Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Similar documents
Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Geloofsvorming by kinders en jongmense

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

hoop Hoop Ekstra Plus Hoop ana van Niekerk Alles kan van jou weggeneem word ... behalwe jou n Vrou se reis ana van Niekerk deur kanker

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

God se Woord. God se Wil

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Empathy Ouerhandleiding

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Jesaja sien die Toekoms

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Petrus en die Krag van Gebed

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Petrus en die Krag van Gebed

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Besprekingsvrae vir selgroepe

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die Kerk Kry Moeilikheid

Seisoen van die Gees

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Profetiese woord vir 2017 en verder

GEBED VIR KERKLEIERS

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Hoop. in tye van nood. Benescke Janse van Rensburg. Oordenkings oor Psalms. Bybelstudie vir kleingroepe en individue

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Dawid die Skaapwagter

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

KRAG VAN TRANSFORMASIE

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Die Anglo-Boereoorlog *

ALFABET VAN DIE HUWELIK

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Een. Geloof in aksie

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Josua - van jongs af n leier

Transcription:

Gustav se jarelange ervaring in die veld en sy passie vir voluit leef is sigbaar in sy werk. Die beginsels is getoets, verstaanbaar en gebalanseerd, en sal jou nader bring aan n lewe vol ware impak. Hettie Brittz, Skrywer en motiveringspreker Of jy gelukkig is of probleme het, hierdie kursus sal jou help om méér gelukkig te wees. Dis vir almal bedoel kinders, volwassenes, besigheidsmense... dit kan n verskil in elke mens se lewe maak. Hein van Heerden, Adjunkhoof: Hoërskool Merensky Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep. Leré Smith, Head Client Experience: Momentum A life without a purpose, passion and a plan is like a ship without a sail or a destination. (Myles Munroe) Gustav Gous sal jou help om al drie te vind: n doel, n passie en n plan vir jou lewe. Ds. Manie Groenewald, Moreleta-gemeente Gustav help jou om jou lewe te herevalueer om jou wáre doel in die lewe te ontdek. Jy kan nie teruggaan om n nuwe begin te maak nie, maar jy kan die einde verander. Wees die verandering begin vandag nuut! Janine du Preez, Lewensafrigter Ek het besef dat om doelwitte te bereik ek konstant hard moes werk, maar ook die tyd moet neem om die lewe te geniet. Vasti Botma, Student Ek was verstom om te sien hoe sewe vrae die lewens van ervare professionele mense kan verander en verbeter. Sewe vrae klink so eenvouding, maar die effek daarvan is dramaties. Elspeth Liebenberg, Nasionale leier: Campus Crusade of Christ, Suid-Afrika

Ook beskikbaar as n e-boek en n slimfoonboek (verkorte weergawe) Kliek op voelgoedwinkel.co.za/lewe-waaroor-jy-mal-is n Lewe waaroor jy mal is uitgegee deur Carpe Diem Media 2016 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2016 ISBN 978-1-4322-0542-3 PDF ISBN 978-1-4322-0543-0 epub ISBN 978-1-4322-0544-7 Slimfoonboek ISBN 978-1-4322-0545-4 Setwerk Zelda Botha Redigeerder en samesteller Ilze Ludick Vertaler Elmarié van Niekerk Proefleser Franine Hattingh Omslagontwerp Zelda Botha Gedruk en gebind deur Paarl Media, Paarl Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word in enige vorm of op enige manier sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie. KONTAKBESONDERHEDE Carpe Diem Media Posbus 5801 Vanderbijlpark 1900 Tel (016) 982 3617 Faks (016) 982 3618 E-pos boeke@carpediem.co.za

Meer tyd. Meer geluk. Meer effektief. Meer doelgerig. Meer pret. n lewe waaroor jy mal is Gustav Gous carpe diem M E D I A

lees.leer.leef. Jy het op die punt gekom wat jy vra wat is volgende? Dalk is jy opgewonde oor nuwe geleenthede of gespanne oor onsekerhede. Dalk voel jy spyt oor verlore kanse... Ons kan nie tyd terugdraai nie, maar sê nou jy kan van nou af dinge anders doen, of dit nou oor geld, jou gesondheid, geloof, jou kind of huwelik gaan...? Lees. Leer. Leef. se reeks boeke gaan jou help om nuwe moontlikhede te ontdek! Dit is nou die tyd vir ek wil, ek gaan, ek het! En jy het nie nodig om dit alleen te doen nie. Ons het vir jou al die kennis en hulp gekry om jou te help om alle aspekte in jou lewe te verbeter. Ten spyte van al die inligting, boeke en programme wat beskikbaar is, is dit soms net makliker om op te gee. Maar ons kundiges sal jou help om jou manier van dink en leef te verander. Die boeke in die Lees. Leer. Leef.-reeks is daar om jou te help om die nodige vaardighede aan te leer om die res van jou lewe aan te pak en te weet waarheen jy gaan. Lees. Leer. Leef. is enig in sy soort wat jou sal laat besef wat prioriteit moet wees en wat die doel is waarna jy moet werk. Elke boek is net lank genoeg om vinnig deur te werk, maar steeds al die kennis te kry om jou lewe nou te verbeter!

Nóg boeke in die lees.leer.leef.-reeks Slim met jou geld? Alles wat n vrou moet weet oor geld een bladsy op n slag! Wouter Snyman [Februarie 2016] Bid só vir n wonderwerk n 40-dag gebedsuitdaging Lodewyk Spies [Maart 2016] Koop hierdie boeke aanlyn by voelgoedwinkel.co.za teen 20%-afslag

SPAAR 50% op die slimfoonboek (verkorte weergawe) Koop die e-boek of slimfoonboek (verkorte weergawe) van n Lewe waaroor jy mal is en spaar 50% (Afslagkode: LWJM). Gee n geskenk wat iemand kan gebruik en wat n verskil sal maak. Hulle kan dit op n rekenaar, tablet of slimfoon aflaai en daardeur werk dit sal hulle lewe verander en wys hoe om die gelukkige mense te wees wat hulle kan wees. Om die boek te koop teen spesiale afslag 1. Kliek op voelgoedwinkel.co.za/lees-leer-leef 2. Kliek op Sit in mandjie 3. Gebruik die spesiale afslagkode: LWJM 4. Kliek op Pas toe

Oudioboek deur Gustav Gous Dit was nog nooit so moeiteloos om in die verkeer vas te sit nie... Herontwerp jou lewe, die oudioboek van Gustav Gous, is vir jóú wat heen en weer tussen afsprake rondrits en nie kan stilsit om n boek deur te lees nie. Die lewe verwag dalk al jou tyd en energie, maar jy moet self besluit om beheer terug te neem en jou lewe in n nuwe, gelukkiger rigting te stuur. Leer hoe om: gelukkig te bly, selfs wanneer dit sleg gaan, jou tyd beter te bestuur, en balans in al jou lewensareas te kry. Eksklusief beskikbaar by voelgoedwinkel.co.za/herontwerp-jou-lewe teen R100.

Dr. Gustav Gous het verskeie grade in Teologie, Filosofie en Sielkunde. Hy is n verhoudingskonsultant en motiveringspreker wat mense oor internasionale grense inspireer. Plaaslik wys hy Suid-Afrikaners hoe om die lewe positief en met energie aan te pak deur sy RSG radioprogram, Fiks vir die lewe. Hy is ook die hoof van die Diversity Intelligence Institute wat besighede en individue oplei om te midde van verskille tussen kulture, geslagte en generasies suksesvol te wees. www.gustavgous.co.za www.facebook.com/gustav.gous

Inhoud Inleiding / 15 Vraag 1 / 29 Hoe kan ek meer doeltreffend wees? Vraag 2 / 33 Is ek in die regte rigting op pad? Vraag 3 / 43 Het my lewe n goeie balans? Vraag 4 / 47 Leef ek getrou aan my lewensdoel? Vraag 5 / 79 Hoe oorleef ek n krisis? Vraag 6 / 85 Hoe herstel ek na trauma? Vraag 7 / 91 Wat is my nalatenskap?