Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

Similar documents
Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Empathy Ouerhandleiding

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

God se Woord. God se Wil

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Jesaja sien die Toekoms

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Besprekingsvrae vir selgroepe

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Seisoen van die Gees

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Profetiese woord vir 2017 en verder

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Josua - van jongs af n leier

LoveGodGreatly.com 1

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 4). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: Gal.5:16,25

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Petrus en die Krag van Gebed

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Petrus en die Krag van Gebed

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

To love without knowing how to love wounds the person we love.

PULA IMVULA. Daar is n ou Afrika spreekwoord wat. van passie, doelwitte & vordering. November Groei saam. Van mentees tot wenners

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ontmoeting met NG Kerk-Ringe, Oos-Kaap, Julie en Augustus Hoe kan die Kerk 'n rol speel in die onderwys?

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

'n Mens wonder of sinodegangers met eerlikheid kan sê dat hulle gevra wat vir die Here aanneemlik is ( Efesiërs 5:10 ).

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

PULA IMVULA. Landboukontrakteurs. Kontrakwerk is besig om meer en meer. wat jy nodig het om te weet. Lees Binne: oktober 2014

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Die kerk van die Woord

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Transcription:

Handleiding 12 Borgskapwerwing en -bestuur bestuur 1 GKSA - Borgskapwerwing Borgsk en bestuur

12.11 INLEIDING Borge stel daarin belang om ʼn kerk te ondersteun en terselfdertyd hulle besigheid, op een of ander manier, te bevorder. ʼn Borgskapgeleentheid moet dus die grootste moontlike bemarkingsblootstelling vir hulle bemarkingsbegroting bied wat as ʼn besigheidkoste afgeskryf word. Borge word dus nie vir skenkings gevra nie, maar om in ʼn bemarkingsgeleentheid te belê. Sodra die kerk borge gewerf het, is dit belangrik om met hierdie belanghebbendes in kontak te bly en die borgskappe te bestuur. 2

12.2 BORGSKAPWERWING 12.2.1 Riglyne vir die werwing van borge Daar is vele plaaslike besighede wat bereid is om te help mens moet hulle net vra! Die kerk kan die volgende stappe volg om ʼn borg te werf. Onthou dat ʼn borgskappakket as ʼn verkoopsinstrument gebruik moet word en moet daarom aanloklik wees, met ander woorde die waardes (handelsmerk) van die kerk weerspieël. Stap 1 Definieer die kerk se doelwitte en maak hulle meetbaar: meetbaar Wat wil die kerk bereik? Beraam ʼn begin- en einddatum asook ʼn manier om doeltreffendheid te meet. As ʼn potensiële borg besluit om ʼn bydrae tot die kerk te maak, sal die borg die kerk beter wil leer ken en op grond van hierdie kennis, kennis, sal die borg besluit of hulle met die kerk betrokke en/of geassosieer wil word. Stap 2 Ken die getalle! Weet hoeveel hoev mense die program dalk mag beïnvloed. Byvoorbeeld: Weet hoeveel lidmat idmate, hoeveel predikante en vrywilligers bereik kan word. Moenie die getalle opblaas nie; hou dit realisties. ʼn Borg org sal sekere voordele verwag wat borgpublisiteit insluit en moet oor die geraamde hoeveelheid publisiteit ingelig word. Byvoorbeeld: As A die kerk ʼn webwerf het, voorsien oorsien hulle met die aantal webwerfbesoekers van die kerk. Verskaf die borg met ʼn gedetailleerde uiteensetting van borgvoordele /-erkenning. / Voorbeeld (in Engels): Title Sponsorship Investment: 6 R50 000 GKSA - Borgskappwerwing en -bestuur

Recognition & Benefits Titling > Category Exclusivity > Status as Title sponsor and listed as title sponsor in all paid and in-kind print, radio and digital media advertisements, as well as all collateral material > Recognised as follows: Title Sponsor (logo, next to even name/logo) Hospitality > 2 Platinum tickets > 4 Gold tickets > 8 Regular tickets > President & CEO afforded opportunity to address audience at VIP Receptions > Exclusive, 2-week presale period to promote and sell tickets to sponsor s employees, clients and prospects Stap 3 Bepaal wie is reeds by die kerk betrokke. Kyk rond in die plaaslike gemeenskap vir iemand wat reeds ʼn goeie gemeenskap vennoot-borg is. Gee hulle die vergunning en stel hulle in staat om deel te neem. Kyk na besighede wat nuut in die dorp is, en ʼn indruk wil maak. Gebaseer op die getalle, dink aan watter besighede daardie tipe van volume kan hanteer. Stap 4 Maak seker dat die besighede wat genader word, die relevante getalle sal kan hanteer. Soek besighede wat met die gehoor verband hou (die verskillende belanghebbendes van die kerk), soos ʼn boekwinkel wat boeke verkoop wat die kerk graag sou lees. Stap 5 Hou in gedagte tydens die ontwikkeling van die aanbod hoe die vennoot sal kan baat, behalwe om net ʼn goeie korporatiewe burger te wees. Bepaal wat hulle uit die verhouding wil hê. Die borgskapvlakke behoort beduidende verskille te toon sodat die beste opsie vir die besigheid voor die hand liggend sal wees - hulle is dan in staat 7

om duidelik en vinnig te identifiseer wat vir hulle van waarde sal wees, maar slegs as dit maklik is om die waarde te sien. Stap 6 Moet nie verwag dat alle potensiële borge op die trein gaan spring, sonder ʼn oproep om die transaksie te beklink nie. Kies die beste vrywilligers en kontak elkeen van hulle. Dink daaraan as skenkerprospektering (wat dit baie wel in die toekoms kan word) en ontwikkel ʼn lys van moontlike borge, op lidmaatverbindings gebaseer. Bepaal dan hoeveel hulle waarskynlik sou borg en vra vir daardie vlak van borgskap. Kontak die besighede, lei met die feite en wys die verskil wat hulle in hul eie agterplaas kan maak en stel ʼn sperdatum vir die maak van ʼn besluit. Stap 7 Erken, bedank en sluit die vennote by alle korrespondensie in. Hou hulle op hoogte van die vordering asook die resultate, deur middel van gereelde telefoonoproepe of persoonlike besoeke. Hoe meer aandeel die vennote in die program het, hoe beter is die kans op sukses. 12.2.2 Die dryfveer vir borge ʼn Besigheid se motivering om die kerk te borg sal bepaal hoe hulle benader moet word. Daar is vele besigheidsvoordele vir borgskap, maar die volgende is die mees algemene: 1. Toenemende handelsmerklojaliteit: Die handelsmerk verdien vertroue en lojaliteit van mense wat meer besigheid en verspreiding van die handelsmerknaam waarborg. 2. Handelsmerkonderskeid: Daar word makliker onderskeid tussen verskeie handelsmerke getref en ʼn spesifieke handelsmerk se naam begin moontlik uitstyg. 3. Verandering of versterking van handelsmerkbeeld: Die beeld van ʼn handelsmerk is alles. ʼn Goeie beeld verseker ʼn goeie handelsmerk. 8

4. Skepping van besigheids- of produkbewustheid en -sigbaarheid: borgskappe gaan met produkbewustheid gepaard deurdat handelsmerke se name gereeld verskyn. 5. Dit beklemtoon gemeenskapsverantwoordelikheid of korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid. 6. Dit bou van nuwe en meer insiggewende of dieper netwerke. 7. Dit verbeter die besigheid se geloofwaardigheid en die opvoeding van die publiek oor die produk en dienste. 8. Die publiek kry die geleentheid om ʼn nuwe monster of produk te hê of die demonstrasie van ʼn produk of diens te sien. 9. Dit teiken ʼn nismark. 10. Dit werf, behou en motiveer werknemers. 11. Dit bevorder talent en gee werknemers die geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer. 9

12.3 BORGSKAPBESTUUR BORGSKAP STUUR Sodra die gemeente borge het om hulle te ondersteun, moet die nodige stappe geneem word om hulle te behou hou en aan hulle behoeftes tes te voldoen. Om borge te bestuur vereis die neem van verantwoordelikheid en hulle oor die lewering van resultate gerus te stel. Bestuur borge deur te fokus op: - verantwoordelikheid; - gerusstelling; en - resultate. 12.4.1 Neem verantwoordelikheid Maak seker dat die borg van die kerk se doelwitte bewus is en elke doelwit duidelik verstaan. Laat die borg van die staanspoor presies weet wat die kerk nodig het, het en wat om in ruil daarvoor, te verwag. Die neem van inisiatief speel ʼn belangrike rol in die bevrediging van die borg. Probeer die volgende sin voltooi (in (i Engels): 6 GKSA - Borgskappwerwing en -bestuur

12.4.2 Stel gerus Borge raak bekommerd. Hulle bekommer hulle oor die syfers, die bevrediging van hul base, die verbetering van gehaltediens, die kry van die regte mense en om uit die moeilikheid te bly. Wys borge ʼn begrip van hulle besigheid, maak duidelike kontrakte oor die bydrae wat hulle kan verwag, hou hulle op hoogte en lewer vroeë suksesse. Borge hou nie van enige verrassings nie, so bestuur hul verwagtinge. Wees eerlik, veral wanneer daar moontlike krisisse in die gesig gestaar word. Wys dat moontlike maniere vorentoe oorweeg word, die onderskeie gevolge en, waar toepaslik, maak aanbevelings. Probeer die volgende sin voltooi (in Engels): 12.4.3 Lewer resultate Borge oordeel volgens die resultate gelewer. Dit vereis drie dinge: Eerstens, wees kristalhelder oor wat gelewer moet word; tweedens, verseker die besmoontlike omstandighede vir die bevordering van die borg se produk; en gaan daardie ekstra myl. Probeer om aan borge se behoeftes te voldoen, hulle sal uitstekende diens in die toekoms onthou. Deur hierdie stappe te neem, sal borge geskep en behou word. 10

Probeer om die volgende sinne te voltooi (in Engels): 12.4.4 Hou die volgende in gedagte tydens die beplanning van borgskapaktiwiteite a. Waar is borgskap gepas? Borgskap werk die beste en is mees gepas vir spesiale geleenthede waar aansienlike koste eksterne befondsing benodig en is vêr genoeg van die kern van die erediens verwyder dat dit nie die boodskap sal teenstaan nie. Oorweeg wanneer ʼn korporatiewe borg aanstoot sal gee en wanneer dit aanvaar sal word. b. Wie word verteenwoordig? Dit is taamlik seker dat dit nie ʼn slim idee is om ʼn drankwinkel of ʼn sigaretvervaardiger te nader om die bediening te borg nie. Wanneer borgskapteikens vernou word, doen ʼn deeglike agtergrondsoektog op die organisasie se produk of dienste, die besigheidsfilosofie en die onlangse betrokkenheid by die gemeenskap. Onthou, die primêre doel van die geleentheid is om God te verheerlik. Die keuse van die verkeerde borg kan hierdie doelwit verhinder en skade aan die reputasie van die bediening doen. c. Stel ʼn borgskappakket saam Die opstel van ʼn borgskappakket wat duidelik die besonderhede van die geleentheid en die gepaardgaande borgskapgeleenthede uiteensit, is ʼn kritieke deel van die borgproses. 11

Die borgskappakket moet die volgende insluit: Borgskappryse ʼn Aantal veranderlikes beïnvloed die opstel van borgskappryse. Borgskappryse kan deur die prys of vlak (byvoorbeeld: goud, silwer of platinum); behoefte (byvoorbeeld: kos of drank); sessie (d.w.s. hoofspreker of konsert, ens.) of na gelang van ander kriteria bepaal word. Die voorstel moet die koste en behoeftes van die geleentheid weerspieël, waarvolgens die pryse bepaal kan word. Gebeurtenis- of deelnemerbeskrywing Daar is ʼn groter kans om ʼn kwaliteit borg vas te maak as die doel van die gebeurtenis en die teikenmark met dié van die borg en sy handelsmerkidentiteit ooreenstem. Stel die doel van die gebeurtenis duidelik uiteen. Byvoorbeeld: ʼn grimeringverskaffer kan die ideale borg vir ʼn damestee wees. As die tema ʼn gesondheidsverwante onderwerp is, soos diabetes- of kankervoorkoming, kan die plaaslike apteek of dokter se kantoor dalk in ʼn vennootskap belangstel. Sigbaarheid Terwyl die bereik van die deelnemers van die gebeurtenis die hoofprioriteit vir borge is, verlang besighede ook sigbaarheid vooraf, gedurende en na die gebeurtenis. Wees duidelik oor die mate van sigbaarheid die gebeurtenis die borg sal bied. Uithangborde van die gebeurtenisplek (gewoonlik in hoësigbaarheidgebiede geplaas), aanbring van die logo op die bemarkingsmateriaal, webbanieradvertensies, geleenthede om promosie-items te versprei en ʼn persverklaring wat die borg se deelname aan die gebeurtenis aankondig, is almal standaard maniere om borge sigbaarheid te gee. Dit is goed om die borgskappakket as gids te gebruik, maar wees altyd bereid om kreatiewe denke aan die dag te lê. 12.4.5 Korttermynbesigheidsvennoot Maak seker om die borg op hoogte van veranderinge aan die geleentheid te hou. ʼn Borg is in wese ʼn korttermynbesigheidsvennoot en het ʼn gevestigde belang in die sukses van die geleentheid. Dit is net ʼn paar wenke om in gedagte te hou wanneer ʼn borg vir die volgende bedieningsgebeurtenis gekies word. Soos belangstelling in Christelike verbruikers steeds momentum kry, moenie bang wees om ʼn plaaslike of nasionale korporasie te nader vir die borg van die opkomende geleentheid nie - solank dit gepas vir die kerk en die gebeurtenis is. 12

12.5 SAMEVATTING Om borge vir die kerk te kry en steeds die regte boodskappe aan die verskillende belangegroepe van die kerk te stuur, kan ʼn uitdaging wees. Die situasie moet versigtig hanteer word. Dit is nie altyd moontlik om almal gelukkig te hou nie, maar wys borge en lidmate dat hierdie borge tot die voordeel van al die lede en die gemeenskap sal wees. 10