Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Similar documents
LoveGodGreatly.com 1

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Jesaja sien die Toekoms

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Geloofsvorming by kinders en jongmense

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

God se Woord. God se Wil

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Profetiese woord vir 2017 en verder

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Dawid die Skaapwagter

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Seisoen van die Gees

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

GEBED VIR KERKLEIERS

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

DIE AA NDBOODSKA PPER

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

Paulus se Verbasende Reise

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Laat jou deur die Gees van God lei (deel 4). Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: Gal.5:16,25

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Pelgrimstog deur die Lewe

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

My liewe broers en susters, ek

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Besprekingsvrae vir selgroepe

Die krag van. n vrou wat bid

die goeie en mooi GEMEENSKAP

EGGO VAN SY ROEP. - In 16 Tale. Die Jaar van ons Here Jesus Christus, March 2014

Transcription:

Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie dokument op enige manier verander nie. Geskryf deur: Angela Perritt! LoveGodGreatly.com 2

Welkom liewe vriende! Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is geen toeval dat jy deel van hierdie aanlyn bybelstudie is nie. My gebed vir jou met hierdie sessie is eenvoudig: dat jy nader aan God sal groei soos wat jy elke dag in Sy Woord delf. Soos wat jy die dissipline ontwikkel om elke dag tyd deur te bring in God se Woord, bid ek dat jy God net meer en meer sal liefkry terwyl jy Sy Woord lees. Bid elke dag voor jy die teksverse lees dat God jou sal help om dit te verstaan. Vra Hom om met jou te praat deur Sy Woord. En dan: Luister. Dis Sy werk om tot jou te spreek, en dis jou werk om te luister en te gehoorsaam. Neem jou tyd om die verse oor en oor te lees. Ons leer in die Bybel om te soek en jy sal vind. Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken. (Spreuke 2:4) Onthou dat ons ook baie verskillende hulpbronne verskaf terwyl jy hierdie aanlyn Bybelstudie doen. - Studiegids - Leesplan - 3 Weeklikse Blog boodskappe (Maandae, Woensdae en Vrydae) - Memoriseerverse - Weeklikse uitdagings - Aanlyn gemeenskap - Facebook, Twitter, Instagram, ons webblad - Hashtags #LoveGodGreatly Ek kan nie wag om te begin nie, en ek hoop om jou by die eindstreep te sien - volhard, druk deur, en moenie opgee nie! Kom ons voltooi wat ons vandag begin. Ek sal hier wees, elke tree langs hierdie pad - om jou aan te moedig! Ons is saam in hierdie proses - streef daarna om vroeg op te staan, skuif die spanning van die dag opsy, sit alleen en drink 'n groot glas van God se lewende water! Ek kan nie wag om te sien wat God vir ons wil wys in hierdie sessie nie! Reis saam met my terwyl ons leer om God in Grootheid Lief te hê met ons lewens!!! LoveGodGreatly.com 3

{Hoe om te} S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots...ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem het om tyd in God se Woord deur te bring..om dit elke dag te lees en toe te pas op JOU lewe...die pragtige lewe wat ons God vir JOU gegee het. Met elke sessie skep ek 'n studiegids wat saam met die verse gaan wat ons lees. Hierdie studiegids help jou om interaksie te hê met God se Woord. Dit help jou om te leer hoe om dieper te delf...om tydsaam te oordenk wat God regtig vir jou sê op daardie dag. Voordat ons begin, wil ek graag vir jou verduidelik wat die S.O.A.P metode is, en HOEKOM jy dit moet gebruik tydens jou stiltetyd. Hoekom moet ek die S.O.A.P. metode gebruik? n Mens kan teksverse net lees, maar wanneer jy jou tyd neem om dit REGTIG te lees, om interaksie te hê met die Woord, dan staan woorde skielik uit. Die SOAP metode maak dit vir jou moontlik om dieper te delf in die verse en meer te sien as wanneer jy net eenvoudig die verse lees en dan aangaan. Ek wil jou aanmoedig om jou tyd te gebruik om die daaglikse verse te S.O.A.P. en vir jouself te sien hoeveel meer jy sal kry uit jou daaglikse stiltetyd. jy sal verbaas wees. Wat beteken S.O.A.P.? S- Die S staan vir Scripture- jy skryf die teksverse neer.jy sal verbaas wees om te sien wat God aan jou wil openbaar in Sy woord deur net die tyd te neem om die verse neer te skryf! O- Die O staan vir Observation- wat sien jy in die verse wat jy lees? Wie is die gehoor? Is daar n herhaling van woorde? Watter woorde staan vir jou uit? A- Die A staan vir Application- dit is wanneer die Woord van God persoonlik word. Wat sê God vir my vandag? Hoe kan ek dit wat ek nou net gelees het toepas in my eie lewe? Is daar iets wat ek moet doen? Watter veranderinge moet ek in my lewe maak? P- Die P staan vir Prayer. Bid God se Woord terug na Hom. As Hy iets aan jou geopenbaar het gedurende jou studietyd, bid daaroor. Bely as Hy vir jou gewys het op sonde in jou lewe. En onthou, Hy het jou baie lief! Om God se Woord te bestudeer kan so min of so veel tyd neem as wat jy het. Sommige dae kan dit 10 15 minute wees, ander dae langer. LoveGodGreatly.com 4

Hoe S.O.A.P. ek? Hier is my (Angela) se persoonlike voorbeeld Kolossense 1:5-8 S- Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is. Die evangelie het julle bereik, en net soos dit in die hele wêreld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos dit werklik is. Julle is daarin onderrig deur Epafras, ons geliefde medewerker en n getroue dienaar van Christus in julle belang. Dit is ook hy wat ons vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is. O- (Baie kere maak ek net kort opsommings van my observasies dit wat ek met die eerste oogopslag waarneem wanneer ek na die verse kyk) Wanneer jy geloof en liefde kombineer, kry jy hoop. Ons moet onthou dat ons hoop in die hemel is...dit wag op ons. Die evangelie is die woord van waarheid. Die evangelie dra vrugte en groei van die eerste dag tot die laaste. Dit neem net een persoon om n hele gemeenskap te verander.epafras. A-Iets wat vir my vandag uitgestaan het was hoe God een man, Epafras gebruik het om n hele gemeenskap te verander!!! Ek was daaraan herinner dat ons geroep is om ander van Christus te vertel.. God sal die evangelie laat versprei om dit te laat groei en vrugte te dra. Ek voel dat vandag se verse direk spreek to LGG en net soos dit in die hele wereld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos wat dit werklik is. Is dit nie wonderlik wanneer God se Woord so lewendig word en so direk spreek met ons net waar ons is?!!!!! My gebed vandag is dat al die vroue wat betrokke is met die Bybelstudie God se genade sal verstaan en sal dors na Sy Woord. Hier is n aanhaling uit my Bybel Kommentaar wat ek in my studiegids neergeskryf het: God se Woord is nie net vir ons informasie nie, maar ook vir ons transformasie. P- Liewe Here, help my asseblief om n Epafras te wees. Om ander mense van U te vertel, en dit dan in U liefdevolle hande te los. Help my asseblief om dit wat ek gelees het te verstaan en toe te pas in my lewe, sodat ek elke dag meer en meer soos U word. Help my om n lewe te lei wat vrugte dra van geloof en liefde. Anker my hoop in die hemel, nie hier op die aarde nie. Help my om te onthou dat die BESTE nog voorlê! LoveGodGreatly.com 5

Ek hoop dat hierdie verduideliking vir jou vandag sal help om te leer hoe om dieper in God se Woord te delf. Sommige dae skryf ek op die voorkant en agterkant van my studiegids.. maar jy hoef nie. Vat dit een dag op n slag, en skryf neer soos jy reageer op dit wat God vir jou deur Sy Woord wil wys. Die mees belangrike bestanddele in die S.O.A.P. metode is JOU interaksie met God se Woord en jou TOEPASSING van SY Woord in JOU lewe. Onthou dat die doel is om ten volle te bepeins en elke enkele woord van die verse vir die dag in te neem. Psalm 1:2-3 sê: Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak. Ware oordenking beteken dat jy tyd neem om die vers te bepeins voor jy aanbeweeg na die volgende vers. Onthou, dit is nie vinnige lees nie maar ernstige meditering oor heilige en hemelse waarhede, wat dit kosbaar en verreikend vir die siel maak. Dit is nie die by se aanraking van die blom wat die heuning voortbring nie maar dit is die by se aanhoudende teenwoordigheid wat die soetheid voortbring. Dit is nie hy wat die meeste lees nie maar hy wat die meeste oordenk, wat die beste, mees wyse en sterkste Christen sal wees. Thomas Brooks, "Precious Remedies Against Satan's Devices." LoveGodGreatly.com 6

LoveGodGreatly.com 7

Doelwitte Ek glo dis belangrik om doelwitte neer te skryf vir elke sessie. Neem nou die tyd en skryf drie doelwitte neer waarop jy tydens hierdie sessie wil fokus. Maak seker dat jy tydens die volgende agt weke terugverwys na die doelwitte om jou te help om gefokus te bly. JY KAN DIT DOEN!!! My doelwitte vir hierdie sessie is: 1. 2. 3. Handtekening: Datum: LoveGodGreatly.com 8

{Week 1} Week 1 Uitdaging: (Nota: Jy kan dit vind in ons Maandag blog) Week 1 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 9

Week 1: Maandag Lees: 1 Petrus 1:1-5 SOAP: 1 Petrus 1:3-4 LoveGodGreatly.com 10

Week 1: Dinsdag Lees: 1 Petrus 1:6-12 SOAP: 1 Petrus 1:6-7 LoveGodGreatly.com 11

Week 1: Woensdag Lees: 1 Petrus 1:13-16 SOAP: 1 Petrus 1:13, 15 LoveGodGreatly.com 12

Week 1: Donderdag Lees: 1 Petrus 1:17-21 SOAP: 1 Petrus 1:17, 21 LoveGodGreatly.com 13

Week 1: Vrydag Lees: 1 Petrus 1:22-25 SOAP: 1 Petrus 1:24-25 LoveGodGreatly.com 14

{Week 2} Week 2 Uitdaging: Week 2 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 15

Week 2: Maandag Lees: 1 Petrus 2:1-6 SOAP: 1 Petrus 2:1, 4-5 LoveGodGreatly.com 16

Week 2: Dinsdag Lees: 1 Petrus 2:7-10 SOAP: 1 Petrus 2:9-10 LoveGodGreatly.com 17

Week 2: Woensdag Lees: 1 Petrus 2:11-17 SOAP: 1 Petrus 2:15-17 LoveGodGreatly.com 18

Week 2: Donderdag Lees: 1 Petrus 2:18-22 SOAP: 1 Petrus 2:20-22 LoveGodGreatly.com 19

Week 2: Vrydag Lees: 1 Petrus 2:23-25 SOAP: 1 Petrus 2:23-24 LoveGodGreatly.com 20

{Week 3} Week 3 Uitdaging: Week 3 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 21

Week 3: Maandag Lees: 1 Petrus 3:1-6 SOAP: 1 Petrus 3:1-2 LoveGodGreatly.com 22

Week 3: Dinsdag Lees: 1 Petrus 3:7 SOAP: 1 Petrus 3:7 LoveGodGreatly.com 23

Week 3: Woensdag Lees: 1 Petrus 3:8-12 SOAP: 1 Petrus 3:8-9 LoveGodGreatly.com 24

Week 3: Donderdag Lees: 1 Petrus 3:13-16 SOAP: 1 Petrus 3:14-16 LoveGodGreatly.com 25

Week 3: Vrydag Lees: 1 Petrus 3:17-22 SOAP: 1 Petrus 3:17-18 LoveGodGreatly.com 26

{Week 4} Week 4 Uitdaging: Week 4 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 27

Week 4: Maandag Lees: 1 Petrus 4:1-6 SOAP: 1 Petrus 4:1-2 LoveGodGreatly.com 28

Week 4: Dinsdag Lees: 1 Petrus 4:7-9 SOAP: 1 Petrus 4:7-8 LoveGodGreatly.com 29

Week 4: Woensdag Lees: 1 Petrus 4:10-11 SOAP: 1 Petrus 4:10 LoveGodGreatly.com 30

Week 4: Donderdag Lees: 1 Petrus 4:12-14 SOAP: 1 Petrus 4:12-13 LoveGodGreatly.com 31

Week 4: Vrydag Lees: 1 Petrus 4:15-19 SOAP: 1 Petrus 4:16, 19 LoveGodGreatly.com 32

{Week 5} Week 5 Uitdaging: Week 5 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 33

Week 5: Maandag Lees: 1 Petrus 5:1-4 SOAP: 1 Petrus 5:2, 4 LoveGodGreatly.com 34

Week 5: Dinsdag Lees: 1 Petrus 5:5 SOAP: 1 Petrus 5:5 LoveGodGreatly.com 35

Week 5: Woensdag Lees: 1 Petrus 5:6-7 SOAP: 1 Petrus 5:6-7 LoveGodGreatly.com 36

Week 5: Donderdag Lees: 1 Petrus 5:8-9 SOAP: 1 Petrus 5:8-9 LoveGodGreatly.com 37

Week 5: Vrydag Lees: 1 Petrus 5:10-14 SOAP: 1 Petrus 5:10-11 LoveGodGreatly.com 38

{Week 6} Week 6 Uitdaging: Week 6 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 39

Week 6: Maandag Lees: 2 Petrus 1:1-4 SOAP: 2 Petrus 1:3 LoveGodGreatly.com 40

Week 6: Dinsdag Lees: 2 Petrus 1:5-7 SOAP: 2 Petrus 1:5-7 LoveGodGreatly.com 41

Week 6: Woensdag Lees: 2 Petrus 1:8-11 SOAP: 2 Petrus 1:8-9 LoveGodGreatly.com 42

Week 6: Donderdag Lees: 2 Petrus 1:12-18 SOAP: 2 Petrus 1:16-17 LoveGodGreatly.com 43

Week 6: Vrydag Lees: 2 Petrus 1:19-21 SOAP: 2 Petrus 1:20-21 LoveGodGreatly.com 44

{Week 7} Week 7 Uitdaging: Week 7 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 45

Week 7: Maandag Lees: 2 Petrus 2:1-3 SOAP: 2 Petrus 2:1 LoveGodGreatly.com 46

Week 7: Dinsdag Lees: 2 Petrus 2:4-10 SOAP: 2 Petrus 2:9-10 LoveGodGreatly.com 47

Week 7: Woensdag Lees: 2 Petrus 2:11-16 SOAP: 2 Petrus 2:13 LoveGodGreatly.com 48

Week 7: Donderdag Lees: 2 Petrus 2:17-19 SOAP: 2 Petrus 2:18-19 LoveGodGreatly.com 49

Week 7: Vrydag Lees: 2 Petrus 2:20-22 SOAP: 2 Petrus 2:20 LoveGodGreatly.com 50

{Week 8} Week 8 Uitdaging: Week 8 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 51

Week 8: Maandag Lees: 2 Petrus 3:1-7 SOAP: 2 Petrus 3:3-4 LoveGodGreatly.com 52

Week 8: Dinsdag Lees: 2 Petrus 3:8-9 SOAP: 2 Petrus 3:8-9 LoveGodGreatly.com 53

Week 8: Woensdag Lees: 2 Petrus 3:10-13 SOAP: 2 Petrus 3:10-11 LoveGodGreatly.com 54

Week 8: Donderdag Lees: 2 Petrus 3:14-16 SOAP: 2 Petrus 3:14 LoveGodGreatly.com 55

Week 8: Vrydag Lees: 2 Petrus 3:17-18 SOAP: 2 Petrus 3:17-18 LoveGodGreatly.com 56

{My Reaksie} LoveGodGreatly.com 57