IN HIERDIE UITGAWE: 4de KWARTAAL 2017

Similar documents
Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die Kerk Kry Moeilikheid

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Jesaja sien die Toekoms

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Petrus en die Krag van Gebed

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Josua - van jongs af n leier

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Profetiese woord vir 2017 en verder

Petrus en die Krag van Gebed

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Die Anglo-Boereoorlog *

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Empathy Ouerhandleiding

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

DIE AA NDBOODSKA PPER

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

ONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

EGGO VAN SY ROEP. - In 16 Tale. Die Jaar van ons Here Jesus Christus, March 2014

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Kontoere in die ontwikkeling van n missionêre ekklesiologie in die Nederduitse Gereformeerde Kerk n omvangryker vierde golf

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Seisoen van die Gees

God se Woord. God se Wil

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Daar is konflik in die gemeente

J A A R V E R S L A G

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Waar vind ek n genadige God?

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

LoveGodGreatly.com 1

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

NG KEMPTON-KRUIN FEESBLAD Augustus Kempton-Kruin vier 40 jaar!

HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 RELEVANSIE VAN DIE STUDIE

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

NG KERK CONSTANTIA/HOUTBAAI

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

BYBELS-GESONDE GESINNE

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

Transcription:

DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr. 14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika Posbus 9450, Centurion 0046 Tel: 27 12 644-0490 Faks: 27 12 644-0732/4 www.afm-ags.org https://issuu.org/afm_ags IN HIERDIE UITGAWE: Bl 1 - Groete Bl 2 - AGS van SA word 110 jaar oud in 2018 Bl 4 - n Geval van Ware Eenheid Bl 6 - n AGS Gespesialiseerde Bediening Bl 8 - Seënwense 4de KWARTAAL 2017 Geagte Kollega, Groete in Jesus se Naam. Die 2017 AGS jaarlikse konferensie was vir my uniek in drie aspekte. Dit was die eerste konferensie wat plaasgevind het binne n oorwegend Suid Afrikaanse Indiër gemeenskap. Tweedens was dit die eerste konferensie waar daar n dialoog gevoer was oor die AGS President se preek asook uitdagende kwessies in die publieke arena. Derdens was dit die eerste konferensie waar die aanddienste lewendig uitgesaai gewas op Facebook - n sosiale media platform. Vir die wat die konferensie wel bygewoon het, sal saam met my stem dat die aanbidding uitsonderlik was. Beide die konferensie-beplanningskomitee en die personeel van die AGS Nasionale Kantoor, het bygedra tot die gladde verloop van die geleentheid. Ons gasheer, Past. Ronnie Naidoo en sy personeel het die konferensiegangers met uitsonderlike gasvryheid ontvang. Met hierdie brief deel ons 'n paar laaste gedagtes vir die jaar 2017. - 1 -

DIE AGS VAN SA WORD 110 JAAR OUD IN 2018 Past. M.G. Mahlobo President 2018 merk n belangrike mylpaal in die geskiedenis van die AGS. Op 25 Mei 2018 sal die AGS 110 jaar oud wees. Die AGS is een van die klassieke Pinksterkerke in Suid-Afrika. Die AGS is gebore uit die bediening van John Graham Lake en Tom Hezmalhalch van die Verenigde State van Amerika, wat op 1 Mei 1908 in Kaapstad aangekom het. Hulle reis vanaf Kaapstad per trein na Pretoria en dan na Johannesburg waar hulle ontvang word deur Mev. Goodenough wat aan hulle akkommodasie voorsien het. Binne vyf dae begin hulle met dienste in n Sioniste saal in Doornfontein. Op 25 Mei 2018 sal die AGS 110 jaar oud wees. Daar was n groot oortuiging en n hongerte na God. Die Doornfontein kapel was vol mense van alle kulturele agtergronde en alle vlakke van sosiale status. Mense het begin hoor van die gebeure in die saal en het daar aangekom om deel daarvan te wees. Binne 'n week was die spasie in die saal gevul. As gevolg hiervan is dienste gelyktydig, in vyftien huise van die voormalige Sionistiese lidmate gehou, en 'n Schumann-huis is gebruik vir die 'groot' gebedsbyeenkoms waar al die huiskerke ontmoet het. Daar was n groot oortuiging en n hongerte na God. Ek dink dit is regverdig om te sê dat die AGS gegroei het van n bonatuurlike begin tot die AGS soos ons dit vandag ken. Die AGS het vele uitdagings gehad. Daar was teologiese dispute, skeurings en konformering met die ideologie van die dag wat gelei het tot die vorming van die vier ras-gebaseerde afdelings binne die kerk (Swart, Kleurling, Indiër en Wit afdelings). Terwyl ons die AGS se 110de verjaarsdag vier, behoort ons te dink aan die oorspronklike droom van die AGS pioniers. Hulle het gedroom van n kerk wat lyk soos die een in die boek van Handelinge gedurende die dae van die apostels....dink aan die oorspronklike droom van die AGS pioniers. Hulle het gedroom van n kerk wat lyk soos die een in die boek van Handelinge. Die kerk in Handelinge was gekenmerk deur kragtige getuienis (deur die Heilige Gees), vervolging (en ten spyte daarvan volgehoue getuienis), vurige gebed (wat die gevangenis-deure oopgemaak het), eenheid, toewyding aan die suiwer Apostoliese leer en die deel van materiële besittings. Laat dit ons droom wees dat die AGS weer 'n agent van transformasie in God se hand sal wees. Ons wêreld, ons volk en ons gemeenskappe kan verander word deur die kerk wat deur die Heilige Gees bemagtig word. Kom ons poog om ons eenheid, in die band van vrede, te verdiep en in stand te hou (Efesiërs 4: 3). - 2 -

DIE AGS VAN SA WORD 110 JAAR OUD IN 2018 verw. Een van die maniere om ons eenheid te verdiep en kohesie (cohesion) te bevorder, is om oop en eerlike gesprekke te voer met mekaar. Belangrike temas wat moet deel vorm van hierdie gesprekke is ons kollektiewe missie, ons gemeenskaplike waardes (integriteit, verhoudings, aanspreeklikheid en uitnemendheid) en die skepping van 'n atmosfeer waar elke individu voel dat hulle werklik behoort in die AGS familie. Een van die maniere om ons eenheid te verdiep en kohesie (cohesion) te bevorder, is om oop en eerlike gesprekke te voer met mekaar. Laat ons ook teenoor God dankbaar wees vir die manier waarop die AGS oor die grense van Suid Afrika verwelkom is. Die AGS is teenwoordig op vyf kontinente in die wêreld (Afrika, Asië, Australië /Oceanië, Europa en Noord-Amerika) en vier en dertig (34) lande. AGS kerke in die buiteland het onder andere ontstaan as gevolg van die kragtige getuienisse van mynwerkers wat in Suid-Afrika gewerk het en wat teruggekeer het na hul onderskeie lande. Ander AGS kerke is gestig deur sendelinge en ander deur immigrante wat hul lande verlaat het as gevolg van ekonomiese en politieke omstandighede. 2018 is inderdaad die tyd vir ons om God se voorsiening en volgehoue krag te vier. Ek bid vir n vars salwing oor God se dienaars wat sal lei tot die uitbreiding van ons gemeentes en gespesialiseerde bedieninge. - 3 -

N GEVAL VAN WARE EENHEID: THE AFM ROCK REVIVAL CENTRE, FICKSBURG Past. Neels Kock and Louise Kock Pastore In Desember 1999 is ons beroep na die AGS gemeente in Ficksburg, 'n boerderygemeenskap aan die voet van die Imperani-berg in die Vrystaat. Op daardie stadium was die dienste van die gemeente hoofsaaklik in Afrikaans gehou. Met die grens van Lesotho minder as 1 km vanaf die ligging van die gemeente, en die feit dat baie verskillende tale in die gemeenskap gepraat is, moes ons eerstens oorweeg om die voertaal aan te pas. Die taalkwessie op sy eie was n groot uitdaging om te oorkom. Afrikaans is ons huistaal en die taal waarin ons nog altyd gepreek het. Soos ons as verskillende kulture saam begin aanbid het, het ons die uitdaging aangepak om slegs in Engels te preek en te aanbid. Vir ons is die taal bloot n intrument om die Evangelie van Jesus Christus na mense toe te bring. Nog 'n uitdaging wat ons gehad het was die aanvanklike kritiek van binne, maar dit het uiteindelik afgeneem. Ja, sommige van die bestaande lidmate het die gemeente verlaat. Ons het hulle geseën en deur die genade van die Here het daar baie ander mense na die gemeente toe gekom. Op n latere stadium het sommiges wat die gemeente aan die begin verlaat het, teruggekom. Nog 'n hindernis of uitdaging wat ons moes oorkom was die kwessie van ras - 'n komplekse kwessie in die Suid-Afrikaanse konteks wat uiterse sensitiwiteit en begrip verg. Die primêre fokus in hierdie verband was om respek teenoor mekaar te toon. Mense het die wanopvatting gehad dat sekere mense meer geld as ander het. Hierdie finansiële probleem was n groot bedreiging, maar God het Homself in hierdie saak bewys (ons het selfs inkomste verhoging deur die jare gesien). Sommige mense het ons gevra: Wat van troues en begrafnisse? Ons antwoord was: Ons leer! As ons nou om ons kyk op n Sondag sien ons net mense God se mense. Vir ons is die taal bloot n intrument om die Evangelie van Jesus Christus na mense toe te bring. - 4 -

N GEVAL VAN WARE EENHEID: THE AFM ROCK REVIVAL CENTRE, FICKSBURG verw. Soos die jare verby gegaan het, het God voortgegaan om tot die bediening by te voeg en te groei. As ons nou om ons kyk op n Sondag sien ons net mense God se mense. Twee derdes van ons leierskap is mense van kleur en 80% van ons lidmate is mense van kleur. Ons weet dat transformasie en ware eenheid in die kerk bereik kan word deur baie gebed, begrip en waardering vir mense. 18 Jaar later deur God se genade is die gemeente, nou bekend as The AFM of SA Rock Revival Centre n volle geïntegreerde, verenigde, nie-rassige en nie-kulturele kerk. Die enigste kultuur wat jy in hierdie gemeente sal vind, is die Jesus-kultuur. Alhoewel dit n uitdagende taak was, is dit uiters belonend. Die getuienisse van lidmate is 'n ware weerspieëling van hul ervaring en die werk wat God in ons gemeente gedoen het. Alle eer aan God vir hierdie uitkoms! Die enigste kultuur wat jy in hierdie gemeente sal vind, is die Jesus-kultuur. If people can learn one thing, that we are one in Christ! God does not have white or black people, God has people. If we can see this then we will be truly blessed and free in Christ. Jan Lee (Member) When two little arms hug me lovingly every Sunday morning, not matter what the colour of their skin, it reminds me of how great God is. Above all, we are all God s people. Louise Kock Rock Revival Centre is a shining example of a place of worship that is a benchmark for this beautiful rainbow nation (South Africa). People from different races, genders and colours are accommodated. Nobody feels less important or left out. The service is conducted on a neutral platform and English is the medium of preaching and worshipping. The worship team is balanced (in terms of presentation of different race groups). This was not done intentionally but due to the conducive environment God has created in Rock Revival. I have been attending Rock Revival for the past 12 years with my family. I am home. David Mbiwe (Member) - 5 -

N AGS GESPESIALISEERDE BEDIENING: DEAF FRIENDLY Past. Dirk Venter Besturende Direkteur van DEAF Friendly As n kind van dowe ouers, het ek reeds van die jong ouderdom van 12, meestal by kerk en godsdienstige byeenkomste getolk. Wat interaksie met Dowes aanbetref (op alle vlakke van die lewe), geniet ek n wye spektrum van ondervinding. DEAF Friendly is n nie-winsgewende maatskappy wat daarop fokus om Dowes te bereik, te bedien en te bemagtig....om Dowes te bereik, te bedien en te bemagtig. Sodoende is 8 Dowes opgelei en gevolglik ten volle georden as pastore van die AGS van SA. Sedert 2008 reik DEAF Friendly deurlopend landswyd uit na Dowes en was instrumenteel in die vestiging van minstens 13 bedieningspunte en 5 gemeentes vir Dowes. DEAF Friendly is namens die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika in vennootskap met Deaf Christian Ministries Africa, wat betrokke is by die ontwikkeling, verbesondering en die aanbieding van Pinkster Teologie aan Dowes. Sodoende is 8 Dowes opgelei en gevolglik ten volle georden as pastore van die AGS van SA. Al hierdie dowe pastore is aktief en betrokke in die dowe gemeenskap. Hierdie is pionierswerk wat betref die vestiging van Doof-tot-Doof-bediening. Byeenkomste soos die onlangse It s Time! gebedsbyeenkoms in Bloemfontein, word benut om Dowes van oral te laat deel voel van die groter kerk. So n geleentheid word verder benut om die databasis van Dowes by te werk sodat toekomstige persoonlike kontak, bystand en Evangelisasie bewerkstellig kan word. Dowes in n geografiese gebied vorm n groep (of bedieningspunt) wat minstens elke 6 weke besoek word en deur n dowe leraar bedien word. Hiertydens word nuwe leiers ge-identifiseer om, sover as moontlik Teologiese opleiding te ontvang. Uiteindelik moet so n bedieningspunt tot n volwaardige gemeente ontwikkel. - 6 -

N AGS GESPESIALISEERDE BEDIENING: DEAF FRIENDLY verw. Hier volg meer inligting oor DEAF Friendly: We are DEAF Friendly n Initiatief waar werkgewers wat Dowes in diens neem, of DEAF Friendly se bemagtigings-projekte ondersteun, n sertifikaat van waardering ontvang. Meer onlangs is DEAF Friendly toenemend betrokke by die opleiding ( skills development ) van Dowes in spesifieke vaardighede. Daar is n sterk fokus op die ontwikkeling en volhoubare ondersteuning van Dowe pastore en dié wat deur hulle bedien word. In al hierdie prosesse is kommunikasie uiters belangrik en daarom word Gebaretaal-tolkdienste deurlopend en (kosteloos vir Dowes) beskikbaar gemaak. Dit sluit onder andere begrafnisse, berading, doktersafsprake, hofsake, kuier-dienste by horende gemeentes, troues en verskeie werksaangeleenthede in. DEAF Friendly se program op Kruiskyk word elke Sondag om 07:30 uitgesaai en is vir baie Dowes, op veral afgeleë plekke, die enigste vorm van bediening (kerk) wat hul ontvang. Jy kan help deur Dowes na DEAF Friendly te verwys of my direk te kontak indien jy voel om hierdie bediening finansieël te ondersteun. E-pos: dirk@deaffriendly.co.za of Selfoon: 0828802060. Die webadres is www.deaffriendly.co.za. In al hierdie prosesse is kommunikasie uiters belangrik. - 7 -

SEËNWENSE Dr. H.J. Weideman Algemene Sekretaris Soos nog 'n jaar tot 'n einde kom, wil ons pastore en gemeenteleiers, sowel as hul gades en kinders namens die nasionale ampsdraers bedank. Dankie vir alles wat gedurende die jaar ter bevordering van God se Koninkryk gedoen is. Baie dankie aan alle Streeksleierskap Forums, Gemeente Rade en ander leierskapstrukture, bedieningsleiers en vrywilligers. Dankie vir die bydraes wat gemaak is binne ons streke en gemeentes. Dankie vir die rol wat elkeen vervul om ons lidmate te inspireer om as sendelinge te leef in hulle alledaagse lewe daar waar hulle woon en werk. Ek vertrou dat jy 'n welverdiende tyd van rus en herstel in die teenwoordigheid van jou geliefdes sal geniet. Ek wens jou die beste toe in die nuwe jaar soos ons voortgaan om die AGS te transformeer as n missionale beweging! As jy gedurende hierdie tyd gaan reis, wees verseker van ons gebede. SLOT Neem asseblief kennis dat die nasionale kantoor gesluit sal wees vir die vakansie-seisoen vanaf Vrydag 15 Desember 2017 tot en met Dinsdag 9 Januarie 2018. Seën! M.G. Mahlobo Gesluit vir die vakansie! - 8 -