Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Die Kerk Kry Moeilikheid

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dawid die Skaapwagter

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Josua - van jongs af n leier

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

WYSHEID TEENOOR GELOOF

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Profetiese woord vir 2017 en verder

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Verwerking van die Sake van Jou Hart

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

BYBELS-GESONDE GESINNE

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

KRAG VAN TRANSFORMASIE

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

LoveGodGreatly.com 1

HOOFSTUK 1 SAMUEL SE OOR

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

DIE AA NDBOODSKA PPER

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Deur Christus Alleen

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Besprekingsvrae vir selgroepe

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

My liewe broers en susters, ek

Paulus se Verbasende Reise

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Eish! Ek wens ek het dit nooit gehoor nie

Seisoen van die Gees

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Transcription:

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) 1. Teks Vergelding 38 Julle het gehoor dat daar gesê is: 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand. 39Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe.40as iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere. 41As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer. 42Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie. Liefde vir die vyand (Luk. 6:27-28,32-36) 43 Julle het gehoor dat daar gesê is: Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat. 44Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, 45sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen. 46As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie? 47En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak die heidene nie ook maar net so nie? 48 Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is. 1.1.1. Fokus op God Een van die slegste dinge wat jy ooit kan oorkom is as jy ontdek dat iemand wat jy vertrou het, jou in die rug gesteek of teen jou kwaad gestook het. Wat is n mens se eerste natuurlike reaksie in sulke omstandighede? Wraak ek gaan jou terugkry! Maar dis nie wat God wil hê nie. (Skyfie 2) Peter Miller, ʼn leraar, was ʼn vriend van George Washington, ʼn Amerikaanse president van lank terug. In sy tuisdorp, Ephrata, was daar Michael Wittman, ʼn man wat Peter altyd wou verneder of kwaad aandoen. Michael word toe ter dood veroordeel omdat hy ʼn verraaier was en aan die Engelse geheime uitgelek het. Peter loop byna 110 km na Philadelphia om by president Washington te pleit vir Michael se lewe.

Toe hy daar kom, vra Washington vir hom wat hy vir hom kan doen: Ek het ʼn groot guns om vir u te vra. Sal u vir Michael Whitman vryspreek, asseblief? Dis onmoontlik, ek kan nie jou vriend, Whitman, vryspreek nie nie na wat hy gedoen het nie. Ek kan nie sag wees teenoor verraaiers nie, al is hy jou vriend. Peter Miller het so gereageer: Vriend! Hy is geen vriend van my nie. Hy is die bitterste vyand wat ek nog ooit in my lewe gehad het. Vir jare het hy my getreiter. Hy het alles in sy vermoë gedoen om my kerk seer te maak en om die verkondiging van die evangelie te verhinder. Hy het my selfs een keer na ʼn erediens ingewag en my gedaan geslaan. Washington, laat ek dit glashelder stel - Michael Whitman is verseker geen vriend van my nie. Waarom vra jy dan dat ek hom vryspreek? wou Washington verbaas by Miller weet. Want dit is presies wat Jesus vir my en jou gedoen het! Hy het ons ook immers geleer om ons vyande lief te hê en boonop vir hulle te bid! Toe Washington dit hoor en die feit dat Peter so ver geloop het om te pleit vir die lewe van ʼn vyand, was hy baie aangedaan. Hy het vir Michael vrygespreek. Miller het saam met Washington na Whitman gegaan, daar waar hy in aanhouding was, om die nuus aan hom oor te dra. Michael was só oorbluf deur die liefde van ʼn man wat hy so sleg behandel het, dat hy ook sý lewe vir Jesus gegee het. Peter het Michael teruggeneem, nie langer as ʼn vyand nie, maar as ʼn mede-vriend van Jesus Lees dan Matteus 5:43-48 1.1.2. Luister dieper # Inleiding: Kinders se definisies van liefde

Daar is ʼn tyd terug aan ʼn klomp vier tot agtjariges gevra: Wat beteken liefde? Hier is ʼn paar van die antwoorde: Toe my ouma erge rumatiek gekry het, kon sy nie meer oorbuig om haar toonnaels te verf nie. Nou doen my oupa dit vir haar, selfs al het sy hande ook rumatiek. Dit is liefde. Rebecca - 8. Jy moenie sommer sê: Ek is lief vir jou nie. tensy jy dit bedoel nie. Maar as jy dit bedoel, moet jy dit baie sê. Mense vergeet maklik. Jessica - 8. Liefde is wanneer jou hondjie jou gesig lek, al het jy hom die hele dag alleen gelos. Mary Ann - 5. Maar die een wat as die beste bestempel was, Nikka 6 wat dit só gestel het: (Skyfi 3 As jy wil leer om beter lief te hê, moet jy begin met ʼn vriend wat jy haat. Ons gaan vandag loer na moeilike goed wat Jesus van Sy volgelinge verwag, maar wat Jesus-volgelinge laat UITstaan in die lewe. # Tweede kilometer (Matt 5:38-42) (Skyfie 4) 1 Pet 2:23-25 Agter Jesus se kilometer-beeld sit die volgende: Destyds het die Romeinse soldate dikwels swaar bagasie - hulle kit - oor groot afstande gedra. Baie van die soldate het, terwyl hulle deur dorpsgebiede geloop het, iemand in dié gebied hulle swaar vrag laat dra. Dit was n alledaagse gebruik - en niemand het daarvan gehou nie - sodat daar selfs n wet was wat n jong seun verplig het om die soldaat se swaar rugsak n kilometer ver te dra! (Skyfie 5) Destyds was dit glad nie snaaks om stokke langs die paaie in dorpies te sien wat die afstand afgemerk het wat n seun sou moes loop as n soldaat dit van van hom verwag het nie.

Omdat die gebruik so wydverspreid in Jesus se tyd voorgekom het, het Jesus iets voorgestel, wat dinge op sy kop gedraai het. Niemand het gehou daarvan om n Romeinse soldaat te help nie! Nou sê Jesus: Moenie dit net een kilometer dra nie, dra dit n verdere kilometer! Jesus gee eintlik n nuwe beginsel vir die lewe: doen altyd meer as wat van jou verwag word - dit laat jou UITstyg bo die res! Onthou the difference between ordinary and extraordinary is that little extra (Jimmy Johnson) Skyfie 6 Daar is geen verkeersknope wanneer jy ook die tweede kilometer saam met iemand loop nie, want min sien kans daarvoor! Wanneer laas het jy die tweede myl vir iemand geloop? Staan jy bekend as iemand wat altyd daardie bietjie ekstra doen? Indien dit nie so is nie, wat moet jy doen sodat jy so iemand kan word? Wel, dis eenvoudig en voor die handliggend? Doen meer as wat verwag word. Wat is die afstand tussen iemand wat gedurig hulle doelwitte bereik en lewensvreugde het en iemand wat hulle lewe as blote volgelinge en toeskouers deurbring? Die tweede kilometer! Doen altyd daardie bietjie ekstra - dan leef jy soos Jesus! # Die tweede kilometer in die praktyk - Vyande liefhê? (Matt 5:43-48) (Skyfie 7) ʼn Christen moet ook sy vyande liefhê! Maar Jesus maak dit nog moeiliker deur by te voeg dis presies soos God maak! (Skyfie 8) Geen wonder Martin Niemoller, ʼn Duitse predikant wat juis deur die Nazi s in die tronk gegooi is, het gesê: God is nie die vyand van my vyande nie. God is nie eens die vyand van Sy vyande nie!

Daarom hanteer Jesus-volgelinge vyande anders. Die Griekse woord agapé wat ons met liefhê vertaal het, beteken baie meer as net liefhê! Dit beteken die mag om mense lief te hê vir wie ons nie van hou nie én wat ook nie van ons hou nie! Net Jesus kan ons daarmee help! C. S. Lewis het vir ʼn vriend belowe dat hy vir sy vrou en dogtertjie sal sorg as hy sou doodgaan. Toe sterf die vriend in die Eerste Wêreld Oorlog. Lewis het sy belofte gehou. Maar ten spyte van die feit dat hy alles in sy vermoë gedoen het om hulle goed te versorg, was die vrou altyd onbeskof, ondankbaar en arrogant teenoor Lewis gewees. Maar ten spyte hiervan, het Lewis haar aanhou vergewe en nooit toegelaat dat haar vyandige aksies n verskoning word om nie sy belofte na te kom nie! As jy só lewe, lewe jy soos Jesus! (Skyfie 9) Daar is n ou Ierse seëngebed wat so klink: May God bless those who love us. And those who do not love us, may He turn their hearts. And if He does not turn their hearts, may He turn their ankles so we may know them by their limping. As jy hulle mank sien loop, dan sê Jesus bid vir hulle die goue reël tot op sy uiterste. Toe Narvaez, die Spaanse patriot, op sterwe lê, het die priester vir hom gevra of hy al sy vyande vergewe het. Narvaez het hom verbaas aangekyk en gesê: Vader, ek het geen vyande nie. Ek het hulle almal doodgeskiet! Kyk, soms dryf mense jou teen die mure uit of teen n afgrond af, maar verras hulle en jouself deur hulle te vergewe! Verhaal van die Barmhartige Samaritaan Kom ons maak hierdie jou en my lewensuitkyk: Elke keer as ek in n soldaat van die ander weermag se oë gekyk het, het ek geen vyand raakgesien nie, net nog n

medemens van my wat na die beeld van God gemaak is. (uit die fliek No Man s Land) As jy só lewe, lewe jy soos Jesus!