Van harte geluk aan die hele span, asook mev. Derika Walstra. Dit was voorwaar n puik prestasie en welgedaan!

Similar documents
Geagte Ouers / Voogde en Florries

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Geloofsvorming by kinders en jongmense

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Empathy Ouerhandleiding

Jesaja sien die Toekoms

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Die plek van jou tent

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Josua - van jongs af n leier

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dawid die Skaapwagter

This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017

Profetiese woord vir 2017 en verder

Cape St Martin Private Nature Reserve

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

SPORE. Maart 2010 Uitgawe 8. Uitgegee deur SAWA Luiperds

Petrus en die Krag van Gebed

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Petrus en die Krag van Gebed

Voed jou kinders op!

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Die Kerk Kry Moeilikheid

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

UITGAWE 2 OVIES. is kompeterend! OVIES. is talentvol! OVIES OVIES. is vrolik! is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!

APRIL Nobody were very keen to pack up on Tuesday morning and we all left again in convoy. Thanks everyone for a wonderful weekend.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

RIDDERS OP REIS TURKYE - MEI 2016

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Jaargang 16 - Uitgawe 2 26 Januarie 2018 REDAKSIONEEL

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

19-21 Februarie Sondag erediens en voorsitterstee. Welkom en hallo sê

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Die Kandelaar 13 November 2016

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

KWARTAAL INLIGTING 1/2017

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: MOSIES

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

e-hervormer VOORBLAD Wat is nou aan die gang in die Hervormde Kerk?

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Volume 3 van 2016 September 2016

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Mount Aqua Wedding Venue

Transcription:

Januarie 2016-paaiement vroegtydig betaal moet word, reeds vanjaar as dit enigsins moontlik is. Gewoonlik is die geldsake maar knap wanneer die skool in Januarie heropen, vandaar die voortydige versoek. By voorbaat dankie vir u samewerking in dié verband. PRESTASIES Die Florrie-meisies het puik presteer deur die Interhoër-Danskompetisie vanjaar te wen. Hulle wen die volgende trofeë: Beste kostuum Beste danser (Jessica Olehile) Beste choreograaf (Jessica Stopforth) Beste Voluntary Section Beste Theme Section Algehele wenner Interhoër Dans 2015 Van harte geluk aan die hele span, asook mev. Derika Walstra. Dit was voorwaar n puik prestasie en welgedaan! Stephan Coetzee (gr. 11) het mooi presteer in boogskiet. Hy het onlangs aan 2 kompetisies deelgeneem waarin n vierde plek en n gouetoekenning ontvang het en waar hy ook as die algehele wenner aangewys is in sy ouderdomsgroep. Baie geluk! Ter afsluiting, mag elke Florrie-leerder n lekker Lente-rustydjie geniet! Indien daar op reis gegaan word, ry veilig en keer veilig terug. Die volgende aanhaling (outeur onbekend) geld vir almal van ons: TE HUUR: My to-do list for today: Count my blessings Practice kindness Let go of what I can't control Listen to my heart Be productive yet calm Just breath Vriendelike groete M.S. SCHUTTE HOOF K 5 3 G.P.A. Qualified Meenthuis: Helderkruin (Dakota straat ) 2 Slaapkamers / 2 badkamers/ Motorhuis / Motor-Afdak / Tuin Prys R 4400 pm Langtermyn huurders word uitgenooi Beskikbaar vanaf 1 Oktober 2015 Anne-marié De Beer 082 801 0786 - Driver Training - Professional K53 Training Learner Licenses & Driver Licences DEON 082 348 2145

ROLSTOEL-LIEFDADIGHEIDSPROJEK Onthou asseblief om die plastiekseël wat gebruik word om brode te seël, soos met die Albany- en Sasko-brode skool toe te stuur. Ons is besig om 'n verskil vir ander te maak met die projek! Ons stuur al die seëls na Ons Huis Tehuis vir Bejaardes. Stuur gerus die broodseëls na die kantoor vir aandag: Ethne Oelofse. MA'S WAT OMGEE - GEBEDSVERSOEKE Graag wil ons ma's uitnooi om saam hande te kom vat wanneer ons veral vir ons kinders en onderwysers bid. Ons kom op Donderdagoggende vanaf 07:30 in die kantoor bymekaar. Gaan 'like' asseblief die Faceboekblad: MAS-WAT-OMGEE-by-Hoërskool-Florida. Seuns Sny onder 15 jaar oud R80 Seuns Sny bo 15 jaar oud R100 Twist H Meisies Sny en Blaas vanaf R150 Dames Sny en Blaas vanaf R170 & a Cu ir D rl e Dames vol kop kleur vanaf: Kort R250 Medium R400 Lank R500 si Amanda 079 498 7711 Ontdekkers Weg Florida Park gn Upstyles/Dag/Aand/ Bruid Make-up/ BrazilianBlowwaves Halwe kop highlights vanaf: Kort R250 Medium R300 Lank R400 Psigometriese toetse Beroepsvoorligting & Vakkeuses: Skool vakansie program (Groep sessies of Individuele sessies): n Holistiese benadering, waar psigometriese toetse en n onderhoud gedoen word om die volgende areas te verken: persoonlikheid, aanleg, belangstelling, waardes, volwassenheid, beroepskennis, akademiese prestasie, agtergrond, stokperdjies, ens. Dienste sluit in terugvoering, verslag asook n pakkie met inligting aangaande spesifieke beroepe soos in die leerder se profiel geïdentifiseer. Kostes kan van Mediese fonds geëis word. Kontak Desiree du Plessis: Beroepsvoorligter /Psigometris B.Sc Fisiese Wetenskappe, BA Hons (Sielkunde) Nagraadse Sertifikaat in Onderwys (NGSO) 084 406 0832/ desireedp@gmail.com/ Webwerf: http://psyesca.wix.com/psyesca (Twitter: Guidance2Careers) Desiree is geregistreerd by die HPCSA &BHFSA: Praktyk Nr: 0455415 & Registrasie Nr: PMT 0077348

5 Kom dra Jou HOED vir Liefdadigheid U word hartlik uitgenooi na Dames oggend Wanneer: Sat 31 Oktober 2015 Waar: NG Constantiakruin Kapel Tyd: 9:30-10am Kontak persoon: Tanya vd Westhuizen 082 572 6294 Elke vrou ontvang verrassingspakkie, eetgoed en nog meer. R100 per kaartjie Sukkel jy met jou Hormone?...voel gereeld opgeblaas? Jy sal alles hoor rondom Hormone, jou kolon en spysvertering en hoe om jou en jou gesin se Immuniteit te help versterk Fondse sal aan Constantiakruin se kos vir honger kinders geskenk word Ons praat oor Gesondheid vir jou en jou gesin Gasspreker : Madaleine Helm Nutritionist

Dean and Estelle Ferreira Cell: 083 267 5966 Hotline: 084 397 5673 dean.ferreira@kwsa.co.za www.exploreproperties.co.za FLORIDA ROODEPOORT - R 1 295 000 A MULTIPURPOSE PROPERTY This home is in a lovely location this property is currently under renovation. It features beautiful old style architecture. The stand is 2162sqm in size, a double garage,sq, as well as laundry. The house features 3 large bedrooms, 2 bathrooms, lounge, dinning room and a sun room. Call agent to view. Web Ref: 103245045 DISCOVERY - R 1 595 000 TRIPLE STORY MASTER PIECE A magnificent property awaits the discerning buyer. Thatch rounded homes are not easily found. Starting with 4 bedrooms, 3 bathrooms, 2 are en-suite, a guest loo, formal lounge with fireplace, pajama lounge, study, balcony, open plan kitchen, dining room, indoor/out door entertainment room fitted with braai and TV, swimming pool. The home also features a double automated garage and SQ. Ref: Property24 103137309 FAIRLANDS - R 1 590 000 HAMBERG ROODEPOORT - R 420 000 EASY FAMILY LIVING This lovely duplex unit is for sale in this established complex and has just being renovated, with high quality finishes. It features 4 bedrooms with laminated tiles, 2.5 bathrooms. Open plan kitchen, dining room and lounge all tiled and a private garden, a large pool with a private entertainment area as well as an outside flatlet/office. Double carports. APARTMENT LIVING A ground floor 2 bedroom, 1 bathroom, apartment with own private entrance and carport. Tiled throughout the property is centrally located to public transport and schooling. Web Ref: Property24 103233498 Web Ref: Property24 103076941 Should you or anyone you know be interested in buying or selling please give us a call for a FREE, no obligation valuation!!