Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die Kerk Kry Moeilikheid

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dawid die Skaapwagter

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Profetiese woord vir 2017 en verder

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GEBED VIR KERKLEIERS

DIE AA NDBOODSKA PPER

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

KRAG VAN TRANSFORMASIE

BYBELS-GESONDE GESINNE

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Josua - van jongs af n leier

God se Woord. God se Wil

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

My liewe broers en susters, ek

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Die krag van. n vrou wat bid

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

Verhouding Elbeth Pretorius

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Besprekingsvrae vir selgroepe

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

LoveGodGreatly.com 1

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Transcription:

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het haar moederskoot toegesluit. Outoriteit - Die reg om opdragte te gee en gehoorsaamheid af te dwing. Dit is die moeite werd om in moeilike tye saam met God te loop God het die finale se. God het die finale outoriteit oor almal en alles. Rev 1:8 Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. Hanna het geweet dat die Here haar moederskoot toegesluit (haar onvrugbaar gemaak) het. Hanna en Elkana het geweet net die hand van die Here kan haar swanger (vrugbaar) maak. Sy het geglo God is die skepper van alles en as God die skepper is, dan sal God haar vrugbaar kan maak. Sy het in haar omstandighede geweet dit gaan haar nie baat om op tegnologie en wereldse metodes staat te maak om swanger te word nie.

2. Verklaar God se regverdigheid! # Ons kan in die verhaal van Hanna ervaar dat sy God se regverdigheid raak gesien het. In hierdie dramatiese tydpark het sy nie eenkeer teen God gedraai en gese dat God liefdeloos is of eers gevra het waarom kom hierdie onvrugbaarheid haar toe nie. Ons kan dieselfde in Job 1:22 lees. ( Job 1:22 By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie, ) As die eerste punt ons leer dat ons moet aanvaar dat God in beheer van ons situasies is, dan is die tweede punt verseker dat ons moet weet dat God regverdig is. (Psa 145:17 Die HERE is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke.)

3. Bly God se wee volg! 1Sa 1:7 So het hy gedoen van jaar tot jaar, telkens as sy opgaan in die huis van die HERE. Só het sy haar geterg, dat sy geween het en nie wou eet nie. Wanneer jy seergemaak word deur omstandighede of deur mense (vriende, kinders van die Here, ens) is ons so geneig om weg te draai van die Here af, maar nie Hanna nie. Jaar vir jaar het Hanna na Silo toe geggaan om te aanbid al was dit saam met n vrou (Peninna) wat haar gespot het. Sy kon ook verskonings uitgedink het om nie te gaan aanbid en offers te bring nie, maar sy was jaar na jaar gehoorsaam aan God se gebooie en het God gaan aanbid by Silo in die tempel. Ons as mens dink baie keer soveel verskonings uit om nie kerk toe te gaan en in God se wee te lewe nie en die waarheid is nie een van ons verskonings sal voor God geldig wees nie. Heb 10:25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.

4. Gaan na God toe met jou seer/pyn! 1Sa 1:10 En bitter bedroef het sy tot die HERE gebid en bitterlik geween; Om God te bewys dat Hy altyd regverdig en in beheer is en dat ons altyd lojaal teen Hom sal bly is nie n bewys dat ons, ons pyn vir die Here hoef weg te steek nie. God is n liefdevolle God en Hy verstaan ons pyn en ons begeertes, Hy wil he ons moet ons seer, ons pyne en ons begeertes met Hom deel. Hanna, Dawid en self Jesus het hulle pyn moet God gedeel. God sal altyd hierdie seer, pyn en omstandighede of jou begeertes ontvang bo in die hemel as jy dit net na Hom toe wil bring. JY kan vrylik jou hart voor die Here uitstort. 1Pe 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

5. Vra God om vir jou in te tree! 1Sa 1:11 en sy het n gelofte gedoen en gesê: HERE van die leërskare, as U waarlik die ellende van u diensmaagd aansien en aan my dink en u diensmaagd nie vergeet nie, maar u diensmaagd n manlike kind skenk, dan sal ek hom aan die HERE gee al die dae van sy lewe; en geen skeermes sal op sy hoof kom nie. Om te glo dat die Here beter as ons weet, beteken nie dat ons nie vir ons begeertes hoef te bid nie. God het nie vir Hanna gevra hoekom sy n kind soek nie. Het jy al raak gelees waar God enige van Sy kinders afgewys het as hulle Hom vir iets goeds gevra het. Mat 7:11 As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid! Nee want dit is nie n liefdevolle optrede van n vader teenoor Sy kinders nie n Gedeelte van hoe om in God se wee te loop is om jou daaglikse behoeftes aan die Here op te dra.

6. Vertrou die Here met jou hele hart. 1Sa 1:11 en sy het n gelofte gedoen en gesê: HERE van die leërskare, as U waarlik die ellende van u diensmaagd aansien en aan my dink en u diensmaagd nie vergeet nie, maar u diensmaagd n manlike kind skenk, dan sal ek hom aan die HERE gee al die dae van sy lewe; en geen skeermes sal op sy hoof kom nie. Hanna se belofte aan die Here in hierdie vers is nie n voorbeeld om met God te (bargain) nie. Hierdie is n groot ekspressie van haar geloof aan God dat sy glo die Here haar kan vrugbaar maak en sy is meer as gelukkig om te reageer op God se genade en om aan God te bewys sy is bereid om hierdie wonderwerk wat in haar gaan gebeur weer terug te gee vir die Here. (Om hierdie kind weer terug te gee vir die Here sodat hierdie kind hom kan wei vir die werk van die Here) Vraag: Is ons besig om God met ons hele hart te vertrou en is ons bereid om dit wat die Here vir ons gegee het aan hom te wei. Pro 3:5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.

7. Laat jou vreugde in die Here jou begeertes oorskadu! 1 Sam 2:1-11 1Sa 2:1 Toe het Hanna gebid en gesê: My hart jubel in die HERE, my horing is hoog in die HERE; my mond is wyd oop oor my vyande, want ek verheug my in u verlossing. 1Sa 2:2 Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie. 1Sa 2:3 Spreek nie voortdurend alte hoog nie, laat vermetele taal nie uit julle mond uitgaan nie; want die HERE is n God van diepe kennis, en deur Hom word die dade beproef. Hanna se lied in 1 Sam 2:1-11 wys ons dat haar vreugde in die Here haar eie begeertes oorskadu het. 1Sa 2:11 Daarna het Élkana na sy huis, na Rama, gegaan, terwyl die seun by die priester Eli die HERE bly dien het.

1. Verklaar God se outoriteit! 2. Verklaar God se regverdigheid! 3. Bly God se wee volg! 4. Gaan na God toe met jou seer/pyn! 5. Vra God om vir jou in te tree! 6. Vertrou die Here met jou hele hart! 7. Laat jou vreugde in die Here jou begeertes oorskadu!