Verhouding Elbeth Pretorius

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

Die Kerk Kry Moeilikheid

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Profetiese woord vir 2017 en verder

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

GEBED VIR KERKLEIERS

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Deur Christus Alleen

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Seisoen van die Gees

Josua - van jongs af n leier

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Besprekingsvrae vir selgroepe

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

God se Woord. God se Wil

BYBELS-GESONDE GESINNE

LoveGodGreatly.com 1

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Paulus se Verbasende Reise

Eish! Ek wens ek het dit nooit gehoor nie

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

OORWINNING OOR DEPRESSIE

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Die krag van. n vrou wat bid

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Hoe om die Verlede te Begrawe

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Transcription:

Verhouding Elbeth Pretorius Verhouding. Deel van ons alledaagse lewe, en tog seker een van die konsepte in die lewe waarmee ons die meeste probleme ondervind. Wat is jou verwagtinge in en van n verhouding? Ons verhouding met God het n vertikale komponent ons verhouding met die mense vir wie ons lief is (en die vir wie ons minder lief is). En tog behoort ons verhouding met ons medemense n spieëlbeeld te wees van ons verhouding met ons Koning (en omgekeerd) Wat is in n verhouding? Vertroue: en Heb 11:1 Die geloof dan is n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Psa 112:7 Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE. Psa 40:4 (40:5) Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie. Om jou vertroue te stel in die Here, gee ons die gemoedsrus om in Sy vertroue in te gaan. Om te weet, maak nie saak wat rondom ons gebeur en wat die uiteinde van die saak gaan wees nie, God is in beheer! Vergifnis: Mat 18:21 Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? Mat 18:35 So sal ook my hemelse Vader aan julle doen as julle nie elkeen sy broeder van harte sy oortredinge vergewe nie. Kol 2:14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael, n Verhouding is nie net n plek waar vergifnis ontvang word nie, maar ook gegee word. Net soos wat ons vrylik vergewe is van alle sondes en ons verlede, het ons nodig om ander te vergewe. Vergewe en dit te laat aan. Is dit nie wonderlik dat al ons skuld uitgedelf en weggeruim is nie. Daar is geen letsel of merk daarvan oor nie. Jesus se bloed het ons vrygekoop. Eg en Opreg Joh 14:18 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Heb 13:5 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.

Verhouding is n wettige verbintenis. Ons is nie weeskinders nie. Ons is nie net deur ons Hemelse Vader aangeneem nie, maar Hy het ons sy eie gemaak. Ring: Est 8:8 Skryf julle maar, wat die Jode betref, soos julle dit goedvind uit naam van die koning, en verseël (verbond) dit met die seëlring van die koning; want n geskrif, In naam van die koning geskrywe en verseël met die seëlring van die koning, kan nie herroep word nie. 2Ti 2:19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid. Heb 7:22 in sover het Jesus van n beter verbond borg geword. Om te dink dat hierdie verbond so seker en so sterk is dat Jesus bereid was om die borg van hierdie verbond te word. Dit is soos n dubbel verseëling in hierdie onherroeplike liefde. Jes 62:2 En die nasies sal jou geregtigheid sien en al die konings jou heerlikheid; en jy sal met n nuwe naam genoem word wat die mond van die HERE sal noem. Dit is soos n vrou wat haar man se van kry wanneer hulle wettiglik getroud is Jy het n nuwe naam wat jou verbintenis in hierdie verhouding bekragtig. n Nuwe identiteit. n Christus identiteit. Hoop: Hand 2:26 Daarom is my hart bly en my tong juig, ja, ook sal my vlees nog rus in hoop. Rom 8:31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Luk 9:50 Maar Jesus sê vir hom: Moet hom nie belet nie, want wie nie teen ons is nie, is vir ons. Selfs wanneer dit nie so goed gaan nie, is ons rustig ons het mekaar. Saam kan ons meer vermag as ek alleen. Met Jesus aan my kant kan ek elke situasie oorbrug en oorwin. Weereens is die resultaat RUS. Outoriteit: Hierdie woord het baie negatiewe konnetasies. Miskien omdat ons aan soveel voorbeelde van negatiewe outoriteit kan dink. Indien ons egter bereid is om hierdie woord binne die konteks van die Woord beter te leer ken, en toe te pas in ons lewe, vind ons dat outoriteit eintlik n wonderlike ding is. Binne goddelike outoriteit is daar beskerming en voorsiening. Wanneer ek aan God se outoriteit onderwerp is kan ek werklik sê: As God vir my is, wie kan dan teen my wees! Dan kan Jak 4:7 werklik word in my lewe. Rom 10:3 Want omdat hulle die geregtigheid van God nie ken nie en hulle eie geregtigheid probeer oprig, het hulle hul aan die geregtigheid van God nie onderwerp nie. Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. Rom 13:5 Daarom is dit noodsaaklik om jou te onderwerp, nie alleen ter wille van die straf nie, maar ter wille van die gewete.

Uniek: MOET NIE jou verhouding vergelyk met ander se verhoudings nie. Comparison is the killer of joy. Omdat jy uniek is, en jou behoeftes uniek is, is jou verhouding ook uniek. Jes 44:2 So sê die HERE, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help: Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesúrun wat Ek uitverkies het! (Sit jou eie naam in die vers!) Jes 49:1 Hoor na My, eilande, en luister, volke wat ver is! Die HERE het My (jou eie naam) geroep van die moederskoot af, van my geboorte af het Hy my naam genoem. Jer 1:5 Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Zec 2:8 Want so sê die HERE van die leërskare: Hy het my gestuur agter heerlikheid aan na die nasies wat julle uitgebuit het; want wie julle aanraak, raak sy oogappel aan. Dink net aan die grootheid van hierdie woorde. Jy is so spesiaal dat Hy jou al geken het nog VOORDAT jy in die moederskoot gevorm was. Jy was toe al reeds vir God belangrik en kosbaar was. Hier het Hy jou reeds afgesonder en Sy eie genoem. Dig: Dink aan Moses in die mandjie. Die mandjie was verseël. Die water kon nie die mandjie binnekom nie. Net so (geseël deur die bloed van Jesus) kan geen storm jou mandjie laat sink nie. Hoe hou ons ons verhouding dig? Deur dit te hou na U Woord. (Lees gerus die volle preek oor storms deur Pastoor Riaan Rabe) Storms in jou lewe mag dalk ontstaan as gevolg van: Ongehoorsaamheid Repent (doen die Woord!) Jou assosiasie met God (Spreek die storm aan) Verkeerde assosiasies bv. Ongelyke juk Geduld WAG! Rom 8:35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Rom 8:39 of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie. Interessant dat die term Wie en nie wat in hierdie gedeelte gebruik word! Wie sit agter jou storm? Intimiteit: IN'TIMACY, n. [from intimate.] Close familiarity or fellowship; nearness in friendship. Let op die verklaring van die woord. (Fellowship two fellows in one ship!) Vriendskap. Dit is soveel meer as net kennis. Dit is so naby. Dit deel die lag en die pyn van die lewe. Dit is nie veroordelend. Dit gee om. Dit is dikwels ons en nie God wat hierdie nabyheid breek. Maar daar is altyd herstel Jam 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. (Dit is n verklaring. Nie net mis-

kien nie.) Nimmereindigend: Elke vrou se droom and they lived happily ever after. Dit is jou beskore! Jer 31:3 Die HERE het aan my verskyn uit die verte: Ja, Ek het jou liefgehad met n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid. Jud 1:21 en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag. (Bewaar jouself!) Getrou en Lojaal: 1Sa 12:24 Vrees net die HERE en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het. 1Co 1:9 God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus, onse Here. 1Co 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. 1Th 5:24 Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen. En al hierdie karaktereienskappe van liefde word deur n God van Liefde in stand gehou. Dit staan vas. God is geen man dat Hy sou lieg nie; of n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie? Num 23:19 Verhouding: is soos two-sided tape. Geen verhouding kan net van een kant af gebou word nie. God wat jou geskep het, het nog nooit die verhouding verlaat nie. Hy was soos die vader van die verlore seun, nog altyd op die uitkyk vir jou. Hy wag vir jou met oop arms, sonder verwyt. (of liefde) is nie n emosie nie. Pasop vir emosies dit is misleidend. Liefde is n baie diep WETE. is n veilige hawe. Daar is nie vrees (bang wees) in liefde nie net respek. n Plek waar ek foute kan maak en nie verwerp word nie. Is die verwagtinge wat ons van verhoudings het Bybels, of is dit gebaseer op die beeld wat die wêreld oor n lang tyd, baie subtiel op ons afgedruk het? As ons na die boonste verse kyk, dan lyk dit asof God die een is wat die meeste in die verhouding insit. Hoeveel sit ons in? Verhoudings word nie in die openbaar gebou nie. Dit is n baie intieme persoonlike lewenswyse. God het jou so lief dat Hy op die persoonlike vlak saam met jou wil stap. Hy het alles gegee. Hy het Sy seun, Jesus, gegee sodat jy in die volheid van hierdie verhouding met n lewende God kan staan.

Kyk net hoe kosbaar is jy jy is n dogter in die Koning se paleis! Psa 45:11 (45:12) as die Koning u skoonheid begeer want Hy is u Heer buig u dan voor Hom neer. Psa 45:12 (45:13) En, o dogter van Tirus met geskenke sal hulle u guns soek, ja, die rykstes van die mense. Psa 45:13 (45:14) Louter heerlikheid is die Koning se dogter daarbinne; van gouddraad is haar kleding. Psa 45:14 (45:15) In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring. Psa 45:15 (45:16) Hulle word gelei met vreugde en gejuig; hulle gaan in die Koning se paleis in. Waar vertroue is, is liefde. Waar liefde is, is Vrede. Waar vrede is, is God. En waar God is, is niks meer nodig nie!