ONS WENTROUE WENNERS IS...

Similar documents
Wees Laf! 8OEFENINGE. fab jy. Rinel Day ONTHUL HOE SY HAAR BRAND BOU. Leandie du Randt - die leading EKSKLUSIEF. lady in haar eie lewe

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Jesaja sien die Toekoms

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Empathy Ouerhandleiding

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Petrus en die Krag van Gebed

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Profetiese woord vir 2017 en verder

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Petrus en die Krag van Gebed

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Die Kerk Kry Moeilikheid

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Josua - van jongs af n leier

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

T16:50:59+02:00 IN SUID-AFRIKA

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Dawid die Skaapwagter

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

God se Woord. God se Wil

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

#waardevol. Erken dat die HERE God is! Hy het ons gemaak, en ons is Syne, sy volk, die skape van sy weiveld. PSALM 100:3

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Besprekingsvrae vir selgroepe

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Seisoen van die Gees

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

hoop Hoop Ekstra Plus Hoop ana van Niekerk Alles kan van jou weggeneem word ... behalwe jou n Vrou se reis ana van Niekerk deur kanker

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

DIE AA NDBOODSKA PPER

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Pelgrimstog deur die Lewe

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

GRATIS Uitgawe Nr 3 - Des 2011 Tel : /4114

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

Een. Geloof in aksie

Transcription:

TRAVEL IS IN Waldo Greeff vertel van werk & speel in Dubai wees die mooiste jy! ONS GESELS MET MEV. SA SARAH KATE SCOTT STEVE HOFMEYR WORD 50 & ONS IS OUD! NUWE LIEFDE VIR Chris Chameleon EN WAT JY NIE VAN REYNARDT HUGO GEWEET HET NIE... ALLES IN-EEN OMSKEP JOU HUIS IN N SPA OU SEKS POSISIES,NUWE TWIST MODES VIR ELKE SEISOEN My seisoene van vrouwees sep/okt R30.00 (btw ingesluit) ander lande R25.80 (sonder belasting) ONS WENTROUE WENNERS IS... bl. 37

SEPTEMBER/OKTOBER 2014 INHOUDSopgawe MY LEEFSTYL DIERE TROU 84 Dieredinge 36 Trou-trends 85 Sandbak 101 38 Maria hou agterplaas makietie in styl DEKOR 42 My droomrok 86 Dekordrome 44 Die mooiste Vintage troukarre 87 Dekor 46 Vir die bruidegom KOS MODE 94 Koskombinasies 48 Modemal 95 Die lekkerste kaaskoeke ooit 49 Tussen seisoene 99 Klink n glasie 52 Maak n statement met oranje 54 Só lyk die mode in Londen MY TYD 56 Modekritiek met Wayne Stafford REIS SKOONHEID 100 Reisrondomtalie 58 Skoonheidsake 102 Verf Pretoria pers 60 Salon vs. tuis 104 Dubai: Van kameelburgers tot Louis Vuitton 64 Ster-behandeling vir jou hare 106 Ontsnap na Chimp Eden MY INSPIRASIE GESONDHEID VERMAAK 10 Agter die skerms met Diaan Lawrenson 66 Gesondheidsgiere 107 Techno tips 12 Diaan se vier seisoene van vrouwees 67 Dr. Quinten Fourie antwoord 108 Van die verhoog af met Johan C Venter 18 date met Chris Chameleon jou gesondheidsvrae 109 Entertainment nuus 20 Kate Hudson volg in haar ma se voetspore 68 Eet jouself in n beter bui 22 Sarah-Kate Scott se hartseer 70 Tampons of doekies? MY SUKSES 72 Ons sportster van die maand - NJ Arnoldi 113 Ons kuier by pottebakker, Di Marshall MY VERHOUDINGS 114 Suna Robberts vertel wat n 24 Altus Theart oor timing in verhoudings MY NES voorkomskonsultant se werk behels 26 Reynardt Hugo is ons hottie van die maand KINDERS 116 Maak kuier saam met vriendinne 28 Sy slegte gewoontes! 73 Kinderkwessies weer bekostigbaar 30 Mamma ek wil n man hê... of nie 74 Vra die regte vrae tydens swangerskap 118 My wiele 32 Seksstories 76 Huggies gee raad vir al 120 Ciao Bella 34 Seksposisies met n twist jou swangerskapprobleme 78 Goeie koskeuses vir jou baba 80 Toddler-proof jou huis 82 Dr. Yolandi Visser antwoord jou baba-vrae 83 Raak skedule-savvy IN ELKE UITGAWE 2 Hallo Bella s 4 Bella Inbox 6 Word deel van die tydskrif 7 Teken in 8 Inspirasie vir die maand 9 Wen Laai die ikoonleser op jou slimfoon af. Gaan na gettag.mobi, laai jou gratis ikoonleser af en skandeer al die ikone in die tydskrif met jou slimfoon asof jy n foto van die ikoon wil neem. Dit sal jou dan direk na die ekstras op ons webblad vat. *Onthou dat jy dalk, afhangende van jou selfoonkontrak, ekstra gaan betaal vir die data wat jy aflaai. www.bellamag.co.za SEPTEMBER/OKTOBER 2014 1

REDAKTEURSBRIEF Geskryf deur Magdie Raats Ons mees inspirerende celebs HALLO bella s AS DAAR N HORLOSIE BRAND IS WAARIN EK MYSELF KAN SIEN, IS DIT DEFENTIEF OMEGA. HOE MOOI IS DIE EEN NIE OM MY ARM NIE! JY KAN DIT BY ENIGE ARTHUR KAPLAN WINKEL KOOP. HIERDIE EEN IS DIE OMEGA DEVILLE LADYMATIC. DIAMOND DIAL & BEZEL. (POA) E k sit en kyk vir my rekenaar, die gedagtes hardloop op en af in my kop. Ek kan nie glo dat BELLA hierdie maand n jaar oud is nie! As ek dink waar ons begin het, met planne en drome groter as die hele span saam. Ons het so baie geleer, moes uitdagings oorkom, nuwe paaie oopkap en het dinge probeer wat nog nooit voorheen gedoen is nie. In kort... hierdie jaar het elkeen van ons se verwagtinge oortref, verder en groter as wat ons ooit sou kon dink! Soos ek terugkyk op die jaar wat verby is, sien ek die pad wat ons as span moes stap om steeds hier te kan staan. Dit maak my dankbaar om te weet ek kon hierdie moeilike, maar asemrowende pad saam met elkeen van hulle stap! My werksfamilie. Ek sou dit nie alleen kon doen nie, want hierdie was n droom wat net kan realiseer saam met n span wat dieselfde droom as ek. Mense wat jou hand vat en saam met jou die pad stap, jou optel wanneer jy val of jou net bemoedig wanneer dinge moeilik raak. Niemand het gesê dat maklik gaan wees nie, dit verg harde werk en uithouvermoë. Baie uithouvermoë. Ek het altyd gesê ek wil n sterk besigheidsvrou wees. Ek het gedink jy is net een, ek het nooit gedink n mens moet een word deur moeilike tye en lang ure se werk nie. Jy gaan deur baie diep waters om baie te leer. My ma het vir ons op skool gesê dat daar altyd mense gaan wees wat nie van jou hou nie, maar dat daar altyd meer mense gaan wees wat vir jou lief is. En glo my, dit is die absolute waarheid. Die woorde wat my onlangs tot stilstand geruk het, was: if your dreams doesn t make you nervous, they aren t big enough. As ek terugdink aan hierdie jaar, wil ek lag baie gegroei het, baie moes leer, baie mense ontmoet het en besef het... enige iets is moontlik! Ek wil vir ELKE PERSOON DANKIE SÊ wat deel van hierdie reis was, vir my man, my seuntjie, my ouers en skoonouers, familie, vriende en my span. n Mens moet weet wie die belangrike mense in jou lewe is en hulle soos pêrels koester. Goeie verhoudinge en mense wie jy kan vertrou is baie skaars en goud werd. Mense wat daar is vir jou in moeilike tye, maar ook in goeie tye. Die belangrikste is om te droom en om aanhou te droom. Om te droom gee jou rigting en as jy rigting het, kan jy beweeg. Dit dwing jou uit jou comfort zone... en dis wanneer jy eers kan begin groei. Groei is nie maklik of altyd lekker nie, maar die eindresultate van elke groeiproses is amazing en die moeite werd. Onthou altyd dié woorde: Our deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure. Moenie moedeloos raak nie, as jy val... staan op! Hou net aan voorentoe beweeg. Elke storm, maak nie saak hoe groot nie, het ook n stilte. Ek glo dat elke vrou n mooi pen moet hê en dat jou waarmee jy teken en waarheen jy oppad is. Jou horlosie sê wat jy al bereik het. Dit moet n statement maak om te sê... passop wêreld, hier kom ek! Begin hierdie lente soos die vrou wat jy weet jy kan wees. Droom. Omring jouself met sterk mense, gaan koop vir jou n mooi pen en horlosie en weet: I am worth it! Jy is vrou, jy is powerful beyond measure! Reik na die sterre, maak nie saak hoe ver en onmoontlik dit voel nie. Bellamag.co.za e-pos my by redaksie@bellamag.co.za Tweet my by @MagdieRaats Pin jou foto s op pinterest.com/magdieraats Facebook my by facebook.com/magdie.raats Volg my avonture op instagram.com/magdie_raats REDAKTEUR Magdie Raats - RIANA NEL ADJUNKREDAKTEUR Annelien van Basten TEKSREDAKTEUR Nania Fourie MODE- EN REISREDAKTEUR Liz-Mari Roets SKOONHEIDSREDAKTEUR Gerinda Jooste - JANNIE MOUTON KOSREDAKTEUR Jane Kotze DEKORREDAKTEURS Engela van Antwerpen & Monique Ras TROUREDAKTEURS Margaux & Sunelle van den Berg DIGITALE REDAKTEUR & JOERNALIS San-Mari Erasmus - KAREN ZOID JOERNALISTE Annelize Steyn, Charlotte Bieldt KINDERREDAKTEUR Renette Human SUKSESREDAKTEUR Thamari Kally VERMAAKLIKHEIDSJOERNALIS Petroné Enslin FOTOREDIGERING & UITLEG Pauline Barnard ADVERTENSIEBESTUURDER NASIONAAL Anel van den Berge TEL +27 82 773 8449 E-POS ads@bellamag.co.za INTEKENARE - RNA E-POS bellasubs@rnad.co.za TEL +27 11 473 8700 KORPORATIEF Uitgewer: PLAN B MEDIA ADRES Sneeuveldstraat 2, Vaalpark, 1947 TEL +27 16 971 2716 FAKS +27 16 971 2716 WEB bellamag.co.za Gedruk deur CTP Kaap en versprei deur RNA. Kopiereg Plan B Media PTY. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwending die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. FOTOGRAAF Hanri Human. STILIS Liz-Mari Roets. GRIMERING Alecia Joubert. HARE GEKLEUR & GESNY Follicle Hair - 012 435 8777 ROK Forever New. JUWELE & OMEGA HORLOSIE Arthur Kaplan 2 SEPTEMBER/OKTOBER 2014 www.bellamag.co.za EK S VERSOT OP HIERDIE MONT BLANC PEN! DIT IS GEKLEE IN N 1500 DIAMANTE & PIENK SAFFIERE. DIE DUURSTE PEN WAT JY IN DIE WÊRELD KRY...

BELLA Spogtee Kom geniet die dag saam met ons by BELLA en MediaKidz Foundation se spogtee, waar jy EKSKLUSIEF agter die skerms kan sien hoe doen ons n fashion shoot! Ons belowe dat hierdie n tee met n twist gaan wees. DATUM 6 Sep 2014 WAAR Kleinkaap, Centurion INGESLUIT vir R350 Goodybags, groot pryse, eetgoed, n fashion show, optrede deur Johan C Venter, wynproe en die geleentheid om deel te wees van die FASHION SHOOT! WIE IS MEDIAKIDZ FOUNDATION? MediaKidz Foundation is n opwindende, nie-winsgewende organisasie wat staatmaak op donasies en borgskappe met 2 hoofafdelings - FOOTPRINT en PAWPRINT waaronder ons op mense en diere fokus. Onder FOOTPRINT fokus ons om minderbevoorregte kinders en jong volwassenes te ondersteun, op te voed, te ontwikkel en om te sien na hulle gesondheid. Onder PAWPRINT fokus ons op die bewusmaking hoe om diere te versorg en die regte voeding te voorsien. Ons wil deur MediaKidz Foundation n nuwe persepsie kweek wat sê charity kan lekker, funky en invloedryk wees. Dat dit lekker is om te gee en deel te wees van iets groters. Ons daag jou uit om deel te wees van hierdie nuwe generasie-charity saam met ons direkteure: Zetske van Pletzen, Magdie Raats en Rudi van den Berge. F O U N D A T I O N Pawprint DIVISION Footprint DIVISION FOTOGRAAF Genelle Bevan, Immerse Photography. STILIS Penny Adams, P.S. I Love You. Die Spogvrou is verantwoordelik vir die verkoop van haar tafel se kaartjies, asook die eetgoed vir haar 9 gaste. n TAFEL teen R3 500-00. n KAARTJIE teen R350-00 Vir meer info: Bella ANEL VAN DEN BERGE +27 82 773 8449 anel@mediakidz.co.za of anel@footprintfoundation.co.za F O U N D A T I O N

BELLA INBOX Saamgestel deur San-Mari Erasmus BELLA inbox Laat weet ons wat julle dink op Twitter, Facebook, of per e-pos. Ons publish elke maand n paar van ons gunstelinge. So komaan, chat saam! Bella LOVES NADIA BEUKES WYS JOU KIEKIES Deel jou wêreld met ons op INSTAGRAM CHAT VAN DIE MAAND Hallo Bella! As n trotse universiteitstudent kan ek nie veel meer as 2-minute noodles en kitspap maak sonder om die kombuis af te brand nie, dus wil ek vir jul baie dankie se vir die Mei uitgawe met sy eenvoudige en kolwyntjie resepte. en besluit dat dit is wat ek wil maak vir my flatmates. Dit was so maklik om te volg dat selfs ek dit hul nie wou glo dat ek dit nie gekoop het nie! Baie dankie jul wonderlike artikels met maklike stappe en ek hoop om nog tonne meer te lees. Sonet Steyn DIE CHAT VAN DIE MAAND WEN N BOTTEL JIMMY CHOO FLASH-PARFUUM EN N SILWER AANDSAKKIE TER WAARDE VAN R795. pers kristalbottel waarvan die doppie bo binnekant is net so luuks en aantreklik soos die afwerking aan die buitekant. Die wat vermeng is met ondertone van pienk daarvan hou om haar sagte en sexy kant vir die wêreld te wys. ONS GUNSTELING- TWEETS @johan_ungerer Sitting with @rudi_vd_berge at Knysna Airport with @liezelv on the new cover of @BellaMag_SA love x3 @AmaliaUys @BellaMag_SA @Innibosfees Geniet my pragtige vriende se werk. Henry Mylne is n meester. Xxx @luschg Baie goeie stukkie in die nuwe @BellaMag_SA @AltusTheart @HendriMyb Altyd lekker om met @MagdieRaats van @BellaMag_SA te gesels! Jy bly maar n bok vir sports en natuurlik n goeie redakteur! @GrootFM @elvisseseun :) Reg om te ruk en rol saam met @BellaMag_SA by nog n awesome @Innibosfees #lekkerte Gesels met ons MET LIEFDE: VAN ONS BELLA love dit om te hoor wat in jou lewe aangaan en hoe ons deel is daarvan. Share met ons jou geluk, opwinding, hartseer en onvergeetlike ervarings. Tweet wall. Ons hou daarvan om ons vriendinne te bederf, so gesels gereeld saam en staan n kans om lekker pryse te wen. Ons sien uit om van jou te hoor. Lekker lees, ontspan en droom! POST VIR ONS IETS...op FACEBOOK! Ons wil hoor wat jy dink. Chantall Marshall Dankie vir n pragtige tydskrif! Mens kan net sien die passie en liefde wat daarin gaan. Elsabé Steenkamp West Pas my nuutste uitgawe van BellaMag verslind... Simply the BEST!!! Charlene Mostert Wat a great tydskrif. Het die 1 ste uitgawe in Robertson gekoop. Was mal oor die nuwe tydskrif... en so bekommerd ons gaan dit nie in namibia kry nie... raai wat ek het nog nie 1 uitgawe gemis nie!!! Hoe bly is ek as ek sien die volgende uitgawe is uit. Dankie BELLA... geniet jou elke keer. Bellamag.co.za E-pos ons by redaksie@bellamag.co.za Tweet ons by @BellaMag_SA Pin jou foto s op pinterest.com/bellamagsa Facebook ons by facebook.com/bellamag_sa Volg die Bella-span se avonture op instagram.com/bellamag_sa SIEN DIT, PIN DIT Van ons favourite foto s hierdie maand. Deel joune met ons op PINTEREST. FOTO S Pinterest 4 SEPTEMBER/OKTOBER 2014 www.bellamag.co.za

Lees jou BELLA op jou foon, by jou lessenaar, in die vliegtuig en op die rak. Vat haar saam waar jy ook al gaan! Teken nou in vir 11 digitale uitgawes teen slegs R240 OF Koop n enkele digitale uitgawe teen slegs R20 * LEES DIE GEDRUKTE WEERGAWE VAN BELLA NET IN DIGITALE FORMAAT * SOEK NOOIT WEER NA N UITGAWE OP DIE RAK NIE * LAAI ELKE UITGAWE DADELIK AF OP JOU DIGITALE TOESTEL * HOU AL ONS UITGAWES BYDERHAND WAAR JY OOK AL GAAN Kry jou BELLA in digitale formaat by: www.mysubs.co.za/magazine/bella Onthou ook om ons te volg op Facebook, Twitter, Pinterest, Vine en Instagram.

ONS NOOI JOU Word deel van die BELLA-redaksie. Stuur jou stories, resepte, idees en foto s vir ons en jy kan dit dalk net in die volgende uitgawe van jou gunstelingtydskrif sien! Lees hier hoe jy dit kan doen! Wees deel! JOU GUNSTELING- CELEB IS... Ons wil weet watter celebs vir jou cool is. Wie wil jy op ons voorblad sien en watter hunk laat jou hart vinniger klop? belangrik, want BELLA is JOU tydskrif. Ons wag vir jou e-pos! DOEN DIT! Stuur die naam van jou favourite celeb na redaksie@ bellamag.co.za met MY CELEB in die onderwerpreël. JOU STAR STRUCK-FOTO S As jy al saam met jou gunstelingceleb afgeneem is, wil ons jou foto deel maak van die WALL OF FAME op ons webblad. DOEN DIT! Stuur jou foto (1MB) en 50 woorde oor die geleentheid na redaksie@bellamag.co.za met STAR STRUCK in die onderwerpreël. JOU MOOISTE VERTREK Wys vir ons hoe lyk die mooiste vertrek of hoekie in jou huis en ons laai jou idees op ons PINTEREST bord om so n bietjie met jou kreatiwiteit te spog. DOEN DIT! Stuur jou foto (1MB) en n kort beskrywing na redaksie@ bellamag.co.za met MOOISTE VERTREK in die onderwerpreël. JOU LEKKERSTE RESEP Pak jy vir jouself, jou man of jou kind n kosblik of padkos? Moet dan nie skaam wees nie, stuur jou kreatiewe idees en resepte (wat jy al probeer en van gehou het) aan en dalk sien jy dit een van die dae in ons kos-blaaie! DOEN DIT! Stuur jou resep en besonderhede na redaksie@ bellamag.co.za met LEKKER RESEP in die onderwerpreël. JOU BESTE PRODUK Het jy onlangs n amazing gesondheid- of skoonheidsproduk raakgeloop wat soos n bom vir jou werk? Soos hulle sê, sharing is caring, so vertel ons daarvan en hoekom jy so baie daarvan hou. DOEN DIT! Stuur die produkbesonderhede + 100 woorde oor die produk na redaksie@ bellamag.co.za met BESTE PRODUK in die onderwerpreël. JOU FAVOURITE BOEK OP DIE RAK Hou jou lyf vir n slag bietjie joernalis en skryf n resensie oor n nuwe boek waarvan jy sommer baie gehou het. As jou skryfwerk oulik is, gaan jy beslis vir jou n plekkie op ons vermaakblaaie losslaan. DOEN DIT! Stuur n resensie van 100 woorde en die boek se besonderhede na redaksie@bellamag.co.za met BOEKRESENSIE in die onderwerpreël. FOTOS Remko Modderkolk I Stilleer deur Inès Beeftink 6 SEPTEMBER/OKTOBER 2014 www.bellamag.co.za

TEKEN IN TEKEN NOU IN!!! en spaar 10%! Kry11 uitgawes + 3 elektroniese-uitgawes vir slegs R300 + staan n kans om een van vyf funky Bezu Retro Phone-handstukke ter waarde van R149.95 elk te wen.. AS JY HIERDIE MAAND OP BELLA INTEKEN SAL JY NIE NET 11 UITGAWES VAN JOU GUNSTELINGTYDSKRIF KRY NIE, MAAR OOK 3 ELEKTRONIESE UITGAWES OM OP JOU IPAD OF GALAXY TAB UIT TE TOETS. EN DIS NIE AL NIE! JY STAAN OOK N KANS OM EEN VAN VYF BEZU RETRO PHONE-HANDSTUKKE TER WAARDE VAN R149.95 ELK TE WEN. HIERDIE HANDSTUK KAN BY JOU SELFOON INGEPROP WORD SODAT JY GEMAKLIK OOR JOU SELFOON KAN KLETS SONDER DAT JY DIT NABY JOU OOR HOEF TE HOU. DIT IS BESKIKBAAR IN DIE MOOISTE KLEURE, IS GEMAKLIK OM VAS TE HOU EN BETER VIR JOU GESONDHEID. VERDER IS DIT OOK IETS WAT AL HOE MEER IN HOLLYWOOD GESIEN WORD. KLIEK OP HAPPYGIFTS.CO.ZA OM MEER OOR HIERDIE OULIKE GADGET TE LEES! kyk uit AANLYN subs.rnad.co.za; bellamag.co.za of stuur n e-pos na bellasubs@rnad.co.za 5 maklike maniere om te betaal SMS SMS die woorde BELLA SUBS na 33110 ( n SMS kos R1.50) POS Stuur jou tjek, uitgemaak aan RNA Subs na: Bella Subs Vrypos JHZ1135 Posbus 725 Maraisburg 1700 DIREKTE BETALINGS RNA Subs, FNB Trade Services 657, tak: 254 655 00, rekening: 621 049 272 59 Faks +27 86 574 7946 of e-pos bellasubs@ RNAD.co.za jou bewys van betaling, adres en kontakbesonderhede. BEL 011 473 8700 met jou kredietkaart- of bankbesonderhede om te reël vir n debietorder. VIR INTERNASIONALE SUBSKRIPSIES, SKAKEL +27 11 473 8700 OF STUUR N E-POS NA BELLASUBS@RNAD.CO.ZA Hierdie aanbod is slegs geldig in Suid-Afrika en sluit posgeld en verpakking in. n Kansellasiefooi van R15 sal gehef word indien jou intekening gekanselleer word. Laat asseblief genoeg tyd vir jou aansoek om geprosesseer en afgelewer te word. Aflewerings is onderhewig aan die Suid-Afrikaanse posdiens. Die aanbod is geldig tot 31 September 2014. Terme en voorwaardes geld. www.bellamag.co.za SEPTEMBER/OKTOBER 2014 7

MY MAANDELIKSE INSPIRASIE Saamgestel deur die BELLA-span redaksie@bellamag.co.za N ROKKIE WAT WAAI prettige era Dit sou darem lekker gewees het om in die dae te kon lewe toe mode letterlik gelyk was aan die pret wat die vroue in daai tyd gehad het. Onthou jy daardie vroue met hulle afslaankapmotors, lippe, krulhare en groot sonbrille? Die tyd toe kurwes in was en dit gelyk het time machine as jy een nodig het! Lente en die pragtigste rokkies wat ons een van die dae weer kan dra laat my dink aan ikoniese legendes soos Marilyn met baie planne en drome vir die toekoms. Met haar blonde was sy wat elke vrou graag wil wees en eintlik reeds is (al weet sexy en doelgerig. Dekor maak die huis Wanneer ek by die voordeur van en werkskaf en my oë op items val wat ek en my man saam gekoop en gemaak het, word my hart warm en wat ons in die huis het, van waar dit opgetel is tot hoe dit gemaak is of wie dit vir ons gegee het. Die huis het sy eie persoonlikheid en atmosfeer en ons is mal oor die moderne vintage styl, soete herinneringe en heerlike kaggel-kuiers. Ek waardeer ook die uitgeloopte mat op die grond, die wynrak wat met baie sorg gebou is, en die hond wat heerlik in die son bak. RYGOED WAT DIE OOG VANG As ek die woord vintage hoor, dink ek altyd aan ou karre. Daardie soort statement gemaak Afslaankappe met rooi leersitplekke, spaarwiele wat dien as versiering en net gebruik is om Sondagmiddae mee te gaan spog by jou vriende omdat jy trots was op wat jy al bereik het. Dit nie juis tot nou verander het nie. Vintage-sjiek Dit is nogal opvallend hoe maklik n mens nostalgies kan voel oor dinge wat goed gewerk het in die verlede. Modes, karre, mense en spoggerige teepartytjies... goedjies wat jou tipies vrou maak. Vrouwees is dan juis ook wat ons in hierdie uitgawe vier, saam met die lente wat die dooie wintertyd kom opvrolik. Ek en my kombersie Vintage-sjiek is vir my gelyk aan romanse en daar is geen plek op aarde so romanties soos Parys in die lente nie. Wat n seën om in die sonskyn langs die Seine-rivier te stap, met bloeisels wat swaar en belowend blom n hoop op nuwe lewe en vernuwende liefde. Alles in Parys is chic die macaroons wat jy by Ladurée op die Champs Élysées kan koop, baguettes en goeie wyn tydens n piekniek aan die voet van die Eiffeltoring, n asemrowende uitsig oor die stad vanaf die spierwit Sacré-Coeur in Montmartre, Mona Lisa se geheimsinnige glimlag in die Louvre, skoene met n geskiedenis in n vintage winkel... Tee vir twee Tertjies, pasteitjies, toebroodjies, sjokoladekoek, skons... dis maar net bedien word wanneer jy saam met jou vriendinne na spoggerige teepartytjie toe gaan by een van die vele hotelle wat dit aanbied. Vier julle vrouwees uitstappie te bespreek voor julle ernstig begin dieet vir die somer. FOTOS Retroartilier. 8 SEPTEMBER/OKTOBER 2014 www.bellamag.co.za