DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Profetiese woord vir 2017 en verder

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Dawid die Skaapwagter

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Josua - van jongs af n leier

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

DIE AA NDBOODSKA PPER

GEBED VIR KERKLEIERS

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Paulus se Verbasende Reise

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

BYBELS-GESONDE GESINNE

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Seisoen van die Gees

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

My liewe broers en susters, ek

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

LoveGodGreatly.com 1

Verhouding Elbeth Pretorius

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

die goeie en mooi GEMEENSKAP

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

Een. Geloof in aksie

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Deur Christus Alleen

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Transcription:

DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. Jesus is die genade van die Nuwe Testament. God se volle genade. In Paulus se Evangelie kan jy oral waar die woord genade staan, uithaal en vervang met Christus. Genade is Christus. 2 Kor.12:9 sê: My genade is vir jou genoeg. Genade was nooit genoeg in die Ou Testament nie want Al God se genade was nog nie beskikbaar nie. Daarom is daar nie so n Skrif in die Ou testament nie. Die probleem vandag is dat die kerk nog steeds na genade kyk soos dit in die Ou testament voorkom, en daarom is God se Genade in Christus net nooit genoeg nie. Nadat Jesus die volle prys betaal het aan die kruis Is AL Vader se genade beskikbaar vir enige mens wat dit wil glo. 1

Daarom as u die die Woord van die Waarheid reg sny nie en jy meng GENADE en WERKE dan sal die genade In Christus NOOIT genoeg wees nie Jy sal voel jy moet self iets gaan doen. Daarom is daar n MAAR in Joh.1 17 Die Wet kom deur Moses MAAR Genade en Waarheid. Was die wet dan nie waarheid nie??? NEE. Hoekom nie??? WANT daar was nie volle genade in die Ou Testament nie. Die Wet kom deur Moses MAAR Genade - VOLLE genade kan net kom deur Jesus Christus U moet dit verstaan anders gaan u nog sukkel met goed soos: Die Here doen Sy deel en Ek my deel. AS jy voel jy bod te min, ens., dan leef jy nog onder Ou Testamentiese genade. Dis hoe dit gewerk het onder die Ou Testament toe die wet God se plan was. Die mens moes sy deel doen voordat God hom kon seen. Maar nou werk die Vader deur Jesus Hy is die Waarheid En in hierdie Waarheid kom AL God se Genade na ons En AL God se Genade beteken: Hy doen Sy deel en Hy doen my deel. Wat moet ek dan doen??? 2

NIKS Heeltemal NIKS Wat moet ek doen om deur God aanvaar te word???? NIKS Wat moet ek doen om geseen te wees??? NIKS Jy is klaar aanvaar in Christus Jy is klaar geseen in Christus Jy het klaar al die blessings in Christus Al Sy heiligheid Al Sy geregtigheid (1 Corinthians 1:30) Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. DIS GENADE. Hoekom preek niemand 1 Kor.1:30 nie???? Omdat die werke goedsdiens nie kan verstaan dat Jesus genoeg is nie. Jesus PLUS is die gewilde godsdiens van ons tyd. By wedergeboorte het jy klaar alles ontvang. Jy moet niks doen nie Jy moet bloot deur geloof leef dat IN CHRISTUS is jy voltooi IN CHRISTUS is alles vervul. IN CHRISTUS is jy klaar alles wat God wil he jy moet wees. Beteken dit dat ek passief is?? NEE Dit beteken dat Christus in jou gaan werk om te wil soos Hy wil. 3

Nou doen jy wat Hy in jou werk. Paulus sê Noudat ek onder grace is Arbei ek harder as die ouens onder die wet. Want die liefde van God motiveer my. Moet ek gaan met lee hande?? Wel dis hoe die man aan die kruis in die Hemel aangekom het Met lee hande. Jesus het nie gekyk na wat in sy hande is nie Hy het gesien wat in sy hart is en dit was genoeg. Godsdiens sê Jy word deur genade gered.. En die dag as jy gered word Dan sê godsdiens Nou bly jy gered deur dit wat jy moet doen. En dan verval die gelowige in kerkaksie werke van die Wet = allerlei ander wettte en voorskrifte. Die oomblik as ek dink ek moet iets doen VIR my Christelike lewe dan is dit nie meer genade nie. As ek myself nie kan red nie deur wat ek doen nie Hoe kan ek gered bly deur wat ek doen?? As ek myself nie kon red nie Kan ek myself ook nie in Stand hou as gelowige nie. 4

Genade red my EN Genade HOU my in stand tot Jesus kom. Al wat van my verwag word Wandel in geloof. Vertrou in Christus se Lewe in my as my Nuwe Lewe. AS ek soggens opstaan sê ek Ek is klaar aanvaar deur my Vader. Ek is geseen. Vandag sal ek Sy blessings ervaar.want alles wat teen my tel in Vader se hart is vasgenael aan die kruis. Is dit so eenvoudig? Ja dit is. Waarom???? Want die prys was so groot Ons godsdiens het soveel laste en skuldgevoelens by ons kom sit dis moeilik om sulke goeie nuus te aanvaar. Genade is nie goedkoop nie. Dit het God alles gekos En vir jou NIKS. Absoluut niks GENADE werk nie omdat jy iets doen nie Genade werk omdat God alles vir jou kom doen het. En Hy het nog nie opgehou nie. (Galatians 2:21) Ek verwerp nie die genade van God nie; want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het Christus tevergeefs gesterwe. 5

verwerp in Grieks: Betekenismoontlikheid. Om dit van jou af weg te gooi (Romans 4:4) Maar aan hom wat werk, word die loon nie na guns toegereken nie, maar na verdienste;aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken. Hier sien ons dat die wet en die volle genade wat deur Christus kom lynreg teen mekaar staan. Jy het n keuse Jy leef deur werke en probeer God se guns wen deur goeie dade..of jy leef deur geloof Leef jy deur geloof kry jy wat Jesus vir jou aan die kruis kom bewerkstellig het Leef jy deur selfpoging en geestelike inspanning kry jy wat jou eie werke vir jou gee. En dit is gewoonlik: Ek bid te min ek doen te min ek gee te min ek is geweeg en te lig bevind Ek moet harder probeer is God nog tevrede met my Onsekerheid. Mis God se plan vir jou IN CHRISTUS nl. intimiteit In plaas van dat Christus genade genoeg is voel mense skuldig Hulle wil hulle posisie voor God verdien. Ek wil herhaal: Die boodskap van die Nuwe Testament is nie wat jy vir die Here moet doen nie Dis wat Hy vir jou gedoen het 6

Dit is die Evangelie van genade Enige iets anders frustreer hierdie genade. Dis baie moeilik om hierdie volle genade te aanvaar want ons godsdiens het ons gebreinspoel met Ou Testamentiese genade wat slegs gedeeltelik is. Ons dink dat Christenskap MOET moeilik wees En genade klink net te maklik Maar jy sal nooit genade kan verstaan as jy nie verstaan hoe groot die prys aan die Kruis vir jou was nie. Jy sal bly dink ek moet ook betaal Ek moet ook nog iets doen MAAR God word sonde God sterf. Die 3-eenheid is verskeur toe Jesus uitroep My God my God waarom het U my verlaat Geen teoloog kan dit verduidelik nie Wanneer gelowiges ander veroordeel omdat hulle nie genoeg vir die kerk doen nie dan is hulle besig om DUUR genade - Christusgenade - van hom af weg te gooi. 7

Godsdiens werk so As jy die goeie nuus van Vader se volle genade preek probeer godsdiens n spanner in die wiele gooi en se JA MAAR.. JA MAAR jy moet nog dit doen En JA MAAR wat van my sonde En so kanselleer godsdiens dan volle genade uit en sit jou terug onder die werke Paulus kom met die volle genade Boodskap en Sy evangelie klink so Omdat Daarom - omdat Omdat Christus gesterf het is jy ten volle aanvaar Omdat Christus in jou is is jy in guns by God. Omdat Christus jou gereinig het kom na die Vader soos jy is. Die fliek: The Last Emperor - Hierdie jong Chinese seuntjie - word die emperor - koning van China en leef n luukse koninklike lewe met duisende diensknegte - almal wat hom aanbid. Sy broer vra vir hom wat gebeur as jy n fout maak - When I do wrong, someone else is punished. Hy demonstreer dit - Hy vat n kruik en gooi dit stukkend en een van sy diensknegte word gestraf daarvoor. Jesus draai dit om Die diensknegte fouteer en die koning word gestraf daarvoor - Dis volle Genade. Die gelykenis v.d verlore Seun: Wie het die vetgemaakte kalf verdien? As ek en u die verhaal geskryf het -sou ons die getroue oudste seun beloon het - om die ontroue te beskaam - en se - Die moral of the story: Jy moet getrou wees - dan sal jy beloon word. 8

Die oudste Seun sou die held wees. Maar genade se: - Christus se: - Die een wat dit NIE verdien nie...hy kry my kleed, my ring en vir hom word die vetgemaakte kalf geslag. Die Evangelie van Genade is nie iets wat ons uit ons eie berekeninge sou kon Skryf nie. Ons sou die goeies ophemel en die ontroues verdoem. Die kerk - Vir wie slag die kerk die vetgemaakte kalf: Vir die getroues/ goeies. Hy veroordeel die ontroue/ swakke. God is nie soos ons is nie Almal soek na genade. Maar dis n wereld waar verdienste alles is. Waar performance tel... Miskien sukkel ons gedagte om soveel goeie nuus te aanvaar... Ons godsdiens het ons al die jare veroordeel. Die Here wil jou vry maak van geestelike onsekerheid. Dalk sien jy jouself as iemand wat net nie goed genoeg is nie Soos aspoestertjie wat by die huis bly terwyl ander gelukkig is Voel altyd uitgesluit Jy is nie so ryk soos die ander om jou nie Jy is nie so suksesvol in die sake wereld soos ander om jou nie Jy voel nie so mooi soos jou vriendinne Jou huis/meubels/klere is nie so grend nie Wat sien jy as jy na jouself kyk? 9

Moeg vir josuelf Moeg vir jou mislukkings Die Here like dit hy hou van nederige mense swak mense mense wat se:ons kan nie Laat Hy liefdeswoorde in jou ore fluister: Jy is Syne. Hy het jou mooi gemaak vir Hom Hy kyk nie na jou foute nie Hy kyk na jou in Hom. En wat Hy sien maak dat hy se Ek sal jou nooit verlaat nie. Jy hoef Hom nie te oortuig nie (Es. 16:4) En wat jou geboorte aangaan die dag toe jy gebore is, is jou nawelstring nie afgesny nie; en jy is nie met water gewas om jou te reinig nie; ook is jy nie met sout ingevrywe of in doeke toegedraai nie. Geen oog het medelyde met jou gehad om vir jou een van hierdie dinge te doen, om vir jou jammer te wees nie; maar jy is op die oop veld gegooi uit afsku vir jou lewe, die dag toe jy gebore is. En Ek het by jou verbygegaan en jou sien spartel in jou bloed; toe het Ek vir jou gesê in jou bloed: Leef! Ja, Ek het vir jou gesê in jou bloed: Leef! Ontelbaar, soos die uitspruitsels van die veld, het Ek jou gemaak! En jy het gegroei en groot geword en die hoogste bloei bereik; jou borste het styf geword, en jou hare het gegroei, maar jy was naak en bloot. 10

En Ek het by jou verbygegaan en jou gesien, en kyk, jou tyd was die tyd van liefde. Toe het Ek my vleuel oor jou uitgesprei en jou naaktheid toegedek. Ja, Ek het vir jou gesweer en met jou n verbond aangegaan, spreek die Here HERE, en jy het myne geword. Daarop het Ek jou met water gewas en jou bloed van jou afgespoel en jou met olie gesalf. Ook het Ek jou beklee met veelkleurige klere en vir jou skoene van robbevel gemaak, en Ek het jou gehul in fyn linne en jou oordek met sy. 11