Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Empathy Ouerhandleiding

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Geloofsvorming by kinders en jongmense

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Government Gazette Staatskoerant

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER :

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Om tekens en simbole te herken *

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

LAAT JOU KANTOOR VIR JOU WERK!

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

PROVINCE OF THE EASTERN CAPE IPHONDO LEMPUMA KOLONI PROVINSIE OOS-KAAP. Provincial Gazette Igazethi Yephondo Provinsiale Koerant (Extraordinary)

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Besprekingsvrae vir selgroepe

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Die Anglo-Boereoorlog *

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Volume 3 van 2016 September 2016

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Josua - van jongs af n leier

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Jesaja sien die Toekoms

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Provincial Gazette. Provinsiale Koerant CONTENTS INHOUD. Friday, 9 December Vrydag, 9 Desember 2011 PROVINCE OF WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

HANDLEIDING VIR DIE GEBRUIK VAN DOKUMENTE

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANBOD OM TE KOOP. 1.2 VERKOPER(S): (die Verkoper )

Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Die Kerk Kry Moeilikheid

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Transcription:

Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. U moet die kompas en anker van ons kultuur bly Drama Organiseerder: Att Stydom 0824505887/atterjas@iafrica.com

1. AFFILIASIE ARTISTICULTA DRAMA KUNSTEFEES REëLS Sluitings datums vir inskrywings word aan elke provinsie gegee volgens elke provinsie se kunstefees datum. Asb gaan na ons website www.artisticulta.co.za en kies die kunste blad van u keuse. n Lys gaan verskyn van die verskillende provinsies/stede waar die kunstefees aangebied word. Langs elke provinsie/stad is die datum en perseel van die kunstefees. Affiliasie fooie: R150 per instansie 2. INSKRYWINGS Inskrywings vorms is aangeheg. Grade en korrekte name soos vir sertifikate moet op die Inskrywingsvorm verskyn. Geen laat inskrywings word aanvaar nie. Alle inbetalings moet direk by ABSA Bank gedoen word. Rekening besonderhede: Capitec, Spaarrek, Naam: A T Strydom Rekening Nr: 1199721075, Takkode: 470010 Inskrywings kan gepos word na onderstaande posadres of per epos na : atterjas@iafrica.com. Heg bewys van betaling aan by alle inskrywings EN naam en kontak nommer van afrigters moet verskaf word!! At Strydom Posbus 608 Rooihuiskraal 0154 Telno. 0824505887 (vir navrae) 3. INSKRYWINGS FOOIE Alle individuele items Voordragkonsertprogram Samespraak Poppekas Alle groep items R70 R70 R70 per leerder R70 R100 per groep en R60 per leerder (elkeen kry 'n medalje en sertifikaat) NB: Samespraak: Inskrywings moet ander persone in samespraak se name ook op inskrywing meld om plasing op program reg te plaas en sertifikate moet gedruk word. Ondersteuners fooi: R30 vir volwassenes en R20 vir kinders en bejaardes. Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 2 van 8

4. TROFEES Trofees word toegeken aan wenners in die volgende afdelings : Beste poësie Beste monoloog Beste gedramatiseerde item Beste Samespraak Beste Groepitem Beste Junior Beste Senior Beste Volwassene Beste algehele student punte 5. MEDALJES EN SERTIFIKATE A++ 90-100% Goue Sertifikaat en Medalje A+ 85-89% Goue Sertifikaat en Medalje A 80-84% Goue Sertifikaat en Medalje B+ 75-79% Silwer Sertifikaat en Medalje B 70-74% Brons Sertifikaat en Medalje 6. KLEREDRAG Studente moet in swart dramadrag optree Studente kan ook in skooldrag optree Kostumering kan slegs by Samespraak en Monoloog gebruik word 7. ALGEMENE REëLS EN REGULASIES Leerders moet stiptelik 15 minute voor aanvang van n item beskikbaar wees Geen deelnemer mag buite sy/haar afdeling deelneem nie Geen sertifikate word uitgedeel voor repliek gelewer is nie. Deelnemer moet by die tydsbeperkings hou Geen deelnemer mag buite tyd deelneem of op ander dag deelneem nie Alle kanselasies moet skriftelik ingehandig word / Geen inskrywingsfooi is terugbetaalbaar nie Inbetalings moet geskied voor of op sluitingsdatum Inbetalingstrokies moet leerder vergesel Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 3 van 8

8. AFDELINGS (a) VOORDRAG Eie keuse Moet by graad / ouderdom pas A0 - Gr 0 A1 - Gr 1 A2 - Gr 2 A8 - Gr 8 A9 - Gr 9 A10 - Gr 10 Voordrag word stilisties aangebied - geen dramatisering A3 - Gr 3 A4 - Gr 4 A5 - Gr 5 A11 - Gr 11 A12 - Gr 12 A13 - Volw. A6 - Gr 6 A7 - Gr 7 (b) GEDRAMATISEERDE POëSIE Eie Keuse Die geskrewe woord word gedramatiseer deur beweging en gebare A14a - Gr 0 A14 - Gr 1 A15 - Gr 2 A16 - Gr 3 A21 - Gr 8 A22 - Gr 9 A23 - Gr 10 A24 - Gr 11 A17 - Gr 4 A25 - Gr 12 A18 - Gr 5 A26 - Volw. A19 - Gr 6 A20 - Gr 7 (c) PROSA Eie keuse A27 - Gr 1 A34 - Gr 8 Geen bewegings en gebare, slegs gesigspel A28 - Gr 2 A29 - Gr 3 A35 - Gr 9 A36 - Gr10 A30 - Gr 4 A37 - Gr11 A31 - Gr 5 A38 - Gr 12 A32 - Gr 6 A39 - Volw. A33 - Gr 7 (d) GEDRAMATISEERDE PROSA Eie keuse Geskrewe woord word dmv stem, liggaam, gelaat gedramatiseer deur beweging en gebare Dialoog belangrik, nie net vertelgedeeltes A40 - Gr 1 A41 - Gr 2 A42 - Gr 3 A43 - Gr 4 A44 - Gr 5 A45 - Gr 6 A47 - Gr 8 A48 - Gr 9 A49 - Gr 10 A50 - Gr 11 A51 - Gr 12 A52 - Volw. A46 - Gr7 Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 4 van 8

(e) MONOLOOG Eie keuse Dis n alleenspraak en karakter word deurgaans behou A53 - Gr 1 A54 - Gr 2 A55 - Gr 3 A60 - Gr 8 A61 - Gr 9 A62 - Gr 10 Slegs dialoog A56 - Gr 4 A63 - Gr 11 A57 - Gr 5 A64 - Gr 12 A58 - Gr 6 A65 - Volw. A59 - Gr 7 (f) SAMESPRAAK Eie keuse n Samespraak tussen twee persone A66 - Gr 1-3 A67 - Gr 4-5 Slegs dialoog A68 - Gr 6-7 Kostumering en grimering mag gebruik word A69 - Gr 8-10 A70 - Gr11-12 A71 - Volwassenes (g) IMPROVISASIE 5 minute voorbereidingstyd Bly deurgaans dieselfde karakter, teenoor denkbeeldige persoon Mag nie 3 minute speeltyd oorskry A72 - Gr 1 A73 - Gr 2 A74 - Gr 3 A75 - Gr 4 A76 - Gr 5 A77 - Gr 6 A79 - Gr 8 A80 - Gr 9 A81 - Gr 10 A82 - Gr 11 A83 - Gr 12 A84 - Volw. A78 - Gr 7 (h) LEES 3 minute voorbereidingstyd A85 - Gr 1 A86 - Gr 2 A92 - Gr 8 A93 - Gr 9 A87 - Gr 3 A94 - Gr 10 A88 - Gr 4 A95 - Gr 11 A89 - Gr 5 A96 - Gr 12 A90 - Gr 6 A97 - Volw. A91 - Gr 7 (i) VOORDRAGKONSERT- PROGRAM Tydsduur 10 15 minute Gebalanseerde program deur een student A98 - Gr 1-3 A99 - Gr 4-7 Deurlopende tema A100 - Hoërskole (j) POPPEKAS Ten minste 4 afdelings dek Eie storie Gebruik eie poppe Gebruik eie poppekas A101 - Volwassenes. A102 - Laerskole A103 - Hoërskole Slegs een persoon mag poppe hanteer met eie stem A104 - Volwassenes Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 5 van 8

(k) MIMIEK Beweging en gesigspel op vlakke sonder klank A105 - Gr 1 A106 - Gr 2 A112 - Gr 8 A113 - Gr 9 5 minute voorbereidingstyd A107 - Gr 3 A114 - Gr 10 3 minute speeltyd A108 - Gr 4 A115 - Gr 11 A109 - Gr 5 A116 - Gr 12 A110 - Gr 6 A117 - Volw. A111 - Gr 7 (l) VERHAALKUNS Prosavertelling met dialoog stilstaande A118 - Gr 1-3 A119 - Gr 4-5 5 minute voorbereidingstyd A120 - Gr 6-7 3 minute speeltyd A121 - Gr 8-9 A122 - Gr 10-12 A123 - Volwassenes (m) EKSPERIMENTELE WERK/ GROEPPOëSIE PROGRAM Eksperimenteel Program deur groep studente Gebruik poësie, prosa, improvisasie Deurlopende tema A124 - Laerskole A125 - Hoërskole A126 - Volwassenes Byklanke, musiek, sang, danse kan gebruik word Groeppoësie Gedig word eksperimenteel aangebied, met beweging en vlakke Stemgebruik individueel of gesamentlik / wisseling Kostumering kan gebruik word (n) GROEP IMPROVISASIE Deur groep van nie minder as 4 en nie meer as 7 A127 - Laerskole A128 - Hoërskole A129 - Volwassenes (o) TONELE Eenbedryf (nie langer as 60 minute) A130 - Laerskole A131 - Hoërskole A132 - Volwassenes (p) REDENAARS VOORBEREID Voorbereid A186 - plaas graad op inskrywingsvorm Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 6 van 8

(q) ADVERTENSIE (Individueel en groepe) Adverteer gegewe voorwerp 5 minute voorbereidingstyd A187 - plaas graad op inskrywingsvorm 3 minute speeltyd Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 7 van 8

ARTISTICULTA KUNSTEFEES - DRAMA INSKRYWINGSVORM NAAM:... GRAAD:... KONTAK NR:... ATELJEE / SKOOL:... ITEM AFDELINGS NOMMER BEDRAG POëSIE PROSA GEDRAMATISEERDE POëSIE GEDRAMATISEERDE PROSA MONOLOOG SAMESPRAAK ONVOORBEREIDE LEES MIMIEK IMPROVISASIE VOORDRAGKONSERTPROGRAM POPPEKAS VERHAALKUNS EKSPERIMENTELE WERK GROEP IMPROVISASIE GROEP POëSIE PROGRAM TONELE REDENAARS ADVERTENSIE POETRY PROSE DRAMATIZED PROSE DRAMATIZED POETRY MONOLOGUE NB: Enige item waar meer as 1 deelnemer is MOET ander leerlinge se name ook gegee word om duplikasies op program te vermy! Artisticulta Drama Kunstefees Reëls Bladsy 8 van 8