SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Josua - van jongs af n leier

Empathy Ouerhandleiding

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

God se Woord. God se Wil

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Petrus en die Krag van Gebed

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Seisoen van die Gees

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Petrus en die Krag van Gebed

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Jesaja sien die Toekoms

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Die Kerk Kry Moeilikheid

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Besprekingsvrae vir selgroepe

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Dawid die Skaapwagter

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Pelgrimstog deur die Lewe

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Leer Beter Dink Module 1 *

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

LoveGodGreatly.com 1

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

GESONDE EETGEWOONTES *

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

n Groepstudie om jou huwelik te verryk.

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

RIGLYNE VIR WÊRELDVIGSDAG EREDIENS SONDAG 30 NOVEMBER (OF SONDAG 7 DESEMBER 2008)

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

GEBED VIR KERKLEIERS

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Transcription:

MIDDELMISBRUIK

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie Beskikbaarheid van skadelike middels Trauma en stres Blootstelling aan middelmisbruik (deur gesin of Portuurgroep) Die media.

Maak n verskoning Ek oefen vir n sportbyeenkoms. WEIERINGSVAARDIGHEDE Maak n grappie Dit kan help om die aandag van die situasie af te lei. Gee n goeie rede waarom dit n slegte idee is Ek ken mense wat alkoholiste is en ek kan sien hoe dit hulle lewens vernietig het. Ignoreer die voorstel Maak asof jy nie gehoor het nie en verander die onderwerp. Vind n vriend om jou te ondersteun Stem saam met jou vriende en staan saam. Blameer jou ouers My ma kan hierdie goed op n afstand ruik en ek sal in groot moeilikheid beland. Stel n beter idee voor Nee, kom ons gaan fliek eerder. Verlaat die situasie Gaan stil- stil weg of maak n verskoning of maak n grappie daaroor. Julle ouens is te erg vir my... sien julle later.

KORT TERMYN GEVOLGE Korttermyngevolge Verhoogde hartklop, Duiseligheid, Gemoedskommelinge Naarheid, Geheueverlies, Hoe bloeddruk, Slaapversteurings, Hardlywigheid Paranoia (konstante vrees en wantroue).

LANGTERMYN GEVOLGE GEWELD Meeste dwelmverslaafdes is nie gewelddadige mense is nie, hulle word GEWELDADIG om dwelmmiddels in die hande te kry. Daar word gese dat baie misdadigers wat GEWELDMISDADE pleeg, is onder die invloed van ALKOHOL / DWELMS is. Daarbenewens is dwelmhandel die rede vir talle bendeoorloe ONDERWYS Alkohol en dwelmmiddels het n NEGATIEWE EFFEK op SKOOLPRESTASIE. Middelmisbruik kan aanleiding gee tot skorsing en dissipline re stappe deur die skool. AGWESIGHEID as gevolg van dwelm- en alkoholgebruik lei daartoe dat leerders belangrike skoolwerk mis.

LANGERTERMYN GEVOLGE Langtermyngevolge Paranoia as geestesiekte Immuungebrek Orgaanskade Blootstel gevaarlike siektes :MIV en VIGS. Misdaad Dwelmmiddels is duur en dwelmverslaafdes soek geld om vir hul dwelmmiddels te betaal. Soos verslawing toeneem, raak verslaafdes betrokke by misdaad omdat hul geld nodig het om dwelmmiddels te koop. Hul steel van hul gesinne en vriende of hulle breek by huise en winkels in.

Rehabilitasiemoontlikhede SANRA Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkoholisme enafhanklikheid van Verdowingsmiddels, tel. 012 542 1121. Narkotika Anoniem ( Narcotics Anonymous ) Vereniging vir mans en vroue (dwelmmiddels n groot probleem geword het. Tel. 083 900 6962. Alkoholonttrekking- en dwelmrehabilitasiesentrums in Suid-Afrika,tel. 079 125 7656. Behandelingsgids vir verslawing ( Addictions Treatment Directory ), 011 787 9142 of http://alter.za.net

BESLUITNEMING = DINKVAARDIGHEID (Edward de Bono, GEBRUIK DIE tegniek die Ses Dinkhoede.) Kyk na al d. beskikbare inligting, feite en syfers. Watter inligting is beskikbaar? Watter inligting het ek nodig? Watter inligting ontbreek, waar kan ek dit kry?

BESLUITNEMING = DINKVAARDIGHEID Hierdie hoed oorweeg die instinktiewe gevoelens wat jy mag ervaar. Maak n lys van hierdie gevoelens sonder om hulle te probeer verklaar. Hoe voel ek as ek hierdie opsies oorweeg? Wat se my instink vir my?

BESLUITNEMING = DINKVAARDIGHEID Hierdie hoed help jou om die voordele van jou opsies op n analitiese manier te identifiseer. Wat is die positiewe aspekte van die opsies? Hoe sal die opsies tot my voordeel wees?

BESLUITNEMING = DINKVAARDIGHEID Hierdie hoed het n kreatiewe invalshoek en verken die moontlike uitkomste van jou besluit. Wat is die geleenthede en moontlikhede? Hoe kan hierdie geleenthede en moontlikhede realiseer?

BESLUITNEMING = DINKVAARDIGHEID Hierdie hoed help jou om die struikelblokke, risiko s, beperkings en negatiewe aspekte van die opsies wat oorweeg word, te herken. Wat is die negatiewe aspekte? Wat kan ek verloor? Watter opofferings sal ek moet maak?

BESLUITNEMING = DINKVAARDIGHEID Hierdie hoed help jou om te dink en seker te maak dat al die aspekte oorweeg is. Wat anders moet ek oorweeg wanneer ek die besluit neem?