ALFABET VAN DIE HUWELIK

Similar documents
Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Besprekingsvrae vir selgroepe

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Geloofsvorming by kinders en jongmense

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Seisoen van die Gees

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Profetiese woord vir 2017 en verder

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Jesaja sien die Toekoms

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

BYBELS-GESONDE GESINNE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Dawid die Skaapwagter

Petrus en die Krag van Gebed

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Josua - van jongs af n leier

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Die krag van. n vrou wat bid

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Petrus en die Krag van Gebed

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

God se Woord. God se Wil

Een. Geloof in aksie

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

My liewe broers en susters, ek

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

LoveGodGreatly.com 1

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Verloof en verlief. voorbereiding vir n gelukkige huwelik

Transcription:

ALFABET VAN DIE HUWELIK Aanvaarding Aanvaar mekaar vir wie julle is. Moet nie jou maat probeer beitel tot die perfekte huweliksmaat nie. Bederf As julle lief is vir mekaar sal julle mekaar altyd bederf. Blomme is nie net vir haar verjaarsdag nie & sy geliefde kos of koek nie net vir sy bevordering nie. Bederf mekaar... Christus Die kern van 'n sinvolle huwelik. "The family who prays together, stays together." Dankbaarheid Klein dingetjies maak 'n groot verskil: deur die hemp se knoop vas te werk en die deur oop te maak. Waardeer die klein dingetjies wat jou huweliksmaat doen. Eerlikheid "Honesty is the best policy." Dit gaan om eerlik te kan wees met die vryheid om emosies, standpunte & om gevoelens te kan deel. Finansies Konflik ontstaan soms as daar nie 'n werkbare finansiële plan is nie. Wees openlik oor elke aspek van finansies. Praat daaroor.

Getrouheid Ontrouheid in die huwelik kom al hoe makliker en al hoe meer aan die orde van die dag. Konsentreer net op die een op wie jy vroeër met soveel passie verlief geraak het, in plaas van onvergenoegd en hunkering na groener weivelde. Bly vir altyd getrou. Humor Humor vorm 'n onbreekbare band tussen mense. Leer om die komiese saam raak te sien. En lag. Dit laat spanning verdwyn en gee sommer weer lewensenergie in die huwelik. Intimiteit Is meer as die seksuele. Eerlike en openhartige meelewing. Onselfsugtige oorgawe aan jou maat verseker dat julle mekaar al hoe meer sal vertrou. Jakkalsies Identifiseer die jakkalsies wat julle huwelik kan skade berokken. Dryf dit uit. Enkeles is: jaloesie, besitlikheid, onnetheid, perfeksionisme, neulery ens. Kommunikasie Een van die belangrikste boustene. Waak teen stilstuipe. Die ander een kan nie alles weet nie. Al moet jy deurnag praat, maar maak tyd vir mekaar om te kommunikeer. Lojaliteit Dit laat jou altyd die ander een verdedig. Al maak julle foute, jy bly jou maat bystaan. Hou mekaar se krone ferm op die kop. Ons is Koningskinders. Moet nie dislojaal wees teenoor jou maat in ander se gesleskap

Mededeelsaamheid "Charity begins at home." Die verbaasde uitdrukking op 'n geliefde se gesig, asook groter toegeneentheid, is die oes van 'n mededeelsame maat. Passievol Streef na passie in elke aspek van julle lewe & huwelik. Dit blaas altyd nuwe vuur in die huwelik. Passie is nie passief nie!!!! Passie handel, passie tree op, passie leef... Natuurlik Wees net jouself. Daar is niks wat jou maat meer verafsku as 'n aanstellerige, onnatuurlike houding nie. Moenie iemand probeer wees wat jy nie is nie. Wees & bly jouself. Quality Dit gaan ook in die huwelik oor kwaliteit. Die gehalte tyd wat julle saam spandeer. Dit is die gehalte moeite wat julle doen & die gehalte liefde wat jy gee wat saak maak. Hoe lyk die kwaliteitskaal in julle huwelik? Meet dit maar weekliks. Oorspronlik Dink aan oorspronklike maniere om mekaar te verras. Breek soms bietjie weg van die ou manier van doen. Beraam saam planne om die liefdesvlam voortdurend hoër te laat brand.

Samehorigheid Die sukses van `n verhouding hang saam in julle vermoë om as twee individue in 'n span te trek. As julle doel & drome & die rigting van jul huwelik duidelik en eenstemmig is, kan albei daarin opgaan. Laat vaar die verskilletjie en trek as een saam vorentoe. Tyd Maak tyd vir mekaar. In een oomblik sweer jul trou vir ewig. Die tyd wat voorlê is kort met liefde, maar lank en swaar sonder liefde, trou en kameraadskap. "Till death do us part!" Dis hoe lank jy gelukkig saam met jou geliefde kan wees. Rustig Jou huwelik is waar jy, ten midde van die stresvolle lewe, tot rus kan kom. Dit is belangrik om gereeld na die rustigheid van 'n geliefde te kan terugkeer & in die aanmoediging & begrip te kan baai. Opvlieëndheid maak dit sleg om huis toe te gaan. Uithouvermoë Volhard ondanks die ontnugterinkies wat in die eerste paar maande kop uitsteek. Uithouvermoë is om te midde van krisisse en konflik aan die wete vas te hou dat knelpunte oorskadu word deur dit wat jul in die huwelik deel.

Vriendekring 'n Vriendekring wat in jul voorspoed deel en in teëspoed bystand verleen, is 'n moet. Aanvaar mekaar se vriende. Maak saam nuwe vriende. Dit is 'n moet... Wil "Waar daar'n wil is, is daar 'n weg." lui die spreekwoord. Julle moet die wil hê om gelukkig te wees. Wat wil julle twee uit die huwelik hê? Dit is binne bereik, glo dit net. X-strale Laat jou maat maar sien wat binne jou aangaan. Wat gebeur in jou hart, waar die pyne en die heel bene is. Praat die waarheid. Ywerig 'n Huwelik verg werk en jy sal van jou kant ook iets moet insit. Wees ywerig in die huwelik. Moet nie lui wees as dit by jou maat kom nie. Doen moeite. Zero Jy onthou zero van jou maat se foute. Moenie ou koeie uit die sloot grawe nie. Laat die bene daar om te vergaan.