GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Similar documents
Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Jesaja sien die Toekoms

Petrus en die Krag van Gebed

Profetiese woord vir 2017 en verder

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Die Kerk Kry Moeilikheid

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

LoveGodGreatly.com 1

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Josua - van jongs af n leier

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Empathy Ouerhandleiding

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

GEBED VIR KERKLEIERS

God se Woord. God se Wil

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

DIE AA NDBOODSKA PPER

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Seisoen van die Gees

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN


TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Dawid die Skaapwagter

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Pelgrimstog deur die Lewe

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

die goeie en mooi GEMEENSKAP

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

NG KERK CONSTANTIA/HOUTBAAI

Transcription:

1 7 September 2014 Jaargang 28 Nommer 34 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die diens word gelei deur emeritus predikant Ds Francois Lessing. Ds Lessing het gedien in Vryheid, Oos Londen en Nelspruit en het in 2001 geëmeriteer. Ds Lessing bly in die Wilgers en ons wil hom en sy gade van harte welkom heet hier in ons midde. Die Skriflesing is Psalm 56: 1-14. Die teks is Psalm 56: 9. My ellende het nie ongemerk by U verbygegaan nie, U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken. Die tema: Ons trane kosbaar in die oë van die Here.. Hoofpunte: Aanleidende oorsaak van Dawid se trane. Voorbeelde van ander manspersone naas vroue wat gehuil het en Bemoedig in ons daaglikse stryd op hierdie tranedal! Ons Sing: Psalm 42:1, 2 en 5 (Bl. 214); Skrifberyming 12-3:1, 2; Psalm 119:1, 63 (bl. 585) ; Psalm 56:3, 4 (Bl. 281) Die Aanddiens. Dit is vanaand n ruildiens, Ds Christo Swanepoel preek by GK Kameeldrift en ds Ben Fourie preek hier by ons. Die Skriflesing is: Handelinge 2:14-42 Teks: Handelinge 2:37-39

2 7 September 2014 Tema: Jesus se liefde ver deur die geslagte! Wat moet ons doén? Sing: Lof: Psalm 112:1,2,3 (p 558-2001); By gebed: Psalm 119:18,19 (p 603 2001) Slot: Psalm 20:1-5 (p 90-1938 melodie Sb 18-6) MEELEWING Adele Drenth gaan in die loop van die week hospitaal toe. Ons bid haar sterkte toe. MANNA EN KWARTELS VIR DIE GEES God is vir Israel baie goed, vir dié wat rein van hart is. Tog het ek daaraan begin twyfel, ek het byna koers verloor, want ek het die hooghartige goddeloses met afguns bejeën toe ek hulle voorspoed sien. (Psalm 73: 1-3) Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. (Psalm 73:28) Die begin en einde van die Psalm is so opvallend verskillend. In die digter se woorde beskryf God die worsteling van menige mens oor die skynbare sinloosheid om God te dien. Kyk dan net hoe goed gaan dit met die goddeloses! roep hy aan die begin. Maar dan eindig die lied op die hoogtepunt: Ek het nie koers verloor nie, maar my sekerheid in God gevind. Dis goed om naby Hom te wees. Wat het dan in die gedagtes van die digter gebeur, dat Hy eers jaloers was op die goddelose en byna op hulle pad begin loop het en toe weer die pad met God verkies het? Hy beskryf dit aangrypend eerlik :... dit was vir my bitter moeilik totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en besef het wat die uiteinde van die goddeloses is. (vers 16,17). Hy het die moeilike saak met God self gaan uitmaak in sy heiligdom. Wie net hier op aarde besig bly met allerlei slim redenasies, sal nie die moeilik verstaanbare dinge kan ontrafel nie. Die skynbare teenstelling dat God se kinders seën ontvang, en tog nie materiële voorspoed beleef nie, laat die verstand stilstaan. Wie sonder God oplossings beredeneer, sal dwaas bly. Die digter beskryf sy eie dwaasheid so: Toe ek verbitter was en veronreg gevoel het, was ek dom en sonder insig; soos n redelose dier het ek my teenoor U gedra. (vers 21, 22). Wat is dan tog die goddelike geheim agter die lyding en teenslae

3 7 September 2014 wat God se kinders deurmaak, terwyl goddelose ryk en voorspoedig blyk te wees? Dit lê in een saak: God self is die seën, en nie die dinge wat Hy aan my skenk nie. Sy vashou van jou hand, sy oopmaak van jou oë, sy koersaanduiding na die heerlikheid, sy ewige seëninge, is meer werd as tydelike voorspoed op hierdie aarde. God self is my seën. Daarom is daar niks in die hemel of op die aarde wat meer beteken as Hy nie. Ek wil en kan my lewe met Hom deel, dis veel ryker as al die skatte van die aarde. Die wonder van sy genade is dat Hy my bly vashou ook te midde van die storms van die lewe. Kom ons bely saam met die Psalmdigter : Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! (Ps 73:28). KERKKAMP 2014 Dr Callie Opperman Gereformeerde Kerk Windhoek-Suid DAAR IS NOG N PAAR DAE OOP VOOR DIE BESPREKINGS MOET SLUIT. GRYP DIE GELEENTHEID AAN Daar gaan DV n totaal van 72 grootmense en 17 kinders saam na die kerkkamp toe. Dit is die meeste van ons lidmate wat nog die kamp bygewoon het. Die program is uitgewerk en almal kan uitsien na n heerlike geleentheid. Soos altyd is Saterdag die hoogtepunt met al die bedrywighede. Dit begin met bewuswording, blokkiesraaisel oor die NGB, bietjie boeresport en dan Saterdagaand waar ons aandag aan die Reformasie gaan gee. Onthou die tema: Dapper Dopper deur die eeue. Daar is nog 4 kamers oop in die Damkamp en bo in die bergkamp 4 kamers met 2 beddens elk. Onthou dat die kampers nou hul kampgeld moet begin inbetaal. Dankie vir die ouens wat dit reeds gedoen het. Die bankbesonderhede is soos volg: Bank: Absa Bank Lyttelton, Takkode 335-045, Rek No: 0600-340-077 Merk asb duidelik dat dit vir die kerkamp is en moenie jou naam vergeet nie.

4 7 September 2014 Die inligtingstuk oor die kamp is intussen aan al die kampers versprei. DIE DOPPERPARLEMENT SE MASTERCHEF Hierdie groot uitdaging vind plaas op Dinsdagaand 23 September. Die volgende dag is n vakansiedag. Ons het n al 7 spanne met name soos Steak & Steak, Two Guys and a Girl (die tweede guy is maar nog n paar dae oud), Vlieënde Messe, die Tortelduiwe, Sout en Peper, ons gaan NOU braai en Naamloos. Daar is nog geleentheid om in te skryf. So word dit gedoen. Dit is n braaikompetisie. Twee parlementariërs per span. Braai 'n stukkie wors, rooivleisie en sit voor met 1 stysel en 1 bygereg. Vleis mag voor die tyd gemarineer word, maar niks anders mag vooraf gedoen word nie. Bonuspunte kan verdien word deur dit saam die perfekte drink dingetjie voor te sit. 2 ure tydsgreep. Die kompetisie begin 18:00 en die beoordeling om 20:00 Die kole vir die braai sal 18:00 gereed wees. Dit gaan hope pret wees. Kom kuier saam al neem jy nie deel nie. Praat met Elfrieda as jy meer wil weet. Vir die ouens wat nie deelneem aan die kompetisie nie bring nogtans n vleisie saam om te braai. BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG Dr AJ Coetsee van Uitschot na Postmasburg. Ds SP Venter van Pietersburg na Phalaborwa. BEROEPE BEDANK Ds HC van Rooy van Randburg na Pretoria-Alkantrant. SILWERKRONE Donderdag die 11e is daar weer n ledevergadering van die Silwerkrone. Susan Larney is die spreker en soos gebruiklik gaan daar lekker saam gekuier word. Tee en ligte versnappering word aangebied. Die vergadering begin om 10:00.

5 7 September 2014 GEREFORMEERDE TIENERAKSIE (GTA) By die Gereformeerde Kerk Centurion reël die tieners n tieneraksie. Van ons gemeente se tieners woon hierdie aksie by en Germari Bos hier by ons in die gemeente is pas tot die bestuur van die GTA verkies. Hul program vir die res van die jaar sien. 7 Sep GTA Coffee Break Sondag 7 14 Sep Teeskink Beurt Sondag 8 21 Sep Chill Aand Sondag 9 28 Sep GTA Staptoer Sondag 10 Gesels gerus met Germari as jy meer wil weet. Haar selfoonnommer is: 081-252-5818 DIAKONIE UITREIK PROJEK: Een van die Diakonie se projekte is n Rehabilitasie Sentrum met die naam Moeggesukkel in Centurion. Moeggesukkel is gefokus daarop om slagoffers van verslawing en ander trauma by te staan en te help om die verslawing te oorwin. Hulle gee weer hoop aan andersins hopelose mense, verskaf verblyf, geestelike en sosiale ontwikkeling. Hulle ontwikkel die nodige vaardighede sodat die individu weer sy selfvertroue kan herwin en n werk kan kry en behou. Moeggesukkel het nou n fondsinsamelings projek van stapel gestuur, waarin die Diakonie hulle ondersteun. Terselfdertyd word die mense besig gehou om hulle sodoende te ondersteun tydens die rehabilitasie proses. Dit behels die verpakking van skoonmaakmiddels. In ruil vir elke donasie van R200 kry die skenker n boks met skoonmaakmiddels wat in die huis gebruik kan word. Ons vra asseblief u ondersteuning in die verband. Kontak gerus vir Thea van der Merwe by 082 8932231 vir verdere inligting en indien u wil bydra tot hierdie projek When we do the best that we can, we never know what miracle is wrought in our life, or in the life of another. ~Helen Keller

6 7 September 2014 Ons is so amper 3 weke weg van die fees! En soos julle kan sien het ons wynplase gegroei!! So bring jou kampstoel/kombers en al jou vriende en kom kuier die dag saam met ons. Alles gaan vir 'n goeie doel - om die lewe van die kinders in die President Kruger Kinderhuis Pretoria so bietjie op te kikker. Daar gaan heerlike kosstalletjies wees wat allerhande lekkernye gaan hê. Ons vra slegs R10 vir veilige parkering. Kaartjies te koop aanlyn by http://itickets.co.za/ 1. R80 per persoon - sluit proeglas in 2. R300 per paartjie - sluit 2 glase en kaasbord in 3. R3000 per tafel van 10 - sluit glase, vingerhappies en 4 bottels wyn in 4. R20 per kind onder 18 HELP ASB Ek is op soek na my Slow-cooker se deksel, want êrens met die gaste-sondag se sop-ete, is die deksels omgeruil. Susan Larney 012 347 8376/082 342 0908 Benodig n ouerige, BAIE betroubare huishulp vir een dag per week in Monumentpark. Lindie Larney. 012 347 9479 / 082 639 7095

7 7 September 2014 HIERDIE WEEK HOU ONS, ONS BESIG MET: Vandag: Die kollekte tydens die erediens is vir die diens van barmhartigheid en by die deure vir die instandhouding van die erediens. Die ouderlinge en diakens van wyke 11 en 12 is aan diens. En die susters van Wyk 15 nooi u uit om saam n koppie tee te kom geniet na de diens. Maandag: Die Bedryfskommissie vergader om 18:00. Dinsdag: Die gebruiklike Bybelstudie vind plaas om 09:45 aan huis van Eric en Martie Oosthuizen. Donderdag: Bybelstudie vir die werkendes om 18:30 VERJAARSDAE Vandag: Tewis Labuschagne 8 September: Heinrich Gous 9 September: Wilfred Houston Macmillan, Carl Pöhl en Cristel Venter 10 September: Elmarie van Niekerk en Annabel Hobbs 11 September: Isobel Botha 12 September: Lien Raman en Annatjie Booyens 13 September: Gerda van der Walt, Carlien Coetzee en Schalk Burger Sr Marie Adelaar verjaar vandag en sy is 89 jaar oud. Tant Marie is bietjie weg met vakansie. Ons wens haar graag geluk en bid haar goeie gesondheid en baie liefde toe. Mag Sy verbondsbelofte vervul word in jou en jou familie se lewe. Mag Hy jou in die grootste mate geluksaligheid en die diepste bevrediging wat jou hart moontlik kan ken, laat beleef.

8 7 September 2014 ALGEMENE INLIGTING Predikant: Ds Christo Swanepoel, Burgerlaan 113, Lyttelton Manor. 012-664-2195. Selfoon 083-263-7641. E-pos swanepoel.gerefkerk@telkomsa.net Bedieningskommissie: Ouderling Kobus Erasmus. Tel 082-334- 1845 Bedryfskommissie: Ouderling Chris Venter. Tel: 012-345-3959 Bestuurskommissie: Ouderling Tiddo Voogt. Tel: 012-664-2771 Voorsitter van die Diakonie: Diaken Johan van Rooyen Tel: 083-430-5884 Susters: Voorsitter. Sr Griet Swanepoel. 012-664-2195 Orrelis: Tertius du Plessis, Tel: 083-963-9993 Koster: Mike Muller 012-667-3241 Bank: Absa Bank Lyttelton, Takkode 335-045, Rek No: 0600-340- 077 Die Koerier: Ferdie van Wyk by ferdievw@telkomsa.net Gereformeerde Kerk Lyttelton Skriba: Eric Oosthuizen H/v Stasie en Monument Strate Tel: 012-667-5310 Navrae: Susan Schoeman selfoon: 083-458-6444, Tel/Faks: 012-664-4325 e-pos: fjoost1@gmail.com E-pos: gkl@telkomsa.net Attes Skriba: Henry Engelbrecht, Tel: 012-654-5846; Selno: 082-680-6821 E-pos:henmet@telkomsa.net Emosionele Ondersteuningsnetwerk: Indien u emosionele bystand weens eensaamheid, siekte, trauma ens. beleef of net wil deel word van die emosionele ondersteuningsnetwerk in ons gemeente, kan u gerus vir Trudie Grobbelaar (koördineerder) skakel by tel: 012 653 7521, of sel: 084 589 5965.