Datums om te Onthou. T-Pot. 10 November Kla berokken erg skade, volgens wetenskaplikes

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Petrus en die Krag van Gebed

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Besprekingsvrae vir selgroepe

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Jesaja sien die Toekoms

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Dawid die Skaapwagter

Proloog Erkennings Inleiding... 17

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal


Die Kerk Kry Moeilikheid

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Profetiese woord vir 2017 en verder

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Seisoen van die Gees

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Cape St Martin Private Nature Reserve

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

Die krag van. n vrou wat bid

God se Woord. God se Wil

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Groenvoer Hidroponies

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

My liewe broers en susters, ek

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Pelgrimstog deur die Lewe

Verwerking van die Sake van Jou Hart

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Transcription:

Datums om te Onthou 11 Nov - Namibia Aviculture Auction. Call Jannie Coetzee 081 243 2905 14 Nov - Agra Outjo Veiling. Kontak Rudolf Brandt 081 122 3304 15 Nov - Agra Otavi Losgoedveiling. 15 Nov - Blaauwberg Grootfontein Veiling. Kontak Martin Koen 081 128 3655 16 Nov - Agra Otjiwarongo Veiling. Kontak Ferdie Kuhn 081 243 7928 22 Nov - Agra Grootfontein Veiling. Kontak Wulf Halberstadt 081 127 3402 23 Nov - Blaauwberg Otjiwarongo Veiling. Kontak Assie 081 148 0123 24 Nov - Blaauwberg Grootfontein kleinvee Veiling. Kontak Martin 081 128 3655 28 Nov - Blaauwberg Outjo Veiling. Kontak Koch Pretorius 081 124 9616 29 Nov - Blaauwberg Grootfontein Veiling. Kontak Martin Koen 081 128 3655 30 Nov - Agra Otjiwarongo Veiling. Kontak Ferdie Kuhn 081 243 7928 10 November 2017 Cell: 081 206 2526 or 081 313 6414 E-mail: otjonews1@gmail.com Kla berokken erg skade, volgens wetenskaplikes Hoekom kla mense? Vir seker nie om ander met hulle negatiwiteit te treiter nie. Wanneer die meeste van ons so ʼn bietjie kla, is die idee om af te blaas. Om van ons emosies ontslae te raak, redeneer ons, laat ons beter voel. Maar die wetenskap wil dit hê dat daar ernstige leemtes in hierdie redenasie is. Nie alleen is die uitdrukking van negatiwiteit nie geneig om ons beter te laat voel nie, dis ook aansteeklik, wat luisteraars slegter laat voel. Mense laat nie ʼn wind in ʼn hysbak as hulle dit kan help nie. Om woede uit te laat is soortgelyk daaraan om emosioneel ʼn wind te laat in ʼn toe ruimte. Dit klink na ʼn goeie idee, maar dit is geheel en al verkeerd, verduidelik sielkundige Jeffrey Lohr, wat woede-uitbarstings bestudeer het. Op Psych Pedia verduidelik Steven Parton, ʼn skrywer en student van die menslike aard, hoe om te kla nie net jou brein ten slegste verander nie maar ook ernstige negatiewe reperkussies vir jou geestesgesondheid inhou. Volgens hom kan om te kla jou letterlik doodmaak. Hier is drie van die maniere wat volgens hom jou gesondheid skade aandoen: Sinapse span saam Dit is een van die eerste lesse wat neurowetenskap studente leer, volgens Parton. Regdeur jou brein loop ʼn versameling sinapse wat geskei word deur leë ruimte genaamd die sinaptiese kloof. Elke keer dat jy ʼn gedagte koester, skiet een sinaps ʼn chemikalie oor die kloof na ʼn ander sinaps en bou so ʼn brug waaroor ʼn elektriese sein kan beweeg, gelaai met die relevante inligting waaraan jy dink, verduidelik Parton. Hy gaan voort: Elke keer wat hierdie elektriese lading opgewek word, groei die sinapse nader na mekaar toe om die afstand wat die elektriese lading moet aflê te verminder Die brein herbedraad sy eie netwerk en verander homself fisies, om dit makliker en meer waarskynlik te maak dat die sinapse die chemiese skakel sal deel en dus saamsmelt in wese dit makliker maak vir die gedagte om te hardloop. T-Pot SLOWTOWN coffee at the T-Pot and daily lunches Please phone Retha @ 081 261 1290.

Om dus op te som om ʼn gedagte te koester maak dit makliker vir jou om daardie gedagte weer te koester. Dit is nie goeie nuus vir diegene wat voortdurend neerslagtig is nie (maar gelukkig wil dit blyk dat dankbaarheid teenoorgesteld kan werk, en jou positiewe spiere bou). Maar dit word erger. Nie alleen maak herhaalde negatiewe gedagtes dit makliker om nog meer negatiewe gedagtes te koester nie, hulle maak dit ook meer waarskynlik dat negatiewe gedagtes meer lukraak by jou sal opkom bloot deur in die straat af te stap. (Om dit anders te stel, om voortdurend negatief te wees stoot jou persoonlikheid na die negatiewe toe). Parton verduidelik hoe hierdie sinapse wat nader aan mekaar is oor die algemeen ʼn meer pessimistiese beskouing tot gevolg het: Deur herhaling van gedagtes het jy die sinapse wat jou [negatiewe] neigings verteenwoordig al hoe nader aan mekaar gebring, en op die oomblik wat jy ʼn idee moet vorm, is die gedagte wat wen die een wat die kleinste afstand moet aflê, die een wat die vinnigste ʼn brug tussen sinapse sal bou. Spoedig oorwin neerslagtigheid positiwiteit. Aan diegene met wie jy omgaan, word jy geken. Nie alleen herbedraad omgang met jou negatiewe gedagtes jou brein vir negatiwiteit nie, om tyd saam met negatiewe mense deur te bring sal dieselfde doen. Hoekom? Wanneer ons iemand ʼn emosie sien ervaar (synde woede, hartseer, geluk, ens.), probeer ons brein dieselfde emosie ervaar om te ervaar wat die ander persoon deurgaan. Dit probeer om dieselfde sinapse in jou eie brein aan te vuur sodat jy kan probeer om te vereenselwig met die emosie wat jy waarneem. Dit is basies empatie. Dit is waar ʼn skare se mentaliteit vandaan kom dit is ons gedeelde genoegdoening by musiekfeeste. skryf Parton. Maar dit is ook jou aand by die kroeg met jou vriende wat aanhou kla, kla, kla. Die les hieruit te leer is dat as jy jou vermoë vir positiwiteit wil versterk en jou refleks vir neerslagtigheid wil verswak, omring jouself met gelukkige mense wat jou brein vir liefde herbedraad. Stres is nadelig vir jou liggaam ook. Dit klink alles na ʼn goeie argument om van negatiwiteit weg te bly om jou geestesgesondheid te beskerm, maar Parton beklemtoon dat om op te hou kla ook essensieel is vir jou fisiese gesondheid. Wanneer jou brein hierdie sinapse van woede afvuur, verswak jy jou immuunstelsel, laat dit jou bloeddruk styg, verhoog jou risiko vir hartkwale, obesiteit en diabetes, en ʼn magdom ander negatiewe kwale, sê hy. Die skuldige is die streshormoon kortisol. Wanneer jy negatief is, stel jy dit vry, en verhoogde vlakke daarvan belemmer leer en geheue, verlaag immuunfunksie en beendigtheid, bloeddruk, cholesterol, hartkwale Die lys gaan aan en aan, sê Parton. Edugate Academy Nuus

Suzanne s Estates ACCOMMODATION TE KOOP 3 Slaapkamer huis met 2 badkamers, sitkamer, studeerkamer, leefarea, kombuis, opwas en dubbel motorhuis. Erf 1350 m 2. Skakel 0817109131 TE LET Spacious 2 bedroom townhouse with BIC, 1 and half bathrooms, 1 geuste toilet, built-in braai under veranda. Single garage - motorised. Motorised gate with electric fencing and alarm. Available end of November. Call 0812031773 or 0812868150 EMPLOYMENT EK SAL NA JOU PLAAS OMSIEN Ek is beskikbaar vir Plaas oppas gedurende Desember en Januarie. Skakel gerus vir Sarel by 081 742 6211 SOEK WERK Opsoek na werk as drywer: laaigraaf of op lodge. Skakel 0812142300 DIENS AANGEBIED Kulet kan die volgende doen: kook, skoonmaak, kinders oppas. Kan van Maandae tot Vrydae werk. Skakel 0812487342 VARIOUS BUTCHERY EQUIPMENT FOR SALE 20L Bowl Cutter 380V N$45,000. Super Cut Meat Saw 380V N$12,000. Cling Wrap Packer + 1.5 rolls cling wrap N$1000. Hydraulic Sausage Filler 25L 380V N$15,000. Stainless Steel Cabinet N$1500. Cold Smoker / Biltong dryer N$1800. BRAND NEW Honda 7KVA Generator on wheels N$15,000. Call 0812303225 WIENACHTEN ISS DIE ZEIT TUM BRATEN Koop nou die hout! 1 Sak 20kg N$35. Skakel 0814818504 LION S DEN B&B, RESTAURANT Kom geniet saam met familie en vriende n heerlike steak aand of van die menu af. Ons gee ook etes in die week alleenlik vir groep besprekings. Ons doen funksies, verjaardae en troues.konferensie fasiliteite beskikbaar. Waar: 5km. uit Otjiwarongo op die C38 Outjo pad. Alleenlik op bespreking. Kontak: 0812611248 / 0812407858 FOR SALE New Defy Fridge N$3800 Can be viewed at Refridgair Tel.0818474587 LEAKING ROOF? Waterproofing specialist. Contact me for all your waterproofing needs. 4 years guarantee on all roofs. Tommie - 081 618 6088 TE KOOP Onverwerkte swarthaak hout. Skakel vir verdere inligting. Andries: 081 353 8813 OJE MAINTENANCE 0811646898. Kontak Ockert, jou gekwalifiseerde elektrisiën wat ook spesialiseer in: CCTV stelsels, alarm stelsels, loodgieter werk (insluitend verstopte dreine) en enige nutsman takies in en om jou huis of besigheid. After she woke up, a woman told her husband, I just had a dream that you gave me the most beautiful diamond necklace. What do you think it means? You ll know tonight. he said with a smile. The woman could hardly think of anything else all day and she couldn t wait for her husband to return home. That evening, the man finally came home with a small package and gave it to his wife. Delighted, she opened it excitedly to find a book entitled The Meaning of Dreams FOR SALE 4 Bedroom house with 2 bathrooms, double garage, dining room, living room, TV room, lounge, kitchen, sculler, outside room with bathroom and situated in great area of Otjiwarongo. N$1.7 million. FOR SALE Situate on approximately 3200 m2 erf, big 4 bedroom house with entertainment area, kitchen, dining room, Living room, fitted kitchen with built-in cooler, outside flat, swimming pool and much more. N$2.4 Million FOR SALE 4 Bedroom house with 2 bathrooms, kitchen, dining room, living room, TV room and single garage. Big erf in quiet area for N$1.799.000 HOUSE FOR SALE Situated on 1400 m2 erf. Main house: 2 Big bedrooms with one en-suit and a full bathroom and separate toilet, BIC. Open plan lounge and kitchen with BIC, study/reception area, scullery, pantry, laundry, double garage, outside toilet. Flat: 2 Bedroom, full bathroom with separate toilet, Lounge and kitchen. N$1.9 million REDUCED!!! 3 BEDROOM HOME FOR SALE 3 Bedroom units (single storey) situated next to one another. Each house has open plan kitchen/ living room, 3 bedrooms, 2 bathrooms and storage room. N$1,3 million HOUSE FOR SALE 3 Bedroom, 1 bathroom house on 1600m2 erf. Cosy home for N$1,626,400 TO RENT 1 Bedroom flat located in centre of town. N$3500 per month. Available immediately. HOUSE TE RENT Situated in the centre of CBD. 3 Bedroom, big living room, dining room, kitchen, scullery, single garage. N$7700 per month COMMERCIAL TO RENT Various sizes and locations. Range from N$3500 to big units in main street for N$15 000 per month.

Mini Crossword Bargain Building Supplies Vacancy-Salesman Job description Across Down 1. Long-standing and recurrent 5. Panacea 6. Pear-shaped tropical fruit 7. Beam 1. Mythical half man, half horse 2. React 3. Paradise 4. Write music Windhoek: 061-302583 Otjiwarongo: 067-304993 Tsumeb: 067-221722 Oshakati: 065-224400 Walvis Bay: 064-221203 Swakopmund: 064-402560 Swakopmund Admin: 064-406616 Grootfontein: 067-242776 Rundu: 066-267182 Omaruru: 064-571063 For all Southern and South Africa freight, please contact our Windhoek Depot. Namibia Aviculture Society Bird Auction 11 November 2017 (Saturday) Otjiwarongo Paresis Showground 07H00-09h45 Buyers registration for auction and bird viewing 10H00 Auction commence ON AUCTION Parrots, chickens, turkeys, finches, waterfowl, quails, doves, pheasants, lovebirds and more. Contact person: Jannie Coetzee 081 243 2905 Bring the Family!!! Food, drinks and exhibitors. Responsible for counter sales Do quotations Helping customers in a friendly manner Stocktaking Comply to all instructions, given by management Must have: Grade 12 Must be detail-orientated Previous experience will be in your favour! Closing date: 13/11/2017 How to apply: Hand in your CV at the Manager, Bargain Building Supplies. Email cv. To: otjiwarongo@africaonline.com.na Curry Cabbage Surprise Ingredients: 1 small head cabbage, finely chopped Mince, beef Curry powder, to taste 1 can diced tomatoes Tomato puree Grated cheese, enough of this 1 cup white rice, uncooked 1 2/3 cups water 1 small onion, chopped salt and pepper, to taste Method: Brown beef mince, curry and onion in potjie over medium-high heat until beef is no longer pink and onions are tender. Season with salt and pepper Stir in cabbage, diced tomatoes and tomato puree, and cook over medium heat until cabbage is just tender. Add rice and water. Cover with lid. Simmer about 25 minutes without lifting the lid till the rice is tender and most liquid is absorbed. Remove potjie from coals or heat. Sprinkle with cheese. Replace lid, and allow cheese to melt completely and dish away!

Carla is married to Edward, Tracy is married to Michael, Barbara is married to Robert, Stella is married to Steven. Who is married to Christopher? Rosemary or Stephanie and why? Special on new vehicles (in stock) at your local Nissan Dealer: Jan Gey Nissan Motors (Pty) Ltd

Erf 1020 Bahnhof Street, Otjiwarongo Next to Taxidermy Studio across OHF Scrap Yard MID-MONTH SPECIAL OTJIWARONGO 067 300 300 10 17 NOVEMBER 2017 5% TO 50% DISCOUNT ON SELECTED ANIMAL FEEDS * WATER TANKS POLY PIPES * GEDORE TOOLS EURO TOOLS *SELECTED STEEL ITEMS SELECTED DROPPERS & POLES * CALTEX OILS VISIT US WHILE STOCK LAST

Brain Teaser LAST WEEK S ANSWER: Flik a famous ant is traveling on a 1000 cm long rope. Flik is traveling at 1cm/seconds, but also entire rope is being stretched by an extra 1000cm/second. Will the Flik every reach the end of the 1000cm long rope? Newly Opened!

OTJIWARONGO SECONDARY SCHOOL We have a bigger range to offer you as from November. Free delivery in Otjiwarongo. 2L Dishwashing Liquid 2L Handy Kleen (Handy Andy) 1L Car Shampoo 1L Body wash 1L Windowlene 1L Descaler 1Kg Pine Gel 1Kg Washing Powder FREE GIFT (1L Bleach) OSS is planning a holiday trip to the Mother City and you are invited! For an unforgettable tour of Cape Town and surrounding sites and scenes in May 2018, contact 0812393949 via whatsapp to book your place now! It promises to be an exciting trip with educational and cultural value. If you are between the age of 13-19 this is the holiday tour for you! We look forward to exploring Cape Town with you! OSS greetings Hindenburg street. Tel: 081 2426714 or whatsapp 0812062526

Special on new vehicles (in stock) at your local Ford Dealer in town. LIMECO CC Sedert November 1992 Verskaffers van sand, klip en tuingrond. Afbreek van geboue en wegry van alle bourommel. Kontrakteurs vir alle skietwerk in beboude gebiede asook Myne en Quaries. Ons doen Lowbed vragte. Vir ontbossing van brandpaaie en grens drade met n laaigraaf For all your machine works Fitting & Turning, Aluminium welding, Manufacturing of mechanical parts, Auto Electric work and much more Call 081 257 6311 Kontak 081 128 3589 of 081 128 2630 Tel: 067-303374 Faks: 067-303377