Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Kwartaalverslag 31 Desember 2016

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Jesaja sien die Toekoms

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

NUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Die Anglo-Boereoorlog *

PSG WEALTH PRETORIA-OOS

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Een van die eerste gedagtes in n boer

REMGRO BEPERK Registrasienommer 1968/006415/06 ISIN ZAE Aandelekode REM TUSSENVERSLAG

Empathy Ouerhandleiding

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Profetiese woord vir 2017 en verder

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

NUUSBRIEF DESEMBER 2016

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

God se Woord. God se Wil

Die effek van dalende goudmynproduksievlakke op indiensname in die Dr. Kenneth Kaundadistriksmunisipaliteit

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Groenvoer Hidroponies

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

VERSLAE AAN AANDEELHOUERS

ONS GEE OM VENNOOTSKAP VIR GROEI. mpa JAARVERSLAG

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021)

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

Die Kerk Kry Moeilikheid

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Josua - van jongs af n leier

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Volume 3 van 2016 September 2016

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

TOEKOMS BEPLAN N GEORGANISEERDE

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not re

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Government Gazette Staatskoerant

Die invloed van vakbonde *

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Cape St Martin Private Nature Reserve

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Besprekingsvrae vir selgroepe

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Transcription:

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd 12 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Week in oorsig 12 April 2013 JSE Die gebeure in Korea het hierdie week weer heelwat aandag getrek maar nie werklik n wesenlike invloed op wêreldmarkte gehad nie. Bekommernis heers steeds dat Noord-Korea die spanning kan vererger deur iets ondeurdag te doen, maar die algemene gevoel is dat hierdie maar net n herhaling van vorige jare se retoriek is. Die verswakking in die Yen het die Nikkei in Japan n stewige hupstoot gegee met die gevolg dat die indeks meer as 4% in die week gestyg het. Die Dow Jones in die VSA het ook so 1,5% gestyg en die FTSE in Londen het met byna 2,5% verbeter. Plaaslik op die JSE het die indeks van Alle aandele met byna 1% verhoog, ten spyte van n meer as 3% daling in die Goud indeks. Die Finansiele indeks het met byna 2% gestyg, veral danksy n goeie beweging in die prys van Capitec, terwyl die Nywerheids Indeks weinig verandering getoon het. Die prys van goud was verlede week opnuut onder druk en het gedaal van $1580 per ons na $1536. Die prys van platinum het met 1% gedaal en Brent ru-olie met 2%. Die dalende olieprys tesame met die sterker Rand, wat teen die US$ verstewig het van R9,08 na R8,93 beteken dat ons in die komende maande dalk n bietjie verligting in die prys van brandstof gaan ervaar. DIt sal help om die pyn wat gaan opduik uit die betaling van E-Toll bietjie beter te maak. Aandeel van die week: Die Bidvest groep se bedrywighede strek oor vier kontinente waar hulle dienste, verhandeling en verspreiding van produkte verrig. Die groep bestaan uit vier afdelings naamlik, Bidvest Suid Afrika, Bidvest Voedsel dienste, Bidvest Namibië, en Bidvest Korporatiewe dienste wat weer elkeen onderverdeel word. Alhoewel Bidvest blootstelling in die buiteland het, verneem hulle om trots Suid Afrikaans te bly. Die groep het stewige interm resultate gelewer vir die periode geëindig Desember 2012. Die groep se inkomste het jaar-op-jaar met 12% gestyg. Verdienste per aandeel het met 18% gegroei tot op 725.1 sent en dividende per aandeel het met 15,7% toegeneem tot op 324 sent per aandeel. Slegs 27% van die groep se winste het oorsprong buite Afrika. Bidvest Suid Afrika Soos gesien in die grafiek het Bidvest `n groot belang in Suid Afrika in verskillende industrië. Inkomste het met 6% gegroei, grotendeels te danke aan Bidvest motor verkope en Bidvest verskeping.

Bidvest Motor afdeling, onder andere, besit meer as 100 bekende motor handelsmerk besighede in Suid Afrika McCarthy Motor groep, Mccarthy Call a Car en Burchmores. Bidvest dienste bied `n wye reeks skoonmaakmiddels, sekuriteits dienste ensomeer. TMS groep en Top turf het goed presteer. Bidvest verskeping en vervoer se inkomste het met 14% gegroei maar het `n laer winsmarge gehad oor laer vragvolumes. Vervoer van vloeistowwe vanaf Richards het effens verswak as gevolg van Transnet se nuwe pyplyn. Bidvest Elektiriese afdeling sorg vir vervaardiging en verspreiding van verskillende elektriese produkte en dienste. Bidvest Voedsel dienste Die afdeling se inkomste het met 17% gegroei, ondersteun deur die verswakking in die Rand. Bidvest Asië bestaan uit lande soos Australië, Nieu- Seeland, Singapore en Sjina waarin elkeen unieke voedseldieste lewer. Bidvest Europa dra die grootste inkomste by tot die afdeling soos in die grafiek waargeneem. Bidvest Fresh het die beste gevaar terwyl Deli XL in Nederland `n verlies gelewer het. Bidvest Suidelike Afrika het sterk resultate gelewer met groei in verkope en inkomste. Bidvest Namibië Inkomste het met 34% gegroei ten spyte van `n 25% vermindering van kwota allokasies, laer vangs effektiwiteit en hoë kwota koste vir BidFish. BidCom kommersiële en industriële dienste het swakker presteer as wat verwag is. Verskepings dienste het afgeneem as gevolg van laer hawe aktiwiteite. Algeheel is bedrywighede in Namibië nog redelik stadig maar daar is geen twyfel dat hierdie afdeling tot die standaard van Bidvest sal presteer.

Bidvest Korporatiewe dienste se inkomste het met 27% gegroei die laaste jaar. Hulle bied verskillende dienste aan beleggers asook bestuur van besighede, bemarking en opleiding tot die groep se afdelings. Hierdie afdeling het `n belegging in MSC Sport, On Time Automotive, die Bidvest Wits football klub en nog vele ander. Aandeel prestasie: BVT Aanbeveling Bidvest het `n uitstekende portfolio met die verskillende besighede wat deel vorm van die groep. Daar word verwag dat Bidvest Suid Afrika steeds organiese groei sal toon met die oog op verdere verkrygings. Verder beplan hulle om kliënte diens te verbeter asook beter beheer uitoefen oor kostes. Die bestuur is vol vertroue dat die groep se finansiële posisie goed lyk om verder die Bidvest voetspoor te vergroot en uit te brei. Bidvest se aandeelprys is om en by R 225,50 met n PV van 15.4.Ons verwag dat die groep se winste met 15% sal groei vir die volgende finansiële jaar geëindig Junie 2014, wat die PV sal afbring na 12. Daarom beveel ons aan om hierdie aandeel vir die langtermyn te koop.

PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Marius Cornelissen Magdeleen Cornelissen Martin Louw Ben Fraser Gerda Potgieter Laurie Brecher E-pos adres Portfolio bestuurder mariusc@psg.co.za Finansiële Beplanner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Portfolio bestuurder martinl@psg.co.za Administratiewee assistent ben.fraser@psg.co.za Administratiewee assistent gerda.potgieter@psg.co.za Administratiewee assistent laurie.brecher@psg.co.za