Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Similar documents
Jesaja sien die Toekoms

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Petrus en die Krag van Gebed

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Petrus en die Krag van Gebed

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Profetiese woord vir 2017 en verder

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Dawid die Skaapwagter

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Die Kerk Kry Moeilikheid

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Seisoen van die Gees

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

2014 het voorwaar. As jy hierdie nuusbrief lees, deel jy Kruispad se visie van Lukas 14:23!

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

GEBED VIR KERKLEIERS

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Josua - van jongs af n leier

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

DIE AA NDBOODSKA PPER

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Besprekingsvrae vir selgroepe

God se Woord. God se Wil

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

LoveGodGreatly.com 1

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Empathy Ouerhandleiding

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Die krag van. n vrou wat bid

My liewe broers en susters, ek

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Verhouding Elbeth Pretorius

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

BYBELS-GESONDE GESINNE

Transcription:

Williston Garage As jy nog twyfel of jy op die regte pad is, is dit nou die tyd om vorentoe te begin kyk en die doel waarvoor jy geroep is, passievol in te hardloop en te begin DOEN! Jy het kosbare geleenthede laat verbygaan omdat jy deur mense negatief beinvloed is, maar dis nog nie te laat nie! Begin met een waardevolle tree vorentoe! Moenie te vêr vooruit dink nie. God se Gees gaan jou lei, maar jy moet die keuse in JOU gees maak en toelaat dat jou wil, denke, emosies en liggaam hul onderwerp aan jou gees wat nou in lyn kom met God se Gees in jou! Jou toekoms kan nie langer beheer word deur jou siel of jou liggaam nie. Jou GEES moet nou opstaan in outoriteit! Ja dis nie maklik nie, maar niks in die lewe wat kosbaar is, gaan sommer vanself in jou skoot val nie! Hierdie is n dringende roep van God, want JY is geroep om n verskil te bring in n sekere arena van hierdie lewe. Moenie vaskyk teen die agente in hierdie arena nie. God het hulle daar geplaas met n rede. Sommige is goed, sommige is sleg, maar dit gaan jou sterk maak en jy gaan in oorwinning uit hierdie arena tree! God het jou naam geroep, antwoord vandag nog! AMEN! Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans! 1) Sê NEE vir energie parasiete en mense wat nie wil leer om iets self te doen nie! 2) STOP en besluit WAT & WIE werklik vir JOU belangrik is in die lewe en hou op skuldig voel. Jy kan nie die hele wêreld red of help nie! God verwag dit ook nie! 3) Gryp elke dag vas asof dit jou laaste dag op aarde is en doen iets spesiaals vir jouself! 4) Probeer daai TO DO lys van dinge wat jy so uitstel te doen...net 1 ding per dag! 5) LAG ten minste 10 keer per dag! HUIL as jy so voel, want dit verlig stress en so was jy jou siel ook skoon. 6) Gee LIEFDE vir iemand wie jy voel dit nie verdien nie! Liefde hoop vurige kole op jou vyand se hoof! 7) Moenie verder SKULD maak nie! Skuld maak jou n slaaf van die een vir wie jy skuld! Grenslyn/Borderline Kamp 27-29 29 Mei 2016 Bl 2

Die Here het hierdie tema vir ons gegee en ons besef net hoe belangrik GRENSE is in ons lewens. n Land of n mens sonder grense is n OOP TEIKEN vir die vyand! By hierdie kampe behandel ons relevante temas wat vir manne, vroue & kinders help om hul grense te verstaan, te herstel waar dit vernietig is en hulle te versterk om hierdie grense te beskerm met alles in hul vermoeë! Daar gaan selfs tye wees wanneer ons gewonde soldate moet gaan uithaal uit die vyand se territory en terugbring na veiligheid agter hul eie grenslyn! Daar kom ook tye waar God jou grenslyn verskuif en jou grondgebied vergroot. Dan moet jy wakker wees om nie hierdie seisoen te mis nie! KOM WORD N GELOOFSKRYGER WAT SAAM MET ONS SKOUER AAN SKOUER KAN VEG SAAM MET GOD SE LEERMAG OM ONS GEWONDE VEGTERS TE GAAN UITHAAL SODAT ONS LAND GENEES KAN WORD EN GOD SE KINDERS SE GRENSE HERSTEL EN BESKERM KAN WORD! Ons op soek na 12x12m camo nette! Elke kamp sal n sterk militêre tema hê en ons wil dit vir almal wat hierdie kampe bywoon, n belewenis maak! Kontak René @ 0732582688 As jy nog nooit by so n kamp was nie, klaar jy in as n troep en jou eerste rang bevordering as Korporaal vind plaas die Sondag van die kamp. As korporaal in God se weermag sal jy met ons volgende kamp op 27-29 Mei ons nuwe troepe bystand en ondersteuning bied saam met ons leierskorps. Volledige Range is beskikbaar op bestelling @ R140 per stel & R40 vir jou eie Dog Tag. Bestellings: Maj vdbergh 073 258 2688 Word deel en bring iemand kamp toe wat weer moet MOED skep, wat die kragtige invulling van God se Heilige Gees nodig het, wat geestelik gewond lê op die slagveld van die lewe, wie se lewe wreed ontwrig is deur satan...bring hulle, want God wil hul DAPPER HELDE maak! Beprekings: René @ 073 258 2688 E-Pos: rene@crossroad-ministries.co.za Aanlyn: www.crossroad-ministries.co.za (Registrations) Bedrag: R380 per volwassene (12jr +) Sluite alle etes, akkommodasie & sessies in! Kruispad Familie Kerk Bl 3

Ons hou SLEGS 2 DIENSTE PER MAAND, maar dit is dienste met n IMPAK! Ons verkondig die Evangelie van Jesus Christus suiwer en reguit. Ja, baie mense het gekom en gegaan agv van die Woord van God wat TE REGUIT was na hul mening, maar ons sal aan God se Woord getrou bly en NOOIT kompromie aangaan met die wêreld ter wille van mammon of guns van mense nie. Ons bied glad nie nie die pakket van n normale kerk vir jou nie, maar dit is ook nie ons doel nie. Ons doel is RESTORASIE, TOERUSTING & POSITIONERING...die 3 Pilare waarop Kruispad se hele roeping gebou is! 3, 17, 31 Jan 14 & 28 Feb 13 & 27 Mrt 10 & 24 Apr 8 & 22 May 5 & 19 Jun 3,17, 31 Jul 14 & 28 Aug 11 & 25 Sep 9 & 23 Oct 6 & 20 Nov 4 & 18 Dec Venue: Mayfair Village (Wedding Venue) op die R30 roete tussen Klerksdorp en Orkney Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. 1 Korinthiërs 10:12 Al ons boodskappe is weekliks beskikbaar op ons webtuiste www.crossroad-ministries.co.za/archive.html Die boodskap kan geluister of afgelaai word tesame met die bypassende Powerpoint wat dit vir jou soveel meer visueel maak. Terwyl jy na die boodskap luister kan jy die boodskap volg op Powerpoint en dit help ook as jy graag n dieper studie wil maak. Al die teksgedeeltes en hoofpunte word duidelik en visueel aangebied! Audio CD s kan ook bestel word @ R20 per CD of u kan dit met elke diens bestel en afhaal. Hierdie is ook n uitstekende manier om die Evangelie te versprei!! Getroud Met Liefde Naweke Bl 4

Ons kan net vir Nick & Julie Vlok van Shammah Game Lodge uit die diepste van ons harte bedank vir die groot blessings wat hulle vir Kruispad is om hierdie pragtige venue vir ons beskikbaar te stel en daarom wil ons ook paartjies seën met hierdie spesiale aanbod! Normale prys is R2200 per paar, dus boek gou! Daar is slegs n paar plekkies nog oop! AANDAG MANNE!!!! By hierdie wegbreek naweke kan jy ontspan! Dis nie n uithaal sessie nie, jy sal NIE blootgestel word of gekonfronteer word nie. Ek is self n man en ek weet hoe ons manne se koppe dink. Die naweke is ook nie omdat daar dalk fout is met jul verhouding nie. Hierdie naweek is n WEG- BREEK van die normale gang af en ons vertel jou dalk n paar dinge wat jy reeds weet, ons mag dalk by jou leer, maar geniet gaan ons mekaar beslis geniet! Blessings, Francois Gaan loer gerus in by Shammah Game Lodge se webtuiste! www.shammahgamelodge.co.za of besoek hul Facebook Page Video Clip: https://www.youtube.com/watch?v=ql_s_j4d24o As huweliks aktiviste is dit ons passie om paartjies te help in elke faset van hul verhouding! Ons kom deur die stofpad van n gebroke huwelik van bykans 10 jaar en nou na 30 jaar is ons liefde innig, opreg en ons vang nou nog op vir wat ons gemis het! (Hehe!) Getroud Met Liefde in Welkom Bl 5

15-17 April 2016 TEIKEN GROEP: Married & Unmarried Couples, Single Persons, Divorced Persons, Youngsters (18yrs+) KLEREDRA: Gemaklik VENUE: Genesis Gemeente, Welkom, Free State TAAL VAN AANBIEDING: 75% Afrikaans / 25% English KOSTES: COUPLES: R 300 per person (Includes Meals/Sessions) BESPREEK AANLYN: www.crossroad-ministries.co.za Telefonies: Danelize @ 083 685 0113 BESPREKINGS & REëLINGS: René @ 073 258 2688 (enigste nr vir bespreking!!!) of aanlyn of op ons webtuiste www.crossroad-ministries.co.za of per FAKS 086 622 5363 2) Ons aanvaar GEEN FACEBOOK BESPREKINGS nie. Dit maak vir ons die stelsel net baie makliker en ons vra almal se samewerking!! Die VERWYSINGSNR is BELANGRIK: Slegs jou VAN + Selnommer of net jou selnommer. (ons sal jou bel!)bring jou bewys van betaling asb kamp toe! BANKBESONDERHEDE VIR INBETALINGS EN BORGE REKENING NAAM: Crossroad Gospel Message NPC Rekening: 62355533540 Takkode 250053 Verwysing: Van & Selnr Jou Godgegewe staanplek en opdrag MOET in vervulling kom, want die tyd is min! God roep ons vrou na 'n nuwe seisoen! Vroue wat hul volle roeping en potensiaal uitleef! Vroue wat die lewe aangryp met vreugde en vervulling en wat bekend is daarvoor dat hulle in alle areas van hul lewens getrou is. Vroue wat verstaan dat dit dissipline, selfopoffering en deursettingsvermoë verg, maar wat glo dat dit moontlik is omdat God se Woord hulle voed en Sy Gees hulle lei en hulle bereid is dat die Waarheid hulle vryheid gee! Jy is dalk al so 'n vrou en daarom kan jy by hierdie kamp 'n verskil kom maak in iemand se lewe. Jy wil dalk so 'n vrou wees, maar satan lieg en bedrieg jou. Neem outoriteit en KOM word hierdie vrou van God! 'n Vrou met Goddelike OUTORITEIT en VRYHEID! René & Francois Kostes: (Akkommodasie vanaf Vrydagaand asook etes) R390.00 per persoon (12 Jr+) Pensionarisse (60+) @ R360.00 Kruispad Konings @ R360.00 Kinders: 5-12jaar @ R360.00 Kinders: 0-4jr @ R0.00 Bustarief: Vertrek vanaf Vanderbijlpark, Gauteng op N12 roete na Barkly Wes. R350.00pp (kinders betaal volprys) JY MOET BESPREEK EN BETAAL OM JOU PLEK TE VERSEKER ASB!

Annemikke du Toit 082 317 7047 Hiermee my getuienis wat op Kruispad se getuieblad kan kom. Dit is TOTAAL en AL AMAZING wat God vir my gedoen het en so ver soos ek gaan vertel ek vir almal hoe AWESOME God is! Ek wil hë die HELE wereld moet weet!! Hoe kan 'n mens stilbly oor so 'n wonderwerk?! Ek is 'n NUWE mens!! Hallelujah! Tannie Rene en Oom Francois, Eerstens wil ek begin deur om vir julle baie baie dankie te se dat julle opgestaan het toe God geroep het en julle vir hom gese het: "Hier is ek Here, stuur my!" want deur julle wat julle lewens geoffer het in volle diens aan ons Vader, sit ek vandag hier en vir die eerste keer in my lewe weet ek wat beteken dit en hoe dit voel om lewe in oorvloed te hê. Wanneer ookal ek nou huil, huil ek omdat ek kan voel hoe lief ek vir Hom is en wanneer ek dit vir Hom sê kan ek dit nie sonder trane sê nie! Dankie Here Jesus! September 2008 is ek ediagnoseer met Bipolere depressie en is van een Psigiatriese hospitaal na n ander verwys. Ek was op baie baie verskillende medikasies en my lewe was een vet gemors sonder rigting en hoop. Ek was dood binne. So beland ek toe op die Healing Rain Profetiese Vrouekamp (24-27 September 2015) deur 'n baie kosbare vriendin en sussie in Jesus. Donderdagmiddag, 24 September 2015, het ek buite gesit op die kampterrein, opgekyk na die die bome en vir God gesê ek weet nie wat ek by die kamp maak nie. Ek was SO moeg vir die kettings van depressie en ek kon nie meer nie. Alles binne my het geskree. Ek het vir God gese ek kon nie meer nie en het beplan om selfmoord te pleeg sodra die kamp verby was. Die aand, 26 September 2015, het die Heilige Gees vir my gese dat ek vorentoe moet gaan vir bediening en terwyl ek daar gestaan het, het ek net ALLES vir God gegee en ek het geweet dit was nou of nooit! Dit was 'n divine appointment en net daar en dan het God die kettings van depressie in my lewe gebreek. Ek het gevoel asof my hele wese in my maag bymekaarkom en wil uitbars soos 'n vulkaan. Ek het alles uitgeskree, my knieë het ingegee en ek het net daar voor God gelê en huil soos wat Hy sy liefde oor my gestort het. Van daardie dag af is ek NOOIT weer dieselfde nie. Ek is glad nie meer op medikasie nie en ek wag nog tot vandag toe vir rollercoaster emosies. Dit kom nooit! Ek is waarlik vry! Ek lewe! Ek is n nuwe mens! Dankie Jesus! Annemikke Gebed vir elkeen wat hierdie Nuusbrief lees: Vader in die Naam van U Seun, Jesus die Christus en deur die outoriteit en krag van U Heilige Gees in my, bring ek elke behoefte, elke verslawing, elke binding, elke vesting van die vyand wat hierdie boetie of sussie vashou om in oorwinning te leef, nou voor U. Ek weet dat deur die Bloed van die Lam, elke vesting nou vernietig word. Ons glo en bely dat Jesus Christus die Weg, die Waarheid en die Lewe is en ons glo dat deur Sy Bloed ons gered, genees, gereining en vrygemaak is! Ons sal oorwin deur die Bloed van die Lam en deur die krag van ons getuienis! Amen en Amen!!! Die Here se guns en seën is met jou! Shalom Kruisspore Bl 7

n Divisie van Crossroad Gospel Message NPC Toe sê die heer vir die dienskneg: Gaan uit op die paaie en na die lanings en dwing hulle om in te kom, sodat my huis vol kan word. Lukas 14:23 (AOV) Ons leef werklik hierdie opdrag hart & siel sedert 1996, maar ons ervaar n nuwe, vars seisoen wat ons bediening op die pad aanbetref! Jaco & Elma wat ook Kruispad Konings is, het vir ons n bed ingebou in ons bussie sodat ons nie in gastehuise hoef oor te bly nie. Ons verkies hierdie privaatheid ten spyte van die natuur elemente wat stoei met n mens en die bietjie ongemak! So het ons op 1 Februarie besluit om n toetslopie te doen met ons Vito bussie en bykans 3000km afgelê wat strek van die Noord-Wes, Klein & Groot Karoo, die Weskus en die Noordkaap! Ons het nuwe insig ontvang oor ons land en gesien hoe groot die behoefte is veral in hierdie afgeleë dele van ons land. Die mense is honger en as hulle ons bussie sien staan op n plek, het hulle sommer vrymoedigheid geneem om met ons te kom praat. Van kerkprobleme tot persoonlike behoeftes is aangespreek! Ons het egter gesien dat ons n paar behoeftes moet aanspreek om KRUISSPORE meer effektief te maak: 1) Ons Vito moet ASAP n awning op kry om ons toerusting en onsself te beskerm teen son & reën. Ons is R4800 gekwoteer vir die awning self, R500 vir die installering en n verdere R4500 sou ons kante wil laat maak om dit soos n tent te omskep indien ons vir meer as 2 dae op n plek sou oorbly. 2) Ons wil graag ASAP ons KRUISSPORE LOGO op hemde asook op ons Vito laat druk sodat ons maklik herkenbaar kan wees in dorpe. Hemde beloop R250 per hemp en advertensie op bus beloop R1500.00 Ons het reeds wonderlike video toerusting om opnames te maak van waar ons as KRUISSPORE beweeg en wil graag onderhoude voer met mense van verskillende dorpe om die stand van hul geestelike waardes en behoeftes te bepaal. Ons wil sommer boodskappe opneem in verskillende dele van SA, Namibië en Botswana en as die Here vir ons dit weer moontlik maak, sal ons graag hierdie opnames as n program wil uitsaai op Kruiskyk! BID SAAM dat die Here se perfekte wil sal geskied! Dankie vir elkeen wat reeds betrokke is om Kruispad op die pad te hou!..kruispad Konings Bl 8

Ons aflosbedrag op ons Vito Bussie is tans R26000 (Uitstaande Balans = R32000) en ons vertrou die Here voluit dat ons hierdie bedrag so spoedig moontlik sal kan afbetaal! Ons wil weereens uit ons harte ook vir Newcom Fluid Manangement bedank vir hul enorme bydrae wat dit vir ons moontlik gemaak het om hierdie bussie te koop. Hulle gehoorsaamheid sal deur God geëer en beloon word en ons bind die guns van die Here styf vas aan hul sakeonderneming, hul lewens en hul roeping. Ons sal werk met hierdie bussie, dis n belofte!! Kruispad sê weereens dankie vir elke Kruispad Koning wat getrou is in hul finansiële ondersteuning aan ons! Julle is deur God geroep en aangestel as Konings! Indien JY gelei word deur die Heilige Gees om ook n Koning te word, kontak ons asb. Die minimum aanvangsbedrag is slegs R55.55. Ons reël vir n Aftrek Order of jy kan self reel! Francois van den Bergh Watch for the enemy to try to bring confusion or fear. This will be an effort to take you off course by getting you out of the flow of My Spirit, says the Lord. Do not overreact to current circumstances. You must take the time to re-establish yourself in peace and faith. I will guide you through this maze. Isaiah 26:3 You will keep him in perfect peace, whose mind is stayed on You, because he trusts in You. Rene van den Bergh Crossroad Gospel Message NPC Kruispad Profetiese Kampe Grenslyn/Borderline Crossroad Gospel Message NPC 2013/002341/08 Landlyn (018) 597 4796 Faks: 086 622 5363 E-Pos: info@crossroad-ministries.co.za Adres: P.O Box 25, Makwassie, 2650 First National Bank Account: Crossroad Gospel Message, Acc Nr 62355533540, Branch 250052