Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Sendingwerkers vir die week: Wessel, Joan en Tiago van der Merwe. Die Bulletin: 12Augustus 2018

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Januarie :00 Erediens. 8 09:00 Erediens (S7) SKOLE HEROPEN

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Petrus en die Krag van Gebed

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure beskikbaar)

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Hartklop. Wees Lig! 24 JULIE van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE FAMILIEDIENS

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Petrus en die Krag van Gebed

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Die Kandelaar 13 November 2016

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 11 September 2011 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Hartklop. Wees Lig! 20 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM. VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1

18:00 Ker angdiens. Kontak ons nuut! PREDIKANTE MET VERLOF

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

VANDAG SONDAG: 21 FEBRUARIE 2016

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

To love without knowing how to love wounds the person we love.

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Josua - van jongs af n leier

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Hartklop. Wees Lig! 4 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Profetiese woord vir 2017 en verder

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Maart 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Die plek van jou tent

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

NUUSKRUMMELS: 13 SEPTEMBER 2018 NUUS UIT DIE KERKKANTOOR: Baie geluk aan hierdie groepie wat die Gebedskursus vir 2018 suksesvol voltooi het!

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

GEBED VIR KERKLEIERS

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Seisoen van die Gees

Notas... 1 Maart :00 Ipelegeng 18:00 Solid Rock 19:00 Belydenisklas

Bergsig Boodskap NUUSFLITS: 15 November Nov: Kuilsrivieropruiming 27 Nov: TGIF Manneafsluiting

NG KERK MIEDERPARK. 13 Oktober 2013 Uitgawe 30/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Wees LIG! MEI 2018 HARTLIK WELKOM! VANOGGEND SE PINKSTER NAGMAALDIENS TEKS VIR 27 MEI DR WILHELM BURGER ROM. 8:26-32 DR WILHELM BURGER (HAND 2:37-42)

BYBELS-GESONDE GESINNE

LoveGodGreatly.com 1

God se Woord. God se Wil

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos FAMILIENUUS Sondag, 24 Mei 2009 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Transcription:

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00 SONDAG: 29 Oktober 2017 LERAAR: Ds Philip Voigt (041-3606573/082 562 6943) SKRIBA/KASSIER: Marthie Gerber KOSTER: Jimmy van der Schyff (041-3607902 / 0823255794) KOSTER AAN DIENS: Maandag, Woensdag & Vrydag - 07:00-15:00 IS JY VANDAG DIE EERSTE KEER SAAM MET ONS? Baie welkom!!! Ons sal jou graag wil ontmoet. Maak asseblief na die diens n draai by die MEDIA-TOONBANK in die INGANGSPORTAAL. VANDAG: 9:00 Gesinsdiens PREDIKER: ds. Philip Voigt Tema: GOD VERTROU JOU: met die natuur (Gesinsdiens) Vandag is ook Hervormingsfees ons herdink 500 jaar van gereformeerd wees. - Spesiale Deurkollekte: Bybelverspreiding -22 Oktober se Sinodale bydraes vir Jeug het R 1600.30 opgelewer -Kategese: Kleuterkerk en grade 1, 2 & 3 in die kerk - Gr 4 tot 11 NA DIE OGGENDDIENS -Ons nooi almal vriendelik uit om na die Erediens tee in die lokaal te kom geniet. Skinkbeurt - Streek D 18:30 Aanddiens: PREDIKER: ds. Philip Voigt *Opnames van preke en boekies met die aanbiedings, kan in die portaal by die MEDIA bestel word. Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar!!! Mag die Here u ryklik seën! HIERDIE WEEK MAANDAG -EE3 (18:30) DINSDAG -Administrasievergadering (18:30) -Phoebe Kellerman-gebedsgroep (09:30 ) - Spreker: Mev. Fourie (Louisa Meyburgh) -JEUGAAND (18:00 20:00) OUERS KOM SAAM - RSVP by ds Philip WOENSDAG -Bybelstudiegroep (9:30) DONDERDAG -God Vertrou Jou Bybelstudie groep (10:00) enige persoon is welkom VRYDAG -Enkel-ouer gesinne kuier (18:00) BESPREEK BY DIE MEDIA SATERDAG -MTR Partytjie by Jeru (10:00-12:00) SONDAG -Gebedswaak (7:00 tot 7:00) BIDROOSTER BY DIE MEDIA PREDIKER volgende Sondag OGGEND Ds Philip Voigt (Afskeid van skoolverlaters) AAND Ds. Philip Voigt (2 Kronieke 20 op 29/10, 5/11, 19/11 ) BASAAR - 28 OKTOBER - Baie dankie aan ELKEEN wat bygedra en gehelp het om n sukses van ons basaar te maak! Die Grootste eer kom ons Hemelse Vader toe!!!

TOEKOMSDINGE vir die DAGBOEK 1 VLEISBESTELLINGS op die eerste Sondag van die Maand. Vleis word afgehaal op die laaste Woensdag van die Maand. 2 KLEINGROEP VIR ENKELLOPENDES - skakel met Nita Strumpher by 0823789062. 3 SPESIALE AANDDIENS: 12 November kyk ons na die fliek THE INSANITY OF GOD. 4 KERKRAADSVERGADERING op 13 November om 18h30 in die konsistorie VOORBIDDING word gevra vir die volgende persone & sake: Mev. Bettie Anker, Kabega Rusoord 11. (Gesondheid) Mnr. Andrè en mev. Ina Bekker, Venusia Villas 15, D3 (Gesondheid) Mnr. Hannes Botha, Executive Frail Care Sentrum (Gesondheid) Mnr. Chris Foxcroft, Kabega Aftreeoord 6 (Gesondheid) Me. Delene Landsberg, Maranatha Huis, Summerstrand (Gesondheid) Mev. Amanda Kemp, Clarence Plek 3 (Gesondheid) Mnr. Gert Maritz, Groendallaan 7, E2 (Gesondheid) Mev. Esmè Schreiber, The Village 1, Neville Straat, Westering 2(Gesondheid) Mev. Adele Terblanche, Hayden Straat 29 (Hospitaal) Mnr. Andrew van As, Magnolia 39, D7 (Gesondheid) Mnr. Manie Vermaak, Salviasingel 68, B5 (Gesondheid) Mnr. Sewes Westraat, Groendallaan 33, E2 (Gesondheid) Mev. Nonnie Bothma, Petersvalepark 101, E5 (Hospitaal) Families en persone wat siekes versorg by hul huise ANDER SAKE -MEEGEVOEL : Ons harte en gebede gaan met groot deernis uit na Elize Leygonie met die heengaan van haar broer. -matrieks en studente wat eksamen skryf -die regering, misdaad, ekonomie, droogte, gesinne, huwelike, enkelouers -die toenemende vervolging van Christene in Asië, asook in Indië -ONS GEMEENTE: wysheid vir die leiers van die gemeente oor die pad vorentoe -Elke Vrydag om 12h00 vir leiding oor ons verantwoordelikheid t.o. ons Moslem-bure VIR OMGEE & VERSORGING -Vir n persoonlike besoek van die leraar, besoek die MEDIA in die portaal of skakel hom direk. -Vir n gebedsversoek op die GEBEDSKETTING, stuur n sms of WhatsApp na ds Philip. -Vir siekte-/hospitaalbesoek, skakel Gerrie Thysse by 0413603879. -Vir berading, skakel die leraar vir die reël van n afspraak met die leraar of berader. DIENS VAN BARMHARTIGHEID ons OMGEEbediening NOODSPENS HUIS LOUISA MEYBURGH MTR SMIT KINDEROORD Ons maak kos bymekaar wat ons by ons KERK en by die CMR uitdeel. BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT GETROU KOS SKENK. Ons ondersteun die ouetehuis en kinderhuis met diensbeurte en hulle projekte. VRA VIR vatlappe, pleisters, weggooi skeermesse en toiletware. 4 Nov: partytjie vir die kinders wat ons gemeente aanbied.

-KONTANT SKENKINGS vir kinders by MTR SMIT Kinderoord wat verjaar kan ook gegee word. Kontak Annemarie Muller [0732545118 ] of Jenny O Rourke [041 3791877 of 0832859444]. -OORSKIET WOL word benodig vir die brei van slaapsokkies, serpe, musse ens. -Kom ons help die CMR met die volgende projekte (kontak Jenny in hierdie verband): *12 bottetjies body wash en 12 sjokolades vir die Algoapark Vrouegroep se afsluiting *120 viennas en worsies, tamatiesous en mosterdsous vir hulle OUERLEIDING-PROGAM - n Gr R-seun by MTR Smit Kinderoord kort R125 om sy skooltjie se gradeplegtigheid by te woon. Sherwood gee die ander R125. Om te help, praat asb met Jenny. GETUIENIS BEDIENING: GAMTOOS-UITREIK Op Saterdag-oggend,11 November, vind die kersfees-partytjie vir kinders wat ons gemeente jaarliks aanbied, plaas (ons vertrek 8:00 en behoort teen 13:00 terug te wees). Ons wil gemeentelede nooi om saam te gaan en vra om ook by te dra vir hierdie uitreik. Ons verwag dat omtrent 200 kinders hierdie geleentheid sal bywoon. -BEHOEFTES: kontant vir lekkergoed en koeldrank (aankope word op 8 Nov gemaak) 150 cupcakes (om af te lewer op 10 Nov) -HULP op10 Nov vanaf 15:00 word broodjies gesmeer & pakkies opgemaak Skakel met Japie Roberts (041 3600489) en Andrè Barnard (0413604780) om betrokke te raak. Kinders wat wil saamgaan, se ouers kan met Martie van der Merwe (0842518649) skakel. Ons wil graag n Kersfeesopvoeringvir die kinders hou. SIONSRAND JEUG BEDIENING -VIR DIE OUERS: 31 Oktober (ouers en kinders eet saam & na ete n VIDEO vir die ouers) -afsluiting op 7 November (18:00) - n UITREIK op 11 November - Gamtoos-kersfees-funksie (saam met die Getuienis Bediening) SONDAG, 26 NOVEMBER 9:30 -Kerssangdiens -Na die diens: KUIER SAAM 18:30 -Kinder-kerssangdiens Richard Blackaby BESOEK SUID-AFRIKA van 9-21 NOVEMBER 2017 GEESTELIKE LEIERSKAP IS GOD SE WEG TOT GEESTELIKE HERLEWING. -Beleef God as Gesin en Familie - Woensdag, 15 Nov: 19:00-20:30 -Maak n verskil in moeilike tye (2 Sessies met Q&A) - Donderdag, 16 Nov: 08:00-11:00 Plek: NG Kerk PE De-Duin - Adres: H/v La Rocherylaan en Schaeferplein, Humewood, Port Elizabeth Kontak: Chantall VermaakTel: 041 365-3159, Epos: sinode@ngkok.co.za

GOD VERTROU JOU met verhoudings: 4e opsomming -Teks:Genesis 39 - n verhoudings-rentmeester... 1 is getrou in n verhouding, al is dit ongelyk Wees n getroue ondergeskikte (teenoor opstandig of agteraf). 2 is iemand wat seën in ander se lewens inbring God seën mense deur my. Dit moet vir mense goed wees om my in hulle lewens te hê. 3 maak seker dat vertroue nie seer kry nie Vertroue is die gom wat n verhouding aanmekaar hou. Vertroue wat gebreek word, is verraad wat diep seermaak. 4 sien verhoudings-brekers raak en vermy dit Klein dingetjies, soos laat wees, beloftes nie nakom nie & kritiese kommentaar kan verhoudings stukkie vir stukkie afbreek en vernietig. 5 kan onreg in verhoudings hanteer In alle verhoudings is onreg n moontlikheid. Hoe hanteer n Christen dit? 2 Timoteus 2:24 6 is in verhoudings met mense nooit ontrou aan God nie Verhoudings kan van jou vra om die verkeerde dinge te doen. Behou jou INTEGRITEIT as CHRISTEN, moenie jou GETUIENIS verloor nie; al is dit tot jou nadeel - altyd eerste getrou aan God (vers 9) BANKBESONDERHEDE -ABSA Bank, NG Kerk Sionsrand, Rek no. 1400166532, Takkode: 632005 -Verwysings vir EFT S: VAN en VOORLETTERS en waarvoor die inbetalings is D/O vir dankoffer, WORS vir Wors en Vleisbestellings, EE3 vir EE111, ens -DANKOFFER-koevertjies is by die ontvangs/media-toonbank beskikbaar. -VROUEDIENS se bankbesonderhede: REK NAAM: PE Sionsrand Diensaksie, Absa REK NO: 1400165242 - Verwysing: VAN en VOORLETTERS Afskeurstrokie: plaas die strokie in die posbus in die portaal: Ek wil graag by die volgende BEDIENING of AKSIE of GROEP inskakel:... NAAM:...KONTAKNO:... EK VERLANG N BESOEK* / HIERDIE PERSOON HET N BESOEK NODIG* NAAM:...KONTAKNO:...