Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Jesaja sien die Toekoms

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Petrus en die Krag van Gebed

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Die Kerk Kry Moeilikheid

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

God se Woord. God se Wil

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Profetiese woord vir 2017 en verder

LoveGodGreatly.com 1

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

BYBELS-GESONDE GESINNE

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

To love without knowing how to love wounds the person we love.

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Pelgrimstog deur die Lewe

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Seisoen van die Gees

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Besprekingsvrae vir selgroepe

DIE AA NDBOODSKA PPER

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

GEBED VIR KERKLEIERS

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

Dawid die Skaapwagter

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

Josua - van jongs af n leier

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie


N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

Een. Geloof in aksie

Transcription:

Program vir die dag Hoogtepunte vir die week Maandag 30 Januarie Kerkraadsvergadering 19:00 Jeuglokaal Dinsdag 31 Januarie Adoramus 19:00 Gebedslokaal 09:00 Erediens deur Ds Henk Theart 09:00 Kinderkerk in die Jeuglokaal (3jr Gr6) 12:00 Change Bible Church 14:00 Afrikataaldiens in die Grot 17:30 JAM Jeuggerigte erediens vir Gr7 12, studente en 20jariges. Deurkollekte: Bybelverspreiding Gebed Dalmayne Kotze (082 853 3833) herstel in Florakliniek na chirurgie. Woensdag 1 Februarie Bybelstudie 09:00 Jeuglokaal Woensdag 1 Februarie Waterval Erediens 10:15 Besoekers en nuwe intrekkers: Baie welkom! Nuwe intrekkervorms is ook by die deure beskikbaar. Vul dit asb in, ons wil graag kom kuier! 29 Januarie

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde Huis/siek/hospitaalbesoek: Laat weet gerus van behoeftes sodat Ds Henk Theart (083 449 5510) of Ds Phil Gräbe (076 660 5230) kan help met berading of besoek, bv. krisisse, hospitalisasie, verhoudings. n DANKOFFER wys jou liefde Gee dit op een van hierdie maniere: 1) Per debietorder (vorm by deure) 2) Koevert in n kollektebord; 3) Snapscan 4) Internet oorbetaling: ABSA Clearwater Mall; Tak-kode: 632005, Rekeningnr: 01003961211 (Tjek) Rekeninghouer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan n saak van u keuse. Verjaarsdae: 22 Januarie 28 Januarie 2017 22 Januarie Darian de Bruin (082 874 1755), Lelanie Dreyer (082 536 8570), Mia Klee, Fanie Kok (082 330 4159), Dirk van Pletzen (083 494 8285) 23 Januarie Milandi Els, Cobus Ferreira (083 784 8857), Poppie Hoogendoorn (084 870 6916) 24 Januarie Magda Caroto (082 940 3359), Saroné Ferreira (083 784 8947), Penny Slabbert (084 581 5253) 25 Januarie André Claase (082 551 2747), Karin Els (082 744 4782), Ebbe le Roux (082 793 5721) 26 Januarie Nicoline Bezuidenhout (083 287 4765), Annelie du Toit (082 927 6516), Petro Greffrath (072 455 7858), Addelein Jacobs (082 572 8069), Pierre Kloppers (083 307 3309), Kevin Neveling (072 129 4028), Maryna Pretorius (011 672 2003) 27 Januarie Anje Cilliers (082 853 0807), Jannie du Plessis (072 123 0494), Dewald Janse van Rensburg (082 578 6736), Anelle Jonker, Jean-Leonard Retief, Anuschka Visser (011 477 3450) 28 Januarie Annebelle du Plessis, Gerhard van Wyngaardt (082 561 1724)

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde Gebedsbediening LUISTER HIERDIE JAAR NA GOD Die Here sal jou altyd lei... JESAJA 58:11 NLV Hoe kan ons sê dat ons n persoonlike verhouding met God het, en tog sê dat Hy nooit met ons praat nie? Om oop en ontvanklik vir die leiding van die Heilige Gees te wees, is n verpligte deel van jou lewe as Christen. Ons almal kan leer om ontvanklik vir die aansporing van die Heilige Gees te wees. Dit is nie net vir belangrike mense of diegene wat meer geestelik as jy is, bestem nie. God sal met jou praat, as jy die tyd neem om na Hom te luister. John Ortberg skryf: n Groot gedeelte van die avontuur van jou lewe as Christen, is om op die leiding van die Heilige Gees te reageer. Hierdie leiding word nie net tot belangrike besluite beperk nie. Dit word net aangeleer wanneer ons dit aanhoudend beoefen. Dit is hoekom David gebid het: Here wys my die weg wat ek moet gaan, leer my U paaie want U, o God is my redder (Psalm 25:4-5 NVL). Richard Foster skryf: Die hemel en die aarde wag deesdae met groot afwagting op mense wat deur die Gees gelei en bemagtig word. Dit het voorheen gebeur, en dit sal weer gebeur. Sulke mense sal nie te voorskyn kom totdat daar tussen ons n diepsinnige ervaring van Immanuel, God met ons, is nie. n Wete dat Jesus deur die krag van die Gees gekom het om self sy mense te lei, n leiding wat so beslis en onmiddellik is soos die wolk- en vuurkolom wat Israel deur die dag en nag gelei het. Hierdie ervaring kan joune wees wanneer jy die belofte glo: Die Here sal jou altyd lei. Dit is die belofte aan jou. Memoriseer dit, verpersoonlik dit, lewe daarvolgens, en kyk waarheen dit jou hierdie jaar gaan neem. Sielekos: Joh 1:1 14; Luk 1:1 10; Ps 90; Spr 1:1-7 Uit: Die WOORD vir VANDAG

Raak hier betrokke! Vriesvriende Die afgelope twee weke het ons 12 etes kon uitgee aan hongeriges. Baie dankie vir elkeen wat n gevriesde ete saambring kerk toe! Neem gerus van die polestyrene bakkies by die deure waarin etes geskep en gevries kan word. Kardio- & Pilates klasse Daar word op Dinsdae en Donderdae middae vanaf 16:30 17:30 kardio & pilates klasse in die saal aangebied. Klasse kos R200/maand. Kontak gerus vir Mimi Coetser by 083 556 0696 om hier in te skakel. Hulp by Kinderkerk Daar is heelwat opening vir Mammas/Pappas wat wil help om op n rotasiebasis klassies vir JIK en KFC aan te bied. Skakel asb vir Sonja Theart (083 950 8313) as jy hier wil help. GEHOOR DIENSTE Voorspoedige nuwejaar!! As jy bekommerd is dat jy nie jou geliefdes hoor nie, maak gerus n afspraak vir n GRATIS gehoorsiftingstoets in Januarie, Februarie en Maart! n Gehoorverlies is nie n probleem wat n mens onmiddellik opmerk nie. Mens kom op n punt waar dit moeilik is om ander te volg en aan gesprekke deel te neem. Moenie dat n gehoorverlies u keer om die lewe ten volle te geniet nie!! Vir enige vrae in verband met gehoorverlies, skakel gerus vir Nadine Botha by 011 670 2428 of 079 904 0467. BERGBRON MEDICROSS, GORDON ROAD NG Quellerina Gaan Groot met Liefde 40 Dae - Oop vir die Oomblik Nader aan die hier en nou met die Here Sondag 5 Februarie Woensdag 8 Maart Tydens die eerste termyn van die jaar, fokus ons spesifiek op ons eie persoonlike verhouding met die Here hoe om NADER en meer intiem met God te leef. Dit is deesdae baie gewild om telkens deur jou dag bewustelik te leef, to be present. In hierdie 40 Dae - Oop vir die oomblik wil ons leer om in die hier en nou SAAM met die Here te leef en dit deel van ons leefwyse te maak Gedurende die 5 weke word 10 temas hanteer. Die temas word tydens die Sondagerediens (09:00) en op Woensdae (09:00 & 19:00) vir die vyf weke hanteer. Die Woensdagaand Bybelstudie tydsgleuf word net vir die bepaalde vyf weke ingebou. Selgroepe/individue, familie en vriende is almal welkom om dit by te woon. GESOEK: HUISE, MEENTHUISE, ERWE, GEBOUE EN WOONSTELLE TE KOOP Indien u 'n eiendom wil verkoop of verhuur, skakel my vir gratis waardasie en advies. 12 jaar ondervinding in Eiendomme

ILZE: 083 725 7028 / 011 792-1670 NG Quellerina Gaan Groot met Liefde