hoop Hoop Ekstra Plus Hoop ana van Niekerk Alles kan van jou weggeneem word ... behalwe jou n Vrou se reis ana van Niekerk deur kanker

Similar documents
Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Geloofsvorming by kinders en jongmense

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Jesaja sien die Toekoms

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Profetiese woord vir 2017 en verder

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Besprekingsvrae vir selgroepe

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

GEBED VIR KERKLEIERS

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

God se Woord. God se Wil

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Die Kerk Kry Moeilikheid

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Dawid die Skaapwagter

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Seisoen van die Gees

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

LoveGodGreatly.com 1

die goeie en mooi GEMEENSKAP

Een. Geloof in aksie

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Die krag van. n vrou wat bid

ONS WENTROUE WENNERS IS...

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

JUNIE 2017 Die Kandelaar Bls. 1

Volume 3 van 2016 September 2016

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Transcription:

besoek ons aanlynwinkel by www.voelgoedwinkel.co.za Alles kan van jou hoop weggeneem word Lana van Niekerk skryf in dié inspirerende ware verhaal oor haar stryd en oorwinning oor beide bors- en eierstokkanker. besoek www.projekhoop.co.za vir meer inligting! Hoop.indd 1 Kategorie: Ware verhaal carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer M E D I A 'n Gedeelte van die wins van dié boek word geskenk aan ISBN: 978-1-77031-187-9 carpediem Plus wenke vir geliefdes wat op die kant staan! ana van Niekerk Ekstra Gelukkig is ons nooit alleen in hierdie proses van heelword en groei nie ook al loop jy deur die vuur. oo HP n Vrou L Beleef saam met die skrywer al die emosies waardeur sy moes swerf. Daar is die swaar wintertye waar hoop verdwyn, wanneer kanker jou wêreld onderstebo draai. Maar daar is ook lente, wanneer hoop begin ontkiem na jou stryd, die heerlikheid om weer dag vir dag voluit te kan leef. Ware verhaal Hoop n Moes jy al die gevreesde woorde hoor: Dis kanker... En die moeilike pad van trauma, onsekerheid en hopeloosheid daarna loop? is spesiaal vir jou. Daar waar jy nou swaarkry, en bemoediging nodig het. Of dalk is jy iemand anders se kruk... Hoop... behalwe jou se reis deur kanker n Ware verhaal L ana van Niekerk 2010/08/03 02:56:12 PM

Een uit 29 vroue sal in hul lewe gediagnoseer word met bors- of eierstokkanker, siektes wat jaarliks die lewens van meer as vroue neem. 40 000 Vat hande met FINESSE tydskrif in die stryd teen kanker deur Projek Hoop! Jy kan help! Koop dié boek en gee dit as geskenk vir n vriendin wat deur kanker moet worstel of familie wat hulle moet ondersteun. Hoop n Gedeelte van die wins van elke wat verkoop word, word geskenk aan projekhoop boek Raak betrokke! Kliek op www..co.za en blog vir ons jóú storie van hoop! Ter viering van Cansa se 80ste verjaarsdag, gaan 80 van die inspirerendste stories gekies word vir 2011 se Hoop boek. Bemoedig mense wat deur kanker geraak word deur n persoonlike briefie of motiverende boodskap vir hulle op die webwerf te los. Kyk ook na video s, luister na oudio s en lees hoe om jou kanker-risiko te verminder. Hoop.indd 1 2010/08/04 08:43:47 AM

besoek ons aanlynwinkel by www.voelgoedwinkel.co.za Die eerste deel van dié boek, Winter, het in 2005 verskyn as In my winter blom genade. Hoop uitgegee deur Carpe Diem Media 2010 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2010 ISBN 978-1-77031-187-9 e-isbn 978-1-43220-129-6 Setwerk Andrew van Rensburg Redigeerder Emmerentia Steyn Omslagontwerp Zelda Botha Fotograaf Taryn van Eeden, Picture Perfect Gedruk en gebind deur Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word in enige vorm of op enige manier sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie. KONTAKBESONDERHEDE Carpe Diem Media Posbus 5801 Vanderbijlpark 1900 Tel (016) 982 3617 Faks (016) 982 3618 Webtuiste www.carpediem.co.za E-pos boeke@carpediem.co.za

carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer Hoo P n Vrou se reis deur kanker n Ware verhaal Lana van Niekerk

Inhoud Voorwoord 9 Winter 11 Wanneer jou wêreld se bodem uitval 13 Veilig teen Sy bors 16 Woede en vrae 19 Die nes wat jy bou 22 Weerloos en oorgegee 25 Jou troosmaat en klankbord 28 Die derde keer! 31 Vier die lewe! 34 My koopmaat, geselsmaat en lagmaat 36 Sterk staan in storms 40 Die hospitaal 43 Dieselfde paar oë 46 Kinders word ankers 49 Vuur in jou lyf... 52 Marionet aan toutjies 55 In die donkerte van die nag 58 Vriende om jou bed 61 Plat op jou rug... 64 Ouers, broers en susters 67 Fan the flame 70 Engel met die rosyntjie-oë 73 Sjuut... ons dokters is besig! 75 Eerste en tweede linie vriende 78 Meals on Wheels 81 Met liefde... 83 As jou kind kanker kry 86 Stilletjies aan die werk 90

GI Jane kaalkop en tevrede 94 Jou diepste jy 97 Plooie om jou mond... en in jou hart? 100 Don t waste your sorrows 104 Leef so tussendeur! 106 As jy alleen staan... 110 Oppas, jy wat nog gesond is...! 113 Die ding vra vasbyt! 117 Ek kan weer lag 120 Kanker, die wondersiekte! 123 BANG 126 Vertel vir ander 129 Wanneer môre aanbreek 132 Lente 139 Oorgeërfde gene 141 Gespaar om te lewe! 143 Leef begeesterd 145 Sien die lewe as n opwindende uitdaging! 148 Swaai jou lewe om 150 Maak elke dag n vars begin 153 Bly ingeprop 155 Engel Dirk 158 Verwag wonderwerke 161 Word stil en luister 163 Begin bid 166 Pak die bul by die horings 169 Herbesoek jou ankers 172 Geskenke van liefde 175 Watter trefkrag het jóú woorde? 178 Te veel ysters in die vuur 181 Jy mag maar foute maak! 184 Lewensbeplanning 187 Ek-tyd! 189

Belê in jou gesin 192 Oppas vir die put 195 Laat jou entoesiasme oorloop 199 Wees moedig en bly! 202 Dra mekaar se laste 205 Troetel jou vriendinne 208 Vriende bring geluk 211 Maak nuwe vriende 213 n Hartsvriendin 216 Die liefde van n pa 218 Die wysheid van n ma 221 Die olyfboompies om jou tafel 224 Droom weer 227 Raak kreatief 230 Kop in die wolke en hande in die grond 233 Verswelg maar gelukkig 236 Lag! 240 Mooi van binne en buite 242 Herinneringe 245 Bly positief 248 Geniet die lewe! 251

Opgedra aan Ek dra hierdie boek op aan al my hartsmense my gesin, my familie en my vriende. Dankie, ma Tôi, vir die 90 jaar wat Mamma al met soveel liefde en geloof voorloop in ons lewens! Dankie aan Willie en my kinders, Dries, Eloff, Marteli, Willem, Wanda en die twee klein mannetjies, Rossouw en Bennie, wat my lewe vol vreugde en lekkerte maak. Dankie vir elkeen wat deur die jare daar was om saam met my te lag, te lééf en steeds te groei!

Ons is aan geen leed of verdriet hopeloos of hulpeloos uitgelewer nie; teenoor dit alles staan God se wil dat ons ten slotte meer as oorwinnaars sal wees. ~ Ebba Pauli ~ Cancer It cannot cripple love It cannot shatter hope It cannot corrode faith It cannot eat away peace It cannot kill friendship It cannot shut out memories It cannot silence courage It cannot invade the soul It cannot reduce internal life It cannot quench the spirit It cannot lessen the power of the resurrection!

Voorwoord Regdeur hierdie dieptebestaan van kanker het ek deur die liefde van God en mense geleer waarvan Paulus in Efesiërs 3:18 praat:... hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek... Veral daar waar mense bereid was om God se liefde oor te dra met koesterende hande, gewillige voete en liefdevolle harte. Kommer en hartseer moet deurleef en mee klaargemaak word, want niks kan jou so siek maak as verdriet en seerkry wat nooit deurleef is nie. Dit verrot jou van binne en hou jou stukkend! In hoop lê soveel moed en krag opgesluit, want: Hope and courage come from looking at the reality of your situation in the light of God s reality. Hierdie boek is n samestelling van twee boeke, In die winter blom genade en In die lente bloei die lewe, in n nuwe boek van HOOP! Ek het hierdie boeke geskryf, nie net om my stukkie pad van siekte en genade met jou te deel nie, maar ook om praktiese gedagtes en Bybelse insette aan ander deur te gee: mense wat die pad loop om ook God se genesing te ontvang op verskillende maniere en soms deur baie verskillende lewenslesse en omstandighede. Dit maak nie saak of jy weet jy het nog net drie maande, ses maande of dalk nog veertig volle jare om te leef nie! Wat saak maak, is of jy net bestaan en jou met moeite van die een dag na die