For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Similar documents
Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jesaja sien die Toekoms

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

GEBED VIR KERKLEIERS

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Petrus en die Krag van Gebed

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Petrus en die Krag van Gebed

Dawid die Skaapwagter

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Profetiese woord vir 2017 en verder

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

God se Woord. God se Wil

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Seisoen van die Gees

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

BYBELS-GESONDE GESINNE

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

LoveGodGreatly.com 1

Besprekingsvrae vir selgroepe

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Josua - van jongs af n leier


Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Paulus se Verbasende Reise

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 4). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: Gal.5:16,25

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

OORWINNING OOR DEPRESSIE

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Die Studie van Bemiddelings Gebed

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Pelgrimstog deur die Lewe

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Hoop. in tye van nood. Benescke Janse van Rensburg. Oordenkings oor Psalms. Bybelstudie vir kleingroepe en individue

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Agtergrondleeswerk. Skoene van Bereidheid om die Evangelie van Vrede te verkondig

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Die krag van. n vrou wat bid

DIE AA NDBOODSKA PPER

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Volume 3 van 2016 September 2016

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Transcription:

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009 be just fine? The responsibility is mine! Die sukses van 2009 hang af van wat ék daarvan gaan maak, hoe ek gaan reageer, gaan antwoord op wat nuwe jaar gaan bring, my antwoord teenoor God gaan wees dit is my ver-antwoord-elikheid, my response-ability. Wat is ons grootste verantwoordelikheid? Reaksie? Here se groot genade elkeen ingeboude God-gegewe potensiaal om die lewe te kan leef. Elkeen die verantwoordelikheid ( responsibility ) ons innerlike potensiaal uit te leef nie net tot die verbetering van ons eie lewenskwaliteit nie, maar veral ook tot eer van God en tot seën van ander mense. Die liefdesgebod, deur Jesus self verwoord in Matt. 22: 37-40, verwag immers van ons om nie net vir ons self te leef nie, maar primêr vir God en ander Lees. Daarby gee Jesus, volgens Luk. 10: 28, ook die versekering: Doen dit en jy sal die lewe verkry. Dus: om werlik te leef, die nuwe lewe in die nuwe jaar te leef, oorwinnend te leef - aanvaar verantwoordelikheid vanuit jou eie potensiaal - leef volgens die liefdesgebod - leef doelgerig. DVD: Goal! (S Covey)

2 Verantwoordelikheid en doelgerigtheid = beginsels, deur verskeie woorde uit die Here se Woord ondersteun. Luister rustig na die volgende aanhalings, kronologies geneem uit die bladsye van die Bybel. Dink oor elkeen na, mediteer daaroor, maak dit jou eie. Stel jou regtig daarop in om elke teksverwysing volledig te internaliseer, vir jouself toe te eien. As jy doelgerig lewe, met verantwoordelikheid en met vertroue op God, kan jy vir seker weet: The year 2009 is going to be fine. Daar wag n sege in 2009. Kom gaan op hierdie segetog gebaseer op die beginsels van vertroue en verantwoordelikheid en doelgerigtheid: Gen. 4: 6-7: Toe sê die Here: Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk? Wag daar nie vir jou blydskap as jy goed doen nie? Eks. 35: 31: Die Here het hom toegerus met Sy Gees sodat hy met vaardigheid, insig en verstand enige werk kan doen., verantwoordelikheid en doelgerigtheid Num. 13: 30: Ons moet beslis, want ons kan. = doelgerigtheid 2 Sam. 22: 33, 48: God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig. Dit is God wat my die oorwinning gee. Ps. 1: 1-3: Dit gaan goed met die mens wat in die woord van die Here sy vreugde vind. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak. en doelgerigtheid Ps. 20: 7: Dit weet ek: Die Here sal die oorwinning gee! Uit die heilige hemel verhoor die Here gebed; die Here gee deur Sy groot mag oorwinning. Ps. 119: 1, 6, 32, 37: Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.

3 As ek al U gebooie in ag neem, sal ek nooit raad-op wees nie. Ek is gretig om U gebooie te gehoorsaam, want U verryk my lewe. Weerhou my van n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys. Ps. 128: 1-2: Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en Sy wil doen. Die vrug van jou arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees. en verantwoordelikheid Jes. 40: 29, 31: Die Here gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Jes. 49: 5: Die Here het my n belangrike opdrag gegee en my God gee my die krag om dit te doen., verantwoordelikheid en doelgerigtheid Jer. 29: 11: Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle n toekoms gee, n verwagting! Dan. 11: 22: Die mense wat hulle God ken, sal vasstaan. Sef. 3: 16-17: Moenie bang wees nie, moenie jou hande moedeloos laat hang nie. Die Here jou God is by jou. Hag. 2: 4-5: Skep moed, sê die Here, skep moed! Begin met die werk, want Ek is by julle. My belofte sal Ek nakom: My Gees sal altyd by julle bly. Moenie bang wees nie! Mark. 4: 40: Toe sê Jesus: Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie? en verantwoordelikheid Mark. 9: 23: Jesus antwoord: Vir die een wat glo, kan alles. Rom. 7: 4: Julle behoort nou aan Hom wat uit die dood opgewek is. Daarom moet ons n vrugbare lewe lei in diens van God.

4 1 Kor. 9:26: Hardloop soos een wat nie van sy doel onseker is nie. en doelgerigtheid 2 Kor. 9: 6: Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; wie volop saai, sal volop oes. Gal. 5: 6: Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade oorgaan. Efes. 5: 15-16: Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. en doelgerigtheid Fil. 3: 13-14: Ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in = doelgerigtheid Fil. 4: 11: Ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp. Fil. 4: 13: Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee., verantwoordelikheid en doelgerigtheid Hebr. 6: 3: Ons sal verder gaan as God dit toelaat., verantwoordelikheid en doelgerigtheid Hebr. 12: 1: Laat ons elke las van ons afgooi en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop. en doelgerigtheid Hebr. 12: 3: Hou Jesus voor oë. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie. en doelgerigtheid Jak. 1: 4: Die volharding moet end-uit volgehou word, sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming. en doelgerigtheid Jak. 1: 25: Iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat n mens vry maak en dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen. en doelgerigtheid Jak. 2: 14, 26: Wat help dit as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? n Liggaam wat nie

asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood. 2 Petr. 1: 3: Die Here se Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe. Gaan jy akkoord met die Woord? Dit vra van jou om te vertrou en om te strewe om so te lewe. Wat beleef jy? Waarna streef jy? Wat verwag jy? Waarvoor wag jy? It s up to you, so start to do! Om oorwinning te ervaar in die nuwe jaar word bepaal deur jou potensiaal. Behaal n sege in 2009 - of, daarenteen, veel méér as een! For 2009 to be fine, the responsibility is mine Stilgebede Lied 519: 2, 3, 4 (Sittende, direk na stilgebede) Gebed (terwyl melodie van 519 aanhou speel - saggies!) Slotlied = 489: 1, 3 Seën. 5