroot vir beskerming dienste en welsyn gesamenlik: (1) 7.1. Watter bedrag was gesamenlik toegeken aan onderwys en gesondheid? () 7.1. Watter persentasie was begroot skuld? (1) 7. n Boks bevat groen en rooi lekkers. As n lekkertjie toevallig uit die boks geneem word, is die waarskynlikheid dat dit n rooi een is. Wat is die waarskynlikheid dat 7 n groen lekkertjie geneem word? () 7 (10) GROOTTOTAAL 100
8 WISKUNDE GRAAD 9 EINDE VAN DIE JAAR NOVEMBER 015 EKSAMEN MEMORANDUM VRAAG 1 VRAAG 1 5 TOTALE PUNT ANTWOORD D C B D B 10 VRAAG NR. ANTWOORD TOEKENING VAN PUNTE PUNTE ,15 5 = 0,15 5 = (0,5) = 5 0, 5 = 1 punt vir 5 1 punt vir 5 1 punt vir 1 = = 6 OF 6,5 + 0,5 = 6,5. 5 Mandla samel: =R 500 in En Sipho samel : = R100 in. n A = P ( 1 i) A = R6500(1 0,75) A = R Rente=A-P = R1 57,9 OF Jaar 1: R ,5% = R87,50 Jaar : R6 987,50 7,5% = R5,06 Jaar : R7 511,56 7,5% = R56,7 Totale rente is R1 57,9 OF 1 punt vir 6,5 punte vir die antwoord 1 punt vir vereenvoudiging 1 punt vir vereenvoudiging 1 punt vir die formule 1 punt vir invervanging 1 punt vir vereenvoudiging OF 1 punt vir eerste jaar 1 punt vir tweede jaar 1 punt vir derde jaar (1) 1
9 Wiskunde Graad 9 Memorandum GET November 015 VRAAG Nr. ANTWOORD TOEKENING VAN PUNTE PUNTE x b 6x b = = x b b 1 punt vir die deel van elke term met 1 punt vir 9 81x 1 9x 1 punt vir = 6 6 b 1 punt vir.. 1 x = ( x 1) = ( x 1)( x 1) = ( x 1)( x 1)( x 1) b 6 x 1 punt vir die gemeenskaplike faktor 1 punt vir faktorisering ( x 1).. x x 15 = ( x 5)( x ) 1 punt vir ( x 5) 1 punt vir ( x ).. 1 x x1 x 1 x x x 5 x 0 x x x 0 x x 5x 0 x 6 1 punt vir 1 punt vir die berekening van die eksponent. 1 punt vir verminigvuldiging met gemeenskaplike teller 1 punt vir additiewe inversie 1 punt vir antwoord (16)
10 Wiskunde Graad 9 Memorandum GET November 015 VRAAG NR. ANTWOORD TOEKENING VAN PUNTE.1.1 Driehoeke (n) punt vir elke Getal vuurhoutjies (Tn) antwoord.1. Tn n punte vir korrekte.1. T 15 = (15) = 5.1. T n n 171 n 171 n n 57 formule 1 punt vir korrekte invervanging 1 punt vir die antwoord. 1 punt vir invervanging 1 punt vir vereenvoudiging PUNTE 6 (1) VRAAG 5 NR. ANTWOORD TOEKENING VAN PUNTE PUNTE B 1 = 55 (Gelykbenige ) 1 punt vir stelling 5.1. A + B = 180 (Sum of s in a ) A = 180 A = A = 70 1 punt vir rede 1 punt vir stelling 1 punt vir rede 1 punt vir vereenvoudiging 5.1. C= 70 (opp. s van n parallelogram) 1 punt vir stelling 1 punt vir rede 5.1. B = 55 (Verwiss. s BF BC) 1 punt vir stelling In ADE and ABC A = A (Gemeenskaplik) D 1 = B (Ooreenstemmende s DE BC) E 1 = C (Ooreenstemmende s DE BC) ADE ABC ( ) 1 punt vir rede 1 punt vir stelling en rede 1 punt vir stelling en rede
11 Wiskunde Graad 9 Memorandum GET November AD DE AB BC AD AD 5 AD 5cm 1 punt vir proporsionaliteit 1 punt vir vereenvoudiging 1 punt vir invervanging 5 EC DB AE AD EC EC 6cm BF = CE (Gegee) BF + CF=CE + CF BC = EF 5.. In ABC and DEF AB = DE (Gegee) AC= DF (Gegee) BC = EF (Bewys in 5..1) ABC DEF(sss) 1 punt vir stelling 1 punt vir rede 1 punt vir stelling en rede 1 punt vir stelling en rede 1 punt vir stelling en rede 1 punt vir stelling en rede 5.. Ooreenkoms. s of Kongruensie s OF ABC DEF 5.. AB=DE (Gegee) OF AB DE verwisselende s is gelyk 1 punt vir korrekte rede 1 punte vir stelling en rede (8) VRAAG Oppervlakte van driehoek= = 8 = 6cm Opp. = ½bh = ½(8)(6,9) = 7,7cm ) =,1 x = 50,cm Skadu opp= opp vierkant + opp driehoek opp sirkel = 6 + 7,7 50, = 1,8cm 6. P= AB + AC + BC = = cm punte vir die oppervlakte van vierhoek punte vir die oppervlakte van n driehoek punte vir die area van n sirkel punte vir die antwoord 1 punt vir invervanging 1punt vir die antwoord (10) 8
12 Wiskunde Graad 9 Memorandum GET November 015 VRAAG % van R punt vir 19 vereenvoudiging R = R % + 1% = 1% % + 11% = 0% 0% van R punt vir vereenvoudiging 0 R = R % punt vir 18 P(Rooi) = 7 1 punt vir = 18 1 punt vir die breuk Groen = 18 = P(groen)= = 7 (10) GROOTTOTAAL 100 5
OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m30920 1 Meetkunde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 MEETKUNDE, DATAHANTERING
More informationINSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.
HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNSTE TEORIE VRAESTEL GRAAD 9 DATUM: Junie 2015 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME F. WEEKS MODERATOR: ME L. KOK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM en
More informationDans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS
OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 'n addendum van 9 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DoE/Voorbereidende
More informationDEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING
KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE
More informationTable of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018
Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds
More informationDie Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool
Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za
More informationTable of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017
Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2015 GAUTENG PUNTE: 120 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele
More informationMnr. G.G Rousseau 29 September 2016
LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum:
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2 PUNT E: TYD: 30 NAAM: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy manuskrippapier. 2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V MODEL 007 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Rekenaartoepassingstegnologie/V DoE/Model 007 VRAAG : TOTAAL 8 punte. Aantal sigbladlêers
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:
More informationProvincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015
PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2015 KWAZULU-NATAL PUNTE: 120 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele
More informationGeloofsvorming by kinders en jongmense
Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?
More informationDEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE
DEPARTMENT OF TRANSPORT GG 23345 (RG 7336) No. R. 499 26 April 2002 MERCHANT SHIPPING ACT, 1951 (ACT No. 57 OF 1951) AMENDMENT OF TONNAGE REGULATIONS, 1986 The Minister of Transport has, under section
More informationTritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017
Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike
More informationEmpathy Ouerhandleiding
Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...
More informationAFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER
REKINING NOMMER DIE MUNISIPALE BESTUURDER EMTHANJENI MUNISIPALITEIT BESWAAR TEEN DIE BESLUIT VAN DIE MUNISIPALE WAARDEERDER OOR AANGELEENTHEDE RAKENDE N SPESEFIEKE EIENDOM SOOS AANGETOON OF WEGGELAAT UIT
More informationOpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25019 1 Kleursimboliek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 PERSOONLIKE
More informationPreek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:
Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat
More informationCAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level
CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level AFRIKAANS 8679/2 PAPER 2 Reading and Writing OCTOBER/NOVEMBER SESSION 2002 1 hour 45 minutes Additional materials:
More informationFilippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du
Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte
More informationGOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond
Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy
More informationOm te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.
Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het
More informationSPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL
c entre Number andidate Number Name www.xtremepapers.com MRIGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education FRIKNS S SEON LNGUGE Paper 2 Listening 0548/02 SPEIMEN [REVISE
More informationErediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:
Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele
More informationthis room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle
Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor
More informationSinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016
Sinodale Aandeel Inligting soos op 28 Januarie 2016 Die sinodale kantoor kry soms navrae oor die moontlikheid om afslag of korting op sinodale aandeel te gee. Ander vra weer dat die Sinode die sinodale
More informationWord n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach
Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017
More informationSpreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017
1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts
More informationVir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch
Oorlewingsgids Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch Wat is Ingenieurswese, en hoe maak ek 'n sukses van my graadprogram? 2011 "An engineer has to know a lot
More informationn Gids om kinders tuis te help lees en skryf
Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste
More informationAgri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1
Omri van Zyl Uitvoerende Direkteur: Agri SA 7 September 2016 Agri Noordwes Kongres Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1 Droom 2015 Agri SA 2 Suid Afrika
More informationSluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening
Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir
More informationToestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.
Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie
More informationFor 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009
For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009
More informationBaie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.
Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk
More informationPreek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman
Preek Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman Reekstema: Hoe om in vrede en liefde met ander te leef Skriflesing: Gen 29:31-30:24 Hierdie verhaal handel oor die konflik tussen Ragel en Lea. Die rede
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec
Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More informationJosua - van jongs af n leier
Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë
More informationJan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself
Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26
More informationIK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.
IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR
More informationGeologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And
Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And The Kingdoms Of Lesotho And Swaziland By South Africa
More informationGENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.
1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:
More informationElektrisiteit as 'n vorm van hitte *
OpenStax-CNX module: m21143 1 Elektrisiteit as 'n vorm van hitte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE
More informationTeks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:
Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,
More informationPROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE
PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE 1. Agtergrond: Suid-Afrikaanse boere het hul eie families tradisioneel op plase begrawe enplaaswerkers en hul gesinne is ook dikwels op die plaas begrawe. Daar bestaan sterk
More informationDIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.
SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die
More informationLEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS
LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS Kwartaal 1 1 WEEK 1-5 Hoofstuk 1:Ontwikkeling van die self in die samelewing 1. Lewensvaardigheid wat nodig is om aan tepas by verandering as deel van n gesonde leefstyl
More informationKingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *7405289939* FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/01 Paper 1 Reading October/November 2014 No Additional
More informationAFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye
More informationSeisoen van die Gees
HENRIWEG 1045 ELDORAIGNE TEL: 012 654 6904 GESPREKSGIDS VIR KLEINGROEPE EN INDIVIDUE 7 Mei 30 Junie 2017 Seisoen van die Gees Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe HOE DIE
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër
Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children
More informationVERVULLING MET DIE HEILIGE GEES
SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FRIKNS EERSTE ISIONELE TL V2 FERURIE/MRT 2018 PUNTE: 70 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 41 bladsye. frikaans Eerste ddisionele Taal/V2 2 E/Feb. Mrt. 2018 INSTRUKSIES
More informationVolume 3 van 2016 September 2016
Deo aan God alle eer Gloria Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Ermelo 1909-2016 Volume 3 van 2016 September 2016 Kinderkerk - 3 Kuierhoekie - 5 Basaar - 6 Klippie in my skoen
More informationOns doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...
Augustus 2017 Die Voorsitter van die Kerkraad NG Gemeente Geagte Dominee en Kerkraad Ondersteuning aan die Dowes: hoe kan hulle glo sonder om te hoor 136 Jaar gelede was die NG Kerk die stigter van die
More informationPREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde 2 PREDIKANTE IN-FONDS LEWENDE ANNUÏTEIT INHOUDSOPGAWE Agtergrond 4 1. Wie kan
More informationGESONDE EETGEWOONTES *
OpenStax-CNX module: m27833 1 GESONDE EETGEWOONTES * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1: Jul 7, 2009
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *5425933363* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/01 Paper 1 Reading and Writing October/November
More informationBesprekingsvrae vir selgroepe
Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie
More informationNow as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---
Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as
More information'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationBybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationGRADE 12 SEPTEMBER 2013 TOURISM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2013 TOURISM MARKS: 200 TIME: 3 hours *TRSMDM* This question paper consists of 23 pages. 2 TOURISM (SEPTEMBER 2013)
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2017 VISUELE KUNSTE V2 (PRAKTIES)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 VISUELE KUNSTE V2 (PRAKTIES) PUNTE: 0 TYD: ONDERWERP 1: Moet gedurende die 2 de kwartaal by die skool en/of tuis gedoen word [50]. ONDERWERP 2: Moet
More informationDie Uur Wat Die Wêreld Verander
Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na
More informationGeologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And
Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And The Kingdoms Of Lesotho And Swaziland By South Africa
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Januarie 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg nog n aflewering in die reeks wat in 1987/88 in die Pretoria News verskyn het. U moet maar verskoon as ek inligting
More informationKoshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente
Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Inligting insake koshuisplasings Hierdie pamflet bevat belangrike inligting oor die koshuisplasingsproses, die plasingsbeleid en die werking van
More informationOns het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.
Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help
More informationDankie dat jy hierdie eboek gekoop het!
Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa
More informationSAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction
SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction from the dominium - toets Voorgeskrewe werk Hierdie eenheid
More informationSONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS
SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE 1e Diens WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Saartjie Dirk Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB543:1-3 Here Jesus ek
More informationNasionale Senior Sertifikaat Eksamen
Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen Geografie: Vraestel 1 November Eksamen 2015 Graad 10 Tyd: 3 uur Totaal : 225 INSTRUKSIES 1. Beantwoord DRIE van die VIER vrae. 2. Lees vrae aandagtig deur voordat jy
More informationSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FRIKNS EERSTE ISIONELE TL V2 2017 PUNTE: 70 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 33 bladsye. frikaans Eerste ddisionele Taal/V2 2 E/2017 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees L die instruksies
More informationGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 GESKIEDENIS MODEL 2012 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 10 bladsye. Geskiedenis 2 DBE/2012 NSS Graad 10 Model
More informationDie Anglo-Boereoorlog *
OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS
More informationFaith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.
Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.
More informationHet die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?
Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? Die groeiende getal van opregtheid van hart en waarheid soekers struikel oor ʼn ontstellende bewering: oor die eis van die Roomse Katolieke dat
More informationMy droomkombuis. Werkboek vir n opknapper
My droomkombuis Werkboek vir n opknapper tuis&home Begin solank Alles begin by n droom en as jy oor n perfekte kombuis droom, kan jy dit bewaarheid. Begin deur uitknipsels uit jou gunstelingdekortydskrifte
More informationDie Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.
SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)
More informationLAAT JOU KANTOOR VIR JOU WERK!
LAAT JOU KANTOOR VIR JOU WERK! Aangebied deur Mia Vermaak Dept. Arbeidsterapie Universiteit van die Vrystaat T: +27(0)51 401 9111 info@ufs.ac.za www.ufs.ac.za UITNODIGING Kom leer hoe om jou kantoor in
More information11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die
INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...
More information7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE
7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE Hierdie is n gesamentlike projek van gemeentes binne die Verenigde Ring van Stellenbosch. ELKE RITME WORD GESIMBOLISEER DEUR N BEPAALDE SIMBOOL: Week 1 Spieël Week
More informationTo love without knowing how to love wounds the person we love.
To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein
More information1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.
1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig. GEEN VERDERE VRAE. VERDERE ONDERVRAGING DEUR MNR. SCHABORT: Op die lode Vloer waar Dr. Aggett ondervra
More informationPROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP. Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary)
PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary) BISHO/KING WILLIAM S TOWN Vol. 24 26 APRIL 2017 No. 3831
More informationJesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FRIKNS EERSTE ISIONELE TL V2 NOVEMER 2017 PUNTE: 70 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 41 bladsye. frikaans Eerste ddisionele Taal/V2 2 E/November 2017 INSTRUKSIES EN
More informationFasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry
Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder
More informationDie 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.
Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie
More information21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.
21. MA GENESING Deel in hierdie sessie met die pyn in jou verhouding met jou ma, stiefma, huisma in die geval van n koshuis of kinderhuis met ander woorde met die ma-figuur wat jou grootgemaak het. Indien
More informationDie Kerk Kry Moeilikheid
Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 2017 PUNTE: 70 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan
More informationHOOFSTUK 6. Resultate van ondersoek
HOOFSTUK 6 Resultate van ondersoek 6.1 Aantal proefpersone en toetse Daar is 'n totaal van 2349 dogters tussen die leeftye 12 tot 18 jaar getoets. Die aantal dogters per leeftydsgroep per item word in
More information