IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA PIET OBAKENG MOKGOBO BESKULDIGDE 1

Similar documents
VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA PIETER CHRISTIAAN VAN WYK. [1] Hierdie is n aansoek deur die Staat ingevolge artikel 310A

UITSPRAAK GELEWER OP 24 FEBRUARIE 2006

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD GAUTENG HOOGGEREGSHOF)

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL van SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Jesaja sien die Toekoms

LL Saak No 323/1986 IN DIÉ HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING. In die saak tussen: Appellant JOSEPH PIETERS.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

te Welkom (Saak No. F32/02). Ex facie die oorkonde wil dit

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Geloofsvorming by kinders en jongmense

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

IN DIE HOëHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoëhof, Kimberley) UITSPRAAK

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan applikant die. volgende regshulp in die kennisgewing van mosie vorder:

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan. applikant die volgende regshulp in die kennisgewing van

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

DIE ARBEIDSHOF VAN SUID-AFRIKA, KAAPSTAD UITSPRAAK

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

INLEIDING [1] Op 30 November 2006 het ek bevele tot die volgende effek

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Die Kerk Kry Moeilikheid

Josua - van jongs af n leier

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA [KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING] JACOBUS PETRUS NAUDÉ Eerste Applikant

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING) ERIC GELDENHUYS JANSE VAN RENSBURG. CORAM: NESTADT, NIENABER ARR et KRIEGLER WND.

Adv. A. J. Murphy ... Die Redakteur, Landbouweekblad Fax: Geagte Heer, I/S Boereregte om eiendom te beskerm- vervolg

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Ui t spraak. "Answer the qu es t ion, what was the hurry?" "I was in a hurry to get the passport." "Why? -- I do not know what to say.

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

IN DIE NOORD GAUTENG HOE HOF. PRETORIA (REPUBLIEK VAX SUID-AFRIKA)

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord Kaapse Afdeling) Saakno: KS 6/05 Datum Verhoor: tot Datum Gelewer:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Empathy Ouerhandleiding

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) HESTER SUSARA CAMPHER... Appellant. DIE STAAT... Respondent

KRAG VAN TRANSFORMASIE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord Kaapse Afdeling) DATUM VERHOOR: 8 MAART 2002 DATUM GELEWER: 15 MAART 2002 UITSPRAAK

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

veranderings. Dit is egter die wyse waarop daar aangepas word by hierdie veranderings wat dit positief of negatief maak. Die misdaadverskynsel is n

Petrus en die Krag van Gebed

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

BYBELS-GESONDE GESINNE

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE AA NDBOODSKA PPER

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

HOOFSTUK 8 REHABILITASIE

Dawid die Skaapwagter

Johannes Christiaan Kotze Beskuldigde 1. Paparona Andries Sithole Beskuldigde 2. Pieta Mampuru Mohlake Beskuldigde 3. Sello Frans Mphaka Beskuldigde 4

Petrus en die Krag van Gebed

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA CHRISTOFFEL JACOBUS DEYSEL VAN HEERDEN, HEFER, KUMLEBEN, EKSTEEN. en VAN DEN HEEVER, ARR UITSPRAAK

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

DIE AFWEGING VAN BELANGE VAN GRONDEIENAARS EN PLAKKERS

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

HOOFSTUK 7 KORREKTIEWE DISSIPLINE

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Profetiese woord vir 2017 en verder

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Transcription:

Sirkuleer aan Landdroste: JA / NEE Verslagwaardig : JA / NEE Sirkuleer aan Regters : JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (Noord Kaapse Plaaslike Afdeling) In die saak tussen: DIE STAAT teen Saak nr : K/S 99/04 Datum verhoor: 20/05/2005 Datum gelewer: 21/06/2005 PIET OBAKENG MOKGOBO BESKULDIGDE 1 TEBOGO ISRAEL LOUW BESKULDIGDE 2 MONNAPULE HENDRIK DITHOLE BESKULDIGDE 3 KGOSIMANG COLLEN MONAGENG BESKULDIGDE 4 ANDRIES TUELO MOTATI BESKULDIGDE 5 Coram: GOLIATH WnR VONNIS Goliath WnR: 1. Menere, u is skuldig bevind aan baie ernstige misdade en dit is nou die hof se taak om `n gepaste vonnis op te lê. By die oplegging van `n gepaste vonnis moet die hof oorweging skenk aan verskeie faktore soos die aard en erns van die misdaad, die belange van die gemeenskap en u persoonlike omstandighede. Die hof moet daarna

2 streef om `n balans te probeer handhaaf tussen hierdie faktore en terselfdertyd uiting gee aan die doelstellings van vonnis te wete voorkoming, afskrikking, rehabilitasie en retribusie. In S v Whitehead 1970 (4) SA 424 (A) op 436E G is dit as volg gestel: g In assessing an appropriate sentence, it is necessary to have regard, not only to the main purposes of punishment viz: deterrent, preventive, reformative and retributive: see S v Swanepoel, 1945 AD 444 at p. 455 but also both to the individual concerned and the circumstances of his crime. Appellant's crimes were heinous indeed. That is an aspect to which this Court must inevitably accord due weight. 2. Dieselfde benadering is as volg opgesom in S v J 1975 (3) SA 146 op 154 H: g Daar moet met ander woorde, in alle gevalle, en in besonder in 'n geval wat so ernstig is soos die onderhawige, 'n balans gehandhaaf word tussen die erns van die misdaad wat die beskuldigde gepleeg het en faktore wat persoonlik is tot die beskuldigde self as individuele mens. 3. Die hof moet ook die vonnis wat die hof oplê temper met genade. In S v Rabie 1975 (4) SA 855 (A) op 861C E stel Holmes JA dit as volg: g Then there is the approach of mercy or compassion or plain humanity. It has nothing in common with maudlin sympathy for the accused. While recognising that fair punishment may sometimes have to be robust, mercy is a balanced and humane quality of thought which tempers one's approach when considering the basic factors of letting the punishment fit the criminal as well as the crime and being fair to society;

3 4. Die hof is verplig om, as `n vertrekpunt te kyk na die bepalings van die Strafproseswet, Wet 105 van 1997. Hierdie wet is deur die Wetgewer op die wetboek geplaas waarvolgens `n hof verplig is om sekere minimum vonnisse op te lê vir sekere misdade. Moord, waaraan u skuldig bevind is, is een van daardie misdade. Vir huidigde doeleindes lees wesenlike bepalings van artikel 51 van die wet soos volg: g 51* Minimum vonnisse vir sekere ernstige misdrywe (1) Ondanks enige ander wet maar behoudens subartikels (3) en (6), moet 'n Hoë Hof (a) indien hy 'n persoon skuldig bevind het aan 'n misdryf in Deel I van Bylae 2 bedoel; of (b) indien die aangeleentheid kragtens artikel 52 (1) na hom vir vonnis verwys is nadat die betrokke persoon skuldig bevind is aan 'n misdryf in Deel I van Bylae 2 bedoel, die persoon tot lewenslange gevangenisstraf vonnis. 5. Die moord waaraan u skuldig bevind is resorteer onder Deel 1 van die Bylae. Ingevolge Artikel 51(2)(a)(i) van die Wet is ek verplig om `n vonnis van lewenslange gevangenisstraf op te lê. Die verpligte vonnis is onderhewig aan artikel 51(3) wat bepaal dat indien die hof tevrede is dat daar wesenlike en dwingende omstandighede bestaan wat die oplegging van `n mindere vonnis regverdig, teken die Hof daardie omstandighede in die notule van die verrigting aan en kan die hof dan `n mindere vonnis oplê. Die begrip wesenlike en dwingende omstandighede word gedefinieer in die saak van S v Malgas 2001 (1) SASV 469 op 481D 482F waar die volgende gesê

4 is: D. The specified sentences are not to be departed from lightly and for flimsy reasons. Speculative hypotheses favourable to the offender, undue sympathy, aversion to imprisoning first offenders, personal doubts as to the efficacy of the policy underlying the legislation, and marginal differences in personal circumstances or degrees of participation between co offenders are to be excluded. E. The Legislature has however deliberately left it to the courts to decide whether the circumstances of any particular case call for a departure from the prescribed sentence. While the emphasis has shifted to the objective gravity of the type of crime and the need for effective sanctions against it, this does not mean that all other considerations are to be ignored. F. All factors (other than those set out in D above) traditionally taken into account in sentencing (whether or not they diminish moral guilt) thus continue to play a role; none is excluded at the outset from consideration in the sentencing process. 6. Ek moet nou aan die hand van al die tersaaklike omstandighede asook u persoonlike omstandighede bepaal of daar wel wesenlike en dwingende omstandighede is. U persoonlike omstandighede is op rekord geplaas deur u regsverteenwoordigers. Beskuldigde 1 u is 26 jaar oud en ongetroud. U het een kind tans 3 jaar oud. U verdien R 1000,00 per maand deur vleis te verkoop. U het geen skoolopleiding gehad nie en is `n eerste oortreder.

5 Beskuldigde 2 u is 25 jaar oud en is ongetroud. U het tot standaard 2 gevorder op skool en was werkloos tydens die voorval. U het een vorige veroordeling vir gewone aanranding gepleeg op 15 Mei 2002 waar u beboet is tot R 250,00. Beskuldigde 3 u is 23 jaar oud, getroud en die vader van een kind wie tans twee en `n half jaar oud is. Voor u inhegtenisname het u deeltydse werk gedoen en R 330,00 per maand verdien. U het `n vorige veroordeling van huisbraak met die opset om te steel en diefstal gepleeg op 22 Junie 2002. `n Vonnis van 3 jaar gevangenisstraf waarvan 1 jaar gevangenisstraf opgeskort is vir 5 jaar op bepaalde voorwaardes is opgelê op 13 Augustus 2002. U is op parool vrygelaat op 1 September 2003 onder parooltoesig tot 19 September 2004. Die betrokke misdaad is gepleeg op 14 April 2004 en u was dus op parooltoesig toe hierdie misdaad gepleeg was. Beskuldigde 4 u is 24 jaar oud en dit blyk dat u ongetroud is. U het geen kinders nie en het standard 8 op skool voltooi. U was werkloos tydens die pleging van die misdrywe. Geen vorige veroordelings is teen u bewys nie. Beskuldigde 5 se omstandighede is volleding uiteengesit in die voorvonnis verslag wat deur die hof aangevra is. U is tans 18 jaar oud en woon by u ouers. U is die tweede oudste van vyf kinders en u vader was die broodwinner in die gesin, maar ontvang huidiglik `n

6 ouderdomspensioen. U het tydelike werk verrig waar u R 75,00 per week verdien het. U het skool verlaat in standard 2 en kom uit swak sosiale omstandighede. Dit blyk asof u die skool moes verlaat om die familie finasieël te ondersteun. 7. Wat die omstandighede van die pleging van die misdrywe betref, is daar sonder twyfel verswarende omstandighede. U, as `n groep jong mans het op `n berekende wyse `n weerlose teiken gekies. Beskuldigde 3, wie voorheen vir die oorledene gewerk het, het persoonlik kennis gedra dat dit `n bejaarde paar is wie geteiken word. Die tipe aanvalle kom gereeld in hierdie hof se jurisdiksie voor waar bejaardes, wie op geisoleerde plase of persele woon, aangeval word. Die ondersoekbeampte het dan ook so getuig. 8. U het as `n groep saamgespan en beplan om na die oorledene se woning te gaan met die doel om hulle te beroof. Die motief vir die roof was eie gewin. Benewens die feit dat u `n sagte teiken gekies het, is julle na die woning bewapen, ingeval die slagoffers enige weerstand sou bied. Verder is dit duidelik uit almal se optrede dat hulle geen respek getoon het vir die lewe van die oorledene nie 9. As gevolg van u optrede is `n lewe geneem, en die oorledene se familie en werkers is geweldig benadeel. Die oorledene se vrou kon nie meer die verantwoordelikhede op die plaas hanteer nie en het na haar kinders vertrek. Lukas Rooi, wie 31 jaar werksaam was op die plaas is nou sonder werk en verblyf. `n Familie is ontneem van `n

7 man, vader en oupa. Die hof het gehoor dat hierdie tipe aanvalle `n bedreiging is vir die lewensvatbaarheid van boerdery. 10. Die gemeenskap is verontwaardig oor hierdie tipe vergrype en verwag dat die hof `n boodskap moet uitstuur dat dit nie geduld word nie. Die hof het kennis geneem van die protesaksie wat ontlok is as gevolg van hierdie plaasaanval en moord op Mr Pretorius. Dit blyk asof hierdie tipe misdryf gereeld voorkom in hierdie jurisdiksie soos getuig deur Inspekteur Nortje. Waar ouer persone in hul eie huise vermoor word met roof as motief, speel die faktore van vergelding en afskrikking `n groot rol om voornemende misdadigers af te skrik. Die erns van die misdaad en die belange van die gemeenskap vereis dat die hof nie u persoonlike omstandighede oorbeklemtoon nie. Dit sal tot `n ongebalanseerde vonnis lei. 11. U prokureurs het betoog dat die hof wel moet bevind dat daar wesenlike en dwingende omstandighede is soos gedefinieer in die Malgassaak. Mr J.J Cloete, namens die Staat het betoog dat daar geen wesenlike en dwingende omstandighede teenwoordig is ten opsigte van beskuldigdes 1, 2, 3 en 4 nie. Hy voer egter aan dat beskuldigde 5 se jeudigheid wel in aanmerking geneem kan word as wesenlik en dwingende faktor. 12. Wanneer die versagtende omstandighede soos voorgehou opgeweeg word teen die verswarende omstandighede, is die hof dit eens dat langtermyn gevangenisstraf die enigste gepaste straf is. Ek

8 is van mening dat ten opsigte van al beskuldigdes daar wel wesenlike en dwingende omstandighede is wat die hof oorreed om af te wyk van die voorgeskrewe minimum vonnis. 13. Die hof sal dan die volgende feite as wesenlike en dwingende aanmerk. Beskuldigde 1, u het skuldig gepleit op al die aanklagtes teen u. U het nie probeer om die hof te mislei nie en dit is ook `n teken dat u mate van berou toon vir u optrede. U agtergrond dui daarop dat u geen skoolopleiding ondergaan het nie en die hof aanvaar dat u `n lae intelligensievlak het. U is nog redelik jonk en daar is nog hoop dat u uself in die toekoms kan verbeter. Verder neem die hof ook in ag dat u `n eerste oortreder is. Beskuldigde 2 in u geval neem die hof ook in aanmerking dat u skuldig gepleit het. Ook in u geval sal die hof dit beskou as `n teken van berou vir u optrede. U het nie ver gevorder op skool nie en was werkloos tydens die voorval. U is nog redelik jonk en daar is ook in u geval `n moonlikheid dat u in die toekoms gerehabiliteer kan word. Beskuldigde 3 u is `n analfabeet en dit blyk dat u `n lae intelligensie vlak het. U is nog jonk en die hof is van mening dat ook u vooruitsigte het om gerehabiliteer te word. Beskuldigde 4 u is nog jonk en ongetroud. U is `n persoon wat geen afhanklikes het nie en was werkloos tydens die voorval. Die hof is van

9 mening dat u ook rehabiliteerbaar is en dat u `n kans gegun moet word in die lig van die feit dat u `n eerste oortreder is. Beskuldigde 5 u is nog baie jonk. U is `n eerste oortreder. Die hof neem in ag dat u skuldig gepleit het. U was maar 16 jaar oud tydens die pleging van die misdryf. Dit is so dat u jeugdigheid `n belangrike faktor is wat die hof in aanmerking moet neem in u geval. Die hof aanvaar dat u beïnvloed was deur die ouer beskuldigdes. In u geval is daar geen twyfel dat daar wel wesenlike en dwingende omstandighede teenwoordig is nie. Verder is dit duidelik dat al die beskuldigdes vanuit swak sosiale agter gronde kom stig is. Laastens neem die hof ook in aanmerking dat u nie die direkte opset gehad het om die oorledene te dood nie. 14. Na oorweging van al die voorgaande is ek van mening dat die volgende gepaste vonnisse is en dit word gevolglik so opgelê: 1. Beskuldigde 1 word gevonnis soos volg: Aanklagte 1 12 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 2 25 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 3 2 Jaar gevangenisstraf.

10 Aanklagte 4 12 maande gevangenisstraf. 2. Beskuldigde 2 word gevonnis soos volg: Aanklagte 1 12 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 2 25 Jaar gevangenisstraf. 3. Beskuldigde 3 word gevonnis soos volg: Aanklagte 1 12 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 2 25 Jaar gevangenisstraf. 4. Beskuldigde 4 word gevonnis soos volg: Aanklagte 1 12 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 2 25 Jaar gevangenisstraf. 5. Beskuldigde 5 word gevonnis soos volg:

11 Aanklagte 1 10 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 2 15 Jaar gevangenisstraf. Aanklagte 3 6 maande gevangenisstraf. Die hof gelas dat die vonnise opgelê ten opsigte van aanklagte 1, 3 en 4 samelopend uitgedien word met die vonnis op aanklag 2. P L GOLIATH Waarnemende Regter (NOORD KAAPSE AFDELING) Namens die Staat: Namens Beskuldigdes 1 & 2 Namens Beskuldigde 3 Namens Beskuldigde 4 Namens Beskuldigde 5 Adv. J. J Cloete (Openbare Vervolging) Adv. P.J Cloete (Regshulp Raad) Adv. M. Muhlohlonyi (Regshulp Raad) Mr. L. Jooste (Regshulp Raad) Adv. B. Segone (Regshulp Raad)