'n Man gestuur deur God

Similar documents
Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

Paulus se Verbasende Reise

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

DIE AA NDBOODSKA PPER

Profetiese woord vir 2017 en verder

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Josua - van jongs af n leier

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

BYBELS-GESONDE GESINNE

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Verwerking van die Sake van Jou Hart

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story Copyright 2005, 2008, 2011 by Zondervan Published by permission of

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story, Teen Edition Copyright 2011 by Zondervan Published by permission of

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

GEBED VIR KERKLEIERS

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

圀椀氀氀椀愀洀䴀愀爀爀椀漀渀䈀爀愀渀栀愀洀 䐀椀攀䈀漀漀搀猀欀愀瀀瀀攀爀 䴀愀愀爀椀渀搀椀攀搀愀攀瘀愀渀搀椀攀猀琀攀洀瘀愀渀搀椀攀猀攀眀攀渀搀攀攀渀最攀氀 伀瀀攀渀戀愀爀椀渀最㨀㜀

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

EGGO VAN SY ROEP. - In 16 Tale. Die Jaar van ons Here Jesus Christus, March 2014

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Verhouding Elbeth Pretorius

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

My liewe broers en susters, ek

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Een dag het n man met die naam Sagarias wierook binne God se tempel gebrand. Aan die buitekant was mense besig om te bid. Sagarias het ewe skielik begin bewe.

n Engel het aan hom verskyn. Moenie bang wees nie, het hy gesê.

God het my gestuur. Jou vrou gaan n seun hê. Noem hom Johannes. Hy sal gevul wees met die Heilige Gees vanaf geboorte. Hy sal baie mense na God toe lei.

Praat met ons Sagarias. Die mense aan die buitekant was verward.

Hulle het nie geweet dat die engel Gabriel vir Sagarias gesê het dat hy nie sal praat nie totdat sy baba gebore word nie, want hy het nie die boodskap van God geglo nie. Hy het gedink sy vrou is te oud om n baba te hê.

By die huis het Sagarias alles neer geskryf wat die engel hom vertel het. Elisabet sy vrou was verstom. Hulle het nog altyd gebid vir n kind. Kon dit nou gebeur?

Elisabet het gou agtergekom dat sy n baba verwag. Sy het God geprys. Een dag het Elisabet se niggie Maria kom kuier. Maria het ook n baba verwag.

Toe Maria arriveer het Elisabet se baba binne haar gespring. Elisabet was gevul met die Heilige Gees. Sy het geweet Maria se baba was die Here Jesus Christus. Die twee vroue het saam vir God geprys met vreugde.

Elisabet se baba is gebore soos God belowe het. Noem hom Sagarias, soos sy Pa, het die priesters gesê. Sagarias het God se bevel onthou. Nee! Die baba se naam is Johannes. Toe Sagarias dit neeskryf kon hy weer praat. Hy het die Here geprys.

Toe Johannes grootword was hy soos Elia, die groot man van God. Johannes het die mense vertel dat die Messias binnekort sou kom om hulle te seën. Joodse leiers het Johannes gehaat want hy het vir hulle gesê, Berou! Stop om sonde te doen. Hulle wou nie hoor van hulle sondes nie.

Ander mense het hom Johannes die doper genoem, omdat hy mense onder die water gedompel het om te wys hulle is jammer oor hulle sonde. Een dag het Jesus na Johannes toe gekom sodat Hy ook gedoop kon word. Jy moet my doop, Johannes wou dit nie doen nie. Maar Jesus het gesê, Laat dit so wees. En Johannes het Hom gedoop.

Nadat Jesus gedoop is, het Johannes gesien hoe die Heilige Gees op Hom neerdaal in die vorm van n duif. Dit was God se teken. Johannes het geweet dat Jesus God se seun is. Johannes het Jesus die Lam van God genoem, die Een wat die werêld se sonde sou wegneem.

Johannes het baie mense na God gelei. Maar Herodes, die slegte regeerder het Johannes in die tronk gegooi. Dit is n sonde vir jou om jou broer se vrou Herodias te vat as jou eie, het Johannes vir Herodes vertel.

Herodes het geweet dit is waar. Hy het geweet Johannes was God se dienaar, n regverdige en heilige man. Maar hy wou nie ophou sondig nie. En Johannes wou nie ophou preek teen sonde nie, al het dit die tronk beteken.

Op sy verjaarsdag het Herodes n groot partytjie gehou. Die dogter van Herodias het vir hom gedans. Herodes het dit baie geniet. Jy kan enige iets kry wat jy wil hê, het hy belowe. Selfs die helfte van my koningkryk.

Waarvoor sal ek vra? het die meisie gewonder. Haar bose ma Herodias wat vir Johannes gehaat het, het vir haar gesê waarvoor sy moet vra! Dit was verskriklik.

Gee my Johannes die doper se kop op n bord, het die meisie aan Herodes gesê. Hy was jammer oor sy belofte maar te trots om dit te breek. Onthoof Johannes en bring sy kop hierheen, het Herodes beveel. Sy soldate het hom gehoorsaam.

Johannes se vriende het baie harsteer die ligaam van God se brawe en getroue dienaar begrawe.

'n Man gestuur deur God n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Markus 6, Lukas 1, 3 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16