God se Woord. God se Wil

Similar documents
Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Kerk Kry Moeilikheid

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Profetiese woord vir 2017 en verder

LoveGodGreatly.com 1

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Seisoen van die Gees

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Jesaja sien die Toekoms

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

GEBED VIR KERKLEIERS

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Besprekingsvrae vir selgroepe

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

KRAG VAN TRANSFORMASIE

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

die goeie en mooi GEMEENSKAP

DIE AA NDBOODSKA PPER

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

BYBELS-GESONDE GESINNE

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Empathy Ouerhandleiding

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Volume 3 van 2016 September 2016

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Josua - van jongs af n leier

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Die krag van. n vrou wat bid

Transcription:

God se Woord God se Wil

Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer is en tot jou voordeel geskryf is. Indien jy elke keer kies om Sy wil te volg, dan gaan jy ʼn vervullende lewe begin lei. kan jou lewe en die wêreldgeskiedenis verander. In die 16de eeu was ʼn monnik besig om die Woord van God te bestudeer. Hy het in die boek Romeine begin lees dat redding ʼn gratis geskenk van God is! Almal om hom se opinie was om deur rituele en boetedoening in ʼn regte verhouding met God te kom. openbaring uit die Bybel, het Martin Luther ʼn hervorming begin wat die geskiedenis van die wêreld verander het. Hierdie krag van die Woord van God bestaan vandag nog steeds om ons lewens te verander! Ons begin eers ervaar hoe die Bybel ons lewens verander sodra ons dit lees, reg verstaan en toepas. 2

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is Romeine 12:2., ons samelewing en kultuur word ons beïnvloed met gedagtes en dade wat nie van God is nie. Soms is dit direk in teenstand met God se Woord. Die enigste manier om die regte keuses te bly maak, is om die Bybel goed te ken. Dit wat in die Bybel staan word dan ons maatstaf en kan ons beter beoordeel tussen regte en verkeerde dinge. Dink aan jou verstand as n rekenaar. Voor jy Christus ontmoet het was jy op n sekere manier geprogrammeer. God wil jou herprogrammeer. Die program wat Hy wil gebruik is Sy Woord, die Bybel. die Bybel lees, sal jy vind dat jou denkwyse met nuwe waarhede gekonfronteer word om te verander. Jou denke sal vernuwe word om gelykvormig te word aan die beeld van Jesus Christus. 3

baie Bybels en gidse wat jou sal help om die Woord van God beter te verstaan. Hier is ʼn paar van hulle: Gewone lees Bybels kan jy gebruik vir dag tot dag leeswerk. Sommige is woord vir woord vertalings terwyl ander weer ʼn meer moderne vertaling is: -Afrikaanse Ou Vertaling 1933 of 1953 -Nuwe Lewende Vertaling -The Message (Engelse Bybel) Studiebybels is propvol kaarte, notas, tabelle en ander nuttige kommentaar. Goeie studiegidse is byvoorbeeld die: -NIV Study Bible (Engelse Bybel) -Dakes Bible (Engelse Bybel) -Spirit Filled Life Bible (Engelse Bybel) -Live Aplication Bible (Engelse Bybel) -Open Bible (New King James weergawe) Hierdie Bybels groepeer alle verskillende Skrifgedeeltes oor ʼn onderwerp in die Woord. Jy kan ʼn onderwerp bestudeer na aanleiding van al die Skrifgedeeltes wat saamgegroepeer is. Twee goeie Engelse voorbeelde hiervan is: -Naves Topical Bible -Thompson s Chain Reference Bible As jy ʼn rekenaar of selfoon het, kan dit vir jou ʼn opsie wees. ʼn Rekenaar-Bybelprogram kan sekondes neem om iets te soek wat andersins ure mag duur as jy deur boeke moet kyk. Bykomend tot Bybelteks, het die meeste Bybelprogramme kommentare en ensiklopedieë en ander hulpmiddels. Kyk gerus na die volgende: - www.esword.com - www.biblos.com 4

jy voedsel vir jou liggaam nodig het, het jou gees en siel ook voeding nodig! En hulle (die Christene) het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van brood en in die gebede Handelinge 2:42. dat die vroeë gelowiges ook deur leiers geleer was hoe om ʼn Christen te wees. God het mense in Sy Kerk (Ekklesia) geroep om ander te leer en te wys hoe ʼn mens byvoorbeeld vir iemand anders kan bid of hoe om in die gawes van die Heilige Gees te funksioneer ens. Prakties: Lees die volgende hoofstukke in jou Bybel noukeurig deur en gesels later daaroor met jou mentor. Efesiërs 4:1-32 en 1Korintiërs 14:1-40 Sondagbyeenkomste gaan sekere onderwerpe, rigting, lering of ervarings geskep word om elke lidmaat voor te berei vir ʼn aktiewe verhouding met God en mense. Dit is ʼn groot verantwoordelikheid vir die persoon wat leiding neem om in hierdie posisie te staan en om noukeurig by God te hoor en te sien wat Hy (Jesus Christus) wil doen! Kyk in die volgende Skrifte om te sien wie die Hoof van die Kerk is: Efesiërs 1:22, 4:15, 5:23 en Kolossense 1:18, 2:10-19 word radikaal beïnvloed deur leiers, daarom is dit belangrik om daagliks vir hulle te bid. 5

van God moet seker maak jy word deur ware verteenwoordigers van God beïnvloed en onderrig. Daar is baie opinies en interpretasies oor God se Woord, maar almal is nie die waarheid nie. En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was. Handelinge 17:11 Sien ook: 2Petrus 2:1-22 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel Josua 1:8. woord vir bepeinsing (mediteer) is om letterlik die Woord oor en oor te spreek en te bedink in so ʼn mate dat dit jou denke en optrede begin beïnvloed! Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. Romeine 10:17 En hierdie woorde wat Ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan Deuteronomium 6:6-7. Prakties: Vind n Skrifgedeeltes wat aansluit by n moeilike situasie waarmee jy in jou lewe gekonfronteer word. Mediteer daaroor sodat dit jou denke en optrede kan beïnvloed en reageer dan daarop deur dit te doen of in jou hart vas te maak. 6

Dink na oor wat jy met jou daaglikse tyd doen. Die wêreld probeer jou met idees en waardes vul. Hoe meer jy die Bybel lees, hoe meer sal Sy Woord deel word van jou denke en leefwyse. Dit sal deel van jou word terwyl jy slaap, terwyl jy werk en terwyl jy ontspan of rus. Die Bybelse openbarings wat jy kry sal jou in jou daaglikse lewe leiding gee. wat jy praat is óf vir jou óf teen jou. Hulle bring vir jou óf gesondheid óf siekte. Jou woorde gee jou die oorwinning of neerlaag. Markus 11:24 deur die woorde wat uit jou mond kom. As jy God se Woord in jou hart bêre, sal jou mond daarvan vol wees. God se Woord in jou mond bring goeie dinge in jou lewe voort. Spreuke 10:20,31 Spreuke 12:18 Spreuke 18:20-21. Prakties: Gesels eerlik met jou mentor oor die woorde wat jy vir jouself en ander sê: jou familie, jou kinders, jou vriende, werkskolegas, politiek, regering, kerkleiers, ens... Onthou om ook die vorige gedeeltes se vrae te bespreek. 7

gebruik God ʼn gelykenis oor twee mense wat God se Woord hoor in: Mattheus 7:24-27. Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. En die reën het geval en teen daardie huis aangestorm, en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots. En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met n dwase man wat sy huis op die sand gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het geval, en sy val was groot se Woord te ken is nie genoeg nie jy moet volgens daardie kennis reageer om resultate te kry. Beide mans het die Woord gehoor en beide huise het deur ʼn storm gegaan. Een huis het bly staan, die ander nie. het die Woord gehoor maar nie daarvolgens opgetree nie en sy huis het in die storm ineengestort. Geloof is iets wat jy doen en Jakobus sê ons bedrieg onsself as ons net die Woord hoor en dit nie toepas nie. En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie Jakobus 1:22 wat God se Woord sê oor jou bepaalde omstandighede. Begin om gedurig hierdie Woord oor elke situasie te bedink, aanpassings te doen in jou lewe en daaroor te praat. ʼn lewensstyl wat op die Woord van God gebaseer is. Hou aan om die regte dinge reg te doen en die regte dinge sal outomaties met jou begin gebeur. 8

dat jy voorspoedig sal wees deur hierdie dinge te doen. Spreuke 3:1-2; Psalm 1:1-3; 2 Korintiërs 8:9; Johannes 10:10. Prakties: Kuier by jou mentor en gesels oor die vorige praktiese gedeeltes en ook oor die vrae wat volg: Is die Bybel jou finale en absolute waarheid waarvolgens jy jou lewe wil aanpas? Hoekom of hoekom nie? Gaan dit maklik of moeilik wees om te doen wat God in Sy Woord vra? Verduidelik hoekom. Skryf jou belangrikste Skrifgedeelte hier neer en gesels daaroor. 9