Verwerking van die Sake van Jou Hart

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Jesaja sien die Toekoms

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

God se Woord. God se Wil

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

GEBED VIR KERKLEIERS

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Paulus se Verbasende Reise

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Profetiese woord vir 2017 en verder

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

LoveGodGreatly.com 1

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Hoe om die Verlede te Begrawe

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

BYBELS-GESONDE GESINNE

Besprekingsvrae vir selgroepe

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Seisoen van die Gees

Hoop. in tye van nood. Benescke Janse van Rensburg. Oordenkings oor Psalms. Bybelstudie vir kleingroepe en individue

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Josua - van jongs af n leier

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Bid vir Suid-Afrika! 40-dae Gebedsgids vir versoening 7 Mei 15 Junie 2016

Bid vir Suid-Afrika! 40-dae Gebedsgids vir versoening 7 Mei 15 Junie 2016

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Eish! Ek wens ek het dit nooit gehoor nie

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Die krag van. n vrou wat bid

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Verhouding Elbeth Pretorius

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

DIE AA NDBOODSKA PPER

Transcription:

Verwerking van die Sake van Jou Hart

www.freshstartforallnations.org

Om die Stryd in jou Hart deur te werk n Proses en n pad om jou te help om die stryd van n grief, n leed en n verlies te verwerk Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. Spreuke 4:23 (1983 Vertaling) Indien JOU hart die enigste bron (water-put) van water was waaruit ander kon drink, hoe gesond sou daardie drinkwater wees? Dis n angswekkende vraag, nie waar nie? Elkeen van ons is al in ons hart deur iemand of iets gekwes. Tog, al is ons bron van water besoedel deur bitterheid of onvergifnis, kan daar steeds in ons hart n nuwe begin gemaak word. Dit is ons gebed dat terwyl jy die stryd in jou hart verwerk soos jy die boekie deurwerk, jy opregte antwoorde op vrae sal neer skryf. Sodoende jy die pad van vryheid van die velede in jou hart sal stap, dat jy nie net sal oorlewe nie, maar sal floreer in die nou en dat jy sal uitsien na n toekoms vol hoop! Let op, na The Ultimate Fresh Start op bladsy 20. Om te sorg dat jou stryd na ware vryheid, en n lewe van vergewe en vergewendsgesindheid sal lei, is dit van noodsaaklike belang dat jy Ultimate Fresh Start Deel V-VERGEWE eers deurgaan. Andersins, sal jy nie kan deel wat jy nie reeds ontvang het nie. Onthou, NIKS IS OOIT TE LAAT NIE! Vergewe, vergifnis en vryheid, Pastor Steve en Mindy Peterson Scripture quotations taken from the Bible in Afrikaans Bible Society of South Africa 1983/1992. Used with permission. All rights reserved 2000 Fresh Start For All Na ons 1

I GRIEF/LEED/VERLIES WIE OF WAT HET JOU GEGRIEF OF SEERGEMAAK? OF... WIE OF WAT HET JY VERLOOR? Toets my, Here, keur my, ondersoek my deur en deur Psalm 26:2 (1983 Vertaling) Begin deur die area van grief, leed of verlies in jou lewe te identifiseer. (a) Maak n lys van spesifieke griewe of leed en die person(e) wat daarby betrokke is: Persone wat jou op een of ander wyse verstoot het, en hoe Persone of omstandighede waar jy gevoel het jy word geskend of mishandel Konflik wat familie, vriende, werk, kerk of ander betrek Egskeiding of verwydering Ander 2 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (b) Maak n lys van noemenswaardige verliese wat jy al in jou lewe ondervind het: Verlies van werk Verlies van gesondheid Verlies van n verhouding weens konflik verwydering, egskeiding of die dood Verlies van die droom vir jou lewe of jou toekomstige huwelik, kinders of loopbaan Ander (c) Kies een van die griewe, leed of verliese hierbo genoem om nou deur te werk. Die grief, leed of verlies is: Die aanstootlike persoon is: 2000 Fresh Start For All Na ons 3

II AFFEKTEER HOE IS JY DAARDEUR GEAFFEKTEER? Deursoek my, o God, en ken my hart: toets my onrustige gemoed. Psalm 139:23 (2006 Nuwe Lewende Vertaling) Hoe het hierdie spesifieke grief, leed of verlies jou geaffekteer? (a) Wat het deur jou gedagtes gemaal? (b) Wat was jou gedagtes ten opsigte van die individu (indien van toepassing)? 4 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (c) Hoe voel jy hieroor? Die volgende is net n lys woorde om te help om die grief, leed of pyn te identifiseer wat jy mag voel in die verhouding. Omkring die woorde wat die meeste op jou van toepassing is: Verwerp Hopeloos Kwaad Veroordeel Mislukking Verlate Bitter Onbeskermend Nutteloos Woede Buite beheer Waardeloos Vuil Simpel Alleen Onbetroubaar Haat Skuldig Angstig Hulpeloos Skaam Onseker Hartseer Bang Depressief Liefdeloos Dom Minderwaardig Lelik Verraai Gebruik Onvoldoende Vet Jaloers Gegrief Verloorder Geviktimiseer Ongewens Agterdogtig Gebruik nou die woorde wat jy bo omkring het, of ander woorder wat van toepassing is, skryf dan neer hoe hierdie spesifike grief, pyn of verlies vir jou geaffekteer het. 2000 Fresh Start For All Na ons 5

III REAGEER HOE HET JY REAGEER OOR HIERDIE GRIEF, PYN OF VERLIES? Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad. Psalm 139:24 (1983 Vertaling) (a) Wat het jy gesê? 6 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (b) Wat het jy gedoen? (c) Wat het jy besluit oor jou reaksie oor jou grief, pyn, of verlies waardeer jy tans werk? 2000 Fresh Start For All Na ons 7

IV STORT JOU HART UIT STORT JOU HART UIT VOOR DIE HERE. God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug. Psalm 62:8 (1983 Vertaling) Ek roep na die Here om hulp, ek smeek die Here om genade, ek stort my klag voor Hom uit en vertel Hom van my nood. Psalm 142:2-3 (1983 Vertaling) (a) Stort jou hart uit voor die Here. Skryf hieronder neer presies hoe jy voel. Here, dit is hoe ek voel: 8 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (b) Gee uitdrukking aan jou onbeantwoorde begeertes voor die Here. Here, ek is so ongelukkig of ontsteld oor, of wens wat gebeur het (of nie gebeur het nie): 2000 Fresh Start For All Na ons 9

(c) Gee uitdrukking aan jou huidige begeertes voor die Here: Here, ek begeer: 10 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (d) Dank die Here: Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1 TESSALONISENSE 5:18 (1983 Vertaling) Dank God die Vader altyd oor alles in die Naam van ons Here Jesus Christus. Efesiërs 5:20 (1983 Vetaaling) Lof is die offer wat jy aan God moet bring. Betaal jou geloftes aan die Allerhoogste. Roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy sal My eer. Die mens wat My eer, is die een wat lof as 'n offer bring. Hy wat reg lewe, vir hom sal Ek red Psalm 50:14-15, 23 (1983 Vertaling) Ek wil U loof met 'n dankoffer, ek wil die Naam van die Here aanroep. Psalm 116:17 (1983 Vertaling) Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. 1 Korintiërs 1:18 (1983 Vertaling) Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie Hy die Eerste is... Romeine 8:28-29 (1983 Vertaling) Vertel die Here deur te neer te skryf hoe dankbaar jy is vir die situasie en omstandighede waarin jy is. Vertel die Here dat jy bereid is om te aanvaar hoe ook al Hy jou lewe wil gebruik om Sy doel te bereik tot Sy eer. Vertel die Here dat jy glo dat jou situasie en omstandighede die beste is vir jou. Here, ek verkies om vir U dankie te sê vir: 2000 Fresh Start For All Na ons 11

V VERGEWE VERGEWE DIE PERSOON WAT JOU SEERGEMAAK HET OF TE NA GEKOM HET. Die Gelykenis van die onvergewensgesinde amptenaar... Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer? Jesus antwoord hom: Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer. Daarom kan die koninkryk van die hemel vergelyk word met 'n koning wat besluit het om saam met sy amptenare hulle boeke na te gaan. Toe hy daarmee begin, is een amptenaar na hom toe gebring wat miljoene rand geskuld het. Hy kon dit nie betaal nie, en daarom het die koning beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en alles wat hy het, verkoop en die skuld betaal moet word. Die man het voor hom neergeval en gesoebat: Gee my tog uitstel; ek sal u alles terugbetaal. Die koning het hom jammer gekry, hom laat gaan en SY SKULD AFGESKRYF.* Toe daardie man buite kom, het hy een van sy medeamptenare raakgeloop wat hom net 'n paar rand geskuld het. Hy het hom gegryp en gewurg, en gesê, Betaal wat jy skuld! * Sy medeamptenaar het voor hom neergeval en hom gesmeek: Gee my tog uitstel, ek sal jou betaal. Maar hy wou nie en hy is daar weg om hom in die tronk te laat gooi totdat hy die skuld betaal het. Toe sy medeamptenare sien wat gebeur het, was hulle diep teleurgesteld, en hulle het alles wat gebeur het, vir hulle koning gaan vertel. Die koning het hom laat haal en vir hom gesê. Jou skurk! Al daardie skuld het ek vir jou afgeskryf omdat jy my gesoebat het. Moes jy nie ook jou medeamptenaar jammer gekry het soos ek jou jammer gekry het nie? Die koning was woedend en het hom oorgegee om gemartel te word totdat hy al die skuld betaal het. So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie. (*beklimtoning skrywer s n) Matteus 18:21-35 (1983 Vetaling) 12 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (a) Skryf neer jou belydenis van n gesindheid van onvergifinis - Betaal my wat jy my skuld! - aan die Here, tesame met verwante verkeerde sienswyses en/of houdings: 2000 Fresh Start For All Na ons 13

(b) Kies die person wat jy wil vergewe wie vir jou seergemaak het of jou te na gekom het KANSELLEER DIE SKULD! (c) Skryf jou gebed aan die Here neer waarin jy jou besluit om die persoon, wat jou seergemaak of te nagekom het, te vergewe. Wees spesifiek met dit wat jou seergemaak het of wat jou te nagekom het. Hoe het dit jou verlede geaffekteer. Hoe affekteer dit jou huidiglik. Hoe mag dit jou toekoms affekteer. 14 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... 2000 Fresh Start For All Na ons 15

VI VERLOSSING VERLOSSING VAN DIE GRIEF, PYN OF VERLIES VIR DIE HERE! Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie. Maar daardie mense, o God, U sal hulle in die graf in laat neerdaal. Sulke moordenaars en bedrieërs sal in die fleur van hulle lewe sterf. Maar ek, op U vertrou ek. Psalm 55:23-24 (1983 Vertaling) Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid. Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie. Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld, sê die Here. As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte. Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie. Romeine 12:16-21 (1983 Vertaling) Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser Psalm 19:15 (1983 Vertaling) 16 2000 Fresh Start For All Na ons

NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... (a) Dra die person en/of die situasie aan die Here op. (b) In die spasie hieronder, skryf in gebedvorm, wie of wat jy nou aan die Here toe vertrou. (c) Seën en bid vir die persoon wie jou te na gekom het of seergemaak het Toe sê Jesus: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie... Lukas 23:34 (1983 Vertaling) Julle het gehoor dat daar gesê is: Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat. Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg,... Matteus 5:43-44 (1983 Vertaling) 2000 Fresh Start For All Na ons 17

NOTAS 18 2000 Fresh Start For All Na ons

NOTAS NIKS IS OOIT TE LAAT NIE!... 2000 Fresh Start For All Na ons 19

DIE ULTIMATE FRESH START Die Ultimate Fresh Start gaan als oor n volkome VERANDERING van jou hart draai vanaf ek eerste begeerte na n Jesus eerste en Sy wil te doen...nee, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal omkom!" Lukas 13:3 (1983 Vertaling) Om u wil te doen, my God, is my een begeerte, u woord is my hele lewe.." Psalm 40:9 (1983 Vetaling) Indien ek jammer is dat ek eerste keuse pynlike gevolge het en my fokus is op my ellende, noem die Bybel dit wêreldse hartseer. Maar as my houding die van oortuiging van my foute is dat dit verkeerd was om myself eerste te stel wat ook al die gevolge noem die Bybel dit godvresende hartseer....want droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei, en daaroor was niemand nog ooit jammer nie. Daarteenoor bring droefheid uit wêreldse oorwegings die dood. II Korintiërs 7:10 (1983 Vertaling) Jou Ultimate Fresh Start kan nou begin... Bely elke vorm van ek eerste wat jy in jou lewe kan identifiseer: trots, jaloesie, ondankbaarheid, onvergeeflikheid, en die reg om jou lewe te lei... Bely aan die Here dat jy verkeerd was en teen Hom gesondig het - Wees spesifiek met al die kere dat dit die ek eerste was deur jou gedagtegang, jou woorde en jou dade Dank die Here dat Hy Sy Seun, Jesus, gestuur het om vir jou te sterf... Bely aan God dat jy berou het - (wegdraai) van al jou sondes... Vra God om jou te vergewe - vir n ieder en elke sonde... In gebed, gee jouself totaal en al aan God - maak Hom die Here van jou lewe, en as jou Heer, gee jy jouself aan Hom om jou te verander soos Hy jou wil he. Nou, dank Hom vir Sy vergifnis en die nuwe lewe wat jy in Hom het. Maar as ons ons sondes bely Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.. I Johannes 1:9 (1983 Vertaling) As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered. Romeine 10:9-10 (1983 Vertaling) For more on The Ultimate Fresh Start go to: www.stepuptolife.com 20 2000 Fresh Start For All Na ons

Fresh Start For All Nations PO Box 540373 Omaha, NE 68154 USA 855-YOU-4GIVE (855) 968-4448 mail@freshstartforallnations.org www.freshstartforallnations.org Processing The Issues Of Your Heart - Afrikaans 2000 Fresh Start For All Nations